The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hanna | TravelGround
+11

Hanna

35 reviews
Guest House

Review Summary

5 out of 5from 35 reviews for Hanna
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Karlo V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karlo V
With spouse/partner

Kort maar lekker.

Baie lekker gebly. Perfek vir vinnige oornag teen bekostigbare prys.

Jan S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan S
With spouse/partner

Ongelooflik lekker, baie dankie.

Watter uitsonderlike ervaring. Vriendelik, behulpsaam ,gasvry, stil en rustig. Baie veilig.

Michael R - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael R
With spouse/partner

Beste nagrus ooit.

Rustigheid. Baie lekker geslaap. Diens is baie goed.

Maria T - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria T
With spouse/partner

Die gaste-eienaars is baie, baie vriendelik en gasvry.

Ons behoeftes en belange is vir hul belangrik. Die area is lekker stil met mooi uitsig oor die wingerde, wens ons kon ons tyd langer daar deur bring. Hannelie doen soveel moeite en dink aan elke klein stukkie detail. Ons het die mees spesiale verwelkomingsgeskenke gekry. Die kamer het lugversorging, buite is n braaidrom en alles wat jy benodig, is in die kombuis. Voertuig kon binne in die erf staan onder 'n skadunet en ons het die heeltyd baie veilig gevoel. Daar is 'n swembad wat ons kon gebruik indien ons wou. Hierdie is 'n gastehuis waar jy wegry as vriende! Ons beveel Hanna gastehuis aan en sal vir seker weer daar gaan bly.

Chamanti L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chamanti L
Family with young children

Baie lekker gebly.

Ons het weereens baie lekker hier gebly. Dankie vir so 'n netjiese, skoon plek en vir sulke gasvryheid.

Lisa S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa S
Individual traveler

Absolute Klein Oase waar my siel tot rus Kon kom na 'n Lang dag se werk

Ek Sal weer en weer hier Kom oorbly. Dit is die vriendelikste en warmste mense wat ek nog ooit by 'n gastehuis/B&B ontmoet het. Alles wat jy nodig het, is daar en Dan nog ekstra lekkertes ook. Ek het so bederf gevoel. Home away from home verseker. Julle is absoluut puik en het vir altyd in my hart kom bly. Ek Sal julle verseker weer gebruik!

Adolf C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adolf C
On business

Very pleasant and kind owners. Warm & quiet environment ideal for rest as well!

This was a very good place to stay, within a peaceful and quiet environment ideal for work and study.

Sam S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam S
With spouse/partner

Net een woord: wonderlik.

Ons is só gasvry ontvang, niks was te veel moeite nie. Lugreëling, vol DSTV, selfs strykgeriewe en kombuisie. Sal vir seker weer daar wil oorbly.

Linda H - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda H
With spouse/partner

110% meer as wat ons verwag het.

Die beste persoonlike vriendelikste gasheer en gasvrou. Alles pragtig skoon. Huislik. Ek wou nie huis toe kom nie.

Marcia P - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marcia P

Very hospitable and makes you feel very welcome. Make a lot of effort! Is very neat and clean. Will definitely use them again.

They make a lot of effort to make you feel welcome. Really very hospitable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gasvry en laat jou baie welkom voel. Doen baie moeite! Is baie netjies en skoon. Sal definitief weer van hulle gebruik maak.

Hulle doen baie moeite om jou welkom te laat voel. Is regtig baie gasvry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rudiger W - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudiger W
With spouse/partner

Dit voel soos 'n huisie weg van die huis af.

Huis Hanna is 'n wonderlike bestemming om 'n paar aande in die dorpie van Wellington te spandeer. Hanna en haar man, Deon, is baie vriendelike en gasvrye mense. Hul help jou met graagte. Dit is werklik die mooiste plekkie wat ons besoek het in ons vakansie. Jy het 'n asemrowende uitsig by die swembad en braai area wat uitkyk op Wellington se mooiste wynlande.

Brumilda B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brumilda B

Ongelooflik en fantasties!

Hannelie is so so vriendelik en oulik. Sy het ons met soveel warmte en liefde behandel. Haar plekkie is baie pragtig! Dit het baie meer as net die nodige geriewe en ons was so verras met die oulike personalised geskenkies. Die view is tranquil en ons was versot op die swembad-uitkyk. Die plekkie is supergerieflik en so so pragtig. Ons was baie beïndruk met die netheid en dekor ook. Dit was werklik peaceful, mooi en ongelooflik. Ons gaan beslis weer, die keer vir langer! Beveel Hanna definitief aan. Dankie vir alles Hannelie!

Natalie B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie B
With spouse/partner

Friendly welcome and lovely cool pool, even received personalised hand towels. Air-con, blinds keep out the heat. Recommended.

We were received by bubbly Hannelie. The heat in Wellington is keen and the swim in the pool was delicious. A cool beer for my partner was very also welcome. The room had all required amenities: air-con, tea, coffee, etc. Clothes rail and mirror, couch, shower and toilet, DStv, which we did not have time to watch, and our particular favourite was a king-size and very comfortable bed. We had to leave early on both mornings so did not have breakfast. Not sure if that is included. We were very happy there and would go back.

Monique D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique D
With spouse/partner

Ons is vriendelik ontvang en het gemaklik gebly.

Hanna en haar man het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Hulle is vriendelike mense met 'n oog vir detail. Ons het heerlik en gemaklik gebly. Die blyplek is goed toegerus en netjies. Ons het ook ons geskenkie baie waardeer. Definitief waarde vir geld!

Chamanti L - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chamanti L
With spouse/partner

Vriendelik, netjies en gasvry.

Sal beslis aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Eienaars is baie vriendelik, behulpsaam en gasvry.

Christelle B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle B
With spouse/partner

Peaceful and safe!

Hanna and her husband are friendly and helpful. The little place is cosy and full of surprising extras. I will definitely recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en veilig!

Hanna en haar man is vriendelik en behulpsaam. Die plekkie is knus en vol verrassende ekstras. Ek sal dit beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corné S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corné S

Lovely stay!

Enjoyed it! Warm an friendly hosts!

Eldrich M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eldrich M
With spouse/partner

Spectacular.

It was our second time and as good as our first time. Warmly welcomed and make us feel part of the family. Thank you Hannelie for all your kindness.

Elané V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elané V
With spouse/partner

Wat 'n aangename ondervinding! Aanbeveel!

Wat 'n aangename ondervinding. Ons beveel dit vir seker aan! Ons was vriendelik verwelkom en het tot 'n geskenkie met elkeen se naam op, op ons bed ontvang. Heerlike, stil area wat oor wynplase uitkyk.

Christelle K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle K
With spouse/partner

Tranquil and hospitable and safe accommodation.

Neat accommodation in quiet area in Wellington. Hostess very friendly and helpful, even helped with needle and thread when my button broke off before we had to finish for a wedding. The special gift on our bed and all the delicacies makes you feel at home. Will definitely recommend Hanna.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en gasvrye, veilige verblyf.

Netjiese verblyf in rustige stil omgewing in Wellington. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam, selfs uitgehelp met naald en gare toe my knoop afbreek voor ons moes klaar maak vir 'n troue. Die spesiale geskenkie op ons bed en al die bederfies laat mens sommer tuis voel. Sal Hanna beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanna's response

Beste Christelle,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons streef altyd daarna en is baie gefokus op netheid. Kan jy dalk, om ons te help, meer spesifiek wees oor wat gepla het met betrekking tot die netheid?

Ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Hannelie

Hanna
Ralton K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ralton K
With spouse/partner

Fantastiese verblyf baie gasvry en love die geskenkies wat ons gekry het met aankoms.

Warm vriendelike ontvangs.

Hanna's response

Beste Trezay,

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.

Groete,
Hannelie

Hanna
Carli B - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carli B
With spouse/partner

Being one for detail, convenience and hospitality, Hanna's place is the best place for you!

The finer details and effort made to welcome us was incredible! Where would one expect to receive a washcloth with you and your wife's names? Chocolates on the pillows, large variety of teas and cappuccinos and containers of juice in the fridge - everything available to you! Everything you could possibly need is at your disposal: fridge, microwave and many more. The hostess made us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

As jy 'n mens is vir detail, gerief en gasvryheid, is Hanna se plek die beste plek vir jou!

Die fynere details en moeite wat daar gedoen was om ons te verwelkom, was ongelooflik! Waar sou mens nou verwag om 'n waslappie met jou en jou vrou se name op te ontvang? Sjokolades op die kussings, groot verskeidenheid tee en cappuccinos en houertjies sap in die yskas - alles beskikbaar vir jou! Alles wat jy moontlik sal nodig kry is tot jou beskikking: yskas, mikrogolf en nog vele. Die gasvrou het ons tuis laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tamryhn M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tamryhn M

It was a wonderful time.

I had a wonderful night at Hanna. Would definitely return.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n wonderlike tydjie.

Ek het wonderlike nag gehad by Hanna. Sal defnitief weer daar gaan slaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lee-ann J - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-ann J
With spouse/partner

Was baie lekker gasvry.

Ons ervaring was wonderlik en heerlik. Hanna is baie gasvry en dankie vir die geskenkies.

Andre M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre M
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Sal beslis weer daar wil oornag. Baie netjies en gemaklike akkommodasie. Baie dankie vir al die geskenkies.

Verinic C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verinic C
With spouse/partner

Home away from home.

Would return there any day. Words can't even describe. Thank you for the little gifts. Definitely a wow from us, thank you Hanna.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wow, huis weg van die huis af.

Ek sal enige dag weer teruggaan dit was lieflike woorde kan nie beskryf nie en ons geskenkies dit was 'n wow vir ons dankie Hanna.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Krystle B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Krystle B
With spouse/partner

Best experience I've ever had!

Hanna exceeded my expectations! 5 star hotel living and treatment at a bed and breakfast date, everything about the venue and preparing for the guests was well considered and the extra effort such as a personalised face cloth and welcome note, really put a special touch to it and made us feel more welcome. Chocolates on the bed, and treats in the room, was not expected but a lovely surprise! Thank you for the friendliness and kindness.

Shaun D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun D
With spouse/partner

Perfect resting place away from City life.

Had a pleasant and amazing experience. Met with a very warm welcome, made us feel at home immediately. Entire room was exceptionally clean and let me not forget the gifts on bed. Accommodation catered for all our needs Would recommend this place to anyone wanting to get close to wine farms, mountain bike trails and away from city life. Will definitely return soon for a longer stay. Thanks again.

Eldrich M - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eldrich M
With spouse/partner

Satisfactory.

We had a lovely time. Also received a beautiful welcome gift on our bed. Will definitely come back again.

Chris K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris K
With spouse/partner

Really enjoyed it.

I really enjoyed Hanna and had a friendly reception. Everything was in its place and stylish, in a quiet, safe area. We regret not being able to stay longer. Would definitely stay at Hanna again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het dit baie geniet.

Het Hanna baie geniet en is vriendelik verwelkom. Alles op sy plek en stylvol in 'n stil, veilige area. Ons is baie spyt ons kon nie langer bly nie. Sal beslis weer van Hanna gebruik maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hanna's response

Baie dankie wardeer dit baie enigetyd welkom.

Hanna
Chris J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris J
With friends

Dit was die moeite werd.

Met aankoms was ons met 'n hart en gemoed ontvang, als was beter as wat ek verwag het en meer, goed inrig en kindervry, sal beslis weer wil gaan in die nabye toekoms.

Siddeeqah K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Siddeeqah K
With spouse/partner

5 star treatment.

We had a lovely time. Hanna very friendly and pleasant. I would love to make use of Hanna again.

Drika K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drika K
With spouse/partner

Upmost hospitality!

Stunning, affordable accommodation in a safe area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiterste gasvryheid!

Pragtige, bekostigbare akkommodasie in 'n veilige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Vicky H - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky H
With spouse/partner

Absoluut fantasties!

As daar bonus sterre was het ons definitief dit aan Hanna gegee. Heerlike verblyf!

Heinrich M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heinrich M
With spouse/partner

Die verblyf was baie netjies en rustig en die natuur beeldskoon.

Ons het dit baie geniet en die gasheer het ons tuis laat voel. Pragtige natuurskoon en waarde vir geld.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 179 Genl Hertzog Boulevard, Berg en Dal, Wellington, 7655, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmgsNob2YGbiy4tZfpKAV0Gm7fScTQPFmpsFGss00YwTfyx0K4T?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 35 5 1 5 179 Genl Hertzog Boulevard Berg en Dal 7655 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.630901 19.020725
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!