Hartenbos Accommodation at Hartenbos Landgoed 44 | TravelGround
+21

Hartenbos Landgoed 44

40 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 40 reviews for Hartenbos Landgoed 44
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Ewald S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ewald S
Family with young children

Uitstekend.

Perfekte blyplek met alles wat jy sal kry in jou eie huis. Netjies en skoon asook naby aan die N2 en winkelsentrums. Kan beslis aanbeveel, jy sal nie verkeerd gaan met hierdie keuse nie.

Letica L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Letica L
Individual traveler

A home away from home... just more tranquil.

Only thing is the beach is not in walking distance really. The security guard at the vomplex did explain nicely where to go but didn't feel safe to try it out.

Adolf H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adolf H

Uitstekend.

Netjies, skoon, baie mooi en volledig toegerus. Eienaar het alles vir ons gemaklik gemaak en alle reëlings het seepglad verloop. Ek sal beslis weer hier gaan bly en enige tyd aanbeveel vir vriende en familie. Kompleks is baie veilig en wagte was gereeld gesien.

Louis V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis V
With spouse/partner

Uitstekend!

Ons het heerlik gebly, skoon, netjies en alles wat jy nodig het om gerieflik te wees. Ons al weer daar kom kuier!

Ronel E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel E
Individual traveler

Excellent, and had a very very nice stay.

Well equipped and tastefully furnished. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende en baie, baie lekker gebly.

Goed toegerus en smaakvol gemeubileerd. Sal vir seker weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Renae M - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renae M
With friends

Very nice, safe and peaceful.

Will recommend this place to anyone who would like to have all the luxuries of a home away from home right at your need.

Steven V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steven V
Family with young children

Ongelooflik lekker.

Baie lekker gebly, gevoel soos by die huis, alles was daar.

Dawid S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawid S
With spouse/partner

Pragtige selfsorg-eenheid en waarde vir geld.

Baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou, Elize. Sal weer hierdie fasiliteit gebruik en aanbeveel.

Hartenbos Landgoed 44's response

Dawid,

dankie vir die tyd wat jy geneem het om hierdie terugvoer te stuur. Dit is vir my belangrik dat ons gaste welkom en tuis voel, en hul tyd by ons geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom. Kyk gerus na ons ander huise vir afwisseling.

Hartenbos Landgoed 44
Michael S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Michael S

Lekker gekuier.

Baie netjies en veilig en naby aan die snelweg.

Jeanette P - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanette P
With spouse/partner

Uitstekend diens en netjies.

Alles was professioneel van die begin af. Plek mooi skoon en netjies. Die wasmasjien en tuimeldroër werk lekker as vir 'n week gaan. Puik diens julle. Dankie vir alles.

Anaska G - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Anaska G

Dit was 'n teleurstellende, vermoeiende ervaring.

Die vrou het 'n stel reels en regulasies na die tyd aangestuur en ons gereeld gepla en dopgehou met haar kamera en beskuldig dat meer as die bespreekte hoeveelheid mense daar bly. As ek al haar reels vooraf gehad het, het ek nooit bespreek nie. Die mees ongasvryste plek, ons het 'n dag vroeër teruggekom.

Regan R - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regan R
Family with young children

Great venue. Will definitely be back.

Great venue for a peaceful and relaxing break.

Suretha V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suretha V
Family with young children

Die huis is baie gerieflik en prakties ingerig.

Die huis is lekker ingerig, met alles wat jy nodig het en nog meer. Die eienaar is ook baie behulpsaam en het geen probleme gehad om in te klok nie. Die huis was ook mooi skoon en so lekker om in te bly. Sal dit enige tyd weer boek en vir ander aan beveel.

Chrizelda A - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chrizelda A
With spouse/partner

Gerieflik, nie nodig om met klomp goed te travel nie.

Die plek was baie gerieflik en stil. Dit was 'n awesome week. Baie dankie Elize en Ben.

Christine S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine S
Family with young children

Die beste verblyf met kinders en vriende. Sal dit hoog aanbeveel.

Die huis is netjies. 'n Kamer is ingerig vir kinders. Braaiplek is 'n bonus. Sal definitief weer gaan.

Yoliswa T - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yoliswa T
With friends

Tranquil and beautiful apartment.

Amazing place if you are looking for tranquillity and relaxation. Place was well organised with everything that we needed. Super clean and super safe. Definitely going back.

Tony V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tony V
With friends

Pleasant.

The house is very neat and we had a fantastic stay. The owner really went out of her way to help where she can. I will definitely book Landgoed 44 again. I will highly recommended it to anyone.

Mervin E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mervin E
Family with teenagers

Tranquil atmosphere.

Was nice and tranquil. Will go again. Was very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer.

Was lekker en rustig. Sal weer gaan. Baie behulpsaam gewees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lara A - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lara A
With friends

Dit was rustig en ontspanning. Baie geniet.

Ons het dit baie geniet om daar te kuier. Ons sal weer daar sal wil kuier. Die plek was goed ingerig en netjies en skoon. Ons moes net ons kos saambring.

Willem V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Willem V
With spouse/partner

Gerieflik en skoon.

Baie netjiese eenheid met alles wat benodig word. Naby winkels en vermaak. Sekuriteit uitstekend.

Hartenbos Landgoed 44's response

Goeiedag Willem,

Dankie vir die tyd wat jy geneem het om die terugvoer te stuur. Dit is vir ons as eienaars baie belangrik dat ons gaste die tyd by ons moet geniet, en waarde vir hul geld kry.

Ons vertrou ons sien julle weer.

Groete,
Elize

Hartenbos Landgoed 44
Marnette K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marnette K
Family with young children

Gerieflik en volledig, baie vriendelike diens.

Gelukkig en tevrede, als wat nodig was en mooi omgewing.

Lesley K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley K
With spouse/partner

Fantasmagories gewees, beste verblyf so ver!

Die huisie was beslis soos foto's en die eienaar Elize was baie oulik en behulpsaam gewees, ons het alles gekry wat ons sou nodig het om ons vakansie 'n sprokiesverhaal te maak. Die huis was netjies en rustig gewees en skoon gewees ook. Lekker wegbreekhuis as jy stilte benodig, maar steeds sentraal geleë van winkelsentrums.

Lorenzo L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lorenzo L
With spouse/partner

Die beste plek ooit!

Hartenbos Landgoed 44 is 'n bonatuurlike plek. Sal dit vir enige een aanbeveel. Dis baie netjies ingerig, baie mooi skoon en ons was baie gemaklik in huis. Mev. en mnr. lombard het ons met ope arms ontvang... julle kry 10 uit 10 en baie dankie vir 'n baie mooi huis wat als binne het en vir ons baie gemaklik laat voel.

Carol R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carol R

Fantastic.

Very neat and lovely accommodation. Safe in a complex area and close to the town.

Annatjie B - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annatjie B
With spouse/partner

Wonderlike eenheid met net mooi alles, baie veilig ook gevoel.

Baie goeie uitleg met die beste toegeruste kamer, kombuis ens. En alles wat nodig is. Baie rustig, veilig en hoogs aanbeveelbaar. Baie dankie, Elize, vir die vinnige optrede met die DStv, waardeer dit baie, en sal vir seker julle eenhede in die toekoms weer gebruik. Alles 110%.

Hartenbos Landgoed 44's response

Annatjie, dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons as vakansiehuis eienaars baie bevredigend om te weet ons gaste het hul tyd by ons geniet. Ons sien daarna uit om jul weer te ontvang, dalk volgende keer in een van ons ander eenhede.

Hartenbos Landgoed 44
Elmarie B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie B
With spouse/partner

Very neat unit with very hospitable host.

Our stay was excellent. Unit is fully equipped and we were even given a botel wine on arrival. I can definitely recommend it to other guests. Fantastic experience!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjiese eenheid met baie gasvrye gasheer.

Ons verblyf was uitmuntend. Eenheid is volledig toegerus en ons het selfs 'n botel wyn ontvang met aankoms. Kan dit definitief aanbeveel vir ander gaste. Fantastiese ervaring!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nontando M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nontando M
With spouse/partner

Hartenbos is the best place. It is beautiful and secure. I give it 10 out of 10.

Everything was perfect. We enjoyed our stay there and we will come again. Hartenbos rocks!

Lehandie K - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lehandie K
Family with young children

Comfy, fantastic and you feel at home!

Wonderful stay at Hartenbos Landgoed 44. Clean and neat and has all facilities!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, fantasties en laat mens tuisvoel!

Heerlik gebly by Hartenbos Landgoed 44. Dit is skoon en netjies en beskik oor alle geriewe!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alicia A - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alicia A
Family with young children

Outstanding location and peaceful atmosphere.

Elize made us feel at home. The house was everything we expected.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende ligging met rustige atmosfeer.

Elize het ons baie welkom laat voel. Die huis was alles wat ons verwag het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartenbos Landgoed 44's response

Alicia,
Dankie vir jou terugvoer, dit is vir my groot plesier, hoop ons sien julle weer.

Hartenbos Landgoed 44
Annamarie J - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie J
With spouse/partner

Pragtige, volledig toegeruste, veilige verblyf.

Hartenbos landgoed 44 bied goeie waarde vir geld verblyf.

Amor V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amor V

A stunning location, home away from home.

I enjoyed the few days immensely. Perfect for single people or families. The house has everything you need. Go and have a look yourself.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Pragtige ligging met 'n huis weg van jou huis af.

Ek het die paar dae verskriklik geniet. Regtig 'n plek waar enkelpersone of families welkom is. Die huis voldoen aan al die behoeftes wat jy nodig sal hê. Gaan maak gerus 'n draai en kyk vir julself.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Justin F - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Justin F
With spouse/partner

'n Fantasmagoriese plek.

Hartenbos Landgoed is 'n baie lekker plek. Ek en my meisie was hier vir 'n naweek en die diens was 100 persent. Sien ons beslis weer binnekort.

Hartenbos Landgoed 44's response

Goeie dag Justin,

Dit is vir ons as eienaars baie aangenaam om te verneem julle het dit so geniet! Ons sien baie daarna uit om julle weer te ontvang.

Groete,
Elize Lombard

Hartenbos Landgoed 44
Ria M - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria M
With spouse/partner

Great and the owners were very friendly and helpful!

A very neat house with more than enough space. A spacious living room with a wonderful inside braai. Would recommend it to any family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vreeslik lekker en eienaars ongelooflik vriendelik en behulpsaam!

'n Vreeslike netjiese huis met oorgenoeg spasie. Ruim leefarea met wonderlike binnebraai. Sal dit vir enige paartjie of gesin aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon T - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon T
With spouse/partner

Clean, safe and very neat.

The weather was great and they all were so friendly and helpful right from Knysna to Gouritsmond.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, veilig en baie netjies.

Die weer was heerlik en almal is so vriendelik en hulpvaardig vanaf Knysna tot en met Gouritsmond.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizelle M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizelle M
Family with young children

Very convenient, neat accommodation, will definitely be returning.

We had a nice stay in a neat house where we felt right at home. The children loved going for walks and it's always nice for a mom and dad to know that they are safe. Owners were always available to help with arrangements regarding access or if we had questions.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike, netjiese verblyf, sal vir seker weer kom.

Dit was 'n heerlike tyd om te bly in 'n netjiese huis wat jou tuis laat voel. Die kinders het dit geniet om te gaan stap en natuurlik lekker vir mamma en pappa om te weet hulle is veilig. Eienaars is beskikbaar te enige tyd om te help met reëlings aangaande toegang of enige navrae.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hartenbos Landgoed 44's response

Lizelle,
Dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Die veiligheid van ons kinders is baie belangrik, en dit verseker dat ons as ouers ook ontspanne kan verkeer en sodoende geniet almal die ruskans terdeë. Ons hoop om julle weer te kan ontvang.

Hartenbos Landgoed 44
Martin W - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin W
With spouse/partner

Wonderful destination with everything that makes your holiday comfortable and enjoyable.

Hartenbos Landgoed 44 comprises all the necessary facilities needed for an enjoyable holiday. The estate is very centrally located between Mossel Bay and George. Hartenbos is around the corner. The unit is very neat. Lovely plants and bird life. We really enjoyed our time there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike bestemming met als wat jou vakansie gerieflik en genotvol maak.

Hartenbos Landgoed 44 beskik oor al die geriewe wat nodig is vir 'n lekker vakansie. Die Landgoed is baie sentraal geleë tussen Mosselbaai en George. Hartenbos is om die draai. Die eenheid self is baie netjies. Lieflike plante en voëllewe. Ons het ons tydjie daar baie geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Izelle D - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izelle D
With spouse/partner

Everything you need. Neat, convenient, food for the soul.

The unit is very neat and well equipped. The estate's safe parking and security lets one sleep soundly. It is so easy to gain access to this estate from Mosselbaai or George. Prior arrangements for the key to the estate were made. On the table was a bottle Boplaas wine (Calitzdorp's very own) to welcome us. The shopping centre is close by and everything you could need is there. The unit is very well priced and definitely worth the money. I'll be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat jy nodig het. Netjies, gerieflik sielkos.

Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Die landgoed se veilige parkering en sekuriteit maak dat jy hartgerus kan slaap. Die toegangspaaie is op die drumpel van Mosselbaai, George of waar ook al jy heen op pad is. Die reëlings vir die sleutel en toegang tot die landgoed was vooraf gereël. Op die tafel was daar 'n heerlike bottel (Calitzdorp se eie) Boplaas wyn om jou welkom te heet. Die winkelsentrum is naby en alles wat jy nodig het is daar. Die eenheid is baie goed geprys en beslis waarde vir geld. Ek kom weer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sassie A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sassie A
Family with young children

Wonderful accommodation in Hartenbos! Will return.

Our stay was wonderful. Excellent communication with the manager so that we felt welcome even while we were just on our way to Hartenbos. Hartenbos 44 is located in a quiet, safe estate with lovely mats and a swimming pool. Despite all the renovations currently underway at Hartenbos ATKV and Diaz Beach, it was wonderful. Once all that is finished Hartenbos will be THE place to go!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike verblyf te Hartenbos! Sal beslis weer kom.

Ons verblyf was wonderlik. Kontak met die eienaar was baie goed en ons het reeds op pad na Hartenbos baie tuis en welkom gevoel. Hartenbos 44 is geleë is op 'n stil, veilige landgoed met wonderlike springmatte en 'n swembad geleë. Tans is daar baie verbouing en opgraderingswerk in Hartenbos ATKV en Diaz-Strand, maar nog steeds was dit wonderlik. Ek is seker sodra dit voltooi gaan wees, gaan dit dié vakansiedorp wees!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Trudie G - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trudie G
Family with young children

Baie lekker gerieflik en kindervriendelik met uitstekende diens en waarde vir geld.

Dit is 'n heerlike plek om vakansie te hou. Definitief kindervriendelik en sal dit beslis aanbeveel vir enigiemand. Gerieflik naby alle plekke. Die huis bied alles en baie meer as wat mens op 'n vakansie nodig het met alle geriewe om die verblyf so lekker as moontlik te maak. Die diens was wonderlik en die mense baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir 'n onvergeetlike vakansie. Was net hopeloos te kort.

Hartenbos Landgoed 44's response

Trudie,
Dankie vir jou terugvoer oor jul kuiertjie by ons. Ons gaste is vir ons belangrik en daarom poog ons om slegs die beste te lewer, ons is baie bly julle het dit geniet, en hoop volgende keer maak julle die kuier by ons langer - ons sien uit om jul weer te verwelkom.

Hartenbos Landgoed 44
Liezl M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Liezl M
With spouse/partner

Absoluut wonderlik.

Hartenbos Landgoed 44 is waarlik 'n juweel. Ons tyd daar was ongelooflik met pragtige natuurskoon en verblyf. Ben en Elize is altyd bereid om te help en ons kan nie wag om weer te gaan nie. 10 uit 10.

Hartenbos Landgoed 44's response

Liezl,
Dankie vir jou opmerking, ons wil graag daardie ekstra aan ons gaste bied en daarom waardeer ons jou positiewe terugvoer nog meer. Ons sien uit om jul weer te verwelkom!

Hartenbos Landgoed 44
From R1 060
per night (for 6 people)
From R1 060
per night (for 6 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
From R1 060
per night (for 6 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Hartenbos Landgoed, Unit number 44, Hartenbos, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4YTI2ODM1LWEzMmEtNDNjNC1iZmNkLTIyZDc4ZDI5N2E2Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 060  per night (for 6 people) 40 5 1 5 Hartenbos Landgoed Unit number 44 6520 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.112203 22.11694
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com