The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hersham Cottage | TravelGround
+20

Hersham Cottage

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Hersham Cottage
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Susan L - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan L

Dit was die hartlikste, warm en gerieflikste akkommodasie vir 'n onvergeetlike wegbreek!

Baie dankie aan die vriendelike gasvrou wat ons hartlik ontvang en verwelkom het (selfs met 'n vewelkomingsboodskappie op die swartbord!). Die plekkie is baie netjies en pragtig skoon en ons het tuis gevoel met die intrapslag. Ons was bederf met vars blomme, beskuit en vrugte, nespresso koffie, en alles wat nodig is van die kombuis tot die badkamer. Die gesellige stoep met mooiste see-uitsig was 'n groot bederf waar ons heerlik kon kuier terwyl die branders hoorbaar in die agtergrond breek. Alles was regtig uitstaande: van die heerlike vars linne en handoeke, skoonmaakdiens,WiFi en nog soveel meer. Ek sal hierdie volledig, netjies ingerigte eenheid met die grootste vrymoedigheid aanbeveel!

Hersham Cottage's response

As ons gaste lekker kuier is die Kaap Hollands! Dankie dat jul so mooi na ons plekkie gekyk het. Kom gou weer - elke seisoen op die Tuinroete het sy eie bekoring. Seegroete!

Hersham Cottage
Amanda D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda D
Family with teenagers

Dit was die beste ooit!

Hersham Cottage is beslis die regte plek vir 'n rustige wegbreek. Pragtige uitsig, stap na strand 'n fees en dis alles en nog meer.

Hersham Cottage's response

Ons is bly julle het die vakansie by Hersham Cottage geniet.
Kom gou weer!

Hersham Cottage
Corrie G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie G
With spouse/partner

Very tranquil accommodation in a beautiful place.

Hersham Cottage is a beautiful place in a tranquil area where everything is beautiful and clean. The cottage is equipped with everything that you need and it is the best quality. The nice patio with the sea view and braai was a bonus. It is definitely the right place to go if you want to relax in a beautiful area. The hostess was very friendly and I was surprised by everything that was in the cottage. I will go back there any day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlike rustige verblyf in 'n pragtige plek.

Hersham Cottage is 'n pragtige blyplek wat in 'n rustige omgewing geleë is waar alles so mooi en skoon is. Die cottage is toegerus met alles wat mens nodig het van die beste kwaliteit. Die lekker stoep met see-uitsig en 'n braai was 'n bonus. Dit is beslis die regte plek om heen te gaan as jy wil gaan ontspan in 'n mooi blyplek en goeie omgewing. Die gasvrou was baie vriendelik en ek was verbaas oor wat alles in die cottage was. Ek sal enige dag weer teruggaan daarheen.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hersham Cottage's response

Dankie Corrie. Ons hoop om julle weer te sien.

Hersham Cottage
Marine L - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marine L
Family with teenagers

Excellent!

A beautiful and clean place with a friendly hostess.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

'n Baie mooi en skoon plek met vriendelike gasvrou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hersham Cottage's response

Dankie Marine, ons hoop om julle gou weer te sien.

Hersham Cottage
Sonja W - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja W
With spouse/partner

Huisie weg van die huis.

Hersham Cottage was presies waarna ons op soek was - dieselfde gerief as by ons eie huis met die bonus van 'n lieflike see-uitsig! Dit is bekostigbaar, skoon, netjies en toegerus met alles was nodig is. Dit is die klein dingetjies was tel, vars blomme en vrugte, beskuit, melk in die yskas, seep en room in die badkamers (en ek kan nog baie noem). Ons sal definitief weer kom!

Hersham Cottage's response

Ons is bly julle het lekker gekuier Sonja. Kom gou weer.
Seegroete

Hersham Cottage
Anel T - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel T
With spouse/partner

Prentjie mooi!

Hersham Cottage was die perfekte wegbreekplekkie. Ons het dit so geniet. Die plekkie was so skoon en netjies en dit het als in wat mens nodig het en nog meer. Die eienaars gaan uit hulle pad uit om jou verblyf so gerieflik en lekker as moontlik te maak. Ons sal definitief gereelde kliënte van Hersham Cottage wees.

Hersham Cottage's response

Ons is bly julle het lekker gekuier by Hersham Cottage. Kom gou weer.
Seegroete

Hersham Cottage
Coert S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coert S
With spouse/partner

Excellant, clean and welcoming.

The owners were so friendly and we felt welcome from the first moment. The Cottage was much more than we expected, everything was so clean and neat, and everything that you needed was standard equipment. We had an excellent stay, we'll definitely return, and can recommend Hersham Cottage.

Hersham Cottage's response

Thank you for your positive feedback. We look forward to your next visit.

Hersham Cottage
Wilna L - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna L
With spouse/partner

We enjoyed staying at Hersham Cottage and will definitely visit again.

We stayed at Hersham Cottage and enjoyed the luxurious bedding, the fully fitted kitchen and beautiful stoep with ocean views. Our hostess went out of her way to take care of us and provided quality coffee and fresh milk. Fresh fruit was an added bonus. The cottage is in a beautiful location and is a perfect base from which to explore the Garden Route and Karoo. We will definitely visit the again!

Hersham Cottage's response

We are so glad you enjoyed your stay at Hersham Cottage. Thank you for the good feedback. We hope to see you again soon!

Hersham Cottage
was R1 700
From R1 530
per night (sleeps 4)
was R1 700
From R1 530
per night (sleeps 4)
was R1 700
From R1 530
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 23 Susan Pardew Street, Hersham, Great Brak River, 6525, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACzgp6MGfap3qNtHK0kk67pVpPAVF17n4ElHhpkXTi8otWgANRT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, now From R1 530  per night (sleeps 4) 8 5 1 5 23 Susan Pardew Street Hersham 6525 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.053693473646 22.248512125687
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!