Guineafowl Cottage
Review Summary
Danine K - Nov 2020
Overall score
Baie lekker en rustig.
Stephanie F - Nov 2017
Overall score
Perfect!
Guineafowl Cottage's response
Thank you for the review, Stephanie. Hope to see you again soon!
Elaine G - Apr 2017
Overall score
Fantastic and tranquil area.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties en rustige omgewing.
Heerlik gekuier en lekker geslaap! Rustige omgewing. Melinda het ons verblyf baie aangenaam gemaak!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Guineafowl Cottage's response
Dankie Elaine. Dit was regtig lekker om julle daar te hê, jul het gevoel soos familie. Ons hoop ons sien jul gou weer. Melinda en Reinhardt
Hennie B - Apr 2017
Overall score
Alles was puik.
Leanie T - Dec 2016
Overall score
Very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam.
Ons het baie lekker gebly, die ontvangs, diens en ekstras verdien meer as 5 sterre. Sal verseker weer gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Guineafowl Cottage's response
Dankie Leanie vir die review! Sien jul weer! Groete, Melinda
Marius V - Oct 2016
Overall score
Peaceful area, comfortable accommodation, full DStv.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustige omgewing met gemaklike verblyf en volledige DStv-suite.
Gemaklike verblyf met braai en kookgeriewe. Kraffie sjerrie en sjokolade was baie bedagsaam. Trap tussen kamer en sitkamer moet in gedagte gehou word om nie te struikel nie. Ruim area vir 2 persone om in te beweeg. Geen daaglikse kamerdiens kan hinderlik wees tydens 'n lang verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Guineafowl Cottage's response
Dankie Hettie & Marius!
Christina D - Aug 2016
Overall score
Very homey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie huislik.
Rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Dries H - Mar 2016
Overall score
Mooi omgewing, goed geleë en baie vriendelik.
Anita R - Dec 2015
Overall score
Dit was rustig, goed toegerus en gevoel asof ek van my huis na 'n ander huis verkas het.
Guineafowl Cottage's response
Dankie Felix en Anita - het jul interessante geselskap geniet. Hoop ons sien jul weer.
Riana M - Oct 2015
Overall score
Dit was baie gerieflik en netjies.
Ruth Marie S - Oct 2015
Overall score
Alles 100% en net reg vir ons behoeftes.
Cheryl R - Sep 2015
Overall score
Rustige verblyf.
Lawren O - Jun 2015
Overall score
Naweek in die Kaap saam met vrou en dogter.
Dana M - Jan 2015
Overall score
A bit disappointed in the quality of the flat.
Liana R - Jan 2015
Overall score
Baie lekker gebly. Stil en rustige area.
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 34 Cyprus Road, Briza, Somerset West, 7130, Western Cape
- All ages welcome