Helena's Guesthouse
Self Catering • 15 Robertson Street, Panorama, Kroonstad, 9449, Free State
Overall Review:
Average rating of 7 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Suenette V - Apr 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Suenette V
With spouse/partner
Cute place with lovely beds and lots of hospitality!
Will definitely stay there again!
Oulike plekkie met heerlike beddens en baie gasvryheid!
Sal vir seker weer daar oorslaap!
This review has been translated, to view the original version
Magdalena S - May 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Magdalena S
With spouse/partner
Friendly hostess, very good mattress, slept well, just a problem with the hot water.
Location ideal for a stopover, hostess very hospitable and helpful. Good quality bedding and mattress. The hot water is a problem, we suspect it's a gas geyser and we only had a bit of hot water. While showering you suddenly have only icy cold water. The shower is also in need of a new shower head.
Gawe gasvrou, baie goeie matras, lekker geslaap, net warm water probleem.
Ligging ideaal vir een nag oorslaap, gasvrou baie gasvry en hulpvaardig. Beddegoed en matras goeie gehalte. Die warmwater is 'n probleem, ons vermoed dit is 'n gasgeiser en het slegs bietjie warm water gehad. Stort nog en dan ewe skielik is daar yskoue water op jou lyf. Dink die stort het ook 'n nuwe stortkop nodig.
This review has been translated, to view the original version
An-louise B - Mar 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
An-louise B
With friends
Wonderful people, nice and safe.
Really great stay. Clean and neat. Friendly owners.
Wonderlike mense, lekker en veilig.
Was baie lekker om te te bly. Skoon en netjies. Vriendelike eienaars.
This review has been translated, to view the original version
Pieter K - Jan 2017
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter K
With spouse/partner
Wonderful, hospitable people.
Will go back. Thank you.
Wonderlike, gasvrye mense.
Ons sal weer daar gaan oornag. Baie dankie!
This review has been translated, to view the original version
Ryno V - Dec 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ryno V
With spouse/partner
Fantasmagories.
Van die vriendelike ontvangs deur die gasheer tot die netheid van die akkommodasie was net uit die boonste rakke. Die akkommodasie was netjies en skoon met alles wat jy nodig kan hê en nog meer. Ek het nie genoeg woorde om te beskryf hoe wonderlik ons die plek bevind het nie. Die enigste probleem wat ons as gaste kan vind is op te pak en te ry. Jy is eintlik spyt jy kan nie langer bly nie. My hoogste lof aan Helena's Gastehuis.
Helena's Response
Ag, dankie julle twee. Ek waardeer dit baie. Dit is ons taak om mense tuis te laat voel.
Helena's Guesthouse
Estelle K - Sep 2016
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Estelle K
With spouse/partner
Het bietjie meer verwag.
Kan nie kommentaar lewer oor selfsorg-eenheid nie. Ons het toegestem om 'n kamer te vat aangesien dit net vir een aand was. Geen vensters en die oopplan-badkamer nie vir my lekker nie.
Helena's Response
Die klient het nagelaat om te meld dat ek R150 terugbetaling op hulle motor se voorruit geplaas het omdat hulle vir die selfsorg eenheid betaal het maar die maatskappy wat daar gebly het, het vir nog 'n verdere 2 dae betaal. Ek het die dame geskakel en haar verduidelik wat die probleem is maar sy het dit so aanvaar. Daar is 'n staande skerm tussen die kamer en die ander geriewe. Ook was daar 'n lugreëling in die kamer vir vars lug. Geen venster is nodig nie want dit het geen doel nie. Hulle koste was R370 vir 2 persone.
Giel Boshoff
Helena's Guesthouse
Pieter R - Aug 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Pieter R
Family with young children
5-ster!
Vriendelike diens, skoon en netjies.
Guests that viewed Helena's Guesthouse also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |