The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Habibi | TravelGround
+45

Habibi

18 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 18 reviews for Habibi
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Margo V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margo V
Family with teenagers

Juweel van 'n plek.

Wat 'n plek. Kom rus en geniet die diere. Sal definitief weer kom kuier. Goed ingerig. Diere kom kuier, veral die vlakvarke in die modder poel.

Chrisna F - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrisna F
Family with young children

Absoluut wonderlik!

Ons het verskriklik lekker vakansie gehou by Habibi. Die huis is wonderlik, het my verwagtinge oortref. Alles wat jy nodig het is daar en ek sal Habibi definitief aanbeveel. Ons sal definitief terug wees.

Phil M - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phil M
Family with teenagers

Amazing, peaceful, tranquil.

It's a peaceful, tranquil experience enjoyed by my parents and my grandkids. The accommodation ideal for our needs. Loved every moment, thank you. Not the first visit and it will not be the last.

Susann S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susann S
With spouse/partner

Fantasties.

Wonderlike ervaring - sal vir seker weer daar tuisgaan.

Magdaleen D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Magdaleen D
Family with teenagers

Heerlik gerus in die natuur, omring deur diere en voëls.

Habibi is in goeie smaak toegerus en goed geleë. Die stoep was 'n heerlike kuierplek. Dank vader vir die lugverkoeling, want 'n hittegolf het ons getref. Ek het veral gehou van die goeie boeke wat in die bedkassies is. Ons kon nie 'n botteloopmaker vind nie en moes met ons wyn na die winkelsentrum ry!

Habibi's response

Magdaleen, ek wonder waarheen het ons bottel oopmakers verdwyn. Ek sal beslis vra dat Merle seker maak daars een, want daars min wat lekkerder is as 'n glasie wyn op Habibi se stoep. Dankie vir die resensie.

Habibi
Jeanetha B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanetha B
With friends

Dit was heerlik met al die diere wat hele tyd kom kuier het.

Die ligging is uitstekend en daar is baie diere wat kom kuier. Die verblyf is ten volle toegerus met alles wat jy nodig het plus nog bordspeletjies. Baie dankie vir heerlike verblyf.

Anmar S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anmar S
With spouse/partner

Lieflik.

Sal weer terug gaan.

Natasha V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natasha V
Family with young children

Rustige wegbreek.

Ons het dit vreeslik geniet en baie lekker gerus! Sal vir seker weer gaan, Habibi is heerlik afgesonder en privaat.

Johan K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan K
With friends

Vrede vir die siel.

Nader aan die natuur sal mens nie maklik kry nie. Groot verskeidenheid diere en voëls kom kuier op jou voorstoep. Goed toegeruste huis.

Francois P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois P
With friends

Baie lekker in die bos!

Ons het baie lekker gebly!! Ek sal net voorstel dat hulle iets doen aan die miere wat ’n probleem is! ’n Mens kan niks buite los nie.

Anton E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton E
Family with teenagers

Unforgettable and the best stay ever at Marloth.

Habibi will see our family again, that is a given. We've never experienced a more cleaner, well situated and equipped stay ever before at Marloth. Well done to Heidi and her team. This is and will stay the best accommodation at Marloth Park.

Habibi's response

Anton, thank you for taking the time to write this very positive review!
We would like to extend our sincere gratitude by offering you one free night with your next booking!
Kind regards,
Eric, Heidi, and Merle

Habibi
Susan M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan M
Family with young children

Habibi is werklik 'n plek om op verlief te raak!

'n Plek wat nog mooier is as op die foto's! Netjies, silwerskoon, baie gerieflik en gemaklik. Die nagapies was 'n groot bederf en kuiertjies van verskeie diere volop. Die eienaar het spesiaal voer vir die diere laat aflewer reg voor die stoep. Geen ander huis in sig en slegs dieregeluide hoorbaar. Hierdie was vir seker nie ons laaste kuier by Habibi nie!

Phil M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Phil M

Peaceful, calm, amazing, and to be appreciated.

Loved every minute of the peace and calm beauty. Animals amazing, felt rested after weekend.

Marcel H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcel H
Family with teenagers

Fantastic accommodation.

What an awesome place, will definitely come back again.

Elize S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize S
Family with young children

Ontspannende luukse in die bos.

Ons het saam met die kinders en kleinkinders 'n paar dae gaan ontspan in die bos. Die bestuur (Merle) en eienares (Heidi) het vanaf die bespreking soveel moeite gedoen. Die diens is puik, dit is 'n baie mooi woning, baie netjies en skoon en daar is niks te kort nie. Ons beveel dit ten sterkste aan en sal self weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

Steve N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steve N
Family with young children

It's everything that the name, Habibi, means.

Very neat with all of the modern facilities, but still a bush atmosphere. Private area (you can't see the other house), a lot of game and birds. Close to the river for the person that likes to hike.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat die naam Habibi beteken.

Baie netjies met al die moderne geriewe maar tog n baie bosveld atmosfeer. Privaat kuier area (kan nie 'n ander huis sien nie) baie wild en voëls wat kom kuier. Naby rivier vir die wat hou van stap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lehandri H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lehandri H
Family with young children

It's incredible, the animals come to visit on the patio and your soul gets rest.

The best place to stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis ongelooflik, die diere kom kuier op die stoep en jou siel kry rus.

Die beste plek om te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cindy S
Family with young children

Dit is 'n belewenis.

Habibi het my een van die beste ervarings nog gegee om tussen die natuur te wees met al die diere wat tot op jou voorstoep kom eet. Dis rustigheid vanself en die beste plek om jou kinders blood te stel aan die natuur en al sy wonders. Ek sal vir seker weer gaan.

From R1 211
per night (sleeps 6)
From R1 211
per night (sleeps 6)
From R1 211
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 638 Porcupine Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsbx8ij77V7WliSJNJ8Ej9M6pqYqeHCi2mXGkFUajrQblOTOaUh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 211  per night (sleeps 6) 18 5 1 5 638 Porcupine Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -25.362015727066 31.759161487103
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!