Bela-Bela Accommodation at Harteliefhuisie | TravelGround
+35

Harteliefhuisie

55 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 55 reviews for Harteliefhuisie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Rosa S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa S
With spouse/partner

Absolutely beautiful, relaxing and if you want peace, this is the place!

The cute swimming pool, lapa and quietness is a huge plus! We could relax nicely and walk to a few interesting places. There are some wild to see on foot!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut pragtig, ontspanne en as jy stilte soek is dit die plek!

Die oulike swembadjie, lapa en stilte is 'n groot pluspunt! Ons kon heerlik ontspan en kon rondstap na 'n paar interessante plekke. Nogal wild te voet gesien!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christoffel M - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christoffel M
With spouse/partner

Baie aangename en bevredigende verblyf.

Die rustigste en netjiesste bosveld-toevlug weggesteek in welige, ongerepte natuurskoon en wildlewe.

Gerard N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerard N
With spouse/partner

Baie lekker.

Rustige, veilige en mooi omgewing. Huisie is baie mooi en goed toegerus. Ek en my vroutjie het die wegbreek baie geniet.

Harteliefhuisie's response

Beste Gerard,

Dankie vir jou terugvoer. Dis goed om te weet julle het die wegbreek geniet.
Kom kuier gerus weer.

Harteliefhuisie
Flip S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip S
With spouse/partner

Here one becomes one with nature.

Will definitely go back again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hier word mens een met die natuur.

Sal definitief weer terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Dagse Flip.
Julle is enige tyd weer welkom. Ek hou van hierdie beskrywing: "Hier word mens een met die natuur"!

Harteliefhuisie
Elsie Y - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie Y
With spouse/partner

Rustig in die bos.

Rustige gemaklike huis in die bos, met wilde diere wat kom eet en water drink. Wonderlike staproete na die bergpoel tussen die bome en diere.

Harteliefhuisie's response

Hallo Elsie, Dis goed om te hoor jul het so geniet. Ja die staproete is pragtig!

Harteliefhuisie
Truly T - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Truly T
With spouse/partner

A wonderful bushveld getaway, wish it was longer!

We really enjoyed our stay there. Delighted and shared in the wildlife.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Heerlike bosveldwegbreek, wens dit was langer!

Ons het ons verblyf daar baie geniet. Heerlik gerus en gedeel in die wildlewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Hi Truly, dankie vir die resensie. Dankbaar om te hoor jul het gerus en geniet.
Bosveldgroete.

Harteliefhuisie
Anke S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anke S
With friends

Peaceful area.

House very neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig omgewing.

Huisie baie netjies skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter L
Family with teenagers

Peaceful and quiet.

Well rested. Game viewing on the premises. Nice boma for braai. Friendly owner.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil.

Heerlik gerus. Wild op die perseel om te besigtig. Lekker boma vir die braaier. Vriendelike eienaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Karin S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
Family with teenagers

Clean, neat, comfortable, convenient, incredible, peaceful, wonderful and nature was everything I was looking for.

To stay with Harteliefhuisie was a privilege for us. It is very small but not concise. Clean and neat and everything you needed was there. It is so peaceful in nature. The cycling between the animals was more than expected. It was awesome.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjies, gemaklik, gerieflik, ongelooflik, rustig, wonderlik en natuur was alles waarna ek gesoek het.

Om by Harteliefhuisie te kon bly was vir ons 'n voorreg. Dit is baie klein, maar nie beknop. Skoon en netjies en alles wat jy benodig was daar. Dit is rustig so in die natuur. Die fietsry tussen die diere was meer as wat mens verwag. Dit was awesome.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Karin baie dankie vir hierdie uitgebreide terugvoer. Dis hartverwarmend om te lees dat jul so tevrede was. Ja dis nogal n voorreg om met n fiets tussen die diere te kan ry. Kom kuier gerus weer. Groete!

Harteliefhuisie
Talitha J - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talitha J
Family with young children

Perfect getaway spot!

The pictures are exactly what you get. Beautiful house that creeps deep into your heart. Quiet getaway from the busy city. Safe. We went for different walks with the children. Beautiful (and challenging) bike rides. Drove past giraffes, zebras, kudu, blesbok, warthogs, nyalas, impalas and many more wildlife a few times. Hosts very hospitable. Would love to go there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte wegbreek-plekkie!

Die prentjiemooi foto's is presies wat jy gaan kry. Pragtige huisie wat diep in jou hart kruip. Rustige wegbreek van die besige stad af. Veilig. Ons het met die kinders verskillende roetes gaan stap. Pragtige (en uitdagende) roetes met die fietse gery. Paar keer reg verby kameelperde, sebras, koedoes, blesbokke, vlakvarke, njalas, klomp rooibokke en vele meer wild gery. Gashere baie gasvry. Sal graag weer daar gaan kuier!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Hi Talitha, lekker om hierdie terugvoer te lees. Jul was behoorlik bedrywig! Bly jul kon so n verskeidenheid diere sien en geniet van die stap en fietsry. Ons het nou ook n klein swembadjie reg langs die huisie.
Kom loer gerus!

Harteliefhuisie
Stephanie H - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie H
With spouse/partner

It was clean, neat and beautiful. We loved every minute of our stay there.

Harteliefiehuisie is absolutely beautiful. It is clean and neat with everything you need. The surroundings are beautiful and we really loved the boma area. We will recommend this to friends and family and we would love to visit again.

Harteliefhuisie's response

Thank you so much for your review. Always welcome back.
Bushveld-greetings!

Harteliefhuisie
Tania L - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania L
With spouse/partner

Perfect place for a break from city life.

Loved the seclusion and feeling of being in the wild while still having all the comforts of home. A truly lovely place in the bush.

Harteliefhuisie's response

Dear Tania,

Thank you very much for an excellent review. We would love to see you here again.

Warm regards,
Harteliefhuisie

Harteliefhuisie
Mandie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandie V
With spouse/partner

The name of the place says it all.

What a nice and neat place. Have everything you need. The boma is a bonus. Saw so many animals. Will definitely go again and recommend the place. Thank you for your kindness.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die naam van die plek sê alles.

Wat 'n mooi en netjiese plek. Het alles wat mens nodig het. Die boma is 'n wins. Het soveel diere gesien. Sal vir seker weer gaan en die plek aanbeveel. Dankie vir julle vriendelikheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Hallo Mandie, baie dankie vir jul mooi terugvoer. Eks so bly jul het geniet en so baie wild gesien. Klink sowaar of jul jul hart verloor het by "Hartelief op Verloren". Kom soek daai hart gerus gou weer. :)

Harteliefhuisie
Tinie T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tinie T
With spouse/partner

Peaceful in the bushveld.

Even though it is small, it's excellent accommodation. The house is very clean. Cutlery and crockery was more than sufficient. Would definitely go there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig in die bosveld.

Hoewel klein, is die akkommodasie uitstekend. Die huisie was silwerskoon. Eetgerei en breekgoed was meer as voldoende. Sal definitief weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir jul terugvoer Tinie.
Dis goed om te hoor jul het die rustige bosveld geniet. Kom ontspan en laai die batterye gerus weer!
Vriendelike groete.

Harteliefhuisie
Ina U - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina U

Pleasant, clean, quiet and comfortable.

The accommodation was very pleasant with clean, well-maintained accommodation, friendly service from owner and the area where wildlife can be viewed is recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam, skoon, rustig en gerieflik.

Die verblyf was baie aangenaam met skoon, goed versorgde akkommodasie, vriendelike diens van eienaar en die omgewing waar wild besigtig kan word, aan te beveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie Ina. Dis hartverwarmend om te hoor jul was tevrede en kon geniet. Dankie ook vir julle vriendelikheid.
Alles wat mooi is vir die res van die jaar.

Harteliefhuisie
Aldi N - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aldi N
Family with young children

Pragtig ingerig op 'n pragtige perseel.

Die huisie en erf het 'n wonderlike atmosfeer en mens kan vreedsaamheid ervaar deur 'n uitgestrekte melkweg te sien in die aand en te gaan stap in die bos deur die dag. Die mense is vriendelik en die die perseel is veilig.

Harteliefhuisie's response

Dankie vir hierdie mooi resensie Aldi!
Ons is dankbaar dat jul die rustige atmosfeer en vreedsaamheid kon geniet.

Harteliefhuisie
Johann B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann B
With spouse/partner

Incredible owners who really go out of their way to give you the best time.

You won't get better customer service anywhere else! Very nice, quiet area and lots of things to do in the area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike eienaars wat regtig uit hulle pad gaan om vir jou die beste tyd te bied.

Kliëntediens sal jy nêrens beter kry as by Harteliefhuisie nie. Baie lekker gebly, rustige omgewing en baie dinge om te doen in die area.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Beste Johann en Natasha
Baie dankie vir julle terugvoer.

Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons waardeer jul komplimente en is baie bly dat julle dit geniet het.

Bosveld groete!

Harteliefhuisie
Anton V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton V
With spouse/partner

'n Baie lekker bosveld-ervaring.

Wat 'n lekker bestemming om 'n heerlike bosveld-ervaring te beleef. Die huisie is pragtig en goed toegerus om heerlik uit te span. Die bergstroompie het geloop en die swemgat is heerlik vir afkoel in die hitte. Ons het heelwat diere gesien, ongelukkig het sommige ons ontwyk het. Ons sal hulle met 'n volgende besoek gaan opspoor. Ons sal Harteliefhuisie sterk aanbeveel om lekker rustig te gaan ontspan.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering Anton. Dit is gaste soos julle wat dit vir ons die moeite werd maak om aan te hou om die pragtige stuk natuur en boshuisie met ander te deel. Julle is altyd weer welkom!
Vriendelike groete.

Harteliefhuisie
Hester S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hester S

Gerieflike huisie in die mooiste Bosveld!

Jy kan stap, voëlkyk en net ontspan.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir die terugvoer Hester. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves en ontmoet.
Baie dankie ook vir die hulp met n hele paar bome se uitkenning!! Meeste van hulle het nou reeds naamplaatjies gekry.
Kom kuier gerus weer. Groete aan jou ouers.

Harteliefhuisie
Werner L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Werner L
With spouse/partner

This is just the place to get away form the rush of everyday life.

We found the house really easy with the given directions. It was pleasant and a surprise to turn in on Harteliefhuisie's gravel road and to see the house between the trees. It is a beautiful place that fits in with thew environment. Everything is clean and neat. It was pleasant to sit on the patio early in the morning and late afternoon and experience the nature around us. The tranquility with just the forest sounds was good for the soul. The security at the gate was also very professional and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die is net die plek om weg te kom van die gejaagdheid van die daaglikse lewe af.

Ons het die huisie maklik gevind met die aanwysings wat ons gekry het. Dit was aangenaam en 'n verrassing om in te draai by Harteliefhuisie se grondpaadjie en die huisie so tussen die bome deur te sien. Dit is 'n pragtige plek wat mooi inpas in die omgewing. Alles is skoon en netjies. Dit was aangenaam om vroegoggend en laatmiddag op die stoep te sit en net die natuur om ons te belewe. Die stilte met net die bosgeluide was goed vir die gees. Die sekuriteit by die hek was ook baie professioneel en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Goeiedag Werner,

Baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om so 'n uitgebreide en positiewe terugvoer te gee. Dit is vir ons so lekker om te hoor as gaste Hartelief, die stilte en die bosgeluide geniet het. Kom maak gerus weer kop-skoon!

Harteliefhuisie
Werner B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner B
Family with young children

Ongelooflike naweek.

Ons het die naweek ongelooflik baie geniet. Die huisie is goed toegerus en baie netjies. Baie dankie vir die kans om die natuur skoon te kon geniet.

Harteliefhuisie's response

Hi Gwen, dis so lekker om te lees dat jul dit ongelooflik geniet het. Die natuurskoon bly maar pragtig hier.
Groete tot n volgende keer!

Harteliefhuisie
Diane Y - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Diane Y
Family with young children

Perfect location.

We had a lovely family weekend away. It was nice and close to Pretoria and the setting was wonderful. A good weekend away to relax, disconnect from the world and spend quality time with family, either riding bikes, walking or sitting around the camp fire. Lovely. clean well-equipped house.

Harteliefhuisie's response

Hi Diane, we are so happy to hear that you enjoyed the farm setup with your lovely family from Pretoria. Wishing you all the best for the rest of the year and we hope to welcome you back somewhere in future.

Harteliefhuisie
Leonie J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leonie J
With spouse/partner

Netjies, alles wat jy nodig het.

Mens kan sien daar is baie liefde in die huisie gesteek. Baie netjies, is baie skoon en die belangrikste dinge wat jy nodig het is daar. Baie mooi geleë vir besoeke aan Bela-Bela, Modimolle en interessante dinge om te doen in die omgewing. Jy hoef jou nie te verveel nie. Ongelukkig is die huisie baie warm, die warmte bly lank in die huisie hang en kry mens nie uit nie, ondanks die waaiers aan die plafon en die mobiele waaier. 'n Mens kan ongelukkig nie lekker in die skaduwee buite sit nie, veral in die oggende. Dit sou lekker gewees het as die afdak by die deur iets langer was dat mens in die oggende lekker kan koffie drink in die skaduwee sonder om te verbrand of 'n klein lapatjie waar mens kan skuil teen die son. Ons was net 2 mense en dan is die plekkie ruim genoeg. As mens met 4 mense daar moet bly, word dit nie so gerieflik nie.

Deidre F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deidre F

Relaxing getaway.

The accommodation is practical, neat and clean. Everything that one needs! Excellent location! Good opportunity to get away from the busy city life.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige wegbreek.

Die verblyf is baie prakties, netjies en skoon. Alles wat mens nodig het! Puik geleë! Goeie geleentheid om weg te kom van die stad se geraas.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Dankie vir jul terugvoer, Deidre. Dit is goed om te hoor dat jul 'n rustige naweek gehad het. Bosveld-groete

Harteliefhuisie
Neels V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neels V
Family with teenagers

Everything was excellent. Bushveld at its best!

The accommodation was excellent. Will definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles was puik! Bosveld op sy beste!

Die verblyf was puik! Sal dit vir seker aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Dankie vir die gawe resensie Neels, dit is vir ons heerlik om te hoor as gaste die Bosveld so geniet. Ons hoop julle kan binnekort weer bietjie kom uitspan. Mooi bly.

Harteliefhuisie
Tienie M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tienie M
With spouse/partner

Had a good rest.

Will make permit code for period of stay and not 24 hours. We had a good rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het lekker ontspan.

Sal permit-kode vir tydperk van verblyf maak en nie 24 uur nie. Ons het heerlik gerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Dankie Tienie, ek is bly jul het lekker ontspan. Inderdaad werk die permit-kode, na 'n proeftydperk, nou vir 'n langer tydperk. Vriendelike groete

Harteliefhuisie
Anita M - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita M
With spouse/partner

Very relaxed, nice and peaceful.

The atmosphere is very calm and peaceful, lots of animals on the farm with nice walking routes. The house is very cosy, clean, neat and comfortable. Just loved it! Can just recommend placing ash trays outside for smokes, because one doesn't want to leave cigarette buds all over the place or start a fire.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie ontspannend, lekker en rustig.

Atmosfeer baie kalm en rustig, heelwat diere op die plaas met lekker staproetes. Huisie is baie cosy, skoon netjies en gemaklik. Just loved it. Kan wel aanbeveel dat asbakkies buite geplaas word vir rokers want mens wil nie stompies die wêreld vol strooi en die plekkie onnet laat lyk nie of 'n brand veroorsaak nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Beste Anita,
Ons is bly om te hoor dat die wittebroodspaar dit geniet het!

Harteliefhuisie
Monique V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique V
With friends

Baie netjies, alles wat jy nodig het. Plek is baie goed opgepas.

Baie lekker gerus, kon die natuur behoorlik geniet. Baie wild gesien.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie Monique! Die wete dat gaste lekker gebly het is altyd 'n riem onder die hart. Kom kuier gou weer!


Harteliefhuisie
Liz B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liz B
With spouse/partner

Awesome accommodation, great service and a really beautiful experience!

The accommodation was very nice and clean and well equipped. There were animals all around which was awesome to see and experience! The owners were very friendly and helpful/informative. We really enjoyed our stay and would definitely go back there again.

Harteliefhuisie's response

Hi Liz, we are so grateful for your lovely review of Hartelief.
We do believe these reviews are super helpful when potential guests are researching different establishments and we are sure your input will assist them in a big way when making decisions!
Please come and visit again.

Harteliefhuisie
Suzette L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Suzette L
With spouse/partner

Die pragtige bosveld-omgewing is ideaal om te ontsnap vanaf die stadsgewoel.

Die kothuis is pragtig en rustig sonder om enige gerief prys te gee. Die kameelperde, sebras en ander wild kan sommer vanaf die kombuisvenster of boma beloer word. Die paaie is goed, aanwysings is duidelik en mens kan self rondloop of ry om die wild te besigtig. Harteliefhuisie is die volmaakte wegbreekplekkie, ons het definitief ons harte hier verloor!

Harteliefhuisie's response

Beste Suzette,
Baie dankie vir die mooi en uitgebreide terugvoering. Noudat julle jul harte by Hartelief verloor het, sal julle gou weer moet kom om dit dit kom haal :)
Altyd welkom!

Harteliefhuisie
Jaco B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
Family with young children

Die beste wegbreek nog ooit!

Die huisie is vol liefde en ons het ons gate uit geniet. Die wild wat naby die huis kom kuier het en rustige omgewing was vir ons regtig die beste medisyne. Die huisie is baie goed ingerig en het als wat mens sal nodig kry. Die décor is baie goed uitgedink en voel regtig of mens in 'n hotel bly maar op dieselfde tyd afgesonder en privaat. Ons sal beslis weer terugkeer. Al negatiewe punt wat op gekom het is die bly was te kort. Sien uit na ons volgende wegbreek.

Harteliefhuisie's response

Goeie dag Jaco,
Baie dankie vir die mooi boodskap en wees verseker jul is enige tyd weer welkom. Ons is so opgewonde om te hoor dat jul die liefde van Harteliefhuisie ervaar het!!

Harteliefhuisie
Saskia M - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Saskia M

Lieflik!

Ek het gekom saam met my ma en tannie - dit was 'n wonderlike dameswegbreek. Ons kon nie genoeg kry van al die mooimaakgoedtjies in die plek nie en dit het sommer dadelik soos huis gevoel! Harteliefhuisie is goed ingerig en baie skoon! Ons het bietjie gaan rond ry en kon maklik diere besigtig. Sondagoggend voor ons weg is, het die kameelperde agter die huisie kom kuier! Dit was werklik 'n groot bederf. As jy na stilte en natuur soek is die definitief die plek om te wees! Ons kom beslis terug na ons nuwe plekkie in die bos. Baie dankies aan Piet en Carolien - julle plekkie is beslis pragtig!

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir jou mooi komplimente Saskia. So bly jul dames het geniet en tuis gevoel. Altyd weer welkom!

Harteliefhuisie
Maryka K - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryka K
Family with teenagers

No negative comments - everything was perfect.

Just the perfect breakaway spot. Quaint house equipped with more than was expected. The reserve is in a very good condition with clear indications on the gravel roads. We took a walk on the trail in the beautiful kloof - what a gem! Can't wait to return!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geen negatiewe kommentaar nie - alles net perfek en reg.

Dit is beslis die perfekte wegbreek geleentheid. Die huis is baie oulik ingerig met meer as net die standaard verwagtinge. Die reservaat is in baie goeie toestand en aanwysings op grondpaaie duidelik. Ons het die paadjie gaan stap in die kloof wat verskriklik mooi was - dis regtig 'n juweel van die natuur daar. Kan nie wag om weer daarheen te gaan nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Beste Maryka, baie dankie vir jul boodskap! Ja die bosveld bederf mens met rustigheid en vrede, en die kloof se natuur is 'n regte juweel. Ons is dankbaar as mense dit ook so baie geniet. Sien uit om jul weer te verwelkom.

Harteliefhuisie
Eben G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben G
Family with young children

Had a lovely rest and the Gorge hiking trail was really beautiful.

The house had everything we needed and was tastefully decorated. We had a lovely rest with the children and enjoyed they enjoyed it a lot to ride around on their bikes. We enjoyed the Gorge hiking trail a lot and saw the most beautiful Kudu bull. Thank you for the lovely time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het heerlik gerus en die Gorge-staproete was regtig pragtig.

Die huisie het alles ingehad wat ons nodig gehad het en was regtig baie mooi versier. Ons het heerlik gerus en kinders het dit baie geniet om daar rond te ry met hulle fietse. Ons het die Gorge-staproete baie geniet en die mooiste Koedoebul daar gesien. Dankie baie vir 'n heerlike tydjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Hallo julle, dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Ons waardeer jul komplimente, en is baie bly dat julle as gesin saam geniet het.
Bosveld groete!

Harteliefhuisie
Carla V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla V
With spouse/partner

Stil rustig, pragtige omgewing. Kameelperde, zebras en bokke het by die huisie kom wei. Was so skoon. Sal definitief weer gaan.

Was so lekker, ons was net te kort daar. Ons gaan definitief daar in die resort kom fietsry.

Ronel R - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel R
With spouse/partner

It was very pleasant and quiet while the game moved around quietly.

The cottage was fully equipped. Upon our arrival the cottage was very clean and tidy. The rides on the estate were special for us because we could go wild and appreciate the beauty of nature in our own time. The tranquility we experienced was absolutely contagious.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was baie aangenaam en rustig terwyl die wild oral rustig rondbeweeg.

Die huisie was volledig toegerus. Met ons aankoms was die huisie baie skoon en netjies. Die ritte op die landgoed was vir ons spesiaal omdat ons kon gaan wild kyk en die skoonheid van die natuur kon waardeer in ons eie tyd. Die rustigheid wat ons ervaar het was absoluut aansteeklik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Hallo George, ons is so bly dat jul tot ruste kon kom en die natuur waardeer en geniet het. Dankie vir jou terugvoer, dit word opreg waardeer!

Harteliefhuisie
Coenie D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenie D
With spouse/partner

Baie lekker.

Lekker stil en rustig en in die bos.

Harteliefhuisie's response

Dankie vir jul terugvoer. Dit is goed om te hoor jul het van die bosveld stilte en rustigheid geniet.

Harteliefhuisie
Hansie V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hansie V
Family with young children

Netjies, privaat en rustig in die natuur.

'n Wonderlike wegbreekplekkie, nie te ver om te ry nie. Baie netjies. Modern. Privaat. Het baie lekker gekuier. Baie diere gesien en die waterval was besonders mooi met 'n natuurlike swemplek. Die moeite werd. Sal definitief weer wil gaan.

Harteliefhuisie's response

Hansie, baie dankie vir die mooi terugvoer. Dit is so lekker vir ons, as ons gaste die pragtige natuur geniet wat ons bied. Kom kuier gerus weer.

Harteliefhuisie
Dana R - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dana R
With spouse/partner

Ons het dit vreeslik geniet.

Dit is 'n pragtige, rustige plekkie en ons het dit werklik geniet. Sal dit beslis aanbeveel.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir die terugvoer. Dit was 'n voorreg om natuurliefhebbers, soos julle hier te hê. Altyd welkom.

Harteliefhuisie
Lucinda F - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lucinda F
With spouse/partner

Rustig en genotvol.

Ons het dit vreeslik geniet, tot laat om die vuur gesit en rustig wees. Ons was wel hartseer omdat die Falls droog was, wou graag gaan swem het, maar ons weet dit is wel droog orals. Sal beslis weer soontoe gaan om te rus en rustig te wees.

Harteliefhuisie's response

Bly jul kon rustig raak en geniet Lucinda. 'n Bosveldvuurtjie bly maar 'n lekkerte. Na al die heerlike reen van die afgelope tyd loop die Valle nou te pragtig. Jammer jul het dit gemis. Kom gerus weer.

Harteliefhuisie
Elma P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Elma P
Individual traveler

Ek het lekker uitgerus in die stil omgewing en die natuur geniet.

Harteliefhuisie is goed toegerus met alles wat nodig is om jou verblyf aangenaam te maak. En die natuur in die Estate bied die geleentheid om mooi diere en voëls te sien terwyl mens die stilte geniet.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Elma. Ons is bly jy kon van die stilte en rus geniet. Kom draai gerus weer.

Harteliefhuisie
Carina K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carina K
Family with teenagers

Lekker.

Nie seker waarvoor die skoonmaakfooi was nie, maar was lekker daar.

Anja C - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anja C
Family with young children

Heerlike rus in mooiste bosveld.

Ons het ongelooflik lekker gebly in die mooiste natuurskoon. Harteliefhuisie is pragtig en so goed ingerig! Die reservaat is veilig en dit was wonderlik om te kon fietsry tussen die kameelperde, koedoes en ander mooi wild. Dankie dat julle hierdie pragtige stukkie aarde met ander deel. Onthou net om kode vooraf re kry vir sleutel en die erf nommer vir by die hek.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir die terugvoer Anja, ons is bly dat ons plekkie aan jul verwagtinge voldoen het. Kom kuier gerus weer in die Bosveld, ons het intussen heerlike reën gekry!

Harteliefhuisie
Barbara F - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barbara F
With spouse/partner

Everything was done to make you feel special, your own little private cottage in the Bush, with a warm homely feel to it.

As above, friendly, clear instructions and very private. A memorable stay there and thoroughly enjoyed it.

Harteliefhuisie's response

Thank you so much for this lovely review. We loved having you stay with us and we are so pleased that you enjoyed it.

Harteliefhuisie
David G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
David G
Family with teenagers

Ons het verskriklik lekker gekuier.

Baie oulike plek met alles wat jy benodig om 'n heerlike wegbreek te geniet. Dink in die warm somermaande sal dit baie help met 'n swembad maar blykbaar is daar een in die pyplyn. Sal beslis weer en weer gaan.

Harteliefhuisie's response

Dankie vir die positiewe terugvoer Charmaine. So bly julle het ontspan en van die rustigheid geniet. Kom kuier gerus weer.

Harteliefhuisie
Alta P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Alta P
With friends

Lekker ontspanne en rustig gewees.

Die parkeerarea is baie ver van die huis af, vir ons as pensioenarisse was dit baie moeilik om al die swaar kratte en tasse te dra tot by die huis. Hulle kan gerus daaraan dink om die parkeerarea heelwat nader na die huis te skuif.

Harteliefhuisie's response

Goeiedag Alta,

Dankie vir jou terugvoer, ek is bly julle kon rus en ontspan. Ja, ons het ook reeds besef die parkering is te ver. Komende naweek word dit reeds verander.

Vriendelike groete,
Harteliefhuisie

Harteliefhuisie
Rigard L - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rigard L
With friends

Unbelievable Bushveld experience, surrounded by stunning nature and quiet.

The fact that they only have one chalet definitely adds to the privacy. The chalet is practical, clean, and very well equipped. The boma is wonderful for social times around the fire under the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Ongelooflike bosveld ervaring omring deur pragtige natuur en stilte.

Die feit dat daar net een chalet as verblyf beskikbaar is, is definitief 'n plus punt as dit by privaatheid kom. Die chalet is prakties, skoon en baie goed toegerus. Die boma het gesorg vir heerlike kuiers om die vuur onder die helder sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir die terugvoering. Die wete dat gaste lekker gebly en ontspan het, is altyd 'n riem onder die hart.

Harteliefhuisie
Sam J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sam J
With spouse/partner

Fantasties.

Beste plek om te gaan rus. Sal die plek aanbeveel vir enige iemand wat wil wegkom van die allerdaagse dinge.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit word opreg waardeer. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Harteliefhuisie
Thwanette S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thwanette S
With spouse/partner

Netjiese mooiste plekkie waar ons nog gebly het!

Dit was die mooiste mooiste plekkie, en baie netjies. Alles binne in huisie was van goeie kwaliteit. Die natuurlewe was regtig baie mooi selfs tot Kameelperde gesien! Ons sal verseker weer teruggaan en sal dit beslis aan ons familie en vriende aanbeveel. Baie dankie lekker gerus!

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir die mooi boodskap en dat jul die huisie en natuur se skoonheid kon waardeer. Wees verseker ons is trots op Harteliefhuisie en daarom sal ons net ons beste vir ons gaste probeer lewer. Hopelik tot weersiens.

Harteliefhuisie
Linda D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda D
With spouse/partner

'n Rustige wegbreek in 'n veilige, vriendelike en pragtige toegeruste plekkie.

Harteliefhuisie is 'n pragtige plekkie om in te ontspan en bietjie weg te breek van al die dolle gejaag. Dis gerieflik naby aan die dorp, maar vêr genoeg in die bosveld. Harteliefhuisie was pragtig skoon, goed toegerus en met goeie kwaliteit meubels. Ons het elke oggend voor ontbyt gaan stap en was nooit teleurgesteld nie. Die kameelperd-familie was 'n lieflike verassing met twee klein kalfies. Terwyl ons op die stoepie ontspan het, het ons koedoes, kameelperde, vlakvarkies, apies en sebras as besoekers gehad. Dankie aan Carolien vir 'n rustige wegbreek, volgende keer bly ons langer as vier aande!

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir hierdie wonderlike terugvoering. Dit is gaste soos julle wat hierdie bedryf vir ons so aangenaam maak.
Julle is altyd weer welkom.

Harteliefhuisie
Lee-anne G - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lee-anne G
With friends

Ontspannend.

Die plekkie is pragtige en só gesellig. Ons het heerlik gekuier. Dit is baie rustig en baie ontspannend.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie, dit is sommer goed om the hoor. Vriendelike groete.

Harteliefhuisie
Charmaine S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine S
Family with young children

Awesome.

Mooiste plekkie en die persoonlike detail is so verwelkomend, harte, vetplantjies en rooi, my gunsteling kleur, en elemente. Al woord wat ek het is AWESOMENESS.

Harteliefhuisie's response

'n Groot dankie vir hierdie terugvoer Charmaine! Dis so lekker om te hoor as gaste geniet het en ook die fyner detail raaksien en waardeer. Vriendelike groete!

Harteliefhuisie
Ameldie D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ameldie D
Family with teenagers

Very neat and relaxing in the bush.

The house was very neat, clean and conveniently equipped. We had a great stay, could ride our bikes, walk long distances looking for wild. We enjoyed the evenings sitting around the fire in the small boma - the lack of a TV did us a world of good!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en rustig in die bos.

Die huisie is baie netjies, skoon en gerieflik ingerig. Ons het heerlik gekuier in die bos, kon fietsry en stap na hartelus vir ure terwyl ons op die uitkyk was vir die diere . Het die samesyn om die vuur saans in die klein boma baie geniet, geen TV het ons goed gedoen!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Hallo julle, baie dankie vir jul positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat jul dit geniet het. Ons hoop om julle iewers in die toekoms weer terug te kan verwelkom. Bosveld-groete.

Harteliefhuisie
Ilze E - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ilze E
Family with teenagers

Comfortable and well equipped.

It was an incredibly nice weekend. Everything was so neat and in place. Just remember to take your own bath towels and braai tongs.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en goed toegerus.

Ongelooflike lekker naweek gewees. Alles is netjies en op hulle plek. Onthou net om badhanddoeke en 'n braaitang saam te vat.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harteliefhuisie's response

Baie dankie vir jul vriendelike terugvoering. Ons is bly julle het lekker ontspan. Die braaitang is nou in plek.
Ons verskaf wel bad handdoeke, maar eie swem handdoeke moet gebring word.

Harteliefhuisie
Desiree S - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Desiree S
Family with young children

Baie oulike huisie in die bos, netjies, goed versorg en bied rus vir die siel!

Die huisie is netjies en skoon. Ons het heerlik tuisgegaan in die bos omring deur bokkies, vlakvarke en kameelperde wat kom kuier het. Die vuur saams in die klein boma was heerlik. Die plaas is baie naby aan Bela-Bela, Ziplining, krokodilplaas en vele ander aktiwiteite.

Harteliefhuisie's response

Ek is bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Harteliefhuisie
was R750
From R638
per night (for 4 people)
was R750
From R638
per night (for 4 people)
was R750
From R638
per night (for 4 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off the R101, Verloren Estate, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • No children under 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f95da90525a12718228c2dd2bd670a955400d8f8722de95c5ec8100fe8534b2766db39d1ee8e4f568ac202519e2c6e3c76e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, now From R638  per night (for 4 people) 55 5 1 5 Off the R101 Verloren Estate 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.79816860679 28.363676583813
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com