Review Summary
Marius V - May 2022
Overall score
Lekker geslaap, ruim vertrek en badkamer.
Mariaan D - May 2021
Overall score
Welcoming gevoel, gasvry.
Hampton House 's response
Mariaan,
Dit was baie lekker want julle het ook soos vriende gevoel.
Ons het gewoonlik vars vrugte met ontbyt en dit was my skuld want ek het vergeet om te maak.
In die toekoms sal ons vir julle 'n groot bak met alles maak en ontbyt gratis maak.
Groete
Liezl
Udette K - Apr 2021
Overall score
Gerieflike verblyf naby Unitas.
Else V - Oct 2018
Overall score
Hampton House is netjies en rustig en die personeel is beleefd, vriendelik en hulpvaardig.
Hampton House 's response
Dankie vir jou terugvoering Else. Ons het dit ook geniet om julle te ontvang.
Hoop ons sien julle binnekort weer.
Groete
Hampton House
Johan S - May 2018
Overall score
Ons het die stilte vreeslik baie geniet.
Hampton House 's response
Johan
Dankie vir jou terugvoering. Ons is baie bly dat julle julle verblyf vreeslik geniet het.
Ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete
Liezl en Ruth
Ryno D - Apr 2018
Overall score
Baie netjies en baie vriendelik.
Hampton House 's response
Beste Ryno,
Dankie dat jy die tyd geneem het om jou ervaring met ons te deel. Ons hoop ons sien jou weer in die toekoms.
Groete,
Liezl
Ilze V - Feb 2018
Overall score
Netjies, skoon, vriendelik.
Cecilia K - Aug 2017
Overall score
Lekker gebly in 'n huislike atmosfeer.
Hampton House 's response
Cecilia,
Baie dankie, hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Groete,
Liezl
Jacob Casper C - Nov 2016
Overall score
Pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam.
Die kamer en badkamer is goed toegerus, funksioneel en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marjorie K - Oct 2016
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik!
Verskriklik netjies, gemaklike slaapplek, vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Maureen B - Jul 2016
Overall score
Excellent, neat, safe and most hospitable and perfect accommodation in Gauteng!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitsonderlike, netjiese, veilige, mees gasvrye en perfekte verblyf in Gauteng!
Wat 'n aangename rusplek en verblyf vir enige reisiger. 'n Tuiste weg van die huis af. Die atmosfeer en gasvryheid is tasbaar gekombineer met die heerlikste kos en netjiese omgewing. Wat meer kan mens vra! Beslis 'n kuier werd. Sal altyd hierheen terugkeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre B - Jun 2016
Overall score
I sleep better in a tent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ek slaap beter in 'n tent.
Die plek is pragtig. En moeite is gedoen voor ek daar aangekom het. Maar wat ek na aankoms en die volgende môre ervaar het, was walglik. Daar was nie verduidelik hoe ek moet maak met ontbyt nie. Ek het volgende môre 3 keer gelui by ontvangs en geen antwoord gekry nie. Die gratis WiFi wat hulle het bestaan skaars. So nee wat. Daai plek sien my nie weer nie. Ek is die volgende môre so honger soos 'n leeu daar weg.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hampton House 's response
Beste Andre.
Dankie vir die terugvoering want ons dame in opleiding het jou ontvang en terwyl sy vir jou gewag het reg langs ontvangs het julle mekaar gemis. Ons het nou seker gemaak dat sy wel ontbyt inligting deurgee want julle was basies 5 meter van mekaar af (ek kon op die CCTV sien)
Ons Wi-Fi is altyd sterk so ek verstaan nie wat die probleem was nie.
Ons vra om verskoning vir enige ongerief en sal graag jou in die toekoms weer wil sien met 'n spesiale prys.
Jy het wel fotos geneem van ons gastehuis so ek dink "walglik" is 'n baie sterk term.
Dankie
Liezl (Bestuurder)
Suzanne R - May 2016
Overall score
Lekker!
Koenie V - Oct 2015
Overall score
Die verblyf is goed.
Hampton House 's response
Beste Koenie,
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer enige inligting wat ons diens kan verbeter.
Dankie,
Liezl
Mari S - Sep 2015
Overall score
Die gasvrou het ons by die motor ontvang en ons onmiddellik tuis laat voel.
Hampton House 's response
Hi Mari,
Dit was heerlik om julle by ons gastehuis te verwelkom en dankie vir die komplimente.
Ons hoop om julle weer in die toekoms weer te sien.
Groete,
Liezl
Santjie R - Sep 2015
Overall score
Lekker gebly, baie sentraal vir mense wat Centurion Mall besoek.
Hampton House 's response
Hi Santjie,
Baie dankie.
Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.
Liezl
Annanda N - Aug 2014
Overall score
Fantasties!
Riekie S - Jun 2014
Overall score
Lekke!
Ria J - Mar 2014
Overall score
Netjies met goeie diens!
Rachel D - Jan 2014
Overall score
Outentiek - aangenaam.
- Capacity: 14 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 95 Durham Rd, Clubview, Centurion, 0157, Gauteng
- All ages welcome