The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Herb Garden Restaurant & Accommodation | TravelGround
+27

Herb Garden Restaurant & Accommodation

Review Summary

4.3 out of 5from 22 reviews for Herb Garden Restaurant & Accommodation
Cleanliness
4.4/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.2/5
Drikus Z - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Drikus Z
Individual traveler

Ek moes vir een aand oorslaap nadat my kar gebreek het.

Danny is besonder gasvry en het my baie welkom en tuis laat voel.

Ingrid V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ingrid V
With spouse/partner

Really relaxing.

Loved our stay, will definitely stay again.

Lavona D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Lavona D
With spouse/partner

Uncomfortable. Owners not very friendly.

The room we had sleeps 3, but there was only 1 cup. Little bit of very cheap, hard coffee in a little container. The bed was fine but overall stay was not good at all.

Retha D - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha D
With friends

Was n verfrissende oornag plek op 'n lang pad vanaf Namibie.

Die ligging is goed. Herb Garden Restaurant & Accomodation bied aan die moeë reisiger alles in een op 1 perseel. Slaapkamer, restaurant en 'n heerlike kuier kroeg. Kan dit 100 % aanbeveel.

Herb Garden Restaurant & Accommodation's response

Baie dankie vir u besoek. dit was 'n plesier om julle te ontvang.
Groete MD

Herb Garden Restaurant & Accommodation
Gerrie P - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie P
With spouse/partner

Gasheer was baie behulpsaam

Gasheer het vinnig die probleem met die WiFi en TV uitgesorteer

Dries V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dries V
With spouse/partner

Very pleasant and caring landlord and personell

Good place to stay and use as base if you want to visit various sites and see this part of the NorthWest of this area as there is much to see from/with good local knowledge!

Frikkie D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frikkie D
With friends

Baie gasvry ontvang.

Heerlike aandete en ontbyt gehad. Die badkamer kan doen met 'n hangplek of tafeltjie om jou goed neer te sit. Veilig gevoel.

Adri D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
Family with teenagers

Vriendelike, verwelkomende diens, met alles wat ons nodig gehad het.

Pragtige kamer met alles wat ons nodig gehad het, in 'n pragtige omgewing.

Alwyna C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alwyna C
With spouse/partner

Het oornag na vakansie en is ontvang soos ou vriende.

Die kos was hemels,

Gerhard F - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhard F
With spouse/partner

Baie lekker kos.

Die kamer was baie groot en netjies en die restaurant se kos was besonders lekker.

Mareli D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mareli D
Family with teenagers

Great stay and very beautiful, neat rooms.

Very hospitable. Stunning rooms and beautiful place. Nice shower facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik gebly en baie mooi netjiese kamers.

Baie gasvry. Pragtige kamers en mooi plekkie. Lekker stortgeriewe ook.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Corrie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie B
With spouse/partner

Wonderful.

What a cute place. Big treat with restaurant on site.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Wat 'n oulike plek. Groot bederf met restaurant op die perseel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thys E - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Thys E
With spouse/partner

Meets minimum requirements.

After the initial problem with the accommodation, management moved us to a more acceptable unit. Price of meals at their restaurant is very high - well above the average of similar stays. Management was very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Voldoen aan minimum vereistes.

Na die aanvanklike probleem met die verblyf, het bestuur ons geskuif na 'n meer aanvaarbare eenheid. Prys van etes by hulle restaurant is baie hoog - ver bo die gemiddelde van soortgelyke verblyf. Bestuur was baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anthony M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony M
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Ons het lekker gebly en geëet. Die bestuurder, eienaar en personeel is vriendelik. Kan aanbeveel dat mense hier kan oorbly en eet.

Herb Garden Restaurant & Accommodation's response

Ons is dankbaar julle het die verblyf geniet. Ons waardeer die waardige kompliment.

Herb Garden Restaurant & Accommodation
Wilma J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Wilma J
With friends

Kokerboomkamer nie op standaard nie.

Die bad in Kokerboomkamer was vuil en erg gevlek. Daar is geen plek vir seep of shampoo om in die stort neer te sit nie. Die hangkasdeure het nie handvatsels aan nie. Op versoek was 'n los spieël in die badkamervenster neergesit om te skeer. Daar is geen yskas of mikrogolf in die kamer nie. Die een kasdeur kan nie oopmaak nie anders val die TV van die muur af. Die personeel is baie vriendelik en die beddegoed is skoon en van hoe gehalte. Met al die akkommodasie in die omgewing sal dit nie aanbeveel word nie.

Izak B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Izak B
Family with young children

Gawe mense.

Die eienaar het lank 'n kwekery bedryf en het dit weens die waterskaarste omskep in 'n blyplek. Daar is 'n uitstekende restaurant op die perseel. Die eienaar was daar tydens aandete en het onderhoudend met ons gesels oor 'n wye reeks sake, wat ek werklik geniet het. Parkering is beskikbaar van die straat af ('n ander resensie hier het daaroor gekla), maar die area is in elk geval so veilig dat dit die eienaar se eie voertuie op straat slaap. Na 'n baie negatiewe ervaring in Windhoek vroeër die week was hierdie die totale teenoorgestelde.

Jn R - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jn R
Family with teenagers

Good value for money.

Good service and hospitality. Had a great time and delicious food.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie waarde vir geld.

Goeie diens en gasvryheid. Heerlik geëet en gekuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Drienie E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Drienie E
Family with teenagers

Ons was baie teleurgesteld, want dis nie wat ons verwag het nie.

Ons het gereis vanaf Namibia en ons voertuig moes op straat staan voor die blyplek (veilige parkering). Ons was moeg en warm en uitgesien na lekker swem. Swembad is daar maar geen water. Die kamer was netjies skoon maar die air-con wou nie werk nie, hulle het eers gesukkel om hom te laat werk. Ons het kos bestel vir die aand by restaurant. My man het sirloin bestel maar het 'n baie onsmaaklike klein fillet gekry. Hulle het kwaad geraak toe ons dit terugstuur. Ons kamerdeur wou ook nie toesluit nie. Die plek buite is nie netjies nie en ons sal nie die plek aanbeveel vir enige iemand nie.

Rhona M - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Rhona M

Misleidend.

Adverteer secure parking, dit is op sypaadjie? Gordyne is onnet, sukkel om dit ordentlik toe te maak. Stort maak hele badkamervloer nat, geen matte en teëls glad. Moet wag vir gasheer om ons te kom help.

Herb Garden Restaurant & Accommodation's response

Jammer oor ongerief, ons waardeer terugvoring en doen alles in ons vermoë om dit wat verkeerd is reg te stel. Ons strewe daarna om die beste diens aan ons kliënte te bied.

Herb Garden Restaurant & Accommodation
Eric C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric C
Family with teenagers

It's nice and clean and tidy.

The reception was good and the service excellent.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis mooi skoon en netjies.

Die ontvangs was goed en die diens puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Miriam L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Miriam L
With spouse/partner

Die kos is goed.

Eienaar is nuwe entrepreneur. Die kamers is groot, skoon en netjies. Vyf dae gebly. Ander verblyf in Springbok is baie duur hierdie tyd van jaar. Hierdie is nie 'n plek met "bling" nie maar is uitstekende waarde vir geld. Beslis. Die kos is uitstekend. Die heerlikste hamburgers in SA. Ons het al ons etes daar geeët. Ons wou nie elders gaan nie. Benewens die feit dat pryse redelik is, is die kos uitstekend. Alles is vars. As dit nie so ver was nie sou ons net vir uiteet soontoe gery het. Geen Spur-kos kom naby hierdie disse of hamburgers nie. Besoek die restaurant gerus al bly jy elders.

Jan D - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jan D
With spouse/partner

Gemaklik, vriendelik en behulpsaam. Besig nog met opgradering.

Het reeds gesê wat nodig was. Ons kamer was aanvaarbaar en gemaklik met TV en restaurant baie gerieflik en ontspanne. Nie baie om te doen soos in JHB of Kaapstad, maar is te verstane.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 4 Dwars Street, Springbok, 8240, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABjJPSlHzwL0NBwsvjtOwygvuky5x24GRzWeO7xf4d6uEm7IrPc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 22 5 1 5 4 Dwars Street Springbok 8240 Northern Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -29.673455618475 17.884210833139
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!