Haarlem 1 Self-catering Accommodation
Review Summary
Anelia W - Jan 2020
Overall score
Ons het baie lekker hier gebly en het alles gehad wat ons nodig het.
Barry C - Dec 2019
Overall score
Christmas with niece.
Trudi V - Dec 2019
Overall score
Warm ontvangs, huislike atmosfeer.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Altyd lekker om julle weer te sien!
Hetty S - Oct 2019
Overall score
Uitstekend.
Susan R - Sep 2019
Overall score
Ons verblyf was uit die boeke. Ons sal vir seker weer daar bly.
Penny D - Apr 2019
Overall score
Absolutely wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut wonderlik.
Elmarie het ons vriendelik ontvang, die woonstel is ruim en baie skoon en netjies. Elmarie gaan daai ekstra myl om klein dingetjies in die woonstel het byvoorbeeld 'n naald en garing, asbliksakke wat mens altyd maar vergeet. Sal weer enige tyd gebruik maak van die akkommodasie en beveel dit hoog aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezel B - Mar 2019
Overall score
Gerieflik, gasvry en netjies - 'n tuiste weg van jou eie huis!
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Dit was so lekker om julle te ontvang en te leer ken. Julle is drie kosbare mense!
Phume M - Jan 2019
Overall score
It's the best self-catering accommodation ever.
Louw-let F - Dec 2018
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van die huis af!
Alles wat jy nodig het!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Dankie. Was heerlik om julle 3 te leer ken.
Marlise B - Nov 2018
Overall score
Lovely accommodation with warm hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf met warm gasvryheid.
Dit was 'n heerlike groot woonstel, baie netjies met alles wat jy nodig het. Veilige parkering en baie sentraal. Elmarie het ons dadelik laat welkom voel. Het baie lekker daar gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sylvia V - Aug 2018
Overall score
Huis ver van jou huis af.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Dankie, dit was voorreg om julle te ontvang!
Deidre A - Jan 2018
Overall score
Home away from home.
Dewald - Dec 2017
Overall score
Netjies en waarde vir geld.
Lentelie F - Nov 2017
Overall score
Wondeful place, wondeful people!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike plek, wonderlike mense!
Dis voorwaar kwaliteit akkommodasie en 'n mens voel so tuis in die plekkie. Dis heerlik ruim, baie netjies en skoon! Wonderlike mense wat in beheer is van die plekkie! Sal dit beslis aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Santana L - Oct 2017
Overall score
’n Tuiste, warm, gerieflike en mooi weg van die huis.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Was heerlik om julle te ontmoet. Bly julle het Kaap so geniet.
Chriszelda S - Sep 2017
Overall score
Beslis 'n onbeskryflike ervaring.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Was heerlik om julle te ontmoet! Sal lekker wees om julle weer te sien vorentoe!
Suzanne N - Sep 2017
Overall score
Ons was byna 'n week in Haarlem 1 en dit het vir ons als gebied wat moontlik verwag kan word. Uitstekende waarde vir geld.
Read moreDebby V - Aug 2017
Overall score
Fantasties.
Sinria W - Jun 2017
Overall score
Perfect.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek.
Skoon en netjies. Geen fieterjasies maar so lekker huislik. Gasvrou is tops.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zelda K - Apr 2017
Overall score
My son and I had a wonderful stay with Elmarie.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek en my seun het ongelooflik lekker gekuier by Elmarie.
Die eenheid is ongelooflik netjies en goed toegerus. Die eienaar is vriendelik en hulpvaardig. Die eenheid is naby winkels. Baie veilig gevoel en heerlik gerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mullika V - Apr 2017
Overall score
Was so comfortable and felt so cared for!
Nora G - Feb 2017
Overall score
Very comfy and perfect for a family.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik en perfek vir familie.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lidia V - Feb 2017
Overall score
Very satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie tevrede.
Baie vriendelike ontvang en baie tuis laat voel. Sal weer daar bly as ons in die Kaap is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bruce B - Jan 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Heerlik ontspan. Gasvrou gaan uit haar pad om verblyf aangenaam te maak. Baie ekstras. Super vriendelik en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annalie D - Jan 2017
Overall score
Amazing!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Onverbeterlik!
Haarlem 1 gaan ons weer en weer sien. Baie dankie Arrie en Elmarie, jul plekkie is pragtig en ons was so tuis. Alles so netjies en gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Monique T - Jan 2017
Overall score
Felt like home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Voel soos huis.
Dit het gvoel soos huis. Die plek is baie mooi skoon en netjies. Die eienaars daar is nie woorde om hulle te beskryf, meer as vriendelik. Haarlem 1 sal ons eerste stop wees wanneer ek en my familie Kaap toe gaan. Sal enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Dankie, dit was lekker om julle te ontvang.
Karyke S - Dec 2016
Overall score
Hospitable, modern, felt like home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, modern, voel soos huis!
Beslis die moeite werd en ons sal verseker weer van hierdie verblyf gebruik maak. Die woonstel is skoon en modern. Daar is als wat jy nodig het - die tannie het tot speelgoed vir ons seuntjie reg gesit. Dit is sentraal. Beveel die verblyf beslis aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michelle J - Dec 2016
Overall score
The best home away from home that we have ever visited.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die beste "home away from home" wat ons nog besoek het.
Die beste "home away from home" wat ons nog besoek het.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Dit was heerlik om julle te ontvang! Baie dankie!
Kobus D - Nov 2016
Overall score
Absolutely great reception and accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut onverbeterde ontvangs en verblyf.
Dit het gevoel asof ons by ou vriende kom afsaal het. Alles was perfek en op hulle plekke. Die beskuit veral was die beste wat ons nog geniet het. Ons het die adres gebêre vir as ons weer in daardie geweste moet oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lucia C - Nov 2016
Overall score
It was the absolute best choice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was absoluut die regte keuse.
Alles wat ons nodig gehad het was daar. Veilige parkering. Skoon huisie, kraakvars skoon en mooi beddegoed, handdoeke. Lekker warm stort. Koue water in die yskas, koffie en beskuit. Gemaklike stoele, ons was lekker moeg. Vriendelike ontvangs. Ons het baie tuis gevoel. 'n Bonus was natuurlik dat ons 'n lekker vleisie kon braai. Hierdie plek beveel ek beslis aan. Dit is 'n volledige huisie weg van die huis. Jy sien ons beslis weer. Nogmaals baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Dit was heerlik om julle te ontvang! Hantam-mense hartsmense!
Piet & Antoinette B - Nov 2016
Overall score
Home from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Home from home.
Die woonstel is volledig toegerus, privaat met goeie sekuriteit, DSTV, WIFI, radio en parkering. Sentraal geleë en wonderlike gashere.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Die kuiers in die oggende vroeg was heerlik!
Mornè V - Nov 2016
Overall score
Value for money, friendly people, lovely stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld, vriendelike mense, heerlike verblyf!
Elmarie, weereens baie dankie vir jou warm vriendelike ontvangs. Haarlem 1 is 'n regte juweel met die fyn detail om mens as moeë reisiger, warm en welkom te laat voel. Dit is 'n pragtige, goed versorgde, netjies verblyf opsie wat ons verseker weer van sal gebruik maak en ook sal aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
My Windhoek-mense! Ek waardeer dit!
Amaria L - Sep 2016
Overall score
Wonderful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik.
Hierdie eenheid is perfek vir 'n gesin met 1 kind of 2 volwassenes wat deel en 1 enkelpersoon. Dit was 'n baie aangename ervaring. Elmarie en Arrie voel soos ou vriende. Hulle het meer as die normale gedoen en ons tuis laat voel. Die eenheid is baie skoon en netjies. Daar was tot speelgoed vir ons dogtertjie om mee te speel. Ek sal hierdie eenheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haarlem 1 Self-catering Accommodation's response
Dankie vir mooi woorde! Julle drie is baie spesiaal!
- Capacity: 3 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Haarlem Road, Stellenberg, Cape Town, 7550, Western Cape
- All ages welcome