Review Summary
Lize H - Mar 2021
Overall score
Ons het lekker gerus.
Heike's Place's response
Dankie vir julle kuier, Lize. Ek sal definitief na die bank kyk. Dankie!
Fiona D - Feb 2021
Overall score
‘n Baie lekker kuierhuis, baie goed ingerig met alles wat ‘n mens nodig het.
Heike's Place's response
Sien julle sommer gou weer. Dankie vir die mooi resensie.
Yolandi A - Feb 2021
Overall score
Ek wil net teruggaan!
Heike's Place's response
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ek wag vir julle volgende kuier.
Franci H - Jan 2021
Overall score
Baie lekker, skoon en ontspannend
Read moreHeike's Place's response
Dankie Franci vir die mooi resensie. Jammer ek kon julle nie ontmoet nie! Dalk volgende keer as julle weer kom.
Joy N - Dec 2020
Overall score
It was an awesome experience.
Heike's Place's response
Joy so glad you liked Heike's Place. Hope to see you again sometime!
Sandra M - Dec 2020
Overall score
The stay was amazing, the place surpassed any expectations I had. The pictures do not do it justice, I am definitely coming back next year.
Heike's Place's response
Thank you Sandra ! Then we will await your return !
Mariette K - Nov 2020
Overall score
Die moeite werd.
Heike's Place's response
Julle was sulke gemaklike gaste en julle het sommer bietjie hand by gesit wat ek opreg waardeer.Sien julle sommer gou weer !
Mari P - Oct 2020
Overall score
Baie lekker eenheid.
Heike's Place's response
Hoop ons sien julle sommer gou weer !
Helena K - Oct 2020
Overall score
Die aandag aan die fynste detail het ons so beïndruk!
Heike's Place's response
Dankie ! Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Mart-Mari M - Oct 2020
Overall score
Dit was wonderlik. Die verblyf is ideaal vir gesinne om kwaliteit tyd saam te spandeer.
Heike's Place's response
Baie dankie vir die mooi kompliment. Nou toe bring die gesinnetjie. Sien gou weer.
Sonet D - Sep 2020
Overall score
Wow! Ongelooflik!
Heike's Place's response
Dankie vir die kompliment. Julle is enige tyd welkom terug.
Tiana K - Sep 2020
Overall score
Rustig.
Heike's Place's response
Dit was baie lekker gewees om julle te ontmoet.
Sien julle gou-gou weer.
Leandra B - Sep 2020
Overall score
Rustigheid van self.
Heike's Place's response
Leandra, ek is so bly julle kon bietjie rustigheid ervaar. Mag julle sommer nog baie kom kuier.
Tiana K - Aug 2020
Overall score
Rustig, met genoeg om klein kinders besig te hou!
Heike's Place's response
Enige tyd welkom terug.Dankie vir julle mooi terugvoer.Adios tot ons weer sien .
Innes J - Mar 2020
Overall score
Netheid en kliëntediens.
Heike's Place's response
Ek hoop ons sien julle een van die dae weer ! Enige tyd welkom terug .
Charmaine B - Jan 2020
Overall score
Vyfster akkommodasie, aandag is geskenk aan elke klein besonderhede wat mens mag benodig!
Read moreHeike's Place's response
Ek hoop natuurlik julle kom loer weer in. Dankie vir die mooi komplimente. Julle is altyd welkom.
Annatjie B - Jan 2020
Overall score
Baie lekker. Alles wat mens nodig het is daar. Pragtige slaapkamers. Pragtige tuin. Baie goed beveilig.
Heike's Place's response
Annatjie, ek is bly julle het lekker gebly. Ek hoop ek sien julle darem weer een van die dae. Groete vir Bobby.
Brandon D - Dec 2019
Overall score
Excellent value for money. Very enjoyable.
Heike's Place's response
Brandon, thank you for such a nice review. You are more than welcome to come and visit us again sometime.
Thian S - Dec 2019
Overall score
Baie netjiese plek met al die nodige geriewe.
Heike's Place's response
Baie dankie vir die mooi woorde, ek hoop ek sien julle sommer gou weer.
Arnaud P - Dec 2019
Overall score
Heike's Place for my bachelors!
Heike's Place's response
Do visit us again maybe for a breakaway after you are married!
Ann G - Oct 2019
Overall score
Wonderful stay.
Heike's Place's response
We are glad you had a nice stay! Hope to see you again sometime.
Hendrina R - Sep 2019
Overall score
Incredibly enjoyable, a family weekend, it can definitely recommend. There is everything and more.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker gewees, 'n gesinsnaweek, kan dit vir seker aanbeveel. Daar is alles en nog meer.
Die plekkie is pragtig, baie moeite is hier ingesit en 'n mens voel sommer welkom. Baie netjies en skoon. Sal dit 100% aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heike's Place's response
Maar mens baie dankie vir jou kompliment.
Verseker is julle altyd welkom.Met gaste wat tot die tuin natspuit kan mens nie vir beter vra nie.
Elize P - Sep 2019
Overall score
Baie gasvry en 'n pragtige tuin, 'n heerlike ondervinding.
Heike's Place's response
Baie dankie vir julle mooi resensie, hoop om julle sommer gou weer oor te hê!
Christelle V - Sep 2019
Overall score
Kwaliteit gesinstyd.
Read moreHeike's Place's response
Bly julle het lekker gekuier .Sien julle weer !
Linda B - Sep 2019
Overall score
Comfortable, neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik, netjies en skoon.
Goeie kommunikasie. Dankie vir moeite vir herdenking daar gevier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heike's Place's response
Goeie dag Linda,
My plesier.Hoop om julle weer te sien .Julle was baie stunning gaste !
Wayne V - Aug 2019
Overall score
Gasvry en gesellig.
Heike's Place's response
You are more than welcome. Thank you for leaving the place spotless. See you again.
Nanika C - Aug 2019
Overall score
Skoon, netjies, baie goeie waarde vir geld.
Heike's Place's response
Julle is baie welkom! En dankie vir die skoon plek wat ek teruggekry het.
Sien julle weer!
Pieter L - Jun 2019
Overall score
Weg van die huis, en tog by die huis.
Heike's Place's response
Nou maar waarvoor wag julle kom kuier weer !So jammer ek kon nie n draai maak maar volgende keer kom drink ek ietsie
Andra T - May 2019
Overall score
Good experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename ondervinding.
'n Aangename verrassing na 'n lang dag. 'n Pragtige, skoon, netjies, ruim en rustige verblyf. Met die intrapslag het ons tuis gevoel met alles wat nodig was. Marriete, baie dankie vir jou vriendelikheid en die lekker bederfies. Ons het ons tydjie daar verskriklik geniet en sal Heike's Place met gemak aanbeveel. Ons sal definitief weer van Heike's Place gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heike's Place's response
Ag maar julle is altyd welkom. Dankie dat julle my plek skoon en netjies gelos het, sien julle gou weer.
Heidi A - May 2019
Overall score
Unbelievably good service and value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike goeie diens en waarde vir geld.
Vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heike's Place's response
Ai, ou Heidi, baie dankie vir die gevleuelde woorde. Julle is altyd welkom.
Louise D - May 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Pragtige plek wat als het wat jy nodig het om bietjie weg te breek. Rustige omgewing waar jy gasvry behandel word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heike's Place's response
Julle is enige tyd weer welkom. Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Truia B - Apr 2019
Overall score
Baie netjiese en ruim woning.
Heike's Place's response
Dankie vir die terugvoer, dit word opreg waardeer. Die badkamer sal beslis volg.
Gabisile S - Apr 2019
Overall score
You wont want to go back home after staying at Heike's Place, it's a home away from home.
Read moreHeike's Place's response
Dear Gabisile,
Thank you for the kind words. You are more than welcome. See you soon!
Anna V - Mar 2019
Overall score
Baie keurige verblyf.
Heike's Place's response
Dankie, Anna, was lekker om julle hier te hê!
Pooshpa M - Mar 2019
Overall score
We felt at home.
Heike's Place's response
Thank you, the pleasure is all mine!
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 236 Bosveld Street, Roodeplaat, 0039, Gauteng
- All ages welcome