The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hibernian Towers 309 | TravelGround
+28

Hibernian Towers 309

9 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Hibernian Towers 309
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.4/5
Peter C - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter C
With spouse/partner

Very enjoyable.

See stars.

Hibernian Towers 309's response

Baie dankie. Kom kuier gou weer.

Hibernian Towers 309
Johanna M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Johanna M
With spouse/partner

Baie lekker gekuier. Heerlik by venster gesit en ontbyt eet soggens.

Ons het verkeerd verstaan dat 4 mense gelyk is aan 2 slaapkamers. Maar toe een slaapkamer en 1 uittrekbank. Dus toe nie wat ek regtig gesoek het nie. Die straatlig skyn direk op die slaapkamerbed se kopstuk.

Cobus G - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cobus G
Family with teenagers

Fantastic. Best sea view ever.

Will book there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties. See-uitsig beste ooit.

Sal weer daar bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hibernian Towers 309's response

Baie dankie. Kom kuier gou weer.

Hibernian Towers 309
Carika E - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carika E
Family with young children

Beslis elke sent werd. Sal definitief weer daar bly.

Ons was vriendelik verwelkom en het sommer tuis gevoel. Woonstel is goed toegerus met alles wat jy benodig. Die wasmasjien en tuimeldroër is 'n bonus! Baie veilige kompleks en jy hoef nie bekommerd te wees om parkering te kry in die besige Kusweg nie. Dis die naaste wat jy aan die see gaan kom en die restaurante naby genoeg om te loop! Die Hibernian Towers se coffee shop het die lekkerste ontbyt! Sal beslis weer daar kom bly!

Hibernian Towers 309's response

Baie dankie Carika.
Kom kuier gou weer!!!

Hibernian Towers 309
Yolanda Le Roux L - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolanda Le Roux L
Family with young children

Dit was 'n fantastiese vakansie.

Ons het heerlik gerus en ons verkyk aan al die strandbedrywighede gedurende die kerstyd! Dit was hemels om met ons koppie koffie in die oggend op die balkon te sit en op die see uit te kyk! Ons het dit vreeslik geniet! Ons kom beslis weer!

Hibernian Towers 309's response

Baie dankie Yolanda.

Hibernian Towers 309
Arthur B - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Arthur B
Family with young children

Beautiful, safe destination.

The apartment is fantastic. Everything you need. Excellent view and very safe. The gym in the building is a bit disappointing (but it's not the owner of the apartment's fault). Good WiFi, 2 TV's with full DStv. Would recommend the TV to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, veilige bestemming.

Die woonstel is fantasties. Alles wat mens nodig het. Puik uitsig en baie veilig. Die gym in die gebou is bietjie teleurstellend (maar dis nie die eienaar van die woonstel se skuld nie). Goeie WiFi, twee TV's met volle DStv. Sal die woonstel vir enige een aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hester M

Gerieflik, waarde vir geld, skoon en netjies, pragtige uitsig.

Woonstel met al die geriewe (insluitend lugversorging). Dis gerieflik geleë op die strand en binne loopafstand van verskeie restaurante ens. Ons is vriendelik ontvang en alle personeel is vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar gaan vakansie hou, en sal dit aanbeveel. Dankie Hennie en Magda!

Tiaan H - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan H
Family with teenagers

Pragtige, netjiese eenheid wat ten volle toegerus is.

Hibernian Towers 309 was definitief een van die beste vakansies ooit! Magda Compaan se diens was uitstekend en professioneel. Ek beveel dit sterk aan vir oud en jonk!

Ina P - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina P
With friends

Gerieflik, gemaklik en absoluut manjifiek.

Ons ondervinding was om dit in een woord te beskryf: Amazing! Magda Compaan is 'n ster! Elke sekuriteitswag was hulpvaardig en vriendelik. Jy het alles wat nodig is rondom jou sonder dat dit nodig is om te ry.

From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
From R1 000
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street, Strand, Cape Town, 7140, Western Cape
  • No children under 1
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE5NWM1ZDc5LWVmYmItNGY0My04MjJiLWQyNjA4NDhjMzY0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 000  per night (sleeps 4) 9 5 1 5 Corner of Beach Road and Sarel Cilliers Street Strand 7140 Western Cape 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -34.11421256123 18.822875681615
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!