Hibiscus House
Review Summary
Cordelia O - Nov 2020
Overall score
We enjoyed our stay at the place as a family.
Hibiscus House's response
Thank you for choosing Hibiscus House and for leaving it so clean. We look forward to your next trip.
Ansa D - Feb 2020
Overall score
It was a lovely perfect stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlike en perfek!
Baie dankie dat ons hond ook kon oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Patricia B - Nov 2019
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Hibiscus is oulik, netjies en skoon. Vreeslik gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Alta E - Jun 2019
Overall score
Ons het lekker gebly.
Lare W - May 2019
Overall score
Die oulikste pophuisie onder die son!
Tony K - Apr 2019
Overall score
Lovely little house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike huisie.
Lieflike huis met alles en nog meer. Gemaklike beddens vir goeie nagsrus.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lanè C - Apr 2019
Overall score
Was baie lekker en het dit baie geniet!
Hibiscus House's response
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie te stuur. Ons is bly julle het dit geniet en dankbaar vir die skoon huis wat julle gelaat het.
Deirdre S - Apr 2019
Overall score
Wonderlik.
Hibiscus House's response
So bly julle het dit geniet - ons sien uit na julle volgende besoek.
Dankie dat jy tyd gemaak het om n resensie te stuur.
Sally
Nico C - Mar 2019
Overall score
Baie lekker en mooi.
Tristan W - Sep 2018
Overall score
We'll definitely be back.
Dennisca C - Sep 2018
Overall score
Home away from home!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huis weg van die huis af!
Hierdie was ons tweede besoek aan Hibiscus House en ons beplan klaar ons derde trippie! Beveel dit beslis aan!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hibiscus House's response
Baie dankie vir die resensie. So bly julle geniet Hibiscus House.
Dankie dat julle die huis altyd so skoon los.
Sally
Lindsay F - Jun 2018
Overall score
Excellent stay.
Dennisca C - Nov 2017
Overall score
Dit was 'n wonderlike naweek, waarde vir jou geld!
Hibiscus House's response
Dankie dat jy die tyd geneem het om 'n resensie in te dien. Ons is so bly julle het Hibiscus House geniet. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete,
Sally
Ruaan J - Oct 2017
Overall score
Baie oulike pophuis, en 'n wonderlike plekkie vir die hele gesin of vriendegroep.
Hibiscus House's response
Baie bly julle het dit geniet, ons hoop om julle weer hier te verwelkom.
Mark C - Aug 2017
Overall score
A well appointed, value for money stay that we would book again if going to Port Alfred.
Hibiscus House's response
Thank you so much for taking the time to write a review, much appreciated. We hope you will visit us again sometime soon.
Ena N - Jul 2017
Overall score
The accommodation was a wonderful experience.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die verblyf was 'n wonderlike belewenis.
Ons was baie beïndruk met die kreatiewe binnenshuisversiering. Alles, veral die beddegoed, was skoon en netjies en die huis is toegerus met alles wat nodig is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martlie J - Apr 2017
Overall score
Like being at home - just add being spoiled.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Soos om by jou huis te wees - net met 'n bederf.
Sally was báie vriendelik en behulpsaam. Goed toegeruste huis. Netjies en skoon. Báie beslis waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gregory O - Feb 2017
Overall score
All the facilities helped make my accommodation a lovely experience and the equipped kitchen was the cherry on top.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alle geriewe het my verblyf 'n heerlike ondervinding gemaak, en die toegeruste kombuis was die kersie op die smaaklike koek.
Vriendelik ontmoet en alles was vir my verduidelik. Slaapkamers smaaklik uitgelê en die woonkamer het gemaklike sitplekke en die volle DStv plus DVD en HiFi het dit soos 'n tuiste gemaak. Beste plek so ver!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Myrtle V - Apr 2016
Overall score
Dit was onbeskryflik, ek is smoorverlief op die huisie!
Leendert V - Jul 2015
Overall score
'n Baie pragtige en bekoorlike huisie ... genoeg slaapplek met goeie beddens.
- Capacity: 10 people
-
Check-in: 15:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 9 Campbell Street, Port Alfred, 6170, Eastern Cape
- All ages welcome