The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hartenbos Estate 80 | TravelGround
+100

Hartenbos Estate 80

35 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 35 reviews for Hartenbos Estate 80
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Nicoline J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nicoline J
Family with young children

Netjies en ten volle toegerus.

Netjiese verblyf, ten volle toegerus. Ruim eenheid. Ons is baie tevrede met die verblyf gewees. Ons het elke dag gery om area te verken/strande te besoek, so ons het nie daarby uitgekom om vanaf die eenheid strand toe te loop nie, dit het in elk geval bietjie ver gelyk om met 2 & 3 jarige kindertjies te stap. Indien ons hele tydperk daar gebly het (meer as 2 nagte), sou dit dalk nie die beste opsie gewees het nie, met die hoop om binne loopafstand van die strand te wees. Maar ons was heeltemal bewus daarvan dat eenheid nie reg by strand is nie, so dis geen probleem vir ons gewees nie. Veilig gevoel in eenheid en kompleks. Baie goeie opsie as jy met kinders reis, alhoewel eenheid nie heeltemal omhein is nie, dat kinders op hulle eie buite kan speel, dit was nie 'n probleem vir ons nie, ons het saam met kinders buite gekuier en ogie gehou op hulle. Een aand se koffie/suiker/room sou gaaf wees indien jy laat arriveer, anders moet jy in die aand winkel toe, of eers die volgende oggend, wat steeds nie 'n vreeslike krisis was vir ons nie. Eienaar was baie vriendelik en goed instruksies deurgegee van eenheid se sleutels, naaste winkels, ens. Eenheid het 5 slaapkamers, alhoewel ons net 2 grootmense en 2 kinders was, was die boonste 3 slaapkamers gesluit, onderste 2 kamers was bietjie ver van mekaar om kindertjies alleen te laat slaap van ons af. Maak dalk net seker by eienaar ten tye van bespreking of julle toegang het tot al die kamers, of net vir grote van groep, ons sou verkies het om eerder in die boonste deel te slaap, waar die kamers nader aan mekaar is, maar dit was nie probleem gewees nie, kindertjies het sommer in die TV-kamer langs die hoofslaapkamer geslaap op die ou end. Ek sal Hartenbos Estate 80 definitief aanbeveel, dit was baie goeie waarde vir geld en ons was baie tevrede met die verblyf!

Peter K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter K
Family with teenagers

Fantastic jewel.

Friendly staff and always willing to help, thanks Elize! Will definitely come back again.

Wessel L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wessel L
With spouse/partner

Unbelievable.

Incredible place! Will stay there again anytime and recommend to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik.

Ongelooflike plekkie! Sal enige tyd weer daar gaan bly en vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jolene G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jolene G
Family with teenagers

It was excellent.

We received a good reception. We felt very safe. We enjoyed the weekend very much. The house was very tidy and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was uitstekend.

Ons was goed ontvang. Ons het baie veilig gevoel. Ons het die naweek ontsettend baie geniet. Die huis was baie netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sorica N - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sorica N
Family with teenagers

Comfortable and cozy. Neat, nice and calm.

The house is beautiful. The accommodation is very neat, the kitchen is practical and equipped very comfortably. Everything was there and more than we needed. We had a wonderful time at the braai area. Will definitely go again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en gesellig. Netjies,lekker rustig.

Die huis is pragtig. Die verblyf is baie netjies,die kombuis is prakties en baie gerieflik ingerig. Alles was daar en nog meer as wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gekuier by die braai-area. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Braham D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braham D

Baie netjiese en lekker verblyf.

Sal hulle enige tyd aanbeveel, alles is soos belowe - net een nadeel en dit is parkeerplek indien mens met 'n groter groep mense gaan en meer as een voertuig het. Verder baie tevrede, baie netjiese opset.

Melanie M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie M
With friends

Fantastic.

It is very peaceful and everyone on the estate is very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Dis baie rustig en almal in die landgoed is baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stembeni P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stembeni P
Family with young children

Verblyf was absoluut hemels, huis ruim en netjies, alles wat jy nodig het om fantastiese vakansie te hê.

Beslis waarde vir geld. Die Landgoed is baie netjies, en Hartenbos Landgoed 80 was absoluut fees om daar te woon, huis ruim en baie modern met alle geriewe.

Leandra G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra G
With spouse/partner

Like your own house, but at the beach!

Everything you need is available!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis soos jou huis net by die see!

Alles wat jy benodig is beskikbaar in die huis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolaas M - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolaas M
With friends

Fantasties.

Ons het die rustige en stil atmosfeer baie geniet. Dit is werklik 'n plek waar mens maar net kan kom en ontspan.

Carina J - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina J
With friends

Pragtige en gerieflike verblyf.

Dis ons 2de jaar dat ons in Hartenbos Landgoed tuisgaan tydens 'n skoolsporttoer. Ons sal definitief weer volgende jaar daar bespreek. Die huis is skoon en met pragtige dekor wat jou laat tuis voel.

Marus V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marus V
Family with teenagers

Wat 'n voorreg om in so 'n goed toegruste eenheid te kon tuisgaan.

Baie dankie Elize vir die geleetheid om hierdie besonderse woning te kon bespreek. Dit is 'n absolute fees om hier tuis te gaan. Dit bied alles en nog die ietsie ekstra ook. Ons het die voëls in die tuin vreeslik geniet. Weereens baie dankie.

Hartenbos Estate 80's response

Marius en gesin, baie dankie vir die tyd wat jy geneem het om die terugvoer te stuur. Vir ons as vakansieeiendom-eienaars is dit ten 1ste belangrik dat ons gaste tuis voel, waarde vir hul geld kry en natuurlik lekker, veilig kan ontspan - kwaliteit gesinstyd!

Van al 5 die huise op die landgoed, het nr 80 die meeste diere-vriende, ons is bly dat julle dit kon geniet en wardeer.

Hoop om julle weer te kan ontvang.

Hartenbos Estate 80
Gert A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert A
Family with young children

The house made our family time very special.

We have young, busy children and they could fully enjoy themselves. The house and environment are everything we were looking for and more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die huis maak gesinstyd baie spesiaal.

Ons het klein woelige kindertjies en hulle kon hulself uitleef. Die huis en omgewing is alles wat ons gesoek het en nog meer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartenbos Estate 80's response

Baie dankie vir jou tyd wat jy geneem het om vir ons die terugvoer te stuur. Dit is vir ons as huiseienaars baie belangrik dat ons gaste hul kuiertyd by ons ten volle geniet, en waarde vir hul geld ondervind.
Ons poog sover moontlik ook om in elkeen se behoeftes te voorsien, en is dit vir ons baie aangenaam om te weet julle as gesin het die vakansie geniet. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Hartenbos Estate 80
Jannie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie S
Family with young children

It was nice.

The place is full house, spacious, luxurious, comfortable, safe and use friendly. Will visit the place again.

Leon D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon D
Family with young children

Onvergeetlike ervaring.

Al wat ek kan sê is dat die ervaring ver bo verwagting was. Duisend dankies.

Hartenbos Estate 80's response

Carmen,
Dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om jou ervaring met ons te deel. Dit is ons passie om al ons gaste so tuis moontlik te laat voel, en waarde vir hul geld te bied. Ons hoop om julle weer te sien.

Hartenbos Estate 80
Juanette F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanette F
With spouse/partner

Baie tuis gevoel!

Ons het baie lekker gebly, kan oor niks kla nie en sal vir seker weer daar gaan bly, die huis is gerieflik en meer as waarvoor mens vra.

Hartenbos Estate 80's response

Juanette,
Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om vir ons te laat weet hoe jy ons huis geniet het. Weet verseker dat ons baie daarna uitsien om julle weer te ontvang, hetsy in nommer 80 of by enige van ons ander huise.

Hartenbos Estate 80
Piet V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V
With spouse/partner

The best equipped place we ever stayed in.

The best equipped place we ever stayed in. If you want peace and quiet, this is the place.

Stephan P - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephan P
Family with young children

Baie gerieflike verblyf.

Die huis is lekker ruim en het 'n lekker speelvertrek met 'n TV en DVD-speler vir die kinders en 'n sitkamer met DStv vir volwassenes. Kombuis en braai-area is goed toegerus. Die landgoed is stil en bied 'n swembad en speelarea vir kinders, en dit is veilig. Toegang na Hartenbos se hoofstrand is 5 minute se ry en 15 minute met die fiets. Ons het baie lekker vakansie gehou hier.

Veronica K - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Veronica K
Family with teenagers

Fantastiese, lekker verblyf.

Baie dankie vir die mees skoon, moderne en lekker verblyf. Sal verseker weer van Hartenbos Estate 80 gebruik maak.

Marcelle D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marcelle D
With friends

Netjiese en veilige verblyf wat mens tuis laat voel, die eenheid het 'n persoonlike gevoel en is ten volle toegerus.

Hartenbos Estate 80 is baie netjies, veilig en die kompleks is privaat en stil. Die eienaar het haar personal touch afgedruk op die eenheid en dit gee daardie warm gevoel dat mens tuis is.Ons is verras met 'n komplimentêre bottel wyn op ons aankoms. Gaste word voorsien van alles - van eetgerei, potte, tot die basiese skoonmaak middels. Die enigste demper is dat jy moet betaal vir die 2de voertuig per dag en dat die gimnasium nie vir gaste beskikbaar is nie, al word dit genoem onder geriewe. Nietemin, ek beveel hierdie eenheid definitief aan.

Emily C - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emily C
With spouse/partner

It's a home away from home. Just perfect!

I simply adored the house. It had everything I needed and more. The view was fantastic and the sounds of the waves in the morning was just an added bonus. Thank you Elize for everything and making my breakaway a special one. I will definitely recommend Hartenbos Estate 80 to anyone needing a break from home.

Gert P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert P
With spouse/partner

Dit was 'n wonderlike, rustige naweek.

Die naweek wegbreek was baie lekker, rustig en elke sent die moeite werd, en baie dankie aan almal.

Renette V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renette V

Al die luukshede van my huis by die see. Privaat, skoon en baie veilig. Amazing dekor.

Die eienaar was baie vriendelik en bedag. Alles was voorberei en 100% reg vir gebruik. Die huis is stunning en mens kan letterlik 3 stelle klere vat en jou wasgoedjies om die beurt skoon hou. Die kamers en badkamers was pragtig en luuks en nie te praat van die pragtige Estate wat baie veiligheid bied tussen ander permanente inwoners. Die hekkie na die see was 'n regte treat vir ons! Elize en haar man weet wat hulle doen!

Maryna B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna B
With friends

Brilliant expected it to be good but it was fantastic.

Lovely - from the complimentary bottle of wine to the private place. Super clean and beautiful. You'll see us again. Thank you so much.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Briljant, het goed verwag maar was fantasties.

Heerlik - van ’n verwelkomende bottel wyn tot ’n ongelooflike privaat plekkie. Super skoon en pragtig. Sal terug wees. Dankie baie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Albert V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Albert V
With spouse/partner

Dit was die beste waarde vir wegkom en net lekker rus. Dankie aan die bitter baie goeie diens.

Eerstens wil ek baie dankie se vir "Lesley" by LekkeSlaap, sy het baie moeite gedoen en mooi gehelp. Dan baie dankie se vir "Mev. Elize lombard" vir die baie lekker blyplek en die besonderse diens wat mens op kan trots wees om te sê ons het baie lekker daar gebly. Enige iemand wat ooit belangstel. Moet nie eers huiwer nie, want dit is een bitter lekker plek.

Nick F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick F
With friends

Fantasties!

No 80 is 'n pragige woning. Alles wat 'n mens nodig het, is daar. Ek het die eienaar 'n aangename en behulpsame mens gevind. Met my volgende besoek aan Mosselbaai, sal ek weer no 80 kies as dit beskikbaar is.

Hartenbos Estate 80's response

Dankie vir jou terug voer Nick, dit was vir ons voorwaar 'n plesier om julle as gaste te kon ontvang, en sien uit na die volgende keer.

Hartenbos Estate 80
Hennie O - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie O
With spouse/partner

Gemaklik, ruim en sentraal.

Hartenbos 80 is heerlik ruim, veral vir 'n familie, dis uitstekend toegerus en jy voel sommer asof jy tuis is. Net jammer ons kon nie meer tyd daar deurbring nie agv familie verpligtings elders in Hartenbos. Ons sal beslis weer daar wil oorbly as die geleentheid hom voordoen. Baie dankie Elize en Ben dat julle die pragtige plek so mooi onderhou en beskikbaar stel!

Hartenbos Estate 80's response

Hennie,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons groot lekkerte om in ons gaste se behoeftes te voorsien, en hulle tuis te laat voel.
Ons sien daarna uit om julle hopelik gou weer te ontvang.

Hartenbos Estate 80
Ranthy P - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ranthy P
With spouse/partner

Heerlik, met 'n rustige atmosfeer.

Hartenbos Estate 80, sal ek vir enigeen aanbeveel. Die rustige atmosfeer, en kalmte van die Estate, sal vir enige moeë persoon 'n lieflike blaaskans gee. Die woning is ideaal vir 'n groep/huisgesin. Volledig toegerus. Sal beslis weer in die toekoms my bespreking maak.

Hartenbos Estate 80's response

Baie dankie vir die terigvoer. Ons is bly julle het die blaaskans geniet en sien daarna uit om jul weer te ontvang! Gaan kyk gerus na ons ander eiendom op die landgoed - nr's 7 & 44.
Binnekort voeg ons nr's 13 en 16 ook by.
Groete

Hartenbos Estate 80
Thandeka D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thandeka D
With friends

What a lovely and secure place. Big up to the place.

We really loved the place, it was clean, neat and fully equipped with everything that we needed. We ran out of toilet paper on Day 2 but that was a minor thing.

Carina J - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carina J
With friends

Pragtige, netjies plek.

Pragtige huis met alles wat jy nodig het. Goeie waarde vir geld.

Hartenbos Estate 80's response

Beste Carina,

Dankie vir jou terugvoer. Ons poog om in alle gaste se behoeftes te voorsien, en waardeer jou opmerking.

Hartenbos Estate 80
Dustine B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dustine B
Family with young children

Wat 'n wonderlike plek.

Wat 'n wonderlike plek om in te gebly het. Baie dankie Elize. Julle eenheid, Hartenbos Estate 80 is baie skoon, netjies en het alles wat 'n mens nodig het om 'n lekker vakansie te kan geniet. Ons sal definitief weer by Hartenbos Estate 80 bly en ek sal dit vir enige iemand aan beveel.

Hartenbos Estate 80's response

Beste Dustine,

Dankie vir die positiewe terugvoer! Ons probeer om ons gaste tuis te laat voel vanaf die intrapslag. Ek sal julle graag weer ontvang.

Hartenbos Estate 80
Danelle B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danelle B
Family with young children

Incredible!

We enjoyed our holiday at Hartenbos Estate 80! The service was fantastic. Elise (owner) was incredibly helpful, Francis (helper) was very prompt and thorough! The staff are all very friendly and helpful. We will definitely recommend this house and hopefully visit it again next year! Thank you Elise, Ben and Francis - you are great!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflik!

Ons het ons vakansie vreeslik geniet by Hartenbos Estate 80! Die diens was fantasties. Elise (eienaar) was ongelooflik behulpsaam, Francis (helper) was baie stiptelik en deeglik! Die personeel wat by die landgoed werk is almal baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief hierdie huis aanbeveel en hopelik kan ons volgende jaar weer kom kuier! Baie dankie Elise, Ben en Francis - julle is tops!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizette D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizette D
With friends

It was the best accommodation we've ever had, not just in Hartenbos, but in the whole of SA!

Highly recommended to all. The house was in a great condition, neat and everything you need is available. Really the best accommodation by far.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was die beste verblyf wat ons al gehad het, nie net in Hartenbos nie, maar in die hele Suid-Afrika.

Ek kan dit vir enige persoon aanbeveel, die huis was in 'n uitstekende toestand, netjies, en alles is beskikbaar wat jy ook al in jou huis gaan benodig. Regtig, die beste verblyf by verre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kotie B - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kotie B
With spouse/partner

Excellent.

I would recommend Hartenbos Estate 80 for anyone. It is spacious, neat and walking-distance from the beach. The decor is very exquisite with an ocean theme. I would definitely stay in Hartenbos Estate 80 again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Onverbeterlik.

Ek sal Hartenbos Estate 80 vir enige iemand aanbeveel. Dit is ruim, netjies en stapafstand vanaf die strand. Die dekor is baie keurig met 'n see-tema. Ek sal beslis weer in Hartenbos Estate 80 tuis gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartenbos Estate 80's response

Andre en Kotie,
Dankie vir die terugvoer. Ons missie is om in elke gas se persoonlike behoeftes te voorsien, elkeen te laat tuis voel en julle as vriende te groet - ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Hartenbos Estate 80
Braam G - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Braam G
Individual traveler

Place is painfully neat and fully equipped. I will definitely recommend Elize and her team and will contact them again when we're going in that direction in the future. Excellent.

The house is painfully neat and I can't think that anyone would be able to fault the place. All facilities are there and the condition of the equipment is top notch, there was no skimping when equipping the house. I couldn't do anything else but recommend them. I will gladly return to the house.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek is pynlik netjies en volledig toegerus. Ek sal vir Elize-hulle beslis aanbeveel en sal hulle weer kontak as ons in daardie rigting gaan. Puik.

Die huisie is pynlik netjies en ek kan nie dink dat iemand fout sal kan vind nie. Alle geriewe is daar en die toestand van die toerusting is uit die boonste rakke, daar is nie afgeskeep toe hulle die plek toegerus het nie. Ek kan nie anders om hulle aan te beveel nie. Ek sal weer met graagte terugkeer na die huisie toe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 975
per night (for 10 people)
From R1 975
per night (for 10 people)
From R1 975
per night (for 10 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Hartenbos Landgoed, Hartenbos, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhmYjI3MTkzLWNmNTgtNGEwNS1hNjUyLTVlNDMxYTY5MDg1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 975  per night (for 10 people) 35 5 1 5 Hartenbos Landgoed Hartenbos 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.112204 22.116948
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!