The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hillanddale | TravelGround
+23

Hillanddale

1 review
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 1 review Hillanddale
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Laetitia C - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laetitia C
Family with young children

Snoesige winterwegbreek in die Hoëveld.

Ons het ons drie aande by Hillanddale terdeë geniet. Die huis het die mooiste uitsigte. Die mis wat oor die dam gehang het die een oggend was magies. Ons het die mooiste sonsopkomste en sonsondergange beleef en ons saans verwonder aan al die sterre. Ek het saans ons gordyne oopgehou sodat ek sterre kon lê en kyk in my bed en omdat ek nie die pragtige sonsopkomste wou mis nie. Die huis bevat alles wat 'n mens kan benodig vir 'n selfsorgvakansie. Ons is selfs bederf met beskuit en sjerrie, asook hope hout wat ons baie tuis laat voel het. Die kaggels in elke kamer en in die sitkamer, die ingeboude braaier, die elektriese komberse en snoesige beddegoed maak dit die perfekte winterwegbreek. Die eienaar is ook baie gaaf en maklik bereikbaar via WhatsApp. Ons hoop om binnekort terug te keer. Ek het amper nie gedink dis 'n bekostigbare opsie vir ons wat slegs drie volwassenes en 'n kind was nie, want met eerste oogopslag lyk dit asof 'n mens per eenheid betaal. Aangesien die huis vir agt mense geskik is, sou dit nie vir ons kleiner groepie bekostigbaar gewees het nie. By nadere ondersoek het ek eers gemerk dat daar 'n per persoon tarief is (daar is wel 'n basistarief vir 1 to 4 mense) en dat dit baie billik is vir 4 persone.

Hillanddale's response

Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Hillanddale
From R3 360
per night (for 8 people)
From R3 360
per night (for 8 people)
From R3 360
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Farm Lakenvalei, 355 JT, Belfast, 1110, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPUq02jvyQFlDFMN7kuFALJuDGNtKAv5BGkapAjxagmFXrwXTJX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 360  per night (for 8 people) 1 5 1 5 Farm Lakenvalei 355 JT 1110 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -25.584806 30.112806
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!