The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hole in the Wall Resort | TravelGround
+260

Hole in the Wall Resort

Review Summary

4.3 out of 5from 67 reviews for Hole in the Wall Resort
Cleanliness
4.2/5
Service
4.3/5
Location
4.3/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Colleen B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Colleen B
Family with young children

Onvergeetlik gewees.

Baie interressant gewees veral om Hole in the Wall net so te sien. Dit was voorwaar onvergeetlik mooi. Kinders het hulle gate uit geniet.

George B - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
George B
With spouse/partner

Good.

Only issue I have is only allowing us to check in at 15:00 and not allowing us to check-out at 11.

Dale P - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dale P
With spouse/partner

Relaxed, tranquil and pretty setting

We had a super stay at Hole in the Wall, the views at the hole were stunning. Definitely recommended it.

Terrilee S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Terrilee S
Family with teenagers

Great Location.

Location is great to visit the Hole in the Wall, the chalets are basic but the kitchen is good. The restaurant is average but the service is good.

Morne H - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne H
Family with teenagers

Pragtige natuurskoon

Mooi oord. Die eenheid het alles in (stoof, mikrogolf, ens.) maar dit is rustic en pas mooi in saam met natuur. Al wat pla is die mense wat vis aan jou probeer verkoop veral die eenhede wat voor op die strand is. 'n Mens besef ook hul nood. Die mense is baie vriendelik en ons het nooit onveilig gevoel as jy gaan stap het nie. Definitief 'n plek vir natuurliefhebbers. Mooi uitsigte van die see en mooi voetdpaadjies. Restaurant se pryse is goed - lekker atmosfeer. Die dames wat daar werk doen baie goed onder die Covid-omstandighede. Interesante pad vanaf N2, vat so twee ure maar dit is die moeite werd.

Johnny E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johnny E
With spouse/partner

Ongelooflike plek.

Die oord is 'n stukkie westerse wêreld in 'n Afrika omgewing. Ons het fantasties lekker daar gebly. Die oord kyk definitief na sy gaste. Baie dankie.

Beyers B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Beyers B
On business

Goed gelee, die beste plek as jy na een van die bekendste landmerke toe wil stap.

Jy kan binne 20 minute vanaf die oord tot by die "Hole in the Wall" stap. Asemrowend mooi, en defnitief iets wat jy een maal in jou lewe moet doen.

Kassie C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kassie C
With spouse/partner

Verblyf baie lekker. Plaaslike besoekers onnet en te naby aan chalet. Rumoer.

Hole in Wall is die moeite werd om te sien. Mooi natuurwonder van SA. Jammer plaaslike mense buite oord laat jou ongemaklik voel. Rommel moet beheer word en plaaslike mense moet betrek word as gidse. Baie werkloses wat daar rond is.

Chessman E - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chessman E
With spouse/partner

Mooi netjies in resort.

Pad na resort vol potholes, resort skoon, netjies, personeel vriendelik en behulpsaam, was lekker verblyf.

Andre V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Andre V
With spouse/partner

Decent accommodation with sufficient restaurants.

Resort, hotel rooms very rustic for the rate. Bathrooms very crammed. Restaurant is of good standard and was able to offer decent meals, even though power was off for 2 days during stay. Power loss was more of Eskom's designated issue than resort could do about it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skaflike verblyf, met voldoende restaurant.

Oord, hotelkamers baie rustiek teenoor tarief heffing. Badkamers geweldig beknop. Restaurant is goeie standaard en kon skaflike maaltye aanbied, ten spyte dat krag af was vir 2 dae tydens verblyf. Krag verlies was meer van Eskom aangewese issue as wat resort kon doen daaraan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deon V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Deon V
With spouse/partner

Geen krag nie.

Daar was reeds vir 2 dae nie krag toe ons arriveer nie. Kon ons laar weet het met alternatiewe. Bederfbare goedere het begin ontdooi. Kantore het op dag van vertrek eers 8 uur oopgemaak en kon nie warm water kry vir koffie nie. Geen warm water of reëlings vir stort nie. Almal blameer Eskom maar ek het hulle betaal vir diens en geriewe. Blykbaar nuwe bestuur wat seker nie weet hoe om krisis te hanteer. Volgens werkers is krag gereeld probleem. Toergroepe het gas gereedskap ontvang maar ons is niks aangebied nie.

Aukje V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aukje V
With spouse/partner

Die resort is fantasties.

Dit is 'n pragtige plek. Ek was 'n bietjie bekommerd oor verhale op internet van die pad na Hole in the Wall, maar dit was beter as verwag. Wel baie potholes op die pad vanaf Umtata, maar met stadig ry is dit goed te doen. Volg die borde heeltemal na Coffee Bay. Vanaf daar 9 km grondpad. Hulle is besig die pad nog beter te maak.

Charlie H - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlie H
With spouse/partner

Transkei treasure.

I wanted to thank the website for ensuring that my boyfriend and I had the most enjoyable vacation. Going to see the hole in the wall has been a bucket list adventure I have been wanting to tick off for years, and everything was beyond all expectation. The Transkei is not your normal luxury beach holiday as it is located in a remote and rural part of South Africa. However, the booking of the Hole in the Wall hotel via the website was extremely helpful. All the information provided was what we got, with no unexpected surprises. The Hotel is basic but it has everything you need to make your stay more than comfortable and enjoyable. Most importantly was the staff, from the reception to groundskeepers everyone had a heart of gold and a smile that wrapped you in warmth and hospitality. We certainly will be using the website for all our future holiday bookings.

Frans F - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Frans F
With spouse/partner

Perfect setting.

We were initially given a much smaller room than originally booked, this was sorted out relatively quickly. The rooms are comfortable, but are old. I believe that a revamp is on the cards.

Johannes V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes V
With friends

Baie lekker, mooi en in swem seisoen 'n ideale plek om te wees.

Ten spyte van die slaggate in die pad daarheen is dit die moeite werd om daarheen te gaan.

Adel M - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adel M
Family with young children

Dit was heerlik, skoon, mooi. Baie dankie.

Sien sterre.

Christelle H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle H
With friends

Gevoel of ons op 'n eilandvakansie was!

Ons sal vir seker weer die oord besoek. Veilig, netjies en ongelooflike hulpvaardige personeel. Die huisie was baie gemaklik, asook was die kombuis baie goed toegerus. Die natuurskoon is ongelooflik! Was vooraf effe worried oor al die negatiewe resensies wat ek gelees het. Maar het niks van dit beleef nie. Ons gaan vir seker weer terug en die kinders het die speelplek en diere vreeslik geniet. Transkei, julle sien ons gou weer!

Maretha S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maretha S
Family with teenagers

Personnel baie behulpsaam gewees met alles!

Pragtige plek. Die pad daarheen is sleg met baie slaggate, maar as jy eers daar is, is dit wonderlik.

Marjorie G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marjorie G
With spouse/partner

Fantastic and the scenery was out of this world. Lovely.

Reception was very professional and friendly, the unit we stayed at was definitely worth the trouble, good value for money. Will definitely go on holiday here again, for longer than just 2 nights.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties en die natuurskoon, uit 'n ander wêreld! Pragtig.

Ontvangs baie professioneel en vriendelik, die eenheid waar ons gebly het, baie beslis die moeite werd, goeie waarde vir geld. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou, vir 'n langer tyd as net 2 nagte.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johannes B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johannes B
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Het ongelukkig nie by die hole in the wall uitgekom nie a.g.v. self-aangestelde toergidse wat intermitterend is en ons as senior burgers onveilig laat voel het. Die resort is lieflik en alles is lekker daar.

Hugo L - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hugo L
With spouse/partner

Pragtige uitsig oor die baai.

Verblyf was baie lekker, ons is selfs na beter verblyf opgegradeer by aankoms, sonder dat ons gevra het. Dit is baie mooi en personeel uiters vriendelik en hulpvaardig. Kos in restaurant was heerlik. Daar is net twee klagtes: die rondloper-honde in die oord is baie lastig en ons kon nie ons deure ooplos nie en dan die plaaslike bevolking wat regtig 'n oorlas is, sodra jy jou voete uit die oord sit, oorval hulle jou. Ons kon nie in rus en vrede na die strand of die gat in die rots gaan kyk nie. Almal wil net saam stap om 'n geldjie uit jou te maak, ons het maar terug gedraai na die oord. Dit is 'n groot jammerte, want dit is 'n pragtige plek. Miskien moet daar gekyk word na 'n projek of projekte waar die mense op 'n georganiseerde manier deel gemaak kan word van die toerismepakkie in die area, sonder om die toeris dood te melk.

Anton W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton W
With spouse/partner

Fantastic.

What an awesome place. Paul, the GM is excellent, helpful and makes you feel as if you are friends.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Watter awesome plek. Paul die GM is uitstekend, hulpvaardig en laat jou so gemaklik voel asof julle ou vriende is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan W - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Susan W
With spouse/partner

Pragtige plek, aaklige pad.

Lieflike rondawel met alles wat mens nodig het. Die oord is ook pragtig maar om daar uit te kom 'n uitdaging.

Charles F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charles F
With friends

Worth it!

One should spend at least 3 days there.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die moeite werd!

'n Mens moet ten minste 3 dae daar spandeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ina S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina S
With spouse/partner

Awesome.

Thank you Paul for the upgrade to a bigger unit and the spoiling with the Valentines dinner (chocolate, rose, nougat and champagne).

Anel S - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel S
With spouse/partner

Wish we could've stayed longer!

Had a great stay. This part of the Eastern Cape is very rural and it was convenient to stay in a resort that had all the necessary facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wens ons kon langer bly!

Het baie lekker gebly. Hierdie deel van die Oos-Kaap is baie landelik en was dit baie gerieflik om in ‘n oord te bly wat al die geriewe het wat ons nodig gehad het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Herman V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herman V
With spouse/partner

Safe and tranquil stay.

Always wanted to visit the Hole in the Wall and Hole in the Wall Resort is very affordable and within walking distance of the Hole in the Wall. Will recommend the place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Veilige en rustige verblyf.

Wou nog altyd die "Hole in the Wall" gaan kyk en Hole in the Wall Resort was baie bekostigbaar om te bly en loopafstand na die "Hole in the Wall". Sal die plek aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joha C - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joha C
With spouse/partner

Good accommodation, but oh dear, the roads (under construction).

Good accommodation, friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Goeie verblyf, maar o wee die paaie, (onder konstruksie).

Goeie verblyf, vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Marié V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marié V
With spouse/partner

Pragtige omgewing, baie rustig en ontspannend.

Baie lekker gebly. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjies. Al die honde in die oord pla bietjie. Die restaurant het teleurgestel. Die kroeg is slegs met riete afgeskort en tydens ons ete op 'n Saterdagaand was die TV in die bar area kliphard gestel vir een of ander sportsoort terwyl die mense verskriklik lawaai het, dus was ons ete in die restaurant glad nie rustig nie. Daar het sagte musiek gespeel maar dit was oordonder deur die TV se geraas. Die waitress was absoluut oningelig. Sy kon nie een vraag antwoord nie en het deurentyd gelyk asof sy ons nie verstaan nie. En sy het ons bestelling verkeerd gehad nadat ons dit 'n paar keer herhaal het. Die wyn wat ons op die wynlys wou bestel, was nie in voorraad nie. Ons het meer as 'n uur gewag vir ons hoofgereg, en toe dit uiteindelik by ons aankom, was die een gereg koud. Daarna het ons omtrent 'n uur gewag vir ons nagereg. Mense wat na ons ingekom het het voor ons hulle kos gekry. Ongelukkig was die restaurant 'n groot teleurstelling.

Pieter D - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Pieter D
With friends

Binne stapafstand van die Hole in the Wall, veilig.

Sien sterre.

Riaan J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riaan J
With spouse/partner

Baie mooi en heerlike plek om te bly.

Hole in the Wall is 'n baie lekker plek om te bly. Die pad soontoe is ietwat van 'n nagmerrie, maar bly 'n avontuur.

Jaco J - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco J
With spouse/partner

Die verblyf was heerlik ,die personeel vriendelik.

Ons het in rondawel 42 gebly en was baie netjies en die personeel vriendelik. Daar was 'n braai waar jy net jou vleis moes bring en die hotel het al die ander bykosse gratis voorsien.

Shaun C - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shaun C
With friends

Amazing.

Very nice place to stay at.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Amazing.

Baie lekker plek om te bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gideon V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gideon V
With spouse/partner

Lekker gebly.

Die oord is ideaal geleë, maklike stapafstand na die bekende landmerk. Lekker gerieflike verblyf met alles wat jy nodig het. Die pad daarheen is maar rof, maar ons het dit verwag. Die oordbestuurder sê hulle gaan binnekort hul eie gidse aanstel.

Yael H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yael H
Family with young children

The view was amazing!

We stayed one night with my husband and our 5 children. The place is beautiful, the view is amazing and the service is great! We did a little trip to the Hole in the Wall rocks, it was really good. We enjoyed our trip!

Josien V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josien V
With spouse/partner

Ons het geniet van die rus en die mooi omgewing.

Baie dankie vir die upgrade van 2 na 3 kamers. Ons was baie verbaas oor die luxurious blyplek en het dit baie geniet. Ons hou ook van die papegaai.

Theo O - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Theo O
With spouse/partner

Baie mooi plek met besondere besigtigingswaarde.

Baie mooi slaaplek (No 42) met mooi uitsig oor die see. Die deur se sluit haakplaat in die deurraam is los en veweer. Die yskas is swak geplaas en dit is ongerieflik om goed in en uit te haal Andersins was die 'n baie lekker plek om in te bly.

Anita L - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Anita L
With spouse/partner

I expected more.

The road to Hole in the Wall Resort is very bad. The service and food and accommodation wren't bad, but I expected more. There is basically no view of the sea from the house in which we stayed. Something that bothered is the locals waiting at the gate for you to go to the or to the Hole in the Wall Resort, that want to be your guide and not take no for an answer. I would not be able to walk there women alone, and it was a big negative point for me.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het meer verwag.

Die pad af na Hole in the Wall Resort is baie sleg. Die diens en kos en verblyf was nie sleg nie, maar ek het meer verwag. Daar is omtrent geen uitsig op die see vanaf die huisie waarin ons gebly het nie. Iets wat gepla het is die locals wat by die hek wag vir jou om uit te stap strand toe of na die Hole in the Wall Resort, wat dan jou gids wil wees en nie nee wil vat vir 'n antwoord nie. Ek sou nie vrou alleen daar kon gaan stap nie en dit was vir my 'n groot negatiewe punt.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yachel C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yachel C
With spouse/partner

A wonderful experience in a majestic setting.

A wonderful experience in a majestic setting. Best service I have ever experienced from resort staff, amazing food and the natural surroundings will speak to your soul.

Willie V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie V
With spouse/partner

Wat 'n paradys, ja die geboue is nie nuut nie maar die opgradering is sigbaar en die personeel was wonderlik.

'n Juweel in die wonderlike land en die enigste probleem is seker die toegangspaaie, maar dit lyk darem of daar planne is.

Dorothea W - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorothea W
With friends

Goeie oorslaap, selfsorg-oord.

Baie goeie ligging en lekker naby aan die "hole". Alles wat ons nodig gehad het en baie gerieflik.

Josslyn G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Josslyn G
With spouse/partner

Lovely place to stay, but the drive there is a bit hair-raising due to bad roads.

Great value for money stay.

Aart D - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aart D
With spouse/partner

Geweldig.

Zeker een locatie om te bezichtigen, mooie strand en heel veel natuur, een ervaring om er naar toe te rijden, gaan zelf maar kijken.

Chris D - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris D
With spouse/partner

Seker een van die mooiste plekke teen ons kus.

Beste waarde vir geld in die hele Transkeikus. Baie vriendelike personeel en die geriewe is puik. Baie veilig en privaat ek gaan beslis weer soontoe. Absoluut vir mense wat mal is oor die natuur.

Gary N - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gary N
With spouse/partner

Absolutely loved it!

Thoroughly loved our time at Hole in the Wall. Exquisite scenery straight from God's creative hand! And all right on our doorstep. Friendly service, yummy food, and the perfect location for our getaway. Highly recommended and a place to visit again and again.

Frik S - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frik S
With friends

'n Lekker ontspanne atmosfeer.

Gerieflike huisie. Baie oulike plek. Mooi omgewing met baie geriewe. Restaurant was teleurstellend. Nie al die items op die spyskaart gehad nie en porsies was baie klein.

Abieda H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Abieda H
On business

It was okay.

For overnight is was okay but not for a longer stay.

Theo P - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo P
With spouse/partner

Wonderlike ligging en natuurskoon met die vriendelikste personeel.

Met aankoms het die personeel ons gehelp om in verbinding met ons familie by die huis te kom, die selfoonnetwerk was buite werking a.g.v slegte weer die vorige dag. Hulle het ons met vriendelikheid gehelp, en die restaurant personeel was net so fluks, vriendelik en welkomend. Al konstruktiewe raad wat ons kan gee, is om dalk die binnekant van die huisies bietjie op te knap. Wonderlike tydjie by Hole in the Wall Resort!

Tanja J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Tanja J
With spouse/partner

Rustig en asemrowend.

Stunning plek om te bly.

Duan V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Duan V
With spouse/partner

Lieflike tyd van rus naby absolute ongerepte natuurskoon.

Die verblyf was wonderlik. Daar was wel 'n baie groot bymekaarkoms van scramblers wat vroegoggend begin rond ry het binne die resort wat verskriklik irriterend was. Die res van die tyd het ons 'n baie lekker tyd gehad.

Maryke H - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Maryke H
With spouse/partner

Glad nie aan te bevele nie! Het onveilig gevoel.

Die pad is baie swak en glad nie aan te bevele vir 'n gewone sedanmotor nie. Die hele oord is omhein, maar om by die strand of die Hole-in-Wall te besigtig moet jy uit die oord loop waar jy oorval word deur jong nie-werkende plaaslikes. Daar is nie begeleide ekskursies deur die oord nie. 'n Groot teleurstelling! Rondloperhonde kom val jou ook lastig by jou akkommodasie in die oord. 'n Groot jammerte oor die rommel by die pragtige Hole-in-wall asook die werkloses wat daar rondstaan. Apparate vir kinders ook vervalle.

Silvia B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Silvia B
Family with teenagers

Heerlik gekuier in 'n baie mooi plek.

Hole in the Wall is van die beter verblyf in die omgewing en is baie mooier geleë as in Koffiebaai. Dis lekker naby aan die ware "hole in the wall" Dit is duur vir wat mens kry. Ons het heerlik geeët in die Restaurant en die plek word baie mooi skoon gehou. Bring asb. hondekos vir die honger plaaslike honde wat jou daagliks besoek. Die natuur is pragtig. Die plaaslike mense is baie vriendelik maar laat hulle duidelik weet as jy nie van hulle dienste wil gebruik maak nie anders bly hulle jou lasting val.

George & Renske R - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George & Renske R
With spouse/partner

First time there, it really was an experience, if you love nature, you can not get enough.

My wife and I slept 5 there nights. We walked 3 times to the Hole in the Wall, we could not get enough of it, it's just too breathtaking. The apartment was spacious and really comfortable. When my wife walked in at the door the first day, she said she didn't drive any further, we walked where we wanted to go. The morning when we left was the first time the bakkie moved again. It is quite far to drive there from Malmesbury, but still worth it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Eerste keer daar, dit was regtig 'n belewenis, as jy lief is vir die natuur, kan jy nie genoeg kry nie.

Ek en my vrou het 5 nagte daar geslaap. Ons het 3 keer na die Hole in the Wall gestap, ons kon nie genoeg daarvan kry nie, dit is net te asemrowend. Die woonstel was ruim verby en regtig baie gerieflik. Toe my vrou die eerste dag by die deur instap, toe sê sy hier ry sy nie 'n tree verder nie, ons het gestap waar ons wou wees. Die oggend toe ons daarvandaan vertrek, was die eerste wat die bakkie weer beweeg het. Dit is ver om tot daar te ry vanaf Malmesbury, maar nog steeds die moeite werd.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carel S - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Carel S
With spouse/partner

Value for money.

Directions to the resort needs to be looked at, but the resort is very good.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Aanwysings na die oord kort aandag, maar oord baie goed.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tanya G - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tanya G
Family with teenagers

Donkies, honde, skape en 'n "hole in the wall"!

Hierdie is nie 'n vakansie vir beginners nie. Die pad is lank en beter as wat ek verwag het, maar na twee dae se reën was dit 'n ander storie. Is dit die moeite werd? Absoluut. Ons woon in 'n pragtige land en dit is 'n voorreg om die prag van hierdie deel van die land te sien. Die akkommodasie was goed genoeg. Ons het so bietjie rondgekyk na ander plekke en reken hierdie "resort" is die beste, tensy jy 'n private kothuis huur. Die eenheid word elke dag skoongemaak en die linne is skoon, maar nie nuut nie. Van die foto's op die webwerf mag dalk misleidend wees, want dit lyk of die eenhede 'n "revamp" gehad het, maar ek dink nie hulle het by almal uitgekom nie.

Sanet M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanet M
With spouse/partner

Neat and clean chalets that are serviced daily. Great beach and beautiful scenery

We really enjoyed it. The chalets are neat, clean and serviced daily. Unfortunately there were groups there that didn't oblige to the rules: they played music till late, etc. Someone must be on the lookout for these type of visitors.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, skoon chalets wat daagliks gediens word. Baie lekker strand en pragtige natuurskoon.

Ons het dit baie geniet. Die chalets is netjies, skoon en word daagliks gediens. Ongelukkig het daar groep mense daar oornag wat hulle min gesteur het aan reëls. Hulle het musiek gespeel tot laat in die nag en het hulle nie gesteur aan bestuur nie. Ek glo dit was 'n uitsondering. Ek kan aanbeveel dat iets gedoen word om die rondloper honde van die perseel te hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Minette F - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Minette F
With spouse/partner

Nice, tranquil atmosphere.

We had a very good time. Will definitely visit again. Unfortunately we will not support the restaurant again. And rather make everything ourselves. The locals are a petulant but they didn't bother too much. More the dogs that come in from a suburb and bother you while you are eating. The Hole in the Wall is something to see. We will recommend it as a must see.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker, rustige atmosfeer.

Ons het tyd baie geniet. Definitief weer besoek. Ongelukkig sal ons nie die restaurant weer ondersteun nie. En eerder alle etes self cater. Die locals is lastig, maar het nie te veel gepla. Meer die honde wat van woongebied êrens inkom en jou pla tydens etes. Die Hole in the Wall is iets om te sien. Ons sal dit as 'n moet-sien aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Clive E - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Clive E
With spouse/partner

Lovely walk to Hole in the Wall.

See stars.

Thabo R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Thabo R
With friends

I enjoyed my stay. We ordered pizza at the restaurant and it was delicious.

Hole in the Wall is the most beautiful place in South Africa. I think most people don't know about or at least visited the place. I enjoyed my stay at the resort and it is right next to the beach. It is breathtaking what nature has offered us as a gift to enjoy and best part of it all is it's free. I think South African tourism doesn't do justice to this place.

Bronwyn A - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bronwyn A
With spouse/partner

Staying at the Hole in Wall was rejuvenating and I can't wait to go back!

Make sure you take a bag of sweets with for the local kids on the last bit of road before the resort. The accommodation was lovely and clean. Felt like home away from home. All the staff there are very friendly and very helpful. Would like to especially thank Liso, he was our bartender most of the time and kept the drinks coming. The night we had the seafood braai was magical, worth every cent! The restaurant makes amazing burgers! I especially enjoyed the Hole in the Wall breakfast, breakfast for champions! Taking the walk to the Hole in wall was very special to us, had been waiting 3 months to finally go and see it and it was everything we were hoping it would be. I cannot wait to go back and relive the magic that my husband and I experienced. Thank you.

Rozanne S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness