Review Summary
Lyall J - Feb 2021
Overall score
Stil en rustig.
Lené K - Jan 2021
Overall score
Rustig en baie stil.
Herolds Bay Resort's response
Dear Lene,
Thank you for reviewing your stay and we are glad you enjoyed your relaxing stay here with us.
All our Units are equipped with OpenView HD Decoders which offers 18 TV Channels and 9 Radio Channels all accessible via the remote.
Also, due to the harsh Covid-Restrictions implemented during your stay in the Garden Route, our Restaurant was forced to operate under amended hours and not by our own choice: Mon-Sat 8h30 to 18h30 and Sun 11h00 to 15h00.
We apologise for the inconvenience, but that was entirely out of our hands.
Looking forward to welcoming you back again soon - under normal conditions!
Best Regards,
Herolds Bay Resort
Beatrix C - Oct 2020
Overall score
Such a lovely location with beautiful views. Accommodation was clean and neat with everything you could need and more. Definitely would like to go back for a longer stay.
Adri B - Aug 2020
Overall score
Lekker slaap na 'n lang dag op die pad.
Patricia J - Aug 2020
Overall score
Heerlike rustigheid en veilig.
Deon B - Feb 2020
Overall score
Rustige atmosfeer en nie ver van winkels.
Angeline W - Jan 2020
Overall score
Rustige plaasgevoel met uitsig oor die see.
Mariska V - Dec 2019
Overall score
Ons het bietjie kom ontspan en Heroldsbaai-oord was die beste olek om dit te doen. Dit is stil en netjies en nie ver van enige strand of winkels nie. Sal definitief weer daar gaan ontspan.
Jasmine E - Dec 2019
Overall score
Wonderlik.
Marisa G - Dec 2019
Overall score
Scenic views and sunsets.
Charlotte P - Dec 2019
Overall score
Baie bekostigbaar en gerieflik.
Reginal A - Sep 2019
Overall score
Dit was fantasties.
Glenda O - Jul 2019
Overall score
Great place to overnight. Suitable for the whole family.
Friedel H - Jun 2019
Overall score
Skoon, veilig en pragtige omgewing.
Chris D - May 2019
Overall score
This was awesome and nice and quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was awesome en so lekker rustig en stil.
Eenheid netjies. Koninggrootte-bed sou lekkerder gewees het. Vol skottel was 'n plus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Henko D - May 2019
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik!
Pragtige uitsig! Rustige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Albertus B - May 2019
Overall score
Beautiful views and nice braai areas. Very nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige uitsig en lekker braaiplekke. Baie lekker gebly.
Ek, my vrou en amper driejarige seuntjie het vir 2 aande daar geslaap en baie lekker gebly. Die Harolds Bay span was baie hulpvaardig met die inklokproses. Ons het in Jangroentjie gebly, Wesfront en pragtige uitsig vanaf die stoep oor die see. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en kamer is ruim. Ons sal weer daar bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis P - May 2019
Overall score
Value for money and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld en netjies.
Netjiese opset. Toegangskontrole sal goed wees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda V - Mar 2019
Overall score
It was very enjoyable!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam!
Baie aangename verblyf. Eenheid netjies. Veral beïndruk met goeie matrasse!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
David L - Feb 2019
Overall score
Baie mooi en hulpvaardig.
Elmarie J - Feb 2019
Overall score
Beautiful and spacious accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige en ruim verblyf.
Absolute pragtig, baie ruim, rustige plek, besondere uitsig en die staf, veral Patrick was amazing. Ongelukkig is daar geen lugverkoeling, was vreeslik warm en vensters moet toe gehou word vir muskiete en ape/diere en onveilig gevoel aangesien daar geen sekuriteit of hekke is nie en enige iemand kan net daar inloop wanneer hulle wil. Maar absoluut pragtige plek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wynand S - Feb 2019
Overall score
Rustige, luilekker naweek.
Len H - Feb 2019
Overall score
Peaceful and quiet. There's no security.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en stil. Daar is net eenvoudig geen sekuriteit nie.
"Rustic" is die Engelse woord. My vrou het dit baie geniet, die uitsig is ongelooflik
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Herman B - Oct 2018
Overall score
Was meer as wat ons voor kon vra!
Schalk V - Sep 2018
Overall score
Everything I expected.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat ek verwag het.
Netjiese eenheid en baie goed toegerus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Corne D - Aug 2018
Overall score
The owner was very helpful and the place is very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Eienaar baie behulpsaam - baie netjiese plek.
Ons het laat aangekom en daar was niemand, maar die eienaar het baie gou gereageer en ons dadelik ingeboek. Dit was 'n vakansiedag en ons het nogal gesukkel om die mense in die hande te kry. Maar alles was netjies en in plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinette J - Aug 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly.
Jess B - Jul 2018
Overall score
Nie gesinsvriendelik soos geadverteer nie.
Johan K - Jul 2018
Overall score
Uitsig was uitstekend.
Silvia K - Apr 2018
Overall score
Ons het 'n vriendelike ontvangs gehad met KD, baie dankie.
Alitha W - Dec 2017
Overall score
A wonderful experience all round.
Irma L - Nov 2017
Overall score
Baie goed.
Edelene O - Sep 2017
Overall score
It was breathtaking.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was asemrowend.
Herolds Bay is 'n wonderlike plek om rustig met familie en vriende te vekeer. Sal vir enige persoon aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roedolf S - Jun 2017
Overall score
Peaceful, clam, stunning views, just fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig, kalm, mooi views en sommer net fantasties.
Ons sal enige tyd weer terugkeer na Herolds Bay Resort. Met aankoms dadelik welkom gevoel. Dis sentraal genoeg om al die omliggende dele te besoek. Die beeldskone views vat die koek. Ek beveel ten sterkste dié oord aan. Dis kindervriendelik en veilig. Dankie vir die lekker kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie D - Mar 2017
Overall score
It was incredible! Beautiful view, fresh air and peace.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was ongelooflik! Mooi uitsig, vars lug en rustigheid.
Dit was 'n heerlike ervaring! Puik ligging en mooi uitsig!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Niel J - Mar 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasmagories.
Ons het net oornag en kon nie veel besigtiging doen van enige aard nie - besigheid.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Carien L - Jan 2017
Overall score
We really enjoyed the stay and can recommend it. The staff are very considerate and well trained. Patrick is a winner.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het baie lekker gebly en sal dit aanbeveel. Die personeel was baie bedagsaam en goed opgelei - Patrick is 'n wenner.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Larraine P - Jan 2017
Overall score
Reception was pathetic and no security.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontvangs was pateties en geen veiligheid.
Skoon en netjies. Hek staan 24 uur oop vir enige persoon om in en uit te beweeg. 'n Groep het daar gesing. Geen kontrole oor kom en gaan van mense nie. Motor staan heeltyd onbeskermd en in son. Geen afdakke vir motor nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cornelis A - Oct 2016
Overall score
Stunning, relaxing accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige, rustige verblyfplek.
Ek het vroegaand gearriveer en reëlings was goed gewees. Verblyfplek was netjies en skoon. Alles wat nodig is om ete te maak was beskikbaar. Pragtige omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Morne H - Aug 2016
Overall score
Het dit baie geniet en eienaar was baie behulpsaam.
John B - Apr 2016
Overall score
Lekker gebly, net jammer oor die slaapbank vir die derde persoon wat nie vooraf gemeld is nie.
Gordon M - Jan 2016
Overall score
Die akkommodasie het my hele vakansie bederf.
Read moreMarie O - Jan 2016
Overall score
Wonderlik rustig.
Leeta G - Jan 2016
Overall score
Dis jammer dat hulle nie aandag aan die verblyf gee nie.
Ursulla L - Dec 2015
Overall score
Heerlike, ontspanne en rustige plaas-atmosfeer met die bonus van 'n uitsig oor die see!
Betsy D - Oct 2015
Overall score
Dit is 'n stil en rustige plek. Daar is nie veel te doen vir jong kinders nie.
Jan N - Jul 2015
Overall score
Die diens was puik.
Hannes V - Apr 2015
Overall score
Netjies, skoon, mooiste uitsig.
- Capacity: 16 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: Herold's Bay Resort, 2km on Oubaai Turn-off from R404 to Herold's Bay, George, 6529, Western Cape
- All ages welcome