Helderberg Gastehuis
Review Summary
Annestacia C - Oct 2020
Overall score
Dit was awesome. Wow, ons het dit vreeslik geniet.
Johannes Cornelius S - Feb 2020
Overall score
Absolutely disgusting.
Dawn B - Jan 2020
Overall score
Stil en rustig.
Mano G - Jan 2020
Overall score
Was really comfortable and affordable. Thank you very much.
Jacoline M - Dec 2019
Overall score
Pleasant, except for a cockroach and the doors being ripped open by the wind due to locks not working.
Charn F - Dec 2019
Overall score
Helderberg Gastehuis will definitely see me again.
Carmen A - Jun 2019
Overall score
Dit was die moeite werd.
Leon B - Apr 2019
Overall score
Value for money accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld verblyf.
Baie gerieflike en aangename verblyf wat beste waarde vir geld bied. Die ontbyt deur Jenny voorberei elke oggend, was 'n wenner. Sal definitief weer daar bly as ons in die omgewing is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jolene S - Apr 2019
Overall score
Dit was fantasties.
Bernina H - Mar 2019
Overall score
Very comfortable. Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik. Waarde vir geld.
Baie lekker verblyf. Ontbyt smaaklik. Baie dankie aan Jenny en Lydia vir heerlike ontbyt elke oggend en vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liza R - Jan 2019
Overall score
Friendly people and very comfortable and neat accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense en baie gemaklike en netjiese verblyf.
Ons het heerlik gekuier. Die ontbyt was heerlik en die eienaars en personeel is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons het 2 heerlike weke daar gekuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Yolandi G - Nov 2018
Overall score
Was so at home at another house!
This review has been translated,click hereto view the original version.
So tuis by 'n ander huis!
Absoluut waarde vir geld, baie sentraal geleë en vriendelike ontvangs.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erna K - Oct 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Annelien L - Oct 2018
Overall score
Gerieflik, veilig, rustig, het gevoel of ons by ons eie huis was.
Ida K - Aug 2018
Overall score
Ideale akkommodasie vir sakereis.
Sue E - Nov 2017
Overall score
Baie vriendelike diens.
Geraldine B - Nov 2017
Overall score
Was good, just over flooding of the shower and bath.
Janus B - Jul 2017
Overall score
Aangename en gerieflike verblyf met 'n wonderlike uitsig.
Saligh B - Apr 2017
Overall score
Dit was baie lekker. Eintlik uitstekend. 'n Huis weg van die huis.
Marieta L - Mar 2017
Overall score
Peaceful, convenient and homey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, gerieflik en huislik.
Ons het regtig so tuis gevoel, die personeel is vriendelik, die ontbyt was heerlik en die kamer was pragtig, skoon en gerieflik en die uitsig het ons so waardeer! Sal definitief weer by julle kom bly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mary D - Jan 2017
Overall score
Felt at home upon arrival and enjoyed the accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tuis gevoel met aankoms en het die verblyf baie geniet.
Tuis gevoel met aankoms en Lydia het my situasie in ag geneem en was bereid om te skuif na 'n ander kamer. Ons het regtig verblyf geniet. Sal enige tyd weer daar bespreek. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mandi V - Apr 2016
Overall score
Heerlike verblyf!
Erick H - Mar 2016
Overall score
Goeie bekostigbare verblyf, waarde vir geld.
Thea V - Feb 2016
Overall score
Kamers ruim.
Cobus B - Jan 2016
Overall score
Was redelik lekker.
Esme M - Jan 2016
Overall score
Netjies en gasvry met 'n pragtige uitsig.
Heidi A - Oct 2015
Overall score
Will visit again.
Nellie L - Mar 2015
Overall score
Skoon en netjies.
- Capacity: 13 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 48 Mountainside Boulevard, Gordon's Bay, Cape Town, 7140, Western Cape
- All ages welcome