The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Heike's Catering and Function Venue | TravelGround
+38

Heike's Catering and Function Venue

8 reviews
Guest House

Review Summary

4 out of 5from 8 reviews for Heike's Catering and Function Venue
Cleanliness
4.1/5
Service
3.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.0/5
Dewald S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald S

Met our needs with everything needed and had good service.

I did not visit Heike's as a tourist or used it as a tourist destination. Was in Pretoria area for business and I really can not complain about anything. I will use Heike's stay again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het voldoen aan als wat nodig was met goeie diens.

Ek het nie Heike's besoek en gebruik as toeristebestemming nie. Was in Pretoria omgewing vir besigheid en ek kan regtig oor niks klae nie. Ek sal in die toekoms weer gebruik maak van Heike's se verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Loraine G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Loraine G
Individual traveler

Baie slegte ondervinding gewees.

Met my aankoms 17:00 was daar niemand om my te ontvang nie. Ek het vir 'n tydperk buite my kar met die hek moes redekawel. Ek is ook ingelig dat ek nie ontbyt sal ontvang nie aangesien daar nie voorrraad is nie. (Volgens my wete is winkels steeds oop 17:00 in die middag.) 'n Werker het na 'n tyd vir my die hek oopgemaak, parkering gewys en na my kamer geneem. Een van die ander inwoners het met my begin argumenteer dat ek op sy vrou se parkering staan en nog 'n inwoner en eersgenoemde inwoner het voor my in 'n hewige woordewisseling betrokke geraak. Daar was nie melk of selfs 'n beskuitjie vir my beskikbaar nie, selfs aangesien hulle geweet het ek gaan nie ontbyt ontvang die volgende oggend nie.

Heike's Catering and Function Venue's response

Goeiedag Loraine,

Dankie vir jou terugvoering, Julle bespreking was op die nippertjie gemaak en ons was dus nie voorbereid vir additionele gaste vir ontbyt nie. Ek was reeds weg van die perseël af, dus kon ek nie aankope vir ontbyt gaan doen nie. Jy het Saterdag laat weet dat jy nie Sondag gaan ontbyt eet nie. Ek vra om verskoning rakende die woordewisseling met die permanente inwoners wat in die hoof huis bly ek het dit aangespreek, die ge-allokeerde parkering is gemerk met die kamer nommers op.

Heerlike dag
Heike

Heike's Catering and Function Venue
Louisa B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louisa B
With spouse/partner

So pleasant.

I have stayed at Heike's 3 times and have been satisfied each time. On this latest occasion we had no hot water though, which wasn't good at all.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Ek het al 3 keer by Heike's gebly en was elke keer meer as tevrede, maar laaste keer het ons geen warm water gehad nie. Glad nie goed nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine L - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Christine L
Family with teenagers

The accommodation was neat and clean.

It was neat, clean and very central.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die blyplek was netjies en skoon.

Dit was netjies en skoon en baie sentraal geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Koos V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Koos V
Family with teenagers

Worth it.

Very beautiful and clean, delicious breakfast. Will book again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is die moeite werd.

Baie mooi en skoon plek en ontbyt was heerlik. Sal enige tyd weer daar wil bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riekie E - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riekie E
With spouse/partner

Baie dankie vir vriendelike diens.

Baie dankie vir wat julle vir my man gedoen het terwyl ek in die hospitaal was. Dit was berustend om te weet dat hy versorg is met 'n slaapplek en 'n ete en ek nie nodig het om my te bekommer of hy okei is nie. Baie dankie vir goeie diens gelewer.

Chris C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Chris C

Kamer was baie netjies en baie goeie waarde vir geld - met veilige parkering.

Ons is baie tevrede met ons keuse om hier oor te bly. Kamer en geriewe was voldoende en ons het ons verblyf baie geniet.

Michelle S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Michelle S
Family with young children

Ruim, skoon kamer en vriendelike diens met heerlike ontbyt.

Kamer ruim en skoon met 'n persoonlike "touch" om ons welkom te heet. Die ontvangsportaal het my laat twyfel of ek daarvan gaan hou, maar die kamers was fantasties. Goeie ontbyt, groot verskeidenheid en goeie waarde vir geld. Baie vriendelike ontvangs, asook die e-pos voor en na die tyd. Sal weer hier oornag.

From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
From R800
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 77 Kniehalter Avenue, Erasmuskloof, Pretoria, 181, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDExMWE5Zjc5LTcyMGMtNDczYy1hNTMxLWMwYWU5YjFmYzlkZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (for 2 people) 8 5 1 4 77 Kniehalter Avenue Erasmuskloof 181 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.8213769 28.255192
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!