The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hearts Haven | TravelGround
+16

Hearts Haven

3 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 3 reviews for Hearts Haven
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Arno L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arno L
Individual traveler

Alles wat 'n persoon nodig het na 'n lang dag op die pad.

Hearts Haven was regtig 'n verrassende ervaring. Ek het nie verwag dat die kamer so mooi en skoon gaan wees nie. Dit was waarlik pragtig en so gerieflik. Daar was alles wat ek nodig gehad het na 'n lang dag op die pad van Kaapstad af: lugversorging, televisie, koffie en tee, eetgerei en 'n mikrogolfoond. Die klein dingetjies het regtig uitgestaan: 'n Hearts Haven plakkertjie op die toiletpapier, gebottelde water in die yskas en selfs beskuit. Die eienaar het my persoonlik ontmoet en vriendelik verwelkom met warm Noordkaapse gasvryheid. Ek kan nie dink dat ek nog nooit oor De Aar na Johannesburg gereis het nie, maar ek sal dit definitief weer doen net om Hearts Haven te besoek. Uitstaande!

Louis L - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis L
With spouse/partner

Ongelooflike aandag aan detail.

Stylvol. Netjies, baie goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar oorbly.

Dwayne L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dwayne L
Family with young children

Alles was puik!

Geriewe was fantasties. Baie netjies en super skoon. Muriel, die eienaar, is baie gasvry en baie gerig op kliëntediens. Wou weer daar oorslaap op pad.

Hearts Haven's response

Baie dankie Dwayne, dit was wonderlik om julle hier te kon hê vir gaste. Julle is sulke pragtige mense. Hoop ons sien weer iewers in die toekoms.

Hearts Haven
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
From R950
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 2 Venus Avenue, De Aar, 7000, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWZiXNhmOdRkwEM3LHGLVrAtdoZorNhbk8IJGM8DKhwckAz73Gn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (for 2 people) 3 5 1 5 2 Venus Avenue De Aar 7000 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -30.65462513298 24.001049273016
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!