Haum - Mari
Review Summary
Franz R - Dec 2020
Overall score
Gasvry en skoon
Haum - Mari's response
Hallo Franz.
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Baie Sukses en Vrede vir 2021!
Anéne
Lizette K - Jan 2020
Overall score
In 'n noodgeval is dit 'n dak oor jou kop. Die wasbak in die badkamer ruik soos riool en mens wil graag tande borsel.
Haum - Mari's response
Goeiedag Lizette
Baie dankie vir jul terugvoering.
Sukses vir 2020.
Anéne
Andri G - Jan 2020
Overall score
We were sceptical of the location, but the house was lovely, neat and spacious. Will definitely use it again.
Haum - Mari's response
Hello Andri.
Thank you for your positive review!
Thank you for returning and recommending us to your friends.
Have a blessed 2020!
Christa R - Jan 2020
Overall score
It was clean and neat, the people were friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was skoon en netjies, die mense was vriendelik.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haum - Mari's response
Hallo Christa
Baie dankie vir jou positiewe terugvoer.
Julle was vrolike, netjiese, omgee gaste.
Was net 'n plesier om jul te kon akkommodeer.
Mooiste vir 2020.
Anéne
Des S - Jan 2020
Overall score
Nooit weer daar bly nie.
Haum - Mari's response
Goeiedag Des
Dankie vir jou terugvoer.
Voorspoed vir 2020.
Anéne
Simone R - Jan 2020
Overall score
Teleurgesteld.
Jacques B - Jan 2020
Overall score
Beste waarde vir geld.
Haum - Mari's response
Goeie dag Jacques.
Baie dankie vir jou terugvoer.
Dit was geen moeite om vir jul te wag nie.
Mooiste en Beste vir 2020.
Anéne
Hanet K - Dec 2019
Overall score
Gasvrou baie vriendelik. Plek mooi skoon en netjies.
Haum - Mari's response
Johan en Hanet
Baie dankie vir jul positiewe, opbouende en opregte "gradering"!
Voorspoed vir 2020!
Anene
Jacob Mphethetsa M - Jan 2019
Overall score
It was a clean, cool and quiet place to stay in scenery and with some necessary facilities and amenities nearby.
Read moreHaum - Mari's response
Hello Jacob.
Thank you very much for your review.
We never put more than one family in a unit/house, so there is never a sharing factor.
The resort has got a pool which you could have used, unfortunately you never asked about it.
Have a blessed 2019!
Kind regards,
Anene
Andre L - Jan 2019
Overall score
Lekker koel geslaap , skoon en netjies.
Mariana J - Dec 2018
Overall score
Voel tuis weg van die huis.
Henry D - Sep 2018
Overall score
Wonderful stay at the Gariepdam.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike verblyf by die Gariepdam.
Ons is met soveel gasvryheid ontvang dat ons sommer dadelik welkom gevoel het. Die plek was lekker groot en netjies. Ons kon baie veilig parkeer. Anien het baie seker gemaak dat ons niks kortkom nie. Ek kan beslis die plek aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haum - Mari's response
Duisend dankies vir jul positiewe terugvoer.
Seën en voorspoed vir jul toekoms.
Anene
Dalena D - Oct 2017
Overall score
Very spacious, comfy stay over.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim, gerieflik vir oorbly op pad.
Die verrassing was dat ons 'n hele huis vir onsself gehad het. Die huis is baie ruim, skoon en ons het vriendelike diens gehad. Veiligheid is perfek met hekke en veilige parkering. Dis baie stil. Ideaal vir oorslaap op pad na 'n eind bestemming. Die huis het geen uitsig op die dam, maar dit was nie 'n probleem vir ons nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haum - Mari's response
Baie dankie vir jul uiters positiewe terugvoering.
Jul vriendelikheid en vrolikheid ontlok vriendelikheid.
Net die beste vir julle vir 2018!
Corrie L - Jan 2017
Overall score
Nothing really the matter. Maybe we were just very tired.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nie regtig fout nie. Dalk was ons net baie moeg.
Niks fout met die huis nie. Die baie parkeerplek was 'n genade. Was net verskriklik warm toe ons instap alhoewel daar lugreëling is wat nie aangeskakel was nie. Die dorp was toe al 2 dae sonder water. Ons het regtig elkeen 'n bad nodig gehad, maar moes ry om net drinkwater in die hande te kry op 'n Sondag. Gelukkig het die water 22:00 begin inkom en kon ons die oggend bad.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haum - Mari's response
Goeie more Corrie.
Baie dankie vir jou terugvoering.
Dankie dat julle by ons oornag het!
Jammer vir die watervoorsiening ongerief.
Voorspoed vir 2017!
Anene
Pieter V - Jan 2017
Overall score
Good value for money and very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie waarde vir geld en baie netjies en skoon!
Huis was baie skoon en netjies. Veilige omgewing en sekuriteit goed. Agent was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ben M - Dec 2016
Overall score
Glad nie wat ons verwag het nie. Sal dit nie weer gebruik nie.
Read moreHaum - Mari's response
Goeie middag Ben.
Baie dankie vir jou terugvoering.
Ons is jammer dat ons nie aan jou verwagtinge voldoen nie.
Dit is 'n uiters warm en droë seisoen en dan help waaiers net effens.
'n Televisie is nie geadverteer nie.
In die woonstel buite is 'n baie netjiese stort en in die kombuis, 'n plastiekbeker en emmer wat gebruik kan word om hare te was.
Aangesien dit 'n selfsorg eenheid is, is die gas self verantwoordelik vir alles. Die tee ens, wat daar was is maar net 'n bonussie.
Ons wens u die mooiste vir 2017.
Anene
Dina R - Dec 2016
Overall score
Wat n nagmerrie!
Read moreHaum - Mari's response
Hallo Dina.
Ek is jammer die gastehuis het nie aan jou verwagtinge voldoen nie.
Gariep Dam is elke jaar deurtrek van miere, wat boonop vleisvreters is. Vele spuitgoed het nog nie die probleem hokgeslaan nie.
Die seephouers is as gevolg van gaste wat die oorspronklike houers voortdurend wegneem.
Die dorp is teen 'n berg gebou en dit is logies dat daar 'n moontlikheid is dat spinnekoppe, koringkrieke, skerpioene, miere en slange na die huise sal beweeg want die dorp het hul habitat ingeneem.
Mooiste vir 2017!
Anene
Helen S - Dec 2016
Overall score
Very pleasant and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Was aangenaam en netjies.
Ons is vriendelik ontvang en was verras met die netheid van Haum-Mari. Sal dit enigetyd aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Haum - Mari's response
Helen,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer.
Mag jul 'n geseende Christusfeestyd beleef!
Anene
Helena D - Jan 2016
Overall score
Onaangenaam.
Haum - Mari's response
Hallo Helena.
Dankie vir jou terugvoering.
Jammer jul het die dorp getref net na die vreeslike veldbrand om die dorp.
Sterkte vir 2016!
Anene
Thys V - Jan 2016
Overall score
Goeie oornagverblyf.
Haum - Mari's response
Hallo Thys.
Baie dankie vir jou oorsig.
Dit is baie aangenaam om positiewe terugvoerig te ontvang.
Mooiste vir 2016!
Anene
Christo B - Jan 2016
Overall score
Gerieflike oorslaapplek, mooi skoon en netjies.
Haum - Mari's response
Hallo Christo.
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Sukses vir 2016!
Anene
Jaco F - Jan 2016
Overall score
Gerieflik en skoon.
Haum - Mari's response
Hallo Jaco.
Baie dankie vir jul uiters positiewe terugvoer.
Dit is positiewe mense, soos julle, wat bloedsweet die moeite werd maak!
Mooiste vir 2016!
Anene
HL H - Jan 2016
Overall score
Ons het lekker gebly.
Haum - Mari's response
Hallo Hortens.
Baie dankie vir jul terugvoer.
Ja, dit is nie luuks nie net baie basies met alles wat oornaggaste benodig.
mooi gaan in 2016!
Anene
Manoj M - Dec 2015
Overall score
Good experience.
Haum - Mari's response
Good day Manoj.
Thank you very much for your review.
I am glad we could fulfill your expectations.
Have a blessed 2016!
Anene
Yolandi E - Dec 2015
Overall score
Vir oornag-verblyf het die plekkie die nodige gebied.
Haum - Mari's response
Beste Yolandi,
Baie dankie vir jou terugvoer en dat jy die oudhede raakgesien het. Dit is 'n buitengewone hittige somer vanjaar en dan help die waaiers nie te veel nie. Gelukkig kan 'n mens nog vensters ooplaat, in ons veilige dorpie, vir heelike vars Karoo-lug.
Ook wil ek dankie sê dat julle by ons oornag het.
Geseënde feestyd!
Anene
Susan R - Jan 2015
Overall score
The perfect place for a one night stop over for tired travellers.
Haum - Mari's response
Hello Susan.
Thank you very much for your review.
I am reeally glad you found the place to your satisfaction.
Have a blessed future!
Anene
Rensia V - Jan 2015
Overall score
Misleidende foto's.
Flossie C - Jan 2015
Overall score
Oornag op pad na die Suid-Kaap.
Charlotte V - Jan 2015
Overall score
Akkommodasie was nie so aangenaam nie.
Haum - Mari's response
Goeie middag Charlotte.
Baie dankie vir jou oorsig.
Die R1000.00 was darem vir vier persone.
Indien enige gas probleme ondervind kontak onmiddelik die eienaar of bestuurder om die probleem op te los, so ver moontlik binne haar vermoe.
Geen gas mag in die eenheid rook nie maar hou nie by die reels nie en soms braai hulle sonder om die vensters behoorlik toe te maak.
Mooi gaan!
Anene
Joan V - Jan 2015
Overall score
Mure baie dun, geluide van motors heelnag gehoor.
Haum - Mari's response
Goeie dag Joan.
Baie dankie vir jou oorsig.
Die dun mure is ongelukkig hoe die huise vervaardig is.
Aan die honde se geblaf kan nie die eienaar of die bestuurder, ongelukkig, iets doen nie.
Mooi gaan!
Anene
Yvonne D - Jan 2015
Overall score
Geensins tevrede nie. Geen waarde vir geld nie.
Adriaan V - Dec 2014
Overall score
Halfweg oorslaap vanaf Pietersburg op pad na Albertinia in die Wes-Kaap.
Stuart H - Dec 2014
Overall score
No stove. No braai facilities. No aircon. Door to be open for ventilation.
Gerrie E - Dec 2014
Overall score
Swak.
Monica V - Dec 2014
Overall score
Jy bespreek en dan kom jy daar en hulle stuur jou na 'n ander plek toe.
Erick R - Dec 2014
Overall score
Die algemene indruk van die fasiliteit is swak.
Haum - Mari's response
Hallo Erick.
Dankie vir jou terugvoering.
Aangesien die dorp baie veilig is vergeet ons dat vreemdelinge nie dieselfde voel nie.
Ons bere soms van die breekgoed omdat gaste dit opmekaar stapel want partykeer breek van die breekware.
Volgens die fotos was daar in van die ander rakke nog breekgoed wat nie bymekaar gepak was nie.
Die advertensie dui duidelik aan dat daar 'n badkamer is en nie badkamers nie.
Mooi gaan!
Anene.
Chris H - Dec 2014
Overall score
Te duur vir die waarde van geld.
- Capacity: 15 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 09:00 - Address: Gariep Dam, Gariep Dam, 9922, Free State
- All ages welcome