The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Habitat | TravelGround
+71

Habitat

12 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 12 reviews for Habitat
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
5.0/5
Anita W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anita W
With friends

Baie netjies en gerieflik.

Die kombuis is baie goed toegerus en die dekor is pragtig. Lieflike uitsig.

Habitat's response

Anita, ons waardeer jou opregte resensie en wil dankie se dat julle uitstekende gaste was. Habitat is byna splinter nuut - van kop tot toon en julle kon dit sommer eerste inwy - ongelooflik dankbaar! Kom loer weer in asseblief. Groete.

Habitat
Bernice D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernice D

Extremely well-presented, clean, comfortable, well-equipped, a home away from home!

Could have stayed there for ever. We will definitely stay there again when we revisit your beautiful client. Our UK guest was also very impressed.

Habitat's response

Bernice we are as always so delighted to read positive reviews! Thank you for giving us 10/10 - the absolute perfect score! We hope to see you again in the near future! Best wishes

Habitat
Jimmy G - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jimmy G
With spouse/partner

Fantasties.

Goeie ligging, goeie diens, uitstekende waarde vir geld. Hoogs aanbeveel.

Habitat's response

Beste Jimmy,
Ons lees lekker aan jul resensie. Duisend dankies hiervoor.
Groete

Habitat
Tinus G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinus G
With spouse/partner

Indescribably wonderful!

The unit is wonderful, painfully neat! Thanks for the effort with all the extras! We really enjoyed it and would definitely recommend it to friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onbeskryflik wonderlik!

Die eenheid is wonderlik, pynlik netjies! Dankie vir die moeite vir al die ekstras! Ons het dit terdeë geniet, sal dit vir seker aan al ons vriende en familie aanraai.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Habitat's response

Beste Tinus, ons sommer onderste bo geslaan met die pragtige resensie! Kan julle nie genoeg bedank vir die tyd en moeite wat julle afgestaan het om aan ons te skryf nie. Kom kuier gerus binnekort weer! Groete

Habitat
Deon G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon G
With spouse/partner

Fantastic house and beautiful views.

This is a great place to stay and I can't recommend it highly enough. Spotlessly clean, in a quiet and peaceful location. I would like to mention that every detail and every corner of the interiors and exteriors are built with love and perfect taste. Will definitely go back, and recommend Habitat to my friends and family.

Habitat's response

Beste Deon,
Duisend dankies vir die pragtige resensie! Dit maak ons harte bly om te weet dat gaste die uitsig, fasiliteite sowel as die gemaklike dekor waardeer en geniet. Sien uit om jul weer hier te huisves in die nabye toekoms.
Groete

Habitat
Eben P - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eben P
Family with teenagers

Value for money.

Very neat. Everything you expect and everything works. Large rooms and very well equipped.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Baie netjies - alles wat mens verwag en alles werk. Groot vertrekke en baie goed toegerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Habitat's response

Hello Eben,
Baie dankie vir die terugvoering. Ons waardeer dat jy aan Habitat geskryf het en die huisie aanbeveel aan toekomstige gaste. Hoop ons sien julle vinnig weer.
Groete

Habitat
Bobby W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bobby W
With spouse/partner

Fantastiese blyplek. Wow, wow, wow.

'n Uiters aangename verblyf gehad in julle idilliese dorp. Julle huisie is 110% toegerus en ideaal geleë. Die dekor is nommerpas en prentjiemooi. Baie dankie, die skielike koue was nie 'n match vir die kaggel en sjerrie nie.

Habitat's response

Hallo Bobby

Baie dankie vir julle boodskap, ek is so bly julle het dit geniet en ons sal julle weer hier in Clarens sien.

Volgende keer maak on seker dat daar genoeg sherry is, vir die koue.

Habitat
Yolande V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
With spouse/partner

Vriendelik en gasvry soos net Clarens dit ken.

Habitat is rêrig een van Clarens so skatte. Buiten van die ligging wat puik is, stil omgewing, maar tog 'n klip gooi uit die hoog Clarens-area, is dit 'n wegbreek, wat jy weet jou siel gaan voed. Die mooi uitsig oor die berg en die rustigheid van die area maak dit siels kos. Melisna is 'n puik gasvrou, en daar is niks wat haar smaakvolle Huis kort kom nie. Ons het extra kaas bord en ontbyt mandjie by haar bestel en dit was meer as wat ons verwag het. Al die persoonlike afwerkings en extra items, weet jy dat jy met iemand deel wat net jou volle gemak in gedagte het. Die feit dat die tuin ten volle omhein is, maak dit rus vir jou siel om jou viervoetige diere saam te vat. Ons het reeds die wintertemperatuur gekies (oor ons 4 voet kinders soveel hare het) en met die kaggel wat gesellig brand voel 'n mens nie eens die temperatuur nie. Baie dankie dat so 'n wonderlike plek met ons as die publiek gedeel word. Hoogs aanbeveelbaar as jy in die omgewing is.

Habitat's response

Beste Yolandi, baie dankie vir jul positiewe terugvoer en dat jul tyd gemaak het om hierdie resensie te plaas. Dit is ons gaste wat ons toelaat om die manier waarop ons sake doen, voortdurend te verbeter. Ons is regtig so trots op die diens wat jul beleef het en dankbaar dat julle gelukkig was met die algemene ligging, fasiliteite en die spesiale bestellings. Winter of somer, Habitat bly 'n harte wenner vir beide diere en natuur liefhebbers en ja, die berguitsigte vanaf die voorstoep en kamers, is steeds ongerep. Kom kuier gerus weer en doen vroegtydig die sneeu dans. Groete, mooi bly. Habitat

Habitat
Lianie E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lianie E
With friends

Heerlik, stil, perfek.

Ons is vooraf gebel en herinner om warm klere saam te bring. Dit was 'n ekstra bonus aangesien ons nie die klimaat ken nie. Huis is perfek. Alles wat mens nodig het en meer. Sal beslis weer soontoe gaan.

Habitat's response

Beste Lianie, julle terugvoering staan sommer uit vandag, duisend dankies. Ons sien uit om julle weer in die nabye toekoms te huisves. Hopelik hierdie keer in warmer weer. Groete en mooi bly. Habitat

Habitat
Louisa T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa T
With friends

Dit was uitstaande verblyf.

Pragtige woning met alles en nog meer wat jy kan verwag. Alles keurig en smaakvol. Mooi uitsig. Goed geleë met maklike toegang to dorp. Waarlik 'n plesier.

Habitat's response

Lousia, julle was fantastiese gaste om te huisves. Baie dankie vir die positiewe resensie en dat julle vir ons toekomstige gaste laat lees oor die gemaklikheid hier. Kom kuier gerus weer by ons in Clarens. Groete, Habitat

Habitat
Christiaan H - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan H
With spouse/partner

Habitat is "Home from Home" - ons het baie lekker gebly en alles was perfek.

Die naweek het te vinnig verloop soos gewoonlik wanneer mens heeltemal tevrede is met waar en saam met wie jy is. Die verblyfreëlings was foutloos en Clarens was weereens 'n wenner vir 'n rustige wegbreek. Ons het alles by Habitat baie geniet en ons twee Yorkie-hondjies was ook veilig in die tuin wat volledig omhein is - baie dankie dat ons hulle kon saambring. Ons sal beslis weer by Habitat bespreek.

Habitat's response

Chris, baie dankie vir die uitstekende resensie. Ons is dankbaar en bly dat julle die tydjie by ons kon geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te huisves. Geseende feestyd. Groete, Habitat

Habitat
Deirdre M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deirdre M
Family with teenagers

Alles was regtig perfek!

Daar het regtig niks gekort nie! Ons het dit verskriklik baie geniet!

Habitat's response

Deirdre - baie dankie vir die goeie resensie. Julle is 'n pragtige gesin! Seën vir julle toekoms en geniet die feestyd!

Besoek ons gerus weer!

Beste Wense
Habitat

Habitat
From R2 450
per night (for 5 people)
From R2 450
per night (for 5 people)
From R2 450
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 15:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 5 Barika Close, Clarens, 9707, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc73d3e8d5eeef780e9e53f0979563ae86610e22aa0eee5364941293a20df07699a5186bd7f0aa24dde0912c8c65bfbbd8d2f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 450  per night (for 5 people) 12 5 1 5 5 Barika Close Clarens 9707 Free State 0860 022 102 15:00-20:00 09:00 -28.519071239362 28.416588681615
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!