The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Harmony and Melody Self-catering | TravelGround
+42

Harmony and Melody Self-catering

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 38 reviews for Harmony and Melody Self-catering
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.8/5
Gail D - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gail D

Very impressed and enjoyed the stay.

Was welcomed with utter friendliness and would recommend this place to everyone.

Petrus M - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Petrus M
With spouse/partner

Welcoming and pleasant.

Easy to find. Welcoming. Clean.

Hester Aletta S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester Aletta S
On business

It was absolutely wonderful.

Very quiet and cosy.

Jimmy R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jimmy R
With friends

A bit out of the way.

Made very welcome on arrival.

Steven B - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven B
With spouse/partner

Bitter baie lekker stil en baie netjies.

Ek sal enige tyd weer na Harmony and Melody Self-catering gaan en soos ek en my verloofde besluit het, ons gaan vir seker weer teruggaan na hulle in die toekoms!

Shi'zen L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shi'zen L
With friends

Had a lovely stay. Will definitely return.

Nice cosy place, very tidy and lovely decor. Owner was very friendly and welcomed us so pleasantly.

Jimmy R - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jimmy R
Individual traveler

Made most welcome on arrival.

Really comfortable bed.

Andrew S - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew S
Family with teenagers

Great accommodation, comfortable, quiet and safe.

See stars.

Elmien N - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien N
With spouse/partner

Heerlike atmosfeer met baie gas vrye eienaars.

Die akkommodasie is netjies en almal baie vriendelik.

Izzy L - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izzy L
With friends

Very friendly, clean and great for a few days' stay. Will definitely recommend to others.

Very nice self-catering accommodation.

Stephan V - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan V
Family with teenagers

Uiters gemaklik. Beskut teen die koue na ’n lang reis!

Die plekkie is goed uitgerus. Mens kan binne kosmaak of braai. Elektriese komberse, snoesige komberse, verwarmer, koffie en die volledige DStv-pakket laat mens lekker ontspan in die koue aande.

Elzana B - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elzana B
With spouse/partner

Netjies, vriendelike diens, veilig.

Baie lekker gekuier hier, die verblyf is baie netjies en alles wat jy benodig is daar. Baie vriendelik verwelkom.

Marelise M - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelise M
With spouse/partner

Fantastiese plekkie.

Uitstekende plek, vriendelike mense.

Liza B - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liza B
Individual traveler

Asemrowende, rustige atmosfeer.

Baie goeie ontvangs deur Suzanne. Laat jou sommer tuis voel. Baie netjies. Alles is op hul plek en goed uiteengesit. Is kalmerend, ontspannend. Heerlike nagrus gehad. Tuin is pragtig en baie goed onderhou. Sal vir seker weer gebruik in toekoms!

Mario F - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario F
With spouse/partner

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring.

Ek sal die blyplek aanbeveel vir enige persoon. Die eienaars is baie gasvry en dit is regtig waarde vir jou geld. As 'n gereelde reisiger is dit definitief een van my gunstelling blyplekke. Welgedaan Harmony.

Morne P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne P
On business

Fantasties

Het my verblyf baie geniet, dit is 'n puik klein plekkie en die gasheer en gasvrou is baie beleefd en vriendelik. Dis net jammer ek moet so min Bethlehem toe reis vir my besigheid, anders sou ek beslis meer hier vertoef het. Kan die plekkie hoogs aanbeveel.

Pieter S - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter S

Aangenaam verras, baie beïndruk.

Wonderlike waarde vir geld. Baie gasvry ontvang en geen moeite was te veel nie. Plekkie baie skoon en goed ingerig. Ons het lekker gekuier. Baie dankie.

Peter D - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Peter D
With spouse/partner

Recommended for overnight stay.

Friendly reception. Good location. Clean and well-equipped. Space in Melody is a bit limited and a little tight but good for maximum 2 people for an overnight stay - all one needs.

Liza G - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Liza G
With spouse/partner

Baie vriendelik ontvang en baie lekker gebly.

Dis 'n pragtige plekkie en sal vir seker weer van hul gebruik maak. Het baie lekker gebly en was baie lekker om so vriendelik ontvang te word. Baie dankie.

Donny S - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Donny S
With spouse/partner

Baie lekker, skoon en vriendelike ervaring.

Die mense is baie vriendelik.

Johan L - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan L
With spouse/partner

Baie lekker geslaap.

Klein maar baie netjies en skoon. Net reg vir oorslaap.

Elize B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize B
With spouse/partner

Lafenis vir die siel!

Die plekkie is pragtig, ons het die rustigheid baie geniet. Volgende keer gaan ons beslis langer bly. Ons viervoet kinders het die ruimte net so geniet.

Lara V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara V
Family with teenagers

Amazing hosts.

Make sure you arrive well before 18:00, as the municipality turns off the water from 18:00 to 06:00. Besides that, absolutely no complaints.

Wanda D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wanda D
With spouse/partner

Pragtige plek en lieflike, gasvrye mense. Sal enige tyd weer daar bly.

Ons is vriendelik ontvang deur lieflike mense. Pragtige tuin en bitter netjiese kamer. Die gasheer het omtrent rondgehol toe ons televisie nie wou opvang nie. Sal die plek enige tyd weer gebruik en hoogs aanbeveel.

Amanda S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Amanda S
With spouse/partner

Rustig.

Netjiese eenheid in rustige omgewing. Eenheid baie klein, meer geskik vir enkelpersoon. TV op ongemaklike posisie. Mooi uitsig oor netjiese tuin.

Karien K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karien K
With friends

Die eenheid was netjies en tuin was rustig. Net wat mens nodig het na 'n lang dag.

Ek sal egter aanbeveel dat hul die muur met bure langsaan hoër maak. Dit skep net meer privaatheid. Daar was nogal 'n geraas gedurende Vrydag en Saterdag met werkers van langsaan.

Barend G - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barend G
Individual traveler

Baie netjiese plek en gasvrye mense.

Sal beslis weer daar oornag.

Andries K - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries K
Family with young children

Ons het lekker gebly en alles wat nodig was was beskikbaar.

Ons het net een aand oorgeslaap. Die omgewing is stil en rustig. Daar is 'n afgesonderde tuingedeelte met braai-area.

Tania V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania V
With spouse/partner

Pragtig, skoon en netjies!

Gasheer en gasvrou was ongelooflik vriendelik! Ons het die kuier vreeslik geniet! Pragtige plekkie met winkels ens. naby. Gasheer en -vrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Marinda B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
On business

Het dit baie geniet.

Die mense was baie gasvry en sal weer van hulle diens gebruik maak.

Jd K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jd K
With friends

Fantasties.

Pragtige plek en Suzanne en haar man is dierbare mense. Niks is vir hul moeite om dit vir jou so gerieflik moontlik te maak. Sal beslis weer daar oorbly.

Dalene Schutte S - Jul 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dalene Schutte S
Individual traveler

Baie lekker gekuier. Eienaar gasvry. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Ek sal weer van die plek gebruik maak. Eienaar gaan uit hul pad om mense tevrede te stel.

Harmony and Melody Self-catering's response

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie!

Harmony and Melody Self-catering
Fanus J - Jul 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanus J
Family with teenagers

Uitstekend.

'n Warm ontvangs , verblyf en alles wat jy nodig het, en 'n bietjie meer. Dankie vir die heerlike kuier.

Harmony and Melody Self-catering's response

Baie dankie. Ons waardeer dit opreg.

Harmony and Melody Self-catering
Pieter V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter V
With spouse/partner

Aangename plekkie en uitstekende waarde vir geld.

Aandag aan detail is baie goed. Vele klein goedjies wat voorsien of gedoen word wat bo 90% van ander plekke uitstaan. Absolute waarde vir geld en sal enige tyd weer daar oorbly.

Jakes O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jakes O
Family with teenagers

'n Bring-net-jou-tandeborsel-plek - kan dit werklik aan enige een aanbeveel.

Vriendelike en aangename eienaars. Hout, aansteker en alle braaigeriewe word voorsien. Heerlike beskuit met goeie kwaliteit koffie word voorsien. Sal vir seker weer van Harmony gebruik maak.

Harmony and Melody Self-catering's response

Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit baie.
Groete.
Harmony

Harmony and Melody Self-catering
Dirk C - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk C
With spouse/partner

Awesome experience.

We were welcomed by our host Susan who made sure that we were catered for in every detail. The place is stunning and we had a wonderful stay. Will return anytime!

Harmony and Melody Self-catering's response

Thank you so much for the review! I really appreciate it a lot.
Suzanne Harmony.

Harmony and Melody Self-catering
Antoinette N - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette N
Individual traveler

Very neat and good value for money.

Friendly welcoming, neat and comfortable home with everything you need. I will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

Vriendelike ontvang, netjiese en gerieflike huisie met alles wat jy nodig het. Ek sal definitief weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ian D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ian D
With spouse/partner

Excellent.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R550
per night (sleeps 2)
From
From R550
per night (sleeps 2)
From
R550
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 1 Owen Warren Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b0dcd355d7f95dc63cd9d9f80d375d52d040f646f9c76515bd39468eba6496514c4a12aabbaf9761fce01e7e2110cdc417a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R550  per night(sleeps 2) 38 5 1 5 1 Owen Warren Street Panorama 9701 Free State 0860 022 102 15:00-21:00 10:00 -28.230484737665 28.326717944404
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!