The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hartsrus | TravelGround
+19

Hartsrus

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 4 reviews for Hartsrus
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.5/5
Elsie U - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsie U
With spouse/partner

Rustige, netjiese, huislike atmosfeer.

Merweville het in die verlede ons harte gesteel. Dis 'n pragtige dorpie met die vriendelikste, harlikste en hulpvaardigste mense. As ons van die noorde afreis Kaapstad toe stop ons altyd daar.

Gesie A - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gesie A
Family with young children

Merweville is 'n mooi Karoo-dorpie en Hartsrus is lekker akkommodasie.

Ons het ons naweek in Merweville baie geniet. Hartsrus is goed toegerus met alles wat mens nodig het én skoon en netjies. Ons het lekker langsaan geëet by Die Boekklub as ons nie gebraai het nie en die kinders was mal oor die "mall"!

Morne K - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morne K
With spouse/partner

Lekker Karoohuis, skoon, netjies en goed geleë.

Hartsrus is 'n netjiese en ruim Karoohuis wat net langs Die Boekklub geleë is. Die huis is skoon en goed toegerus en Olga is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het ons verblyf hier baie geniet!

Liesel D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liesel D

Heerlik gekuier in Merweville.

Sien sterre.

From
R1 200
per night (sleeps 6)
From
From R1 200
per night (sleeps 6)
From
R1 200
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 10:00 to 17:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 113 Hugonootstraat, Merweville, 6940, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bb77ae616e6d0e59f97c16045bae34cd5ee53c5a2667a6b8c83bdad1dc8d528e1713e8449848202b0c3d0611ef243362e22?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 200  per night(sleeps 6) 4 5 1 5 113 Hugonootstraat Merweville 6940 Western Cape 0860 022 102 10:00-17:00 11:00 -32.669162541071 21.511125033464
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!