The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Handvol Gruis Gastehuis | TravelGround
+22

Handvol Gruis Gastehuis

Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 37 reviews for Handvol Gruis Gastehuis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.8/5
Stiaan B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stiaan B
With spouse/partner

Rustige plaasverblyf in isolasie.

Ek en my vrou het hierdie wegbreek verskriklik geniet. Die plaas is 'n hele entjie buite Calvinia op 'n plaasgrondpad, weg van almal en als. Die gasvrou se huis is ook op die plaas en is bereid om te help met enige iets wat mens dalk vergeet het. Dit is 'n baie ruim huis met 'n heining reg rondom sodat die honde vrylik op die groot grasperk kan baljaar met niemand wat jou steur nie. Die huis word bedien met sonpanele maar ons het geen krag probleem of te kort gehad nie, al het dit middae gereën. Daar is meer as genoeg stapplek rondom die huis, in die veld en ons sal beslis weer hier 'n draai gaan maak.

Nawawie B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nawawie B
With friends

Dit is 'n fantastiese gastehuis vir 'n vakansie met kinders of met vriende.

Dit is die ideale plek om te ontsnap van die gejaagde stadslewe. Die pad op die berg was die hoogtepunt van ons kuier.

Willem N - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem N
With friends

Pragtige huis, plaas en ligging. Gasvry!

Potbrood was so vars en lekker, het direk geëet, kon nie wag vir vleis braai nie! Wens ons kan langer bly oom plaas verder te kon verken!

Johan M - Jan 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Pragtige plaashuis met 'n lekker kuierstoep.

Hierdie was ons 2de keer daar en ons sal weer en weer teruggaan. Dis 'n pragtige plaashuis met 'n heerlike stoep tussen die Hantamberge. Daar is alles wat jy nodig het.

Alta C - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta C
Family with teenagers

Uitstekend.

Heerlik rustige plaasatmosfeer. Lieflike, gerieflike plaashuis. Geen selfoonopvangs, maar huis is met Wi-Fi toegerus. Lekker lamstjoppies en potbrood bestel wat Ronelle kom aflewer het. Sal definitief weer besoek. Hemel op aarde.

Milka M - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Milka M
Family with young children

Fantasties!

Puik! Ons het dit werklik geniet! Pragtige plek! Sal enige tyd weer gaan. Dit is diere-vriendelik, en ons hond het dit so geniet.

Joret O - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joret O
Individual traveler

This place is amazing! So quiet, deep into the mountains - I will go back and stay longer.

I would love to stay at this wonderful place again - I will extend my visit next time to a week or so - it's peaceful, tranquil and safe! I loved every moment!

Clair E - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Clair E
Family with teenagers

Hoog aanbeveel. Lieflike plaashuis. Rustige atmosfeer.

Baie nice plek. Regte plaashuis. Lekker gebly.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie vir die pragtige resensie!

Handvol Gruis Gastehuis
Roy S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roy S
With spouse/partner

Comfortable and spacious.

Hostess very hospitable and helpful.

Annelien M - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelien M
With friends

Rustig.

Ons het 'n heerlike, stil tyd by Handvol Gruis Gastehuis gehad. Die huis is baie netjies en het ruim kamers. Ons twee hondjies kon hulself uitleef in die groot tuin en ons het lekker lang ente met hul gaan stap.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi resensie Annelien!

Handvol Gruis Gastehuis
Nolan M - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nolan M
With friends

Stay was great, wonderful big house.

The only criticism that I have is with the directions. It might be a good idea to have the directions from Calvinia and not from CT international airport. As there is no cellphone reception leaving Calvinia it would be great if you could add the standard GPS coordinates as well.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Thank you Nolan. I will make an effort to make the directions better.

Handvol Gruis Gastehuis
Bianca H - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca H

Fantastic stay.

Large group of friends - we had an amazing time and will be back!

Anneke P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke P
With friends

Hemel op die platteland.

Ons kom definitief gou weer! Dankie Ronelle vir jul verskriklike gasvryheid! Handvol Gruis is n juweel. Netjies, heerlike stoep vir kuier, rustig en as 'n bonus ook kindervriendelik!

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie vir jou lieflike review. Ek waardeer dit opreg. Kom weer.

Handvol Gruis Gastehuis
Linda V - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linda V
Family with teenagers

Lovely remote setting, horses in the field, no humans in sight.

Full of character, rustic, but comfortable farm house. Aga stove in large farmhouse kitchen. Lovely welcoming attention to detail, thank you for the delicious prickly pears left for us in the fridge.

Johann G - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann G
With spouse/partner

Baie rustig en stil ideaal vir afskakel.

Baie oulike plaashuis, Ronel is dierbaar en pragtig. Die pad is net bietjie diep in maar nie 'n probleem nie. Het baie lekker gebly.

Hentie H - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hentie H
With spouse/partner

Seker een van die mooiste plekke waar ons nog ooit oorgebly het.

Wat n groot verrasing vir ons om op "Hand Vol Gruis" af te kom. Baie mooi plaas, verblyf en rus vir jou siel.

Karien M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Karien M
With friends

Baie rustig.

Salig en stil. Rustig.

Jeanne V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jeanne V

Karoo-stilte en vrede.

Effe van die gebaande weg, maar die moeite werd. Kan ook heerlikste hantam Karoo-lam bestel. Die opstal bied WiFi en TV aan vir diegene wat wil.

Ans J - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ans J
With spouse/partner

Was wonderlik om op hierdie pragtige Hantam-plaas oor te bly.

Ongerepte natuur, besondere voëls en baie vriendelike, aangename gashere. Verder het ons baie veilig gevoel om daar oor te bly. Dit was nog altyd ons begeerte om op 'n plaas in daardie geweste te kuier en ons het die beste plek gekies!

Mariaan V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan V
With spouse/partner

Die rustigheid van die plaas was net wat ons nodig gehad het.

Ons sal definitief weer kom kuier.

James A - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
James A
Family with teenagers

What can I say!

Awesome hostess, Ronelle. Those lamb tjoppies were delicious. Only stayed one night, but what a night. It felt like home with better views and fabulous bird life.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Thank you so much for the great review James. What an absoluut pleasure to have hosted you and your wonderful family. Come again.

Handvol Gruis Gastehuis
Gert V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gert V
With spouse/partner

Quiet and peaceful.

Right place for a stay of a week or more with family to experience farm life. Everything you find in guest houses in town is also available on the farm. Roosterkoek and meat provided for us upon our arrival.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stil en rustig.

Regte plek vir 'n week of langer se verblyf saam met familie om plaaslewe te ervaar. Als wat jy in gastehuise in die dorp kry is ook beskikbaar op die plaas. Roosterkoek en vleis wat vir ons reggesit is voor ons aankoms, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wickus V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Wickus V
With friends

A nice getaway to switch off from the world.

If you want to turn away from the tar road and look for the silence of a farm you can come here. The large farmhouse and secluded area offer the opportunity to relax and socialize again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Lekker wegbreek om af te skakel van die wêreld.

As jy wil wegdraai van die teerpad, en die stilte van 'n plaas soek kan jy gerus hierheen kom. Die groot plaashuis en afgesonderde omgewing bied geleentheid om weer rustig te raak en lekker saam te kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gert V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert V
Family with young children

Rest and peace.

We really enjoyed the time at Handvol Gruis. Hospitality that makes you feel like you're part of the family. See again soon.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus en vrede.

Ons het die tyd by Handvol Gruis regtig baie geniet. Gasvryheid wat mens laat voel asof jy deel is van die familie. Sien gou weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Amanda S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amanda S
With spouse/partner

Wonderlike plaasverblyf.

Die pad na Handvol Gruis is beslis nie die maklikste nie (grondpad hier en daar bietjie uitgetrap) maar beslis die moeite werd! Die huis is pragtig gemeubeleer, met so baie aandag aan die fynere detail. Die beddens is gemaklik met goeie linne. Die kombuis is wonderlik uitgerig, met alles wat jy kan nodig hê! Die kuierstoep voor het lieflike ingeboude braai, met die mooiste uitsigte oor die plaas en berge. Ronelle is 'n wonderlike gasvrou, en niks is te veel moeite nie. 'n Mens voel onmiddellik tuis! Die pad op na die bokant van die berg is 'n belewenis. Ons het rooikat gesien, asook verskillende bokkies en ander diere. En die mooiste uitsigte.

Marlette A - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marlette A
Family with young children

Heerlik ge-oornag op ons lang pad huis toe!

'n Entjie uit Calvinia, maar netjiese grondpad en die ry werd vir rus en vrede en natuurskoon. Die plaashuis is modern en baie ruim en gemaklik vir 'n groot gesin. Baie gehou van die 'honesty closet' idee. Als wat ons nodig sou kon kry, was daarin. Volgende keer probeer ons julle vleis en roosterkoeke. Dankie vir die goeie waarde vir geld!

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Kom kuier asb. weer.

Handvol Gruis Gastehuis
George V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
George V
Family with teenagers

Stil en rustig.

Baie netjiese woonhuis in die middel van die asemrowende mooi Hantamberge. Die stil atmosfeer maak alles rustig en mens kan lekker ontspan en kop skoonmaak.

Christelle V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christelle V
Family with young children

Stilte.

Heerlike kuier. Eienaars sulke gawe mense met egte gasvryheid! Spasie, stilte en lieflike omgewing. Ons het ons regtig geniet!

Schalk M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk M
With spouse/partner

Total break from the hustle and bustle.

My goal for the holiday was to break away from the hustle and bustle of city life. We had a wonderful time and the stars and silence is everything that I could ask for. The gravel road to the guesthouse is in a great condition. Will recommend the chops anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Totale wegbreek van die gejaag.

My doel van die vakansie was om weg te breek van die gejaag van die stadslewe. Ons het 'n wonderlike tyd gehad, die sterre en stilte is alles wat ek voor gevra het. Grondpad na die gastehuis is in goeie toestand. Sal enige tyd die tjops aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi resensie Schalk!

Handvol Gruis Gastehuis
Elsebie O - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsebie O

Lekker op die plaas.

Heerlike plaaslewe opstal. Sal aanbeveel vir meer as een aand.

Mariaan D - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan D
Family with young children

'n Besondere ervaring.

Ons het 'n wonderljke paar dae by Handvol Gruis gehad. Dit was baie koud, maar ons het die sneeu geniet, en die Aga-stoof het ons warm gehou.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie Mariaan. Ek waardeer die mooi resensie.

Handvol Gruis Gastehuis
Elana K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elana K
Family with young children

Dit was heerlik en ons is verras met die Aga-stoof wat reeds gebrand het en heerlike vars roosterkoeke.

Ons het heerlik gebly en die gasvryheid is uit die boonste rakke.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie Elana vir jou pragtige resensie, ek waardeer dit. Kom gerus weer.

Handvol Gruis Gastehuis
Salome W - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Salome W
With friends

Fantasties.

Heerlik gebly! Rustige verblyf in 'n pragtige plaashuis. Definitief langer bly volgende keer.

Cor V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cor V
With friends

Rugtigheid en kos vir 'n moeë stadsiel!

Ons verblyf was net eenvoudig perfek. Van die reëlings vooraf met Ronelle getref. By ons aankoms het ons heerlike sjerrie en warm roosterkoeke ontvang, totdat ons weer erg teësinnig na 5 dae daar weg is. Ronelle en Johan was wonderlike gashere - 1km weg in hul eie huis, so jy is heeltemal privaat. Die huis is goed toegerus met verskeie binne-braaie en/of kaggels, ruim kamers, lieflike warm beddens, sagte kussings, en 'n groot kuier-kombuis met 'n Aga-stoof (perfek vir 'n Mei-oggend in Calvinia!). Die vleis wat ons direk by hulle gekoop het was ook heerlik. Die stoep was perfek vir laataand kuiers, en dit was net eenvoudig lekker om in die stilte te sit en rond te loop op die plaas. Ons kom weer!

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie baie dankie vir die fantastiese resensie Cor.
Kom weer.

Handvol Gruis Gastehuis
Janien V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janien V
Family with young children

Een woord: onvergeetlik.

Dit is ongelooflike mooi en netjiese verblyf. Dit is uit die warboel van die besige lewe, mooiste natuurskoon, stilte wat jou insluk. Baie dankie dit was regtig soos 'n huis weg van die huis. Die vleis was wow en die roosterkoeke watertandlekker. Ons 3 kinders het die spasie geniet en ons het almal heerlik geslaap.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier asb. weer!

Handvol Gruis Gastehuis
Kevin K - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kevin K
Family with young children

Great, didn't need anything.

So neat, large and spacious house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great, niks kort nie.

Baie netjies, groot en ruim huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lindie C - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lindie C
Family with young children

Lekker op die plaas!

Baie lekker gebly. Beddens is skoon en baie netjies. Lekker huis om saam met vriende en familie te deel.

Handvol Gruis Gastehuis 's response

Baie dankie vir die mooi resensie.

Handvol Gruis Gastehuis
From
R1 900
per night, for 10 ppl
From
From R1 900
per night, for 10 ppl
From
R1 900
per night, for 10 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 11:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Vanrhynshoek Farm, Calvinia, 8190, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2582b88c2645e6c9e15b5b565cb5543182a1d7add34e4b554de9cafa253422dcb6df4d976bb90cd56eef6e3a2e42ceb80ad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 900  per night, for 10 ppl 37 5 1 5 Vanrhynshoek Farm Calvinia 8190 Northern Cape 0860 022 102 11:00-21:00 10:00 -31.326567416046 19.883960142944
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!