The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Henne's Rest | TravelGround
+24

Henne's Rest

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for Henne's Rest
Cleanliness
4.8/5
Service
4.7/5
Location
4.9/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Rickus P - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rickus P

Such a nice place with excellent service and a great view of the river! Highly recommend this place.

The house a located within a few meters from the river with a great view from the viewing deck. Everything was spotless when we arrived. With a splash pool and very spacious entertaining area, this house is perfect for larger groups.

Monica J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica J

Lieflike huis met baie spasie.

Geniet die lugreëling in elke kamer, veral met die Desember-hitte wat daar was. Baie lekker lapa om in te kuier.

Henne's Rest's response

Hi Monica
Dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Ek is bly jul het die kuier by Henne’s Rest geniet. Ons hoop om jul gou weer daar te ontvang.
Groete
Elna

Henne's Rest
Rose M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rose M

Lekker kuierhuis vir groep van 10.

Ligte te min in hoofslaapkamer.

Henne's Rest's response

Dankie Rose ek is bly jul het dit geniet. Dankie ook vir die terugvoer ons waardeer dit en hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Elna

Henne's Rest
Adriaan S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Adriaan S

Beautiful, large house with enough space for a large group.

Enjoyed it very much. Big enough for a large group of people and very convenient. All the people we shared with are lovely, good people and very hospitable. Several animals were at the back door and visited us more than a few times every day. Recommend Henne's Rest definitely for a large family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, groot huis met genoeg ruimte vir 'n groot groep.

Het dit baie geniet. Groot genoeg vir 'n groot groep mense en baie gerieflik. Al die mense is pragtige, goeie mense met wie ons gedeel het en baie gasvry. Verskeie diere was heeltyd tot by die agterdeur, en het ons meer as 'n paar keer elke dag kom besoek. Beveel Henne's Rest beslis aan vir 'n groot gesin.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Henne's Rest's response

Naand Adriaan

Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit is vir ons lekker om te hoor dat ons gaste hul verblyf geniet het. Ons hoop om jul gou weer te
sien.

Groete
Elna

Henne's Rest
Wyona F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wyona F
Family with young children

Rested, recharged and refocused in the lap of nature and in comfort!

The accommodation is amazing! Easy practical cooking and living space. Sufficient space for a large group. High quality linen and beds. Amazing location as we had Zebra, Blue wildebeest, Kudu, Giraffe and many other deer and an ostrich visiting us! Best of all is the friendly caretaker Lirisha that make the booking in and out experience an absolute joy!

Henne's Rest's response

Dear Wyona,

Thank you for the feedback, it is much appreciated. It is always nice to hear that you enjoyed your stay with us and we hope to welcome you back soon.

I will also inform Liresia. She will appreciate the feedback.

Regards,
Elna

Henne's Rest
Leandra V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandra V

Hoogs aan te beveel.

Baie dankie vir die gebruik van die pragtige huis. Ons het ons verblyf ongelooflik baie geniet. Die huis het alles wat 'n mens kan nodig kry. Die ligging is fantasties! Ons sal beslis weer in die toekoms die huis wil besoek.

Henne's Rest's response

Baie dankie, Leandra. Ons waardeer die terugvoer en sien uit daarna om julle sommer gou weer te verwelkom.

Groete,
Elna

Henne's Rest
Stephan C - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan C

Fantasties lekker.

Een van die lekkerste plekke waar ons nog was. Dankie Elna en Lirisia vir julle wonderlike gasvryheid.

Henne's Rest's response

More Stephan,
Baie dankie vir die terugvoer. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons gaste hul kuier geniet het. Ons hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Elna

Henne's Rest
Melanie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Melanie V

Waarde vir geld.

Hierdie plekkie sal ons verseker weer sien. Baie netjies, al die nodige geriewe vriendelike diens en teenaan die Krugerpark. Sal dalk van meer beligting hou in die kamers, maar dis 'n kleinigheid. Wens ons het langer gebly!

Henne's Rest's response

Goeiedag Melanie,

Baie dankie vir die terugvoer ons waardeer dit opreg. Dit is altyd lekker om te hoor dat ons kuiergaste hul tydjie by ons geniet het. Ons sien uit daarna om jul sommer gou weer te verwelkom.

Groete
Elna

Henne's Rest
Cornelia Z - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornelia Z
Family with young children

Ons het heerlik gekuier.

Henne's Rest is 'n lekker kuierhuis. Die plek is baie netjies en skoon en heerlik koel. As mens iets sou wou verander of by hê, sou dit nog 'n yskas wees. Om 12 mense se vars kos, veral met twee babas in een yskas te bêre was knap. Dit het egter nie verhoed dat ons 'n baie lekker naweek gehad het nie.

Henne's Rest's response

Baie dankie vir die terugvoer Cornelia ons waardeer dit baie. Ons kan net ons fasiliteit verbeter as ons terugvoer van ons gaste kry. Dit is vir ons lekker om te verneem dat jul die tydjie by Henne’s Rest geniet het. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Henne's Rest
Wyona F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wyona F

A place of rest and refreshing!

Clean, comfy, well-equipped and very well located! We were very well received by Liresia. The rooms and set up made connect as a large team very easy, but still allowing space to breath and have own time out! Thank you for an awesome stay!

Henne's Rest's response

Hi Wyona,

Thank You for the feedback. I am so glad that you enjoyed your stay. We are looking forward to your visit later in the year.

Regards,
Elna

Henne's Rest
Hennie H - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie H
Family with young children

Heerlike week gehad en kinders het hulself geniet in die plonspoel.

Die huis is pragtig en die dek (waar 'n nagapie bly) 'n bonus. Die braaigeriewe is uit die boonste rakke en die swembad gerieflik naby om die kinders te kan dophou. Dankie ook vir die water en ysmasjien wat beskikbaar was. Kan dalk net voorstel dat 'n 3-poot pot aangeskaf word vir gesinne wat van 'n lekker kuier pot hou. Baie dankie, die week was heerlik!

Henne's Rest's response

Beste Hennie,

Baie dankie vir die terugvoer, ek waardeer dit baie. Ons is bly dat julle dit geniet het en hoop om julle gou weer te sien.

Ek sal jou voorstel vir n potjie defnitief oorweeg.

Groete,
Elna

Henne's Rest
Melissa B - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Melissa B

Was 'n heerlike kuier en baie ontspannend.

Ons het heerlik gekuier en ontspan en sal vir seker weer daar gaan bly. Baie netjies en 'n lekker huis om in te bly.

Henne's Rest's response

More Melissa.
Baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly dat jul dit geniet het en hoop om jul gou weer te sien.
Groete Elna

Henne's Rest
Chris D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chris D
With friends

Was aangenaam, miskien net skoonmakers bysit, of opsies vir skoonmakers.

Sien sterre.

Henne's Rest's response

Beste Chris,

Dankie vir die terugvoer, dit word waardeer.

Ons dui wel op die profiel onder geriewe aan dat skoonmaakdiens gereël kan word op versoek. Ek het ook verlede week 'n skottelgoedwasser geinstalleer om dinge bietjie meer gerieflik te probeer maak.

Hoop om julle gou weer te sien.

Groete,
Elna

Henne's Rest
Stephan S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephan S
Family with teenagers

'n Pragtige bosveld-juweel wat rus en vrede gebied het.

Henne's Rest is 'n pragtige bosveld-juweel, perfek geleë naby aan die rivier. Die huis bied atmosfeer en ons het verskriklik lekker gebly. Ek sal Henne's Rest definitief aanbeveel en sal in die toekoms weer daarheen gaan.

Henne's Rest's response

Baie dankie Stephan ek waardeer die terugvoer en is bly dat jul dit geniet het. Ons sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Elna

Henne's Rest
Joe N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joe N
With friends

Baie gerieflik, netjies en skoon, met al die geriewe wat 'n mens kan begeer.

'n Plek om op trots te wees.

Henne's Rest's response

Baie dankie vir die terugvoering Joe, dit word opreg waardeer.

Groete
Elna

Henne's Rest
From R2 200
per night (sleeps 12)
From R2 200
per night (sleeps 12)
From R2 200
per night (sleeps 12)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 3142 Blouvalk Avenue, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkNmZhMDE4LWVhYzktNGVkMi05ZTNhLTEzNjdjOTE3OThhOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 200  per night (sleeps 12) 15 5 1 5 3142 Blouvalk Avenue Marloth Park 1320 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -25.332748791067 31.801361739635
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!