The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hettie se Plekkie Self-catering Flat | TravelGround
+28

Hettie se Plekkie Self-catering Flat

49 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 49 reviews for Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.7/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Santie D - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santie D
With spouse/partner

Rustig en sielskos.

Baie netjiese, goed ingerigte verblyf. Als wat jy nodig het is daar. Geleë in 'n rustige gedeelte. Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie Santie. Dit was lekker om jul te kon ontmoet! Hoop ek sien jul gou weer volgende jaar in die winter. Groetnis.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Daulina C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daulina C
With spouse/partner

Wonderful and pleasant surprise!

Pleasant stay. Everything and everything that makes your stay enjoyable! Hettie, excellent hostess and so much attention to everything. Incredible detail in the finest. Looking forward to our next visit with Hettie. Pleasant parking also as a bonus for motorcyclists.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike en aangename verrassing!

Aangename verblyf. Alles en nog wat verblyf aangenaam maak! Hettie, uitstekende gasvrou en soveel aandag gegee aan alles. Ongelooflike detail in die fynste. Sien uit na ons volgende kuier by Hettie. Aangename parkering ook as bonus vir motorfietsryers.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Dankie julle! Dis altyd lekker om alles gemaklik en gerieflik vir my gaste te maak. Sien jul weer in die nuwe jaar.
Groetnis.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Chris R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris R
With spouse/partner

Baie netjiese, gerieflike en veilige verblyf.

Hettie het ons baie vriendelik ontvang en seker gemaak vir 'n aangename verblyf. Die woonstel is baie goed toegerus en skoon. Ons sal beslis weer daar gaan bly. Hettie het baie moeite gedoen met die plekkie om 'n mens tuis te laat voel. Hettie vat vyf!

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie julle! Is altyd lekker as my gaste lekker gebly het. Tot weersiens. God Bless.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Dave D - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dave D
With spouse/partner

I have never used a more equipped place than Hettie's Plekkie.

From arrival to departure nothing we asked of Hettie was too much trouble for her. The stay was excellent and the outdoor shower and dining area was wonderfully private - there was simply no shortcomings at this place. Even toothpicks were provided after a nice braai. Will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het nog nooit 'n meer toegeruste plek as Hettie se Plekkie gebruik nie.

Van ons aankoms tot ons vertrek was niks te veel gevra vir Hettie nie. Die verblyf was uitstekend en die buitebraai & kuierplek was heerlik privaat en daar was eenvoudig niks wat kortkom by hierdie plek nie. Tot tandestokkies was byderhand na 'n lekker braai. Sal beslis weer daarheen gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie Dave. Dis mensies soos julle wat maak dat 'n mens graag die ekstra myl wil loop. Ek hoop jul kom gou weer kuier.
Groetnis

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Marie G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marie G
Family with young children

Very nice, neat and convenient.

Everything you'd need in your house. We wanted for nothing. We felt just a bit stifled by the walls, but its is safe and well-located. Close to everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker, netjies en gerieflik.

Alles wat jy in jou eie huis het. Niks tekort. Net effens ingehok gevoel met die mure, maar veilig en goed geleë. Naby alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Jammer jul het so gevoel Maria. Met ekstra gaste wat jul bygebring het, sal die woonstel bietjie beknop voel.

Groete
Hettie

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Esme G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esme G
Family with teenagers

Fantastic stay!

Beautiful spacious apartment equipped with everything you need. One of the best places we've stayed at. Good security. Central and close to all the attractions. Would gladly recommend! Thank you for a great time!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf.

Pragtige, ruim woonstel wat toegerus is met alles wat jy nodig het. Een van die beste plekke waar ons nog gebly het. Goeie veiligheid. Verblyf sentraal en naby die besienswaardighede. Sal dit enige tyd aanbeveel! Baie dankie, ons het ons kuier baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie Esme, was lekker om jul te ontmoet. Hoop jul kom kuier gou weer. Groete.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Arthur C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arthur C
With spouse/partner

Rustige, goed toegeruste verblyf.

Ons het die rustige atmosfeer geniet. Hettie doen werklik moeite om die besoekers tuis te laat voel. Die eenheid is toegerus met alle benodighede. Selfs die items wat jy by die huis vergeet het. DStv en WiFi was 'n lekker verassing. Hier hoef jy net jou kos en klere te bring. Ons sal beslis weer van haar gasvryheid gebruik maak en die eenheid beslis aanbeveel.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Dankie Arthur, jul is dierbaar. Kom gou weer.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Irene T - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene T
With spouse/partner

Fantasies.

Pragtig, ruim. In die middael van alle watervalle en besigtighede. Skoon, netjies. Ek sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Dankie Irene, hoop jul kom gou weer kuier.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Kobus P - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus P
With spouse/partner

Wonderlik.

Dit was 'n aangename ervaring om hier in 'n netjiese en skoon wooneenheid te kon bly.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie Kobus.
Was lekker om jul te kon ontmoet.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Nickie N - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nickie N
With spouse/partner

Waarde vir geld verblyf.

Kyk sterre toegeken. 'n Baie gawe, besorgde gasvrou. Dankie Hettie!

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie vir jou review Nickie. Ek waardeer dit. Groete.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Anri S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anri S
Family with young children

Very neat and friendly reception.

Hettie is very friendly and the little place has everything you need.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vriendelike ontvangs.

Hettie is baie vriendelik en het a plekkie met alles wat jy nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sjarko D - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sjarko D
With spouse/partner

Absolutely fantastic!

This is probably the best guest house we have ever stayed at. Hettie is very welcoming and really goes the extra mile. Her attention to detail is astounding and she provides everything you need for a great stay. She was even prepared to babysit our spoiled furbaby when we didn't want to take her to game park. We can strongly recomment Hettie se Plekkie. I am sure we will stay there again in future. Thank you for everything, Hettie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Absoluut fantasties!

Hierdie is seker die beste gastehuis waar ons ooit oorgebly het. Hettie is uiters gasvry en loop werklik die ekstra myl. Haar aandag aan detail is verstommend en sy voorsien alles wat nodig is vir 'n wonderlike verblyf. Sy was selfs bereid om ons bedorwe brakkie op te pas toe ons haar nie kon saamvat wildtuin toe nie. Ek kan beslis Hettie se Plekkie baie sterk aanbeveel. Ek is seker ons sal in die toekoms weer daar aanklop. Dankie Hettie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie julle goeie mense. Dit was net n plesier om na haar te kyk. Ek kry sulke goed opgevoede 4 been kinders dat ek sommer lief word vir èlke een. Hoop julle kom kuier weer in die toekoms. Laeveld groete!

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Amelia W - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia W
With friends

Perfect place to stay in Sabie.

See stars.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie vir jul positiewe resensie. Dit is wonderlike gaste soos julle wat maak dat ek 'n gemaklike bly plekkie en voldoende toerusting het om dit die moeite werd vir my gaste maak. Ek hoop ek sien jul weer in die toekoms. Groetnis.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Wp L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wp L
With spouse/partner

It is your home away from home.

We had a friendly reception by Hettie and we felt at home immediately. It was everything that we needed and Lettie se Plekkie is very central and close to all of the main routes to the attractions. The accommodation has everything that you need to have a convenient stay. We will definitely go again when we have the opportunity to go on holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit is 'n huis weg van jou huis.

Ons was baie vriendelik ontvang deur Hettie en ons het dadelik tuis gevoel. Dit was vir ons alles wat ons nodig gehad het en is Lettie se Plekkie baie sentraal geleë naby die hoofroetes na die besienswaardighede. Die blyplekkie het alles in wat jy nodig het om gerieflik te kan bly. Ons sal beslis weer teruggaan sodra ons weer 'n geleentheid het om daar vakansie te gaan hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Hallo julle!

Baie dankie vir jul review vir Hettie se Plekkie!

Julle is dierbare twee mense en sal daarvan hou as jul weer wil kom kuier.

Laeveld Groete
Hettie

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Joretha V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joretha V
Family with teenagers

Alles en nog meer wat nodig is, is daar.

Was perfek vir 'n fietsrynaweek. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Goed ingerig vir fietsryers, wasmasjien. Waterpyp om fietse te was, kon na die tyd nog stort. Hettie neem alles in ag. Plekkie is baie netjies. Naby aan fietsrybaan. Heerlik gebly!

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie Joretha! Ek waardeer jou review. Dis hoekom ek altyd sê fietsryers moet dit noem in navraag dat ek bewus is daarvan. Julle is dierbaar, hoop jul kom eendag weer hier uit. Groete Hettie.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Lettie V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie V
With spouse/partner

We felt at home immediately and were reassured that we would be assisted when anything comes up.

Upon entering we immediately felt at home. Everything in its place, nothing lacked. The apartment is well equipped and safe.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het dadelik tuis gevoel en geweet dat daar met enige probleem hulp te kry is.

Met die instap het ons dadelik tuis gevoel. Alles was in plek en daar was geen tekort nie. Die woonstel is baie goed toegerus en baie veilig. Ek sal dit enige tyd aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Hallo julle! Baie dankie vir jul review. Lettie dit was lekker om jul te ontmoet en hoop ek sien jul weer in die toekoms. Jy het my nr as jul weer wil kom draai.
Liefde
Hettie

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Hildegard M - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hildegard M
With spouse/partner

Hettie went out of her way to make it comfortable for us.

Had a wonderful time. Stunning scenery! Our favourite holiday spot. Our yorkie was also welcome at the guesthouse and restaurants in Sabie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hettie gaan uit haar pad om alles gemaklik te maak.

Wonderlik gekuier. Pragtige natuurskoon! Ons gunsteling vakansieplek. Ons yorkie is ook welkom by die gastehuis en eetplekke in Sabie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Hallo Hildegard, baie dankie vir jou review. Julle is dierbaar en jul moet weer kom en die 4-been kiddies is net so welkom.
Lovies
Hettie.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Fanus B - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Fanus B
With spouse/partner

Feels like a home away from home.

Feels like a home away from home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis soos 'n tuiste weg van die huis af.

Dis soos 'n tuiste weg van die huis af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Hi Fanus, baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om jul te ontmoet.
Groete, Hettie.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Jannie K - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie K
With spouse/partner

Excellent, neat, complete, safe, well looked after and reception was top notch.

Outstanding! We were very much satisfied with their service and the safety and neatness of the unit. Will definitely go back to Hettie se Plekkie.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skitterend, netjies, volledig, veilig, goed versorg en die ontvangs was uit die boeke.

Uitstaande! Ons was baie tevrede met hulle diens en die veiligheid en netheid van die wooneenheid. Sal beslis weer na Hettie se plekkie gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Hi julle, duisende dankies! Dit was lekker om jul te ontmoet. Ek sien uit om jul weer te sien. Lovies

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Corne B - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corne B
With spouse/partner

Dis amper om soos by Ouma te gaan kuier: vriendelik, privaat en behulpsaam!

Buiten dat ons met vriendelikheid ontvang is, is dit baie privaat en stil. Hettie loer jou nie af om te kyk wat jy doen nie en is baie behulpsaam. Plekkie het als wat jy moontlik kan nodig kry.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Hi Corne, baie dankie vir jou resensie. Ek's bly julle het lekker gekuier en gerus. Julle moet gou weer kom as jul bietjie wil afskakel, jul is darem nie so ver weg nie.
Groete
Hettie

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Helena J - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena J
With spouse/partner

Volledig toegerus en baie gerieflik.

Die eenheid is volledig toegerus met alles moontlik wat mens sou benodig. Baie netjies. Goed geleë en 'n gerieflike afspringplek om die omgewing te verken. Hettie doen baie moeite en is reg met 'n antwoord op wat ook al benodig wou word.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Dankie jul twee dierbare mensies. Ek waardeer dit opreg! Dit was heerlik om jul te kon ontmoet.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Hugonette R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hugonette R
With spouse/partner

Wat 'n fantastiese plekkie...

Dit was heerlik om by Hettie se Plekkie te bly. Dis skoon en netjies en volledig ingerig met alles wat 'n mens nodig het en nog vele meer. Ons sal beslis weer daar bly.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Baie dankie vir die resensie wat julle vir Hettie se Plekkie gegee het. Ek waardeer dit opreg. Julle moet weer kom kuier. Dit was so lekker om sulke vriendelike mense te kon ontmoet!
Laeveld Groete!
Hettie

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Christoffel R - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christoffel R
Family with teenagers

Dit was awesome en naby alles.

Hettie en haar plekkie was amazing! Net jammer dit was so kort gewees. Daar is alles en meer wat jy nodig het. Dis geleë in 'n pragtige area en die mense is pragtig. Hettie het ons vreeslik tuis laat voel. Ek en my gesin sal Hettie se Plekkie weer besoek en weer gebruik en enige tyd aanbeveel. Alles is lekker naby. Die Mac Mac-watervalle en poele, Bridal Veil-waterval, Lone Creek-waterval en die Horse Shoe-watervalle en God's Window. Die area is net so pragtig. Ons kan sien hoekom Sabie die dorp van die jaar in 2012 was.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Hi Belinda, baie dankie vir die resensie vir Hettie se Plekkie. Ek waardeer dit. Dis sulke stunning vriendelike mense soos julle wat alles die moeite werd maak. Hoop ek sien julle gou weer! Liefde Hettie.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Louis G - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis G
With spouse/partner

Bekostigbaar, baie skoon en gerieflik.

Hettie se plekkie is 'n heerlike skoon en veilige selfsorg-woonstel met alles waaraan jy kan dink. Van die volle DStv-pakket tot gratis WiFi konneksie. Alles net so gerieflik soos by jou eie huis. Hettie het ook baie inligtingstukke van al die besienswaardighede in en om die pragtige Sabie omgewing. Ek sal haar woonstel aanbeveel vir enige iemand wat daar wil gaan vakansie hou, dit is uiters bekostigbaar en net 'n plesier om na 'n lang dag op die pad in so 'n skoon en vars bed te slaap. Baie dankie Hettie.

Hettie se Plekkie Self-catering Flat's response

Hallo julle. Hoe gaan dit? Baie dankie vir die review wat jul vir my gegee het. Ek waardeer dit opreg,
Dis mense soos julle wat my werk vreugdevol maak!
Hoop om jul weer eendag te sien vir nog n kuiertjie.
Liefde
Hettie

Hettie se Plekkie Self-catering Flat
Lelani B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelani B
Family with young children

Alles wat jy nodig het.

Hettie se Plekkie het my dadelik baie tuis laat voel omdat dit my so herinner het aan my ma se plek. Dit was regtig 'n tuiste weg van die huis af.

Tony R - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tony R
With spouse/partner

Made to feel very welcome.

Very cost effective accommodation centrally situated in Sabie.

Janke V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Janke V
Family with young children

Hettie is die BESTE gasvrou wat ek nog teëgekom het!

Die plekkie was selfs voor 14:00 vir ons gereed! Maar met ons aankoms het Hettie ons meegedeel dat daar waterpyp in die straat gebars het en hulle werk aan die probleem. Dit was vakansiedag en Hettie en haar man het uit hul pad gegaan om die werkers te kontak en die probleem so spoedig moontlik op te klaar. Teen 16:00 was daar nog geen water nie en Hettie het 'n plan gemaak. Sy het ons na 'n ander gastehuis geneem in die bodorp om daar te gaan bad en skoon te kom vir die dag (sowaar is dit 'n gasvrou 1000!) Dit was nie Hettie se probleem nie, maar sy het 'n ander plan maak. Hettie verdien meer as net 5 sterre! Dankie ook aan LekkeSlaap dat julle sulke goeie mense op julle lys het, hou so aan!

Eduard E - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eduard E
With spouse/partner

Veilig, rustig, netjies en skoon, gemaklik en voldoen aan alle behoeftes.

Ons sal Hettie se Plekkie met vrymoedigheid aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek. Sy is 'n gasvrou duisend. 'n Warm verwelkoming laat jou onmiddellik tuis voel. Van 'n telefoonoproep om te hoor of jy veilig ry tot tuisgebakte beskuit soos 'n ware vriendin. 'n Eie huis kan nie beter toegerus wees nie. Daar is alles en selfs meer as die basiese behoeftes vir 'n wegkom-geleentheid.

Lezanne V - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezanne V
With friends

Naweek verblyf tydens fietsresies - alles wat jy nodig het vir gemaklike verblyf.

Hettie se Plekkie het goed gewerk vir ons wat 'n fietsrynaweek gehad het. Die plekkie is goed ingerig met alles wat jy mag nodig kry.

Hans S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hans S
With spouse/partner

Baie goed!

Baie rustig. Goeie plekkie om te rus.

Susan H - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan H
With spouse/partner

Een woord: FANTASTIES!

Dit was verseker die beste toegeruste selfsorg-verblyf wat ons nog ooit by was. Die plek was super skoon. Gasvryheid van die gasvrou was ongelooflik! Baie dankie, ons sal verseker daar tuis gaan.

Fritz W - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz W
With friends

Beste waarde vir jou geld!

Beutifull unit with everything that you need plus more.

Ina S - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina S
With friends

Dit was 'n fantastiese blyplek!

Hettie was baie gaaf en het ons bederf - ons het selfs vars beskuit gekry! Die plek is baie goed ingerig met alles wat 'n mens nodig het. Daar is ook inligting oor die area se eetplekke en besienswaardighede beskikbaar in die gastehuis. Die vol DSTV en gratis WiFi is ook baie waardeer. Ons beveel Hettie se Plekkie beslis aan vir verblyfplek.

Cecilia S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cecilia S

Met een woord: UITSTEKEND!

Dit was die beste verblyf ooit met die beste diens! Daar is niks wat nodig is nie, alles is beskikbaar asook koordlose internet. Hettie se Plekkie is voorwaar uniek en dit voel soos om by die huis te wees in 'n vreemde plek. Baie dankie vir jou gasvryheid en al jou omgee en liefde.

Marietjie K - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marietjie K
With friends

Dit was baie lekker en rustig met geen tekortkominge.

Ons kan dit aanbeveel vir een of baie nagte se verblyf. Hettie is vriendelik, hulpvaardig en gee regtig om vir haar gaste.

'hottie O - May 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
'hottie O
With spouse/partner

We just like the place. You can feel it talk to you. As simple as that ...

Van die begin met ons aankoms aldaar was ons hartlik ontvang.die plekkie is pragtig gemeubeleer. Al die items wat aangedui was wat beskikbaarsal wees was daar netjies skoon en in werkende toestand. Hettie sigself is n aangename mens en het ons laat voel sy vertrou ons ten volle met haar plekkie.

Adri D - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri D
With spouse/partner

Die beste verblyf ooit in Sabie

Ons het dit verskiklik geniet by Hettie en lekker ontspan. Die plek is baie skoon en veilig, en die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal beslis weer daar wil bly as ons in Sabie vakansie hou. Waarde vir geld! Die volle DSTV en gratis internet was 'n ekstra bonus.

Christal S - Nov 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christal S

Lovely clean place, definitely recommendable.

What a pleasant surprise! Lovely clean guesthouse with everything you need and more. Lovely homemade rusks for coffee, what more can we say, definitely recommendable.

Trix M - Oct 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trix M
With spouse/partner

A great place.

It was awesome to stay there.

Solange W - Jun 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Solange W
With spouse/partner

The place & host were out of this world

Everything at Hettie se Plekkie was fantastic! Simply out of this world!

Willie E - May 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie E
With spouse/partner

Warmly welcomed, well organised, clean by sight, clean by smell and all you need is there.

I recommend this quiet place to all those who want a quiet, comfortable and well established place to stay for a weekend or longer away. Everything is right there, all you need to take is your blitz, charcoal / wood and consumables.

Dennis W - May 2012
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dennis W
With friends

It is very homely

It was the best get away place to go with friends and pets.hospitality 100%. I wish to thank Hettie se Plekie for the wonderful time we had there with our friends and pets, and not forgetting the home-made bread which was to die for! Thank you Hettie se Plekkie! Best wishes, Marius, Dennis and Doggies.

Sonja J - Oct 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja J
Family with young children

Excellent!!!!

Hettie het vir ons uitstekende diens gegee. Ons het laat aand eers ge- arriveer en sy het sonder moeite vir ons gewag en selfs terwyl ons oppad was gebel om te hoor of ons veilig ry! Waar kry mens nog sulke diens? Die woonstel was ook baie gerieflik met alles wat jy sou nodig kry en nog meer. nBaie dankie vir puik diens!! Sien jou weer as ons in daardie geweste kom.

Ged S - Aug 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ged S
With spouse/partner

Hettie built the place with love, and we felt that love.

From the moment we entered, we were enthralled with the painstaking decor and comfort that the apartment exuded. Had we not come to Sabie to see and do outdoor things, we could have spent our entire holiday within the room and never have been bored. We loved it and highly recommend it to others. Ged & Jenny Smith

Hanneli T - Aug 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanneli T
With spouse/partner

Het baie lekker gebly en sal defnitief weer so maak!

Ons het heerlik gekuier en Hettie se gasvryheid het dit ekstra spesiaal gemaak.Die plekkie was netjies en skoon en absoluut alles is daar.Jy hoef regtig net jou kos saam te neem. Koffie,suiker,tee en melk was ook beskikbaar asook n nhele bak beskuit! Ons gaan defnitief weer in die toekoms daar bly. Francois en Hanneli

Lynn D - May 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynn D
With friends

Warmth and homeliness, fanstastic.

It was clean,homely,warm, good location. use again

Pieter C - Mar 2011
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter C
With spouse/partner

Very pleasant experience

Our stay at Hetties Plekkie was very pleasant and restful. Hettie kept us up to date with our booking, and gave very helpful advice when we had an unforeseen hick-up during our holiday. Hettie also took trouble to leave little notices in the house to help guests to have an easier stay e.g. light switch functions is marked. There is also magazines about the area with notes in it.

Zeldi V - Dec 2010
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zeldi V
On business

We would love to stay at "hettie se plekkie"again

We had a great stay, would love to come again...thanks for the building blocks my boys could play with...thank you for your friendliness...

was R1 200
From R900
per night (for 5 people)
was R1 200
From R900
per night (for 5 people)
was R1 200
From R900
per night (for 5 people)
Make a Booking
  • Capacity: 5 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 09:00
  • Address: 8 Hofmeyer Circle , Sabie, 1260, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkMGE5NDczLTZlNGUtNGQ1Yi05MWZiLTM2OTEzNzg1MzZjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, now From R900  per night (for 5 people) 49 5 1 5 8 Hofmeyer Circle Sabie 1260 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-20:00 09:00 -25.092790121118 30.77488195906
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!