Herb Garden Guest House
Review Summary
Theodorus K - Jan 2021
Overall score
Not good
Annika S - Jan 2021
Overall score
Aangename oornagplek.
Tilla K - Jan 2021
Overall score
Lekker oornagslaapplek.
Hannie B - Jan 2021
Overall score
Gerieflik.
Patritia V - Jan 2021
Overall score
Vriendelike diens en ruim eenhede.
Tanya B - Dec 2020
Overall score
Netjies, skoon en gesellig. Perfekte oornagplek op die lang pad af Kaap toe.
Hannes G - Dec 2020
Overall score
Die ontvangs was goed.
Trish B - Dec 2020
Overall score
Very pleasant and friendly reception and service.
Una V - Dec 2020
Overall score
Net wat mens nodig gehad het!
Leendert M - Dec 2020
Overall score
Baie lekker en gerieflik.
Hanri C - Dec 2020
Overall score
Baie aangenaam en perfek vir oorbly met troeteldiere.
Daneka V - Dec 2020
Overall score
What a lovely over night stop - would consider it again.
Jan V - Nov 2020
Overall score
Baie gerieflike oornagverblyf.
Ernie S - Nov 2020
Overall score
Lekker gebly.
Ashley W - Nov 2020
Overall score
Baie vriendelik ontvang, voel dadelik welkom en tuis. Mooi en skoon kamer met 'n lekker stewige bed. Baie ruimte vir ons hond en absoluut veilig.
Johan K - Sep 2020
Overall score
Regtig aangenaam. Dit sal my ankerverblyf bly.
Estelle L - Sep 2020
Overall score
Baie aangenaam en veilig.
Riana L - Sep 2020
Overall score
Goeie ligging netjies en skoon.
Christel V - Aug 2020
Overall score
Gerieflik. Baie dankie!
Leandri B - Mar 2020
Overall score
Rustig!
Monette H - Mar 2020
Overall score
Neat, clean and peaceful overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, skoon en rustige oornag.
Gastehuis is pet friendly, wat skaars is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Barbara B - Feb 2020
Overall score
Lovely! Would just have preferred a room with 2 windows.
Alma D - Jan 2020
Overall score
Would definitely recommend!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Kan dit beslis aanbeveel!
Vriendelike ontvangs. Pragtige kamer wat skoon en netjies was. Die ontbyt was heerlik en goeie waarde vir geld. Sal definitief weer hier oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wouter W - Jan 2020
Overall score
Lekke georganiseerd.
Walter E - Jan 2020
Overall score
Doeltreffende oornagslaapplek.
Adéle G - Jan 2020
Overall score
Swembad en alle basiese benodigdhede.
Dawie D - Jan 2020
Overall score
Goed geleë, lekker gerus op die terugtog na Gauteng.
Linda L - Jan 2020
Overall score
Skoon netjiese verblyf.
Henriette K - Jan 2020
Overall score
Wat jy sien is nie wat jy kry nie.
Menitsa D - Jan 2020
Overall score
Skoon, rustig, vriendelike diens.
Rene R - Jan 2020
Overall score
Not a pleasant stay, very dated, bed very uncomfortable and noisy, very bad damp smell when we entered the room. Quite noisy with kids running and jumping in the adjoining room.
Mark D - Jan 2020
Overall score
Comfortable and clean.
Read moreEndriette N - Dec 2019
Overall score
Baie gemaklike kamers.
Marissa J - Dec 2019
Overall score
Veilig, vriendelik en goed geleë.
Deon J - Dec 2019
Overall score
Lekker uitgerus.
Ashley W - Dec 2019
Overall score
Lovely Karoo hospitality.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike Karoo-gasvryheid.
Soos altyd, vriendelik ontvang en dadelik tuis laat voel. Kamers ruim met alles wat nodig is vir 'n oornagverblyf of 'n dag of 2 in die Karoo. Heinings is so opgestel dat die honde lekker vrylik kan rondbeweeg sonder om ander gaste te verontrief. Baie veilige en stil omgewing, naby hoofpad, maar ver genoeg om nie die geraas van die trokke deur die dorp te hoor nie. Swembad was ook lafenis vir die jong kinders en is mooi skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Michael G - Dec 2019
Overall score
Very tranquil and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en veilig.
Kamers en badkamer is baie netjies. Ons kon lekker afkoel in die skoon swembad, en eetplekke is nie te ver. Dit was net vreeslik warm in die een kamer wat nie lugversorging gehad het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marie-louise R - Sep 2019
Overall score
Clean, neat and family friendly!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en familie-vriendelik!
Dit was die beste stop vir ons gesin! Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riaan V - Jul 2019
Overall score
Alles wat jy nodig het en nog.
Douw V - Jun 2019
Overall score
Netjiese verblyf.
Lizel V - May 2019
Overall score
Neat, lots of space and friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, baie spasie en vriendelike diens.
Ons het met ons twee kinders oorgebly. Dit was 'n plesier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Justin E - Apr 2019
Overall score
Cozy place that I will definitely recommend to friends.
Ilone H - Apr 2019
Overall score
Heerlik, huislik en vriendelik.
Daleen G - Apr 2019
Overall score
Skoon, gerieflike en netjiese oornagverblyf.
Coleen D - Apr 2019
Overall score
Clean, neat and just what tired travellers need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon, netjies en net wat moeë reisigers nodig het.
Rustige plekkie naby aan die Engen en buitewyke van die dorp geleë. Stil, rustig en netjies en net wat 'n mens nodig het na 'n lang dag op die pad. Oornag al daar vanaf 2013.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinette E - Apr 2019
Overall score
Nice overnight in a clean, neat place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker oornag in 'n skoon, netjiese plekkie.
Dit is altyd die kleinste dingetjies in die lewe wat tel en dit was hier by Herb Garden Guest House waar ons dit ervaar het. Dankie, ons sal weer van jul dienste gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renee P - Mar 2019
Overall score
Perfekte oorslaapplek as jy Kaap toe ry of net die mooi dorp wil besoek.
Sophia L - Mar 2019
Overall score
Het nodige vir oornag.
Erika D - Mar 2019
Overall score
Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek.
Baie oulike oornagplekkie. Alles netjies en skoon. Ons het eers laat gearriveer, maar is vriendelik ontvang. Sal definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wouter W - Jan 2019
Overall score
We will book here again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons sal weer hier bespreek.
Mooi, netjies, rustig en gemaklik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andries W - Jan 2019
Overall score
Nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker.
Ons het net oornag hier en het vroeg die volgende oggend weer gery. Alles was skoon en netjies en ons het niks kortgekom nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Eldee K - Jan 2019
Overall score
Ek was beïndruk deur die feit dat hulle vooraf kontak gemaak het en uitgevind het oor die samestelling van ons gesin (kinders 2 studente) en ons akkommodasie aangepas het na 2 aangrensende aparte kamers. Baie vriendelik ontvang!
Karen V - Jan 2019
Overall score
Vriendelike diens met baie gemaklike kamer.
Santefielie K - Jan 2019
Overall score
Baie vriendelike ontvangs - lekker oorgeslaap.
Karel S - Jan 2019
Overall score
The accommodation, location and area fulfilled all of my expectations and made my holiday a success.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die akkommodasie, ligging and area het 100% aan my verwagtinge voldoen en gehelp om my vakansie die sukses te maak waarvoor ek gehoop het.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herb Garden Guest House's response
Baie dankie, sien gou weer.
Elsabe S - Jan 2019
Overall score
Voldoende vir 'n oornag! Baie ruimte!
Jansie P - Jan 2019
Overall score
Uitstaande.
Christelle K - Jan 2019
Overall score
Pragtige plek met vriendelike mense.
Fred L - Dec 2018
Overall score
Ons het vier keer hier oorgebly om die lang reis te onderbreek en dit het aan ons verseistes voldoen.
Dewald H - Dec 2018
Overall score
Mooi skoon. Maklik om te vind. Air-con.
Liza B - Dec 2018
Overall score
Lovely, peaceful atmosphere!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike rustige atmosfeer!
Baie goeie ligging. Netjies en veilig. Fantastiese kliëntediens!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jacqueline S - Dec 2018
Overall score
Mooi skoon en netjies.
Maartin F - Dec 2018
Overall score
Puik verblyf.
Sonja V - Dec 2018
Overall score
Luuks tog gemaklik!
Herb Garden Guest House's response
Dit was baie aangenaam om julle te kon akkomodeer, baie dankie dat julle Herb Garden gekies het.
Geseende Kersfees en voorspoed vir die nuwejaar met alles wat mooi is.
Groete,
Herb Garden Personeel
Ashley W - Dec 2018
Overall score
Baie aangenaam en sal beslis weer daar wil oornag.
Elsje D - Dec 2018
Overall score
Great animal friendly accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Puik diere-vriendelike akkommodasie.
Ons was vir slegs een nag by die Herb Garden Guest House, Colesberg in November 2018. Ons het heerlik gekuier by hulle met ons terugkeer van die Kaap. Met ons aankoms het dit begin reën wat beslis 'n verligting was teen die hitte in die Karoo. Die eenheid was ruim en genoeg spasie vir drie volwassenes en twee mediumgrootte-honde. Alhoewel ons voorsiening gemaak het vir aandete, is daar 'n heerlike restaurant waar kos bestel kan word, vir spotgoedkoop. Volgende keer sal ons by JC's Restaurant in Kerkstraat bestel. Heerlike groot kamer en kombuis. Die badkamer is baie groot met 'n lieflike bad en groot stort. Die televisie het gewerk asook die lugverkoeling. Bonus is die gratis WiFi. Sal beslis weer daar gaan woon met ons volgende toer na die Kaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rocco K - Nov 2018
Overall score
Professional, beautiful and equipped facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Professioneel en baie mooi en toegeruste fasiliteite.
Was baie vriendelik ontvang en diens was professioneel en geriewe was baie netjies. Was baie beïndruk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre V - Aug 2018
Overall score
Very nice and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bair lekker en skoon.
Was baie lekker en skoon. Al wat bietjie pla is die honde, maar my kinders het hulle geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tanya B - Jul 2018
Overall score
Very nice and cosy accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en cozy verblyf.
Gemaklike braaigeriewe op jou voorstoep. Vriendelike staff. Netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lorraine M - Jun 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great.
Baie lekker geslaap, ruim vertrek en lekker koffie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Klaas C - Jun 2018
Overall score
Disappointed. Will not stay there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Teleurgesteld. Sal nie weer daar bly nie.
Kamer was besonder koud, lugversorger werk nie. Hulle het 'n verwarmer voorsien, maar het nie 'n groot verskil gemaak nie. Daar is ook geen tafel en stoele in die plek nie. Vir R850 was dit werklik teleurstellend die algemene voorkoms binne en buite is nie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anne V - Jun 2018
Overall score
A pleasant experience I will repeat any time in the future!
Johan L - May 2018
Overall score
Good enough for an overnight stay on the way to the Western Cape.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goed genoeg vir 'n oorslaap op pad Wes-Kaap toe.
Die plekkie was netjies genoeg vir oornag. Geiser is effe warm gestel, het my gebrand in die stort toe ek per toeval die koue kraan gestamp het met my arm.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liesel B - May 2018
Overall score
Perfectly located. Very secure feeling.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek gelëe. Baie veilig gevoel.
Die plekkie is perfek geleë, ons was verwelkom met ons 3 honde en 5 jarige dogtertjie en ons het heerlik gerus. Wat wonderlik was is ons kon 5 uur die volgende oggend weer in die pad val sonder om vir iemand te moes wag om oop te sluit. As ek dit weer moet doen, sal ek vir seker weer daar oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hanno P - Apr 2018
Overall score
Very nice and friendly people.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en vriendelike mense.
Baie lekker, vriendelike en hulp vaardig. Ons het dit geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wilna K - Apr 2018
Overall score
Dit was baie lekker en het aan ons behoeftes voldoen.
Bianca S - Apr 2018
Overall score
Dit was gerieflik, netjies en skoon.
Marli H - Apr 2018
Overall score
Baie mooi, gerieflik en netjies.
Hanno P - Apr 2018
Overall score
Baie lekker en vriendelike mense.
Wikus L - Apr 2018
Overall score
Baie mooi en netjies plek. Uitsetekende diens.
Hannes V - Mar 2018
Overall score
Te duur vir wat jy kry.
Susan M - Mar 2018
Overall score
Excellent service and a lovely, relaxing atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik diens en heerlike ontspanne atmosfeer.
Baie mooi, netjiese kamer en badkamer. Ontbyt was heerlik en personeel baie gasvry! Baie lekker oorgeslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Heather W - Mar 2018
Overall score
Disappointed.
Read moreJohnny K - Mar 2018
Overall score
Vriendelike ontvangs, skoon en netjies.
Makkie P - Mar 2018
Overall score
Die perfekte plekkie vir oornag.
Keith A - Mar 2018
Overall score
Baie vriendelik en behulpsaam.
Logan N - Jan 2018
Overall score
We were accommodated very well!
Karel S - Jan 2018
Overall score
'n Ideale oornag-gastehuis.
Zelda S - Jan 2018
Overall score
Fantasties vir 'n oorslaapplek gewees.
Esmarie M - Jan 2018
Overall score
Fantasties!
Cobus D - Jan 2018
Overall score
Clean and neat. Adequate accommodation with all you need.
Tanya G - Jan 2018
Overall score
Gerieflike oornagfasiliteit.
Clement V - Dec 2017
Overall score
Gemaklik en gerieflik.
Adele J - Dec 2017
Overall score
Herb Garden het ons tuis en welkom laat voel met wonderlike geriewe.
Olivia W - Dec 2017
Overall score
Not the worst place.
Wimpie D - Dec 2017
Overall score
Te beknop vir 5 volwassenes.
Ilze B - Dec 2017
Overall score
Het baie potensiaal, kort bietjie opknapwerk.
Christel V - Dec 2017
Overall score
Clean accommodation but not quite suitable for a family with small children and dogs.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon akkommodasie maar nie heeltemal voldoende vir 'n gesin met klein kinders en klein hondjies nie.
Herb Garden het afronding nodig. Ons was bietjie teleurgesteld met die kamer (nr 9) ná 'n lang dag op die pad. Ons het wel 'n semi-private ingang en binnehof gehad vir ons twee klein hondjies, maar die honde kon deur die traliewerk pas en het kort-kort soek geraak. Daar was ook geen gras vir die kinders en honde om te speel nie. Die motorhek het moeilik op die spoor gebly en was nie elektronies nie. Kombuis en eetsaal is nie op standaard nie en die handdoeke se leeftyd is uitgedien. Ek sal dit nie vir my vriende aanbeveel nie en jammer om te sê dat ek nie weer met my gesin daar sal oorbly nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karolien N - Dec 2017
Overall score
Very neat and clean, friendly service and delicious breakfast!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon, vriendelike diens en heerlike ontbyt!
Ideale oornag op pad Kaap toe van Pretoria af! Baie netjies en skoon. Vriendelike mense en die heerlikste ontbyt! Sal beslis weer daar oornag en aanbeveel by vriende en familie. Veilige onderdak parkering vir voertuig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annegret V - Dec 2017
Overall score
Netjies en skoon.
Read moreRenier L - Dec 2017
Overall score
Outstanding mid-trip stay over.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend vir 'n mid-reis oorslaap.
Kamers was baie netjies en skoon. Diens is baie goed.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mornè G - Dec 2017
Overall score
Eenheid kort drigend aandag. Verfwerk swak.
Lou-anne C - Dec 2017
Overall score
Satisfying, peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Bevredigende, rustige atmosfeer.
Wat 'n vriendelike ontvangs. Rustige, mooi plek tussen plante en diere. Wow! My kamer was heerlik, koel en baie netjies. Sal definitief dit aan vriende voorstel, en baie maklik om te kry. Ek sal weer by hulle tuisgaan, dit was heerlik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Drienie J - Nov 2017
Overall score
Vriendelik verblyf.
Elbie H - Nov 2017
Overall score
Refreshing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Verfrissend.
Die kamers is groot en gerieflik. Alles was skoon en netjies. Veilige parkering en die omgewing is stil.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Renee O - Oct 2017
Overall score
Baie gerieflik en veilig.
Tania N - Oct 2017
Overall score
Dit was 'n heerlike oase as middelpunt tussen Gauteng en Langebaanweg.
Inga J - Oct 2017
Overall score
Met our expectations.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Het aan alle verwagtinge voldoen.
Goeie ligging en lekker ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elgin M - Sep 2017
Overall score
Sal weer die plek kies.
Roland N - Aug 2017
Overall score
Mooi, netjies en skoon. Lekker gebly.
Colin D - Jul 2017
Overall score
Clean and comfortable. Ideal for an overnight stop.
Engela B - Jul 2017
Overall score
Die kamers wat op die webtuiste geadverteer word en waarin ons gebly het verskil hemelsbreed.
Liza V - Jul 2017
Overall score
Bietjie teleurgestel.
Barbara V - Jul 2017
Overall score
Baie netjies, warm beddens en vriendelike diens.
Alfred S - Jul 2017
Overall score
Equipped with everyting I need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat ek benodig het was daar.
Het baie lekker geslaap. Alles was goed gereël.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Casper K - May 2017
Overall score
LekkeSlaap is the real description!
This review has been translated,click hereto view the original version.
LekkeSlaap is 'n eg beskrywing, styf vasgevat in een woord.
Aanhoudende sms'se vir betaling was lastig, en die badkamer 'n rapsie te klein, maar andersins a lekker, rustige oornagverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Abraham V - May 2017
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goed.
Baie goed dankie. Sal dit weer besoek as die geleentheid my toeval.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Aubrey T - May 2017
Overall score
Nice and convenient night's stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker en gerieflike oornag.
Personnel was professioneel, behulpsaam en tegemoetkomend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter R - May 2017
Overall score
Overnight accommodation with basic facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Basiese fasiliteit vir 'n oornagplek.
Bied 'n basiese oornagfasiliteit teen 'n billike tarief.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ockert N - May 2017
Overall score
Very friendly, clean and accommodating to our little dachshund.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie vriendelik, skoon en het ons worshondjie aanvaar.
Sal beslis weer gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elmarie M - Apr 2017
Overall score
Heerlike bed en gasvryheid.
Jolanda T - Apr 2017
Overall score
Heerlike, rustige afpakplek halfpad tussen Johannesburg en Kaapstad.
Elrene S - Apr 2017
Overall score
Die nuwe eenhede is baie beter en aangenaam.
Charles B - Apr 2017
Overall score
Friendly people. Neat. Peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike mense. Netjies. Rustig.
Gerieflik na aan die hoofpad. Veilige parkering. Skoon akkommodasie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronell R - Apr 2017
Overall score
Friendly welcoming.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike ontvang.
Netjiese verblyf. Goeie nagrus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan M - Apr 2017
Overall score
Baie lekker.
Johannes B - Apr 2017
Overall score
Vriendelik, skoon, netjies.