Heldersig Cottage
Review Summary
Willa G - Dec 2019
Overall score
Alles wat jy nodig het en meer.
Julyan B - Jul 2019
Overall score
Fantastic.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Julyan. Julle is altyd welkom.
Vriendelike groete.
Lettie L - Mar 2019
Overall score
Definitely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis!
Baie dankie, dis so 'n lekker plekkie om te bly. Madelain is behulpsaam en gaan uit haar pad om jou tuis te laat voel. Dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Lettie. Dis 'n groot plesier. Julle is enige tyd weer welkom.
Diaan V - Jun 2018
Overall score
Ongelooflik.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Diaan. Julle is baie welkom.
Adam B - Apr 2018
Overall score
Dit was fantasties.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Adam. Was weereens lekker om akkommodasie aan julle te kon verskaf. Altyd lekker wanneer gaste weer en weer terug kom. Baie dankie vir die resensie.
Lettie L - Mar 2018
Overall score
Fantasties!
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Lettie. Julle is enige tyd welkom.
Adam B - Jul 2017
Overall score
Fantasties, nog nooit so lekker gebly nie.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Adam. Julle is baie welkom.
Garthrud V - Mar 2017
Overall score
Super awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was super awesome!
Dit is 'n pragtige, netjiese plekkie met als wat mens kan nodig kry. Baie veilig en rustig, gaan beslis weer! Dankie Madelain!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Garthrud. Julle is enige tyd weer welkom.
Anja V - Nov 2016
Overall score
Convenient, very neat and excellent service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemaklik, baie netjies en uitstekende diens.
Pragtige eenheid wat baie netjies uiteengesit is en baie veilig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Anja. Ek hoop om jul weer te sien.
Groetnis.
Elsie F - Oct 2016
Overall score
Great!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great.
Pragtige, goedversorgde, skoon, netjiese plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Elsie. Waardeer dit. Kom kuier gerus weer.
Jacobus V - Aug 2016
Overall score
Fantastic stay, definitely recommend.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties gewees, sal beslis aanbeveel.
Baie lekker sentraal geleë, relatief naby aan alles. Sal beslis aanbeveel by vriende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Jaco en gesin. Dit was 'n voorreg om vir julle te kon akkommodeer. Julle is altyd baie welkom.
Nick V - Apr 2016
Overall score
'n Baie aangename ontvangs en verblyf.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Nick. Dis altyd 'n voorreg om dierbare gaste soos julle te ontmoet en te kon akkommodeer. Julle almal is enige tyd welkom.
Groete.
Gillian V - Aug 2015
Overall score
Wonderfull.
Heldersig Cottage's response
Baie dankie Gillian,
Julle is voorwaar baie oulike gaste.
Baie dankie vir my groot bederf.
Dit was heerlik. Julle is enige tyd weer welkom.
Groetnis.
Gerda D - Aug 2015
Overall score
Uitstaande waarde!
Heldersig Cottage's response
Baie dankie, Gerda. Dit was 'n plesier om jul te ontmoet en te kon akkommodeer.
Groetnis.
Christo D - Apr 2015
Overall score
Fantasties, sentraal, veilig, gasvry en netjies.
Read moreHeldersig Cottage's response
Baie dankie Christo,
Dit was heerlik om jou en jou gesin te ontmoet en te kon akkommodeer.
Julle is enige tyd weer welkom.
Groetnis.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 24 Heldersig Street, Panorama, Parow, 7500, Western Cape
- No children under 16