Harties Wellness Centre & Accommodation
Review Summary
Glen T - May 2022
Overall score
Baie pragtige, gerieflike en skoon plekkie. ek kuier enige tyd weer daar.
Pieter A - May 2022
Overall score
Very nice.
Maryna B - Mar 2022
Overall score
Rustige atmosfeer, veilig en baie verwelkomend.
Willie V - Oct 2021
Overall score
Dit was 'n lekker naweek-wegbreek.
Lulu M - Oct 2020
Overall score
Heerlik, rustig en baie plekke om na te gaan.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dankie Lulu, hoop ons kan julle weer in die toekoms akkommodeer. Harties Groete, Lizette.
Brenda V - Aug 2019
Overall score
Aangename verblyf en vriendelike gasvrou.
Casper S - May 2019
Overall score
It was clean, friendly and they go the extra mile for you.
Caroline M - Apr 2019
Overall score
We enjoyed our stay.
Johanna H - Oct 2018
Overall score
The guesthouse had a good location and is recommended.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die gastehuis is reg geleë en word aanbeveel.
Die gastehuis is sentraal geleë met baie goeie veiligheid en 'n lieflike versorgde tuin wat 'n moeë reisiger 'n asemskepgeleentheid bied. Die gastehuis verskaf geen etes nie maar restaurante is baie nabygeleë. Eetgerei word voorsien.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie Johanna, Hoop om jou sommer gou weer te sien!
Groete,
Lizette
Norman C - Oct 2018
Overall score
Baie netjies en vriendelike diens.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dankie Norman,
Dit was 'n plesier om julle te kon akkommodeer. Hoop om julle spoedig weer te sien.
Harties Groete,
Lizette
Marge W - Aug 2017
Overall score
Wonderful, great room to share for a bunch of girls.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, 'great' kamer vir 'n groepie vriendinne om te deel!
Baie oulik, privaat en met ’n pragtige uitsig oor die water!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Middag Marge,
Wil julle graag inlig dat met die skuifdeure in elke kamer word die tuin deel van jou kamer en die kamer deel van jou tuin! Dus direkte toegang tot die swembad.
Harties Groete
Lizette
Theresa L - Aug 2017
Overall score
Quite comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heel gemaklik.
Jammer dat 'n person via motorhuis moet gaan om buite te kom. TV sein baie swak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Goeiemiddag Theresa, dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Ons was en is glad nie bewus van swak TV opvangs. Rapporteer gerus in die toekoms onmiddellik, sodat ons aandag daaraan kan gee.
Hoop om julle weer te ontvang.
Groete, Lizette
Heleen B - Jun 2017
Overall score
Quiet and friendly environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en vriendelike omgewing.
Gasvrou gaan uit haar pad om jou welkom te laat voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Goeiemiddag Heleen, baie dankie. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Lizette.
Nelie N - Jun 2017
Overall score
Very nice and will come again. Friendly service, put in effort.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was baie lekker en sal beslis weer kom oorbly. Baie vriendelike diens, moeite gedoen vir ons.
Was te kort om regtig meer kommentaar te lewer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie Nelie. Ons hoop om julle gou weer te ontvang en beslis vir 'n langer tyd. Beste wense, Lizette.
Reinard M - Apr 2017
Overall score
Beautiful and neat, good location and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en netjies, goeie ligging en vriendelike diens.
Baie mooi en netjies, goeie ligging en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dankie Reinard, hoop om jul weer te sien!
Harties groete,
Lizette
Dibueng S - Dec 2016
Overall score
Dibueng and friends.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Hi Dibueng, is was a pleasure meeting you. We hope to see you soon. Harties greetings, Lizette.
Kabelo P - Oct 2016
Overall score
Brilliant.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Hi Kabelo, thank you. We are glad you enjoyed your stay and we hope to see you again soon. Harties greetings, Lizette.
Nomfundo Z - Oct 2016
Overall score
Amazing weekend!
Mmamasisi D - Sep 2016
Overall score
I could go there every season of the year.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Thank you Mmamasisi! Hope to see you every season of the next few years!
Harties Greetings,
Lizette
Yolanda F - Sep 2016
Overall score
Baie lekker, rustig en skoon.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie Yolanda! Hoop om julle gou weer te sien!
Harties Groete
Lizette
Zamdile M - Sep 2016
Overall score
Fabulous stay. Home away from home.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Thank you Zandile! Hope to see you again soon.
Regards,
Lizette
Christiah K - Sep 2016
Overall score
We really enjoyed the place especially because people were friendly and not harsh. Thank you, Lizette.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Thank you Christinah, glad that you enjoyed Harties. Hope to see you again soon.
Regards,
Lizette
Rirhandzu R - Aug 2016
Overall score
Had a great time.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Rirhandzu. Thank you! It was a pleasure to be part of the birthday celebrations!
Hope to see you and more friends soon. Harties Greetings, Lizette.
Elsje B - Aug 2016
Overall score
Comfortable overnight place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het gemaklik oornag.
Lizette was baie tegemoetkomend om ons uit 'n moeilike situasie te red toe ons nie betyds die sleutels kon oplaai nie. Die blyplek was skoon, netjies en gemaklik. Ons sal verseker die verblyf aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie Elsje! Hoop om julle gou weer te sien! Harties Groete Lizette
Makhala M - Aug 2016
Overall score
A home away from home, keep up the good work.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Thank you so much Makhala, hope to see you and more friends soon. Harties Greetings, Lizette.
Madeleen D - Jul 2016
Overall score
It was lovely, a nice week in a peaceful and beautiful environment.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik, lekker week gehad in 'n rustige en pragtige omgewing.
Baie skoon en netjies EN veilig. Baie dankie, ons het lekke gerus! Sjoe, dankie Harties Wellness Centre. Jy het ons so lekker bederf - kon heerlik rus in 'n pragtige, stil omgewing. Alles was skoon en netjies en ons het baie veilig gevoel. Ek sal julle regtig aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dankie Madeleen, ek is dankbaar om te weet die akkommodasie was 'n hoogtepunt van julle spesiale week.
Hoop om julle gou weer te sien.
Harties Groete, Lizette
Adele K - Jun 2016
Overall score
Excellent.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Thank you Adele. Glad we could be part of this special weekend! Hope to see you again soon.
Regards Lizette
Sanele K - Jun 2016
Overall score
We had a lovely time!
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Thank you Sanele! Hope to meet the rest of the family soon. Harties Greetings Lizette
Wilna M - Jun 2016
Overall score
Very pleasant, hospitality excellent, pleasant surprise in the rooms!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam, gasvryheid uitstekend, aangename verrassing in kamers!
Baie goed geleë, sentraal en naby alles. Geriewe baie netjies, uitstekende gasvryheid. Sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie Wilna! Bly julle kon Juan se verjaarsdag op 'n hoë noot vier die hele naweek! Ons hoop om julle binnekort weer te ontvang! Harties Groete, Lizette
Yolande V - Jun 2016
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik.
Dankie vir vriendelike ontvangs en lekker warm bedjie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dankie Yolande! Ons hoop om jou spoedig weer te ontvang. Bring die keer vriende en familie saam. Harties Groete, Lizette
Hannes M - Jun 2016
Overall score
Very nice.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Ons is hartlik ontvang en verwelkom. Nadat ons die sleutel ontvang het, het ons die motor in die motorhuis geparkeer en afgelaai. Die eenheid het genoeg plek vir al die klere en beweegruimte. Lekker badkamer en sonnige, groot venster wat uitkyk op 'n pragtige, groen tuin en swembad. Heerlike en ontspanne met 'n mooi uitsig. Lieflike bed waarop mens heerlik slaap en warm beddegoed. Ons 2 dae was regtig baie lekker. Sal enige tyd weer daar kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Hannes & Elize. Baie dankie! Dankbaar julle het dit geniet. Ons hoop om julle spoedig weer te ontvang! Harties Groete, Lizette
Karen E - Jun 2016
Overall score
Clean, friendly and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, vriendelik en goeie waarde vir geld.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie Karen. Bly julle het die tydjie wat julle hier by ons grondgevat het darem geniet. Harties Groete, Lizette
Ldc M - May 2016
Overall score
Fantastiese diens.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie De Clercq! Altyd lekker om goeie terugvoer te kry. Ons hoop om julle spoedig weer te ontvang!
Harties Groete, Lizette
Susan M - May 2016
Overall score
It's very pleasant accommodation, next to Harties Dam, we all enjoyed the stay.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Thank you so much Susan! It was a pleasure meeting the whole group. Hope to see all of you plus your families in the near future.
Harties Greetings, Lizette
Ilse H - Apr 2016
Overall score
Dit was absoluut 'n plesier om daar oor te bly, alles was so netjies, rustig en die tuin is asemrowend mooi!
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie Ilse! Dit was heerlik om julle hier te ontvang en altyd lekker om goeie terugvoer te kry. Hoop om julle gou weer te sien vir die visvangnaweek!
Harties Groete, Lizette
Emile C - Apr 2016
Overall score
Lekker gerus by die dam!
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Baie dankie Emile! Ons hoop om jou en jou familie volgende keer te ontvang. Harties Groete, Lizette
Bridgette M - Apr 2016
Overall score
It was a great experience.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Hi Bridgette, thank you! It was a pleasure meeting you and your brave mother! Hope to see you again soon. Harties Greetings, Lizette
Hazel R - Mar 2016
Overall score
Lizette was very welcoming, our accommodation was perfect for us and the location suited us very well. Lovely, thanks!
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Hazel, thank you! It was a pleasure meeting you. Hope to see you again soon. Harties Greetings, Lizette
Petro B - Mar 2016
Overall score
Clean affordable.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Ockert & Petro , thank you! Hope to see you next year for the whole weekend! Harties Greetings, Lizette
Laetitia T - Mar 2016
Overall score
Skoon, veilig en vriendelik.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Laetitia, baie dankie! Wonderlik dat jy die tyd hier geniet het. Hoop om jou gou weer te sien. Harties Groete, Lizette
Brenda H - Mar 2016
Overall score
Good deal.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Brenda, thank you! Hope to see you again soon. Harties Greetings, Lizette
Danielle C - Mar 2016
Overall score
Gemaklik en gerieflik.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Danielle, thank you! Hope to see you again soon. Harties Greetings, Lizette
Danila N - Mar 2016
Overall score
Goed geleë, goed ingerig, vriendelike diens en mooi verblyf.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Danila, dit was 'n voorreg om deel van julle spesiale geleentheid te wees! Hoop om julle gou weer te sien. Volgende keer 'n bietjie langer! Harties Groete, Lizette
Nick C - Mar 2016
Overall score
Nice and comfortable stay.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Nick, thank you! Hope to see you again soon. Harties Greetings, Lizette
Katlego M - Feb 2016
Overall score
Safe and close to the dam.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Katlego, thank you! Hope to see you again soon. Harties Greetings, Lizette
Anicha G - Feb 2016
Overall score
Vriendelik, netjies, mooi tuin.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Anicha, baie dankie vir die terugvoer! Hoop om julle gou weer te sien. Ek is seker Kamer 3 se bed sal dan meer in jou smaak wees. Harties Groete, Lizette
Suzie S - Feb 2016
Overall score
Vriendelike diens, kamer baie mooi en skoon.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Suzie, baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien. Harties Groete, Lizette
Mpho M - Jan 2016
Overall score
The accommodation was a good spot and it felt like a home.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Mpho, thank you! Hope to see you again soon. Harties Greetings, Lizette
Reda D - Oct 2015
Overall score
Rustige nagrus!
Christine D - Oct 2015
Overall score
Ons het welkom gevoel en lekker gebly.
Mantsali M - Oct 2015
Overall score
Not too bad.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Mantsali,
We do apologise. We weren’t aware of the cold water the 1st night.
You booked Room 1. You will notice that we do mention on the web, that Room 1 doesn’t have access to the kitchen. Only Room 2 has access.
Philip V - Sep 2015
Overall score
Ons is vriendelik ontvang en het baie lekker geslaap.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Philip, baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien.
Harties Groete
Ingrid D - Aug 2015
Overall score
Was als wat ons nodig gehad het.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Ingrid,
Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien. Harties Groete
Henk M - Aug 2015
Overall score
Lekker.
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Lea, Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien. Harties Groete
Andrew M - May 2015
Overall score
Great!
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Dear Andrew, thank you very much! Hope to see you soon. Regards
Hannelie K - May 2015
Overall score
Gasvryheid was baie lekker!
Harties Wellness Centre & Accommodation 's response
Beste Hannelie,
Baie dankie! Hoop om julle gou weer te sien. Harties Groete
Lizanda B - May 2015
Overall score
Baie vriendelike ontvangs, netjies!
Lungelo M - May 2015
Overall score
We had a good stay and will definately go there in future
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 56 Waterfront Street, Schoemansville, Hartbeespoort, 0216, North West
- All ages welcome