Guland Guesthouse
Review Summary
Delmanutha D - Apr 2019
Overall score
Baie rustig en het soos vakansie gevoel die oomblik wat ons daar gestop het!
John B - Oct 2018
Overall score
Ek sal verseker weer by Guland Guesthouse tuisgaan.
Guland Guesthouse's response
Baie dankie Jeanine vir die terugvoer. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Ons hoop om julle spoedig weer te sien.
Jan W - Mar 2018
Overall score
Value for money.
Anita B - Mar 2018
Overall score
Ontspanne.
Ewald E - Sep 2017
Overall score
Tannie Ria was baie vriendelik en behulpsaam.
Chris D - Sep 2017
Overall score
Just so nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net te lekker.
Dit was heerlik om by Guland Guesthouse te bly en sal vir seker weer van hulle gebruik maak, die dienste is van hoog standaard.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan E - Dec 2016
Overall score
Convenient, clean, hospitable and helpful people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, skoon, gasvrye en behulpsame mense.
Ons het die tyd Guland baie geniet. Die kamer is baie gerieflik en het alles wat mens nodig het, lugversorging, TV, werkstafel en nog meer. Die ingeslote ontbyt was uit die boonste rakke. Ons verblyf was 'n suiwer wins aan ons kant.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casper V - Nov 2016
Overall score
Very enjoyable accommodation with excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf met uitstekende diens.
Baie aangename verblyf met uitstekende diens. Plek is ruim en netjies. Ontbyt was voortreflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Guland Guesthouse's response
Beste mnr Venter
Baie dankie dat julle van ons dienste gebruik gemaak het. Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier by ons te gehad het.
Vriendelike groete
Thea V - Sep 2015
Overall score
Fantasties! Baie goeie diens en Ria is 'n wonderlike gasvrou!
Francois V - Nov 2014
Overall score
Dit was 'n baie aangename tuiste weg van die huis af.
Van Der Werf H - Oct 2014
Overall score
Twee nachten met als doel wildpark bezoeken.
Hendrik R - Oct 2014
Overall score
Aangenaam!
Mark F - Oct 2014
Overall score
Baie lekker, die kos is fantasties!
Mauritz J - Oct 2014
Overall score
Vriendelik, behulpsaam, skoon, netjies en waarde vir geld.
Dirk V - Apr 2014
Overall score
Absoluut fantasties. Die vriendelikste personeel wat daar kan wees.
Read moreMario D - Mar 2014
Overall score
Was awesome
Jessica K - Feb 2014
Overall score
I enjoyed my stay here, very much!
Irma S - Dec 2013
Overall score
Baie goeie gasvryheid. Ontbyt was lekker.
Gert R - Dec 2013
Overall score
Fantasties, netjies en ruim!
Elize F - Dec 2013
Overall score
Beslis waarde vir jou geld!
Francois S - Dec 2013
Overall score
Fantasties!
Tg S - Dec 2013
Overall score
Will return.
Karin V - Nov 2013
Overall score
Ons het nie self daar gebly nie, die pasgetroudes het. 'n Onvergeetlike ervaring!
Read moreMarianna D - Oct 2013
Overall score
Baie genotvol! Alles was skoon en die ontbyt was heerlik!
Tienie C - Oct 2013
Overall score
Pleasant stay
Bernice S - Oct 2013
Overall score
Baie lekker gebly, eienares baie vriendelik en behulpsaam.
Haley D - Oct 2013
Overall score
Great place to rest
Bert L - Aug 2013
Overall score
Ons het ons tyd daar baie geniet. Die verblyf is gerieflik en die kamers lekker ruim.
Pierre K - Aug 2013
Overall score
Good
Derek B - Jun 2013
Overall score
The guesthouse is all it says it is, and is an excellent place to stay.
Kevin G - Jun 2013
Overall score
Good
Treven C - Jun 2013
Overall score
Great and homely place
- Capacity: 31 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Plot 38, R24 Magaliesburg Rd, Rustenburg, 0300, North West
- No children under 18