Haus Holzapfel
Self Catering • 6 Langenhoven Street, Beaufort West, 6970, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 113 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marlynn M - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marlynn M
With spouse/partner
Vriendelik ontvang. Professioneel.
My probleem met die plek is die uitleg. Die toilet staan oop en bloot. Geen privaatheid by die gebruik van die toilet nie. Stort is in die kombuisgedeelte.
Marion's Response
Geagte Marlynn,
Baie dankie vir u onlangse verblyf by Haus Holzapfel en dat u die tyd geneem het om aan ons terug te skryf.
U eerlike terugvoering word opreg waardeer. Ons is baie teleurgesteld om te hoor van u ervaring met die kamer,
aangesien ons ook ander kamers beskikbaar het wat in u behoeftes sal voorsien. Indien ons dedelik in kennis gestel was sou ons die geleentheid gehad het om n
gerieflike verblyf te verseker.
Haus Holzapfel
Ruth G - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ruth G
Family with teenagers
Clean and convenient overnight accommodation.
Good place to stop en route to the Cape.
Marion's Response
Dearest Ruth,
Haus Holzapfel would like to thank you for your recent stay and for taking the time to write back to us.
We are pleased to note that you had a comfortable and pleasant stay with us and we hope to have the
opportunity to welcome you back any time soon. We wish you a very blessed 2019 further and all of the
best from Beaufort West.
Haus Holzapfel
Heleen L - Mar 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Heleen L
Family with young children
Gemaklike verblyf.
Gemaklike gesinsverblyf. Netjies en ingerig.
Marion's Response
Geagte Heleen,
Baie dankie vir u onlangse verblyf by Haus Holzapfel sowel as die tyd geneem om aan ons terugvoering te gee.
Ons is baie bly om te hoor dat u n gemaklike en aangename tydjie by ons deur gebring het en dat Mevrou tevrede was met die netheid en dienste verrig. Ons het dit baie geniet om Mevrou hier by ons te kan he en sien baie daarna uit om u gou weer by ons te verwelkom. Ons wens vir n n baie geseende 2019 verder en alles van die beste uit die Weste.
Haus Holzapfel
Anton M - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anton M
With spouse/partner
Very neat. Very safe.
Very neat and safe. Swimming pool a big plus. Everything you need. Very nice stay.
Baie netjies. Baie veilig.
Baie netjies en veilig...swembad in water te kort 'n groot pluspunt. Alles wat jy benodig. Baie lekker geslaap.
This review has been translated, to view the original version
Marion's Response
Geagte Anton
Haus Holzapfel will eerstens sé baie dankie vir die terugvoering ontvang en vir die oornag verblyf.
Dit was vir ons 'n absolute groot plesier om die gaste by ons te kon verwelkom. Dit is 'n groot voorreg om te weet dat u die verblyf by ons geniet het en dat u teverede was met die standaard diens en fasiliteite gelewer. Ons hoop on u en gesin gou weer by ons te verwelkom, maar tot en met dan geseënde jaar verder en 'n voorspoedige 2019. Alle beste uit die Weste. Vriendelike groete, Chantell.
Haus Holzapfel
Vedre H - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Vedre H
Family with teenagers
Gerieflik, ruim en rustige omgewing binne dorp.
Goeie oornagopsie. Naby restaurante vir aandete. Stil omgewing, geen verkeerslawaai nie. Vinnig om weer op roete te kom vir volgende dag se reis.
Rudi V - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rudi V
With spouse/partner
Lekker rustige wegbreek.
Gesellig en lekker rustig.
Gawie V - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Gawie V
With spouse/partner
Gerieflik, ruim en skoon.
Ons het lekker gebly. Die enigste probleempies was die stort wat nie goed gedreineer het nie en die WiFi wat nie wou koppel nie.
Marion's Response
Geagte Gawie,
Baie dankie vir die terugvoering ontvang, ons waardeer dat u die tyd geneem het om aan ons te skryf. Dit gee ons die geleentheid om reg te stel en te verbetter waar nodig. Ons vra grootliks omverskoning vir enige ongerief versoorsaak. Dankie vir die verblyf by Haus Holzapfel, dit was 'n absolute plesier om u by ons te hê.
Ons wens vir u 'n geseende jaar verder tot en met die volgende verbly.
All beste vanuit die weste.
Haus Holzapfel
Yvonne O - Dec 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yvonne O
With spouse/partner
Aangenaam
Vriendelike ontvangs, netjies en ruim en goed toegerus. Die uitleg van badkamer is effens vreemd en onprakties. Die stort was reg by die voordeur en 'n deurloop verby toilet na slaapkamer. Nie regtig privaatheid nie.
Marion's Response
Geagte Yvonne,
Baie dankie vir die terugvoering ontvang, dit is terugvoering soos dié wat ons aanmoedig om te herstel en verbeter waar nodig. Dankie vir die tyd wat u geneem het om aan ons terug te skryf. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms by ons te verwelkom. Ons wens vir u 'n geseënde jaar verder tot en met volgende keer. Alle beste uit die Weste.
Vriendelike groete
Haus Holzapfel
Tinus V - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Tinus V
With spouse/partner
Uitstekend.
Chantell is wonderlike, gasvrye persoon met hartlike ontvangs. Eenhede is baie skoon, netjies en goed toegerus. Kan vir seker aanbeveel. Ons tweede keer by hulle tuisgegaan, maar vir seker sal ons weer daar tuisgaan. Dankie vir julle mooi, gerieflike plek.
Marion's Response
Goeie dag Tinus
Baie dankie vir die goeie terugvoering ontvang. Ons is verheug om te hoor van u vriendelike interaksie met ons personeellede, en dat ons aan u verwagtinge voldoen het. Baie dankie vir die verblyf by ons, ons het dit baie geniet om u hier te kon hê en ons sien baie daarna uit vir u volgende besoek by ons. Ons wens vir u 'n geseënde jaar verder tot en met volgende keer. Alles van die beste uit die Weste.
Haus Holzapfel
Archie Joseph C - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Archie Joseph C
With spouse/partner
Baie teleurstellend en uiters geskok.
Slegte toiletreuk met intrapslag. Geen skottelgoedopwasplek nie. Wasbak verwyder en pype afgesaag. Toiletreuk skop terug van riool en tel kamer langsaan se reuk op. Derde bed is slegs 'n matras op die grond, wat spasie vir beweging beperk. Die matras lê voor die hangkas, wat nie kan oop. Die kas is teen die muur gedruk en badkamerlig se skakelaar is agter die kas. Die enigste venster wat kan oopmaak, val heeltemaal uit en is heeltemaal los. Beddegoed is beperk. Daar is net een kombers vir drie. Die dubbelbed het slegs 'n paslaken en 2 enkel-duvets. ...
Read more
Marion's Response
Geagte Mnr. Cloete,
Read more
Haus Holzapfel bedank u vir u terugvoer. Dit is slegs terugvoer soos hierdie wat ons die geleentheid gun om fasiliteite en dienste te verbeter waar nodig. Eerstens, wil ons graag omverskoning vra dat ons nie u verwagtinge kon nakom nie en vir die ongerief veroorsaak. Ek wil graag erken dat ons baie streng beheer het oor alle aangeleenthede wat gerapporteer word. Ons sal u terugvoering in ag neem, aangesien ons voortdurend werk om ons gaservaring te verbeter.
Neem asseblief kennis van die volgende: Die vensters ...
Haus Holzapfel
Annemarie D - Jul 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annemarie D
Family with young children
Lovely accommodation!
We have stayed here many times and enjoyed it every time. Facilities are perfect for an overnight stop and it is always clean and beautiful. Thank you Marion and team!
Lieflike verblyf!
Ons het al vele kere hier oorgebly en geniet dit elke keer! Fasiliteite is perfek vir 'n oornagstop en altyd pragtig skoon en gerieflik. Baie dankie Marion en jou span!
This review has been translated, to view the original version
Marion's Response
Beste Annemarie,
Haus Holzapfel en span wil graag baie dankie sê vir die goeie terugvoering. Dit was 'n groot voorreg om julle weer by ons te kon verwelkom, en ons sien uit na jul volgende besoek by ons.
Geseënde jaar, tot volgende keer.
Haus Holzapfel
Anton P - May 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anton P
Ongemaklik maar baie netjies.
Die een bed in die kamer het 'n gat gemaak aan die bokant en het uiters ongemaklik geslaap. Na 'n lang dag se ry, het ek amper niks gelaap nie en moes moeg weer 'n lang pad aandurf die volgende dag.
Marion's Response
Geagte Anton
Ons vra grootliks verskoning vir u ervaring met die ongemaklike bed. Dankie dat u dit onder ons aandag gebring het, ons neem so gou moontlik ondersoek in om die bed te herstel of te vervang. Ons verseker 'n gemaklike bed vir die volgende verblyf by ons. Geseënde jaar vir u en u gesin, tot volgende keer.
Haus Holzapfel
Leticia R - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leticia R
With spouse/partner
Quiet area and relaxing atmosphere.
Service was good and rooms neat! Lovely to relax after a long ride and appreciate the silence!
Stil omgewing en ontspannende atmosfeer.
Diens was goed en kamers netjies! Heerlik om na 'n lang rit te kon ontspan en die stilte te waardeer!
This review has been translated, to view the original version
Marion's Response
Leticia
Dankie vir die terugvoering, ons is bly dat ons u met 'n netjiese en gemaklike verblyf kon akkommodeer. Ons hoop om u gou weer terug te verwelkom in die Karoo. Ons wens vir u 'n geseënde jaar tot volgende keer. Al die beste vanuit die Weste.
Haus Holzapfel
Madelein K - Apr 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Madelein K
With spouse/partner
Die kamers is ruim en baie netjies.
Dit was baie lekker gewees en die ontvangs was baie vriendelik.
Marion's Response
Madelein,
Dankie vir die goeie terugvoering ontvang. Dit is 'n groot voorreg om te weet dat jul 'n aangename verblyf saam met ons gehad het. Ons sien uit daarna om jul gou weer by ons te verwelkom. Geseënde jaar verder tot volgende keer.
Haus Holzapfel
Floris B - Feb 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Floris B
With spouse/partner
Heerlike stilte en netjiese kamers.
Baie lekker en rustig gewees. Diens was goed en kamers netjies!
Marion's Response
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ons hoop om jul gou weer terug te verwelkom. Al die beste, geseënde jaar verder.
Vriendelike groete.
Haus Holzapfel
Willem B - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem B
With spouse/partner
Gerieflik en netjies soos altyd.
Alles was skoon en netjies. Sekuriteit uitstekend. Toerusting voldoende.
Marion's Response
Good day,
Thank you for the great feedback received, it is our pleasure providing you with a comfortable and pleasant stay. We thank you for visiting Haus Holzapfel and we definitely look forward to welcoming you soon again. Have a blessed new year.
All the best from Beaufort West.
Haus Holzapfel
Kobus J - Jan 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kobus J
Family with teenagers
Netjies en stylvol.
Was baie aangenaam verras met die verblyf. Sal dit enige tyd aanbeveel.
Marion's Response
Hi Kobus,
Baie dankie vir die baie mooi terugvoering, jul is altyd baie welkom by ons en sien uit na jul volgende besoek.
Baie groete,
Chantelle
Haus Holzapfel
Louis A - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louis A
Family with teenagers
Dit is 'n baie netjiese, skoon, gerieflike gastehuis.
Die gastehuis is so bietjie duur en kan gerus oorweeg om bietjie minder te vra per gesin per aand.
Michelle S - Dec 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Michelle S
Family with young children
Soos altyd het ons baie lekker gebly!
Ons kom bly elke jaar by julle omdat ons 'n groot familie is. Julle voldoen aan al ons vereistes. Skoon, netjies en baie gerieflike plek.
Anton E - Aug 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anton E
With spouse/partner
Baie gemaklik en goed toegerus.
Aangename verblyf met vriendelike, hulpvaardige gasheer.
Werner W - Apr 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Werner W
With spouse/partner
Gerieflike verblyf en baie vriendelike gas.
Sien sterre.
Anel D - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anel D
With spouse/partner
Comfortable and neat.
Comfortable, spacious and neat. The steps are very unsafe and dangerous. Will definitely not recommend the unit we booked to older people and guests with small children.
Gerieflik en netjies.
Gerieflik, ruim en netjies. Die trappe was baie onveilig en gevaarlik. Sal die eenheid waarin ons was beslis nie aanbeveel vir ouer mense en klein kindertjies nie.
This review has been translated, to view the original version
Marion's Response
Baie dankie vir die terugvoering, word opreg waardeer. Ons verhoed sover moontlik om ouer mense en kinders in daardie eenheid te plaas tensy ons vol geboek is.
Baie groete
Emma.
Haus Holzapfel
Kotie D - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Kotie D
With spouse/partner
Relaxing and quiet area. Clean and safe.
Really a great experience. The layout of the bathroom/kitchen/toilet (all-in-one) is just not acceptable. Curtains and screens don't work!
Rustig en in stil omgewing. Skoon en veilig.
Werklik 'n goeie ondervinding. Uitleg van badkamer/kombuis/toilet(Alles-in-een)is net nie aanvaarbaar nie. Gordyne as afskortings werk nie!
This review has been translated, to view the original version
Igna D - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Igna D
Family with young children
Best overnight accommodation in Beaufort West.
Haus Holzapfel is our preferred stopover in Beaufort West. The units are clean and tidy and very conveniently equipped. Secure parking and very friendly staff quickly makes you feel at home. Nice swimming pool to cool off in after a long day on the road.
Beste oornag verlyf in Beaufort Wes.
Haus Holzapfel is ons voorkeur oornagplek in Beaufort Wes. Die eenhede is skoon en netjies en baie gemaklik toegerus. Veilige parkering en baie vriendelike personeel laat jou vinnig welkom voel. Lekker swembad om in af te koel na 'n lang dag op die pad.
This review has been translated, to view the original version
Vaughn T - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Vaughn T
Family with teenagers
Neat and safe, and the arrangements were easy.
Very quickly made the booking, friendly over the phone. The two bedroom unit was clean and neat, more than enough for one night stay. There is a book with info which was very helpful.
Netjies en veilig, en die reëlings was maklik om te maak.
Baie vinnig die bespreking afgehandel, vriendelik op die telefoon. Die tweeslaapkamer-eenheid was skoon en gerieflik, meer as genoeg vir een aand se verblyf. Daar is 'n inligtingsboek vir kosaflewerings wat baie behulpsaam was.
This review has been translated, to view the original version
Jolene L - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jolene L
Family with young children
Perfect overnight place.
After a long time in the car with small children it was the perfect overnight stop with everything that makes it nice and comfortable, so you can rest for the long journey ahead the next day. Rooms are neat with aircons in the sumer and also underfloor heating during the colder days. They have all the facilities for washing etc. and also for a nice braai. Great place in a beautiful town. You should actually stay longer than just one night.
Perfekte oornagplek.
Na 'n lang tyd in die kar met klein kinders is dit die perfekte oornag stop met al alles wat dit lekker en gemaklik maak om goed te rus voor die volgende dag se lang pad. Kamers is netjies met aircons vir die somer en ook onder vloerverhitting vir die koue dae. Al die geriewe vir wasgoed ensovoorts en ook selfs lekker braai. Great plek in 'n mooi dorp. Mens moet eintlik vir langer kuier as net een aand se oorslaap.
This review has been translated, to view the original version
Marise F - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marise F
Family with young children
Our accommodation was pleasant, but I would like to send a photo regarding the pillows that drastically need attention, you cannot sleep like that.
The pillows were as flat as pancakes, I could turn them every which way. No person can sleep like that after a long day on the road or before a long journey ahead with a stiff neck. The summary on the place states that it's German cotton, just the best, but I expected more. The bedding is old and washed out. The shower also hadn't been cleaned, the previous guests' hair was still in the shower drain and it was gross.
Ons verblyf was aangenaam, maar ek sal wel 'n foto wil stuur oor die kussings wat drasties aandag kort, mens kon nie so slaap nie.
Die kussings was so plat soos pannekoeke, ek kon hul enige kante toe draai of vou. Geen mens kan so slaap na 'n lang dag op die pad of vir jou lang trip wat voorlê met 'n stywe nek nie. Die opsomming oor die plek sê ook dis German cotton, net die beste, maar ek het meer verwag. Die beddegoed is oud en al deurgewas. Die stort was ook nie skoongemaak nie, die vorige gaste se hare was nog in die shower drain, dit was gross.
This review has been translated, to view the original version
Nazila G - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nazila G
With friends
Wonderful place to stay on the way to CT and back.
We had 3 flats, very very clean. Nicely set up and welcoming. Kitchen was fully equipped, additional welcoming items in the kitchen. Bedding was very clean, towels provided, bathrooms nicely decorated and very clean. All in all a fantastic place to stop over and rest for the night on the way to CT and back to JHB. I strongly recommend it to travellers.
Johan B - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan B
With spouse/partner
Stylvol en gemaklik.
Haus Holzapfel se kamers is baie stylvol en die swembad is 'n wenner in die warm somer.
Ferdie T - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ferdie T
Family with young children
Wonderful after a long trip!
Was clean and neat. All the necessities. Thanks and regards.
Wonderlik na lang pad!
Was skoon en netjies, alles wat jy nodig het. Dankie en Groete.
This review has been translated, to view the original version
Elmarie K - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elmarie K
Family with young children
Lekker en baie netjies.
Baie dankie. Lekker en baie netjies. Baie dankie vir die stoor van die vleis ook, dit was puik diens.
Leonie H - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Leonie H
With spouse/partner
Oulike plek.
Mooi en gerieflik. Veilig. Goed geleë.
Yolandi V - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yolandi V
Family with young children
Peaceful and well-equipped.
Good reception and excellent accommodation. Good location and we got some good sleep.
Rustig en goed toegerus.
Ons was goed ontvang en die verblyf was uitstekend. Goed geleë en rustige nagrus gehad.
This review has been translated, to view the original version
Matt V - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Matt V
With spouse/partner
Very neat.
Neat and well equipped. Friendly service.
Baie netjies.
Netjies en goed toegerus. Vriendelike diens.
This review has been translated, to view the original version
Annelize L - Nov 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annelize L
With friends
Ideal overnight stay.
This is the second time we've stayed at Haus Holzapfel on the way to the Cape. It is ideal seeing as it is in a quiet area away from the noise of the N1 and the rooms are neat and clean. They remain our first choice of overnight accommodation in Beaufort-West.
Ideale oornagverblyf.
Hierdie is die tweede keer wat ons by Haus Holzapfel oorslaap op pad Kaap toe. Dit is ideaal aangesien dit in 'n stil area is, weg van die N1 se geraas en die kamers is netjies en skoon. Hulle bly ons eerste keuse as oornagplek in Beaufort-Wes.
This review has been translated, to view the original version
Herman V - Oct 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Herman V
Family with teenagers
Woke up to a cold shower.
Two issues: 1. The unit where we stayed has a parking bay right in front of the door. Opening your car door means you bang the entrance steps for the unit with the bottom of your car door. 2. I did not appreciate the cold shower early the next morning. Perhaps someone forgot to switch on they geyser?
Marion's Response
Thanks for your feedback.
1. Why didn't you park your car just behind the stairs, then you would have had more than 1 m to open the car door?
2. I am very sorry to hear that the water was cold. The guests above you who were sharing the geyser with you must have showered too long, because they had warm water. So sorry!
Next time you will get an upgrade for free to the du luxe suite.
Kind regards
Marion
Marion
Haus Holzapfel
Esme K - May 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Esme K
With friends
Luukse eenhede!
Dit was 'n wonderlike naweek. Die eenhede is ongelooflik mooi en "upper class" en baie netjies. Ons kom definitief terug!
Anneke S - Mar 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anneke S
Family with young children
Baie goeie, stil ligging met skoon, netjiese, gawe gastehuis.
Ons het laat aand eers by die gastehuis aangekom, maar Marion was baie gaaf en vriendelik en het ons vinnig gehelp om ons voete te vind. Die kamer was eenvoudig maar baie netjies en funksioneel. Die ligging was ook perfek, want dis in 'n stil deel van die dorp. Ons sal beslis weer Haus Holzapfel gebruik as ons moet oorslaap in Beaufort-Wes en sal die gastehuis beslis aanbeveel vir iemand.
Lorraine N - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lorraine N
Baie gesellig en ruim kamers.
Baie modern, skoon en ruim kamers. Baie vriendelike gasvrou.
Willem B - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem B
With spouse/partner
Absolute plesier gewees.
Baie aangenaam, netjies, en vriendelike ontvangs. Kamers altyd netjies, skoon en goed toegerus.
Aart V - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Aart V
Family with young children
Aangenaam maar eenheid B kort bietjie aandag.
Die eenheid is lekker groot. Kort egter baie aandag. Lakens was gekreukel en het indruk geskep dat dit nie skoon lakens was nie. Hek het nie gewerk nie en dus was dit nie baie veilig nie. Ek sou dit nie aanbeveel nie, aangesien die eenheid waarin ons gebly het aandag nodig het.
Marion's Response
Good Day,
Read more
Thank you for your feedback.
We are very sorry that you did not enjoy your stay.
We do have 100% cotton linen from Germany, supposed to be non iron.
That is what made the impression that the bedding is used because it does not look like it is ironed.
But I can promise you that you did not sleep in used linen. That will never happen at our guesthouse.
Regarding the gate: It was fixed the same evening, so sorry, but theses things can happen.
Next time you are more than welcome ...
Haus Holzapfel
Carol G - Jan 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Carol G
With spouse/partner
Lovely overnight stop for the family.
Rooms were very comfortable and neat. Marion is extremely friendly and helpful. No noise or distractions, so definitely worth an overnight stay.
Rona S - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rona S
With spouse/partner
Gemiddeld.
Die kamer het nie privaatheid as jy die ablusiegeriewe wil gebruik en die eienaars op die stoep sit nie. Die stort was ook geblok. Beveel ook 2 kussings per persoon aan.
Dillon B - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dillon B
With spouse/partner
Haus Holzapfel is regtig waarde vir geld.
Dis perfek na 'n lang dag op die pad en dis baie ontspannend! Ons is dadelik ontvang met vriendelikheid en 'n glimlag deur Marion. Sy het tot met ons opgevolg terwyl ons nog op pad was. Die kamer was baie netjies en mooi. Die swembad is 'n bonus en help met die verskriklike hitte en het ook 'n mooi uitsig. Die asemrowende sonsondergang kan perfek gesien word. Haus Holzapfel was die perfekte plek vir ons om te oornag na 1000 km op die pad van Pretoria af.
Adriaan N - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Adriaan N
Family with young children
Baie netjies en modern. Geen probleme nie.
Uitstekende akkommodasie. Sal dit beslis weer gebruik!
Siegfried J - Dec 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Siegfried J
Individual traveler
Great plek!
Baie vriendelik ontvang, netjiese skoon kamers met alle geriewe. Lugversorging was baie handig. Alles wat mens nodig het.
Aldu D - Nov 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Aldu D
Family with young children
Baie netjies en skoon.
Vandat ons by ontvangs was totdat ons weer gery het, was alles 100%. Die eenheid was ruim en alles was daar wat mens nodig gehad het. Baie skoon en netjies en ons sal dit vir almal aanbeveel.
Liana P - Oct 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Liana P
With spouse/partner
Stil en rustig.
Dit is 'n stil en rustige B&B, lekker buite die dorp.
Richard Y F - Oct 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Richard Y F
With spouse/partner
Het aan ons vereistes voldoen.
Dis 'n gerieflike oornag-slaapplek tussen Johannesburg en Kaapstad. Ons was in besonder beïndruk met LekkeSlaap wat ons op hoogte gehou het met die reëlings.
Annelie M - Sep 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annelie M
With spouse/partner
Oorgeslaap op pad Kaapstad toe.
Baie goeie diens. Ons het welkom gevoel. Alles wat ons nodig gehad het, was hier. Daar word klem gelê op fynere detail. Welgedaan!
Donovan H - Sep 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Donovan H
On business
Baie genotvol.
Die eerste ding wat ek opgemerk het van die plek was hoe netjies en skoon dit was. Ek sal definitief weer Haus Holzapfel gebruik as ek Beaufort-Wes besoek vir besigheid en selfs as ek vakansie gaan hou.
Roelie L - Aug 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Roelie L
With spouse/partner
Was daar vir werk, so dit was heerlik privaat.
Baie lekker, netjies en privaat.
Celeste S - Jul 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Celeste S
With spouse/partner
Baie lekker skoon en netjies.
Gawe oornagplek met goeie diens. Skoon en veilig.
Retha V - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Retha V
With spouse/partner
Oornag vanaf Noord-Kaap na Tuinroete.
Baie goed ingerig vir oornag-selfsorg. Dekor pragtig in minimalistiese styl. Besonder goeie bedlinne.
Christo V - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Christo V
With spouse/partner
Die basiese.
As jy ongelukkig genoeg is om op Beaufort-Wes te moet oornag, is hierdie 'n aanvaarbare opsie. As jy beter soek kyk na van die lodges buite die dorp.
Johan H - Apr 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Johan H
With friends
Baie netjies, skoon en prakties.
Veral van toepassing op mense met kinders by hulle.
Henri W - Mar 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Henri W
With spouse/partner
Skoon en netjies en baie vriendelike diens.
Perfek vir halfpad oorslaap.
Francois M - Mar 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Francois M
Individual traveler
Baie aangename verblyf!
Netjies, skoon en aangenaam.
Casper R - Mar 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Casper R
Baie netjies en skoon!
Reeds die 2de keer wat ons hierdie gastehuis gebruik en steeds dieselfde hoë standaard!
Andrea G - Feb 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Andrea G
Family with young children
Gerieflik
Baie lekker en alles om jou vakansie gerieflik te maak.
Susan B - Feb 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Susan B
Family with young children
Baie lekker, blyplek groot, baie geniet!
Lekker kamers, met TV in elke kamer. Alles wat jy nodig het!
Willem B - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem B
With spouse/partner
Baie netjies en skoon.
Kan vir enigiemand aanbeveel.
Trea T - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Trea T
Family with teenagers
Pleasant, comfortable holiday house!
We only stayed here overnight, but the holiday house is very nice, clean and was comfortable for the 5 of us. Can recommend without hesitation.
Yolande D - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yolande D
Family with young children
Very clean, well managed and very enjoyable stay!
See the star-ratings.
Evert En Linda V - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Evert En Linda V
With spouse/partner
Sekere kamers is veel beter as ander.
Geen selfsorgfasiliteite verskaf nie. Baie ander interessanter slaapplekke in Beaufort-Wes omgewing. Stort langs die voordeur, toilet in die gang ...
André D - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
André D
With spouse/partner
Uitstekend!
Baie lekker. Ons het die swembad geniet na lang dag se reis. Plek was baie netjies en skoon. Ontvangs was baie vriendelik!
Alicia L - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alicia L
Vriendelike diens.
Ons het op kort kennisgewing ons bespreking verander en hulle was baie tegemoetkomend en het ons baie vriendelik verwelkom. Die kamer was baie mooi netjies en het baie lekker koffie gehad!
Nelle V - Jan 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Nelle V
Family with teenagers
Clean and neat. Too far out centre of town.
Quite okay for a single night.
Aretha Z - Dec 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Aretha Z
With spouse/partner
Geskik vir 'n oornagverblyf op pad na Kaapstad.
Ons kon die gastehuis maklik kry en was vriendelik verwelkom. Die kamer het als gehad wat ons benodig. Ons het regtig lekker gerus voor die laaste paar ure na Kaapstad. Ons sal wel voorstel dat die lae dak duidelik gemerk word om toekomstige kopstampe te voorkom. Ons het die braaigeriewe geniet en als was netjies en gesellig. Die filterkoffie was 'n aangename verrassing.
Angélique D - Dec 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Angélique D
With spouse/partner
Ons het 1 aand oorgebly op pad Kaap toe en die akkommodasie was stunning.
Ek is hiper-sensitief vir netheid en het presies dit ontvang - netjiese, skoon en gerieflike akkommodasie. Sal dit aanbeveel vir enigeen en dis beslis die moeite en geld werd!
Adelbert S - Oct 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Adelbert S
With spouse/partner
Dit was lekker om Duits met ons gasvrou te kon praat.
Netjies, skoon, gerieflik, stil en maklik om te vind.
Denzil D - Oct 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Denzil D
On business
If I had not paid for the room in advance, I would not have stayed here.
No braai facilities on the second floor. Specifically asked for a room with two separate rooms, but on our return we got 1 room. Lipstick marks on drinking glasses and dust on side of cupboard.
Paul N - Sep 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Paul N
Individual traveler
Uitstekend! Hier sal ek altyd bly.
Waarde vir geld en baie aangenaam.
Roelie L - Aug 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Roelie L
With spouse/partner
Baie professioneel! Skoon en rustig.
Ons kan dit aanbeveel vir enige reisiger. Daar is DStv, 'n lugversorger, skoon beddegoed, 'n goed toegeruste kombuis en WiFi.
Hennie J - Aug 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Hennie J
With spouse/partner
Dit was baie netjies en het alles wat nodig is, dus uitstekend.
Wil net graag baie dankie sê vir die personeel en eienaars. Ons het voertuigprobleme gehad en was 'n dag te vroeg daar. Dit was vir hulle geen moeite om ons te help nie. Ons sal julle beslis weer gebruik en ook aanbeveel.
Herman C - Jul 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Herman C
Family with young children
Bevredigend.
Ons sal weer gebruik maak van Huis Holzapfel en verseker weer van LekkeSlaap!
Willem V - Jul 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem V
Die diens was goed.
Vir die prys en kwaliteit is dit die moeite werd om daar te slaap.
Louise M - May 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louise M
With spouse/partner
Vredevol en gerieflik - ek sal altyd teruggaan!
Netjies, skoon en stunning - beter as enige ander oornagplek waar ek al was.
David N - May 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
David N
Family with teenagers
Uitstekende en gerieflike verblyf.
Die verblyf was uitstekend. Sal net aanbeveel dat hulle die wasbakke in die badkamers laat sak, dit is onbehoorlik hoog en jy sukkel om hande te was en tande te borsel. Nog 'n aanbeveling is 'n spieeltafel in die kamers vir ons dames.
Odile H - May 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Odile H
Baie skoon, netjiese en goed toegeruste akkommodasie.
Billike en goeie akkommodasie met baie vriendelike Duitse gasheer en -vrou, Zwingly en Marion. Ongelukkig was daar inwoners in 'n huis in die buurt wat tot 05:00 in die oggend baie luidrugtig was en slaap het ons heelnag ontwyk totdat ons weer om 6:30 in die pad moes val na ons bestemming 650 km verder.
Theonilde D - Apr 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Theonilde D
Family with young children
Very neat and exceptional value for money!
Good reception and the room was very spacious and well equipped with everything you need. However the sense of no security did bother slightly. Great stay non the less.
Yolandi V - Apr 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Yolandi V
Family with young children
Heerlik rustig, skoon en netjies.
Ek is besorg oor die trappe wat mens moet gebruik om na die eenheid te gaan. Dit is nie veilig nie. Daar is wel 'n op-eie-risiko bord. Dit sal moeilik vir ouer mense of mense met klein kindertjies gebruik kan word. Die eenheid self is fantasties!
Ilse V - Apr 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ilse V
With spouse/partner
Verblyf was netjies!
Die enigste ding wat ons afgesit het, was die feit dat dit bietjie onprivaat is weens die eienaars se kinders wat heeltyd op en af gehardloop het voor ons akkommodasie, en hul uitkyk op ons verblyf.
Braganza J - Apr 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Braganza J
With spouse/partner
Skoon, goeie waarde vir geld, goeie uitleg. Sou kon doen met braaigereedskap.
Vriendelik ontvang. Goeie parkeerplek en veilig. Kamer: goeie standaard. Sou skerp snymes en braaigereedskap wou sien.
Rene B - Apr 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rene B
With friends
Baie skoon en netjies!
Die dekor is baie mooi en die plek is goed versorg.
Trevor P - Apr 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Trevor P
Family with young children
Baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam.
Die feit dat hulle bereid was om na 22:00 nog vir ons te wag, is prysenswaardig.
Liz V - Feb 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Liz V
With spouse/partner
Baie verras. Dankie, veral vir die koffie!
Heerlik gebly. Alles was silwerskoon en ons het niks kortgekom nie. Dis heerlik ruim en sal enige tyd weer daar bly.
Jaco J - Jan 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jaco J
Family with young children
Net jammer daar is nie 'n swembad by die selfsorg eenhede nie, maar net by die hoofhuis.
Ons verblyf was baie lekker en ons sal enige tyd weer daar bly. Die woonstel was baie skoon en netjes.
Rassie S - Jan 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rassie S
Family with young children
Geen probleme, alles was puik!
Die verblyfplek is goed versorg, goed toegerus en ons verbkyf was aangenaam. Kan die plek met 'n ope hart aanbeveel.
Susan D - Jan 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Susan D
With spouse/partner
Die ongelooflikste, lekkerste plekkie ...
... met die lekkerste kos.
Lilize D - Jan 2014
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lilize D
Family with young children
Stunning, baie gerieflik vir 'n gesin.
Verblyf is baie netjies en skoon. Die tuine is mooi en kinders kon lekker ontspan op die grasperk na 1000 km se ry. Sal beslis weer daar bly.
Lucy V - Dec 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lucy V
Family with teenagers
Uitstekend, 'n lafenis na 'n lang tog vanaf Hermanus. Netjies en luuks.
Baie vriendelike diens. Eenheid luuks en netjies. Heerlik afgekoel in swembad. Sal aanbeveel in die toekoms.
Richard V - Dec 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Richard V
Family with teenagers
Goed!
Mooi plek, lekker swembad!
Elise V - Dec 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Elise V
Gerieflik en vreedsaam.
Die kamer is baie gerieflik en stil. Dis heerlik om te rus na 'n lang pad van konsentrasie.
Anne H - Oct 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anne H
With spouse/partner
Will recommend it to everybody
Beautiful and clean accommodation, to be recommended.
Sagrys V - Sep 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Sagrys V
With spouse/partner
Fantasties!
Dit was fantasties, 'n wonderlike plek om saam met 'n geliefde te oornag.
Philip En Ednari Z - Sep 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Philip En Ednari Z
With spouse/partner
Vriendelik, gasvry en netjies.
Perfekte oornag-akkomodasie vir getroude paartjies! Baie netjies kamers. Baie lekker beddegoed. Vriendelike diens!
Alwill W - Sep 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Alwill W
With spouse/partner
Baie gemaklik!
'n Baie gemaklike verblyf na 'n lang rit op die pad. Privaat en veilig. Sal dit definitief aanbeveel.
Lourens W - Aug 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Lourens W
Baie aangenaam!
Die eienaar was baie hulpvaardig en vriendelik. Ons het die verblyf geniet, en sal weer daarvan gebruik maak. Ons het die onderdak parkering baie waardeer.
Marie-louise S - Aug 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Marie-louise S
With spouse/partner
Die kuier was te kort.
Die kuier was te kort. Ons sou defintief langer wou bly. Dit was baie mooi skoon en gerieflik gewees en ons sal dit graag aanbeveel aan vriende.
Rita V - Aug 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Rita V
With spouse/partner
Aangenaam en huislik.
Dit is net jammer dat as die venster oop is, die mense direk op die toilet kyk. Dit laat 'n mens nie baie privaat voel nie, maar die venster kan wel toegemaak word. Dankie!
Chanel D - Jul 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Chanel D
With spouse/partner
Heerlik.
Dit was heerlik om by Haus Holzapfel oor te kon slaap.
Louise D - Jul 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Louise D
Family with young children
0ngelooflike matrasse!
Ons het 'n goeie nagrus gehad op die beste matras waarop ek in jare geslaap het. Ek het 'n rugprobleem en dit tel ongelooflik baie in my boekies!
Paul V - May 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Paul V
On business
Te kort!
Het net oornag en eers laat daar aangekom. Moes vroeg weer vertrek.
Josef R - May 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Josef R
With spouse/partner
Large, spacious, modern unit.
We stayed in the new units which were very good, spacious, all facilities, including washing machine in the unit. It was well furnished. I would certainly come back here!
Renee J - Mar 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Renee J
Family with teenagers
Very friendly. and helpfull.
Die verblyf was lekker. Vriendelike mense en baie hulpvaardig veral toe ons n allergie salf kort vir ons dogter.
Jeanette G - Mar 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jeanette G
With spouse/partner
Rustig, gerieflik, veilig met baie lekker bed en beddegoed.
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou. Goeie waarde vir geld.
Dirk H - Mar 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Dirk H
With friends
Recommendable
The air-con was unsatisfactory with no individual control to the rooms. A washbasin with taps in the kitchenette would be a big improvement. Otherwise, a good stay.
Mathilda V - Feb 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mathilda V
With spouse/partner
Home from home
Friendly yet professional service. We were received warmly and would love to stay there again - would recommend them easily.
Bruce W - Jan 2013
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Bruce W
Family with young children
Overall excellent service
I will definitely recommend Haus Holzapfel to family who are traveling along the Beaufort West route. Excellent set-up in a tranquil environment close to major amenities.
Mickey R - Oct 2012
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Mickey R
With spouse/partner
A tastfully renovated room.
Aside from our registration there was no further communication with our hosts.nWe were asked to drop the keys in the letter box when we left, that was it!
Annelie B - Jan 2012
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Annelie B
With spouse/partner
Clean, neat, friendly Sven, quiet area and had a good night's sleep
We will recommend this Guest House and will stay there on our next trip.
Jan R - Feb 2011
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Jan R
We enjoy it
4 star status
Guests that viewed Haus Holzapfel also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |