The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hamiltons Lodge and Restaurant | TravelGround
+28

Hamiltons Lodge and Restaurant

Lodge

Review Summary

3.4 out of 5from 3 reviews for Hamiltons Lodge and Restaurant
Cleanliness
4.0/5
Service
2.7/5
Location
4.0/5
Safety
3.7/5
Value for money
2.7/5
Ronel T - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel T
With friends

Ons verblyf was uit die boeke en die ligging is perfek.

Die personeel is ongelooflik, veral by die restaurant. Hou van die persoonlike "touch". Sal dit beslis aanbeveel en sal beslis weer gebruik maak van Hamiltons. Die kos is ongelooflik.

Heidi S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Heidi S
With spouse/partner

Dit is nie wat ek gedink het dit sal wees nie.

Ek het meer verwag van die plek. Die kamers is baie mooi, skoon en gerieflik. Sou graag 'n beter uitsig wou gehad het by die eetsaal. Die kelner was baie onvriendelik by aandete omdat ons nie dadelik wou bestel nie.

Sakkie B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Sakkie B
With spouse/partner

Baie goeie ligging maar baie basiese akkommodasie teen die prys.

Die Hamiltons Restaurant is bekend vir goeie kos en diens maar ongelukkig is die verblyf baie basies teen die prys. Die kamers bied geen privaatheid nie en kan mens die bure hoor en is die uitleg ook so dat daar min privaatheid is. Daar is geen bad of 'n tweede wasbak nie, wat mens sou verwag teen die prys. Dieselfde met die televisieboetiek wat die mees basiese boetiek is. Dit was ook 'n gesukkel met die WiFi met die kodes wat nie wou werk nie. Die ontbyt word ook nie bedien by die restaurant nie maar by die eenhede wat weereens baie basies was met geen verskeidenheid. 'n Goeie ligging maar andersins baie teleurstellend.

From R1 960
per night (for 2 people)
From R1 960
per night (for 2 people)
From R1 960
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 32 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Riverside Farm, R570 Malelane Gate Road, Malelane, 1320, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzzt7DH1v7ZNccfw05acpeqfJhiZoJaWIWzpoez68cCfsnN7MZE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 960  per night (for 2 people) 3 5 1 4 Riverside Farm R570 Malelane Gate Road 1320 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.459704776259 31.540897786617
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!