25% off Get 25% off on stays that are 5 nights or longer. Valid from 1 Aug 2020 until 31 Oct 2020.
Langebaan Accommodation at Holiday Guest House Langebaan | TravelGround
+26
+26

Holiday Guest House Langebaan

23 reviews
Guest House

Review Summary

4.5 out of 5from 23 reviews for Holiday Guest House Langebaan
Cleanliness
4.8/5
Service
4.6/5
Location
4.3/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.4/5
Daniel J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daniel J
With spouse/partner

Aangenaam, rustig en veilig.

Ons was baie vriendelik ontvang deur die gasvrou, Annie, en sy het ons baie op ons gemak laat voel. Die gastehuis is in 'n rustige en veilige area geleë, en ons het die verblyf daar geniet.

Lukas K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lukas K
With spouse/partner

Baie lekker. Rustig. Netjies.

Lekker rustige omgewing. Beautiful view en 5 star service. Sal enige tyd weer teruggaan.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie! Heerlk gewees om julle twee te ontmoet. Kom kuier asseblief gou weer.

Holiday Guest House Langebaan
Anna Susanna B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anna Susanna B
Family with young children

Heerlik.

Gasvry, skoon, gerieflik, alles wat nodig is.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie. Was lekker om julle te huisves.

Holiday Guest House Langebaan
Heinrich M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Heinrich M
With spouse/partner

Fantastic.

Had a wonderful time, was comfortable and peaceful.

Joseph V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Joseph V
With spouse/partner

Dit was fantasties.

Vriendelik, geduldige gasheer, lekker kommunikasie, gerieflik, smaaklike ontbyt. Die spasie in kamer bietjie klein. Die bed so bietjie te laag. Onbeskryflik lekker gewees.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie. Dit was so aangenaam om julle te huisves. Kom probeer gerus een van ons ander beddens.

Holiday Guest House Langebaan
Christene M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Christene M
With spouse/partner

Netjiese, veilige verblyf.

Netjiese, veilige verblyf - dit is ongelukkig nie naby die strand of dorp nie maar dit word wel genoem in die beskrywing van die verblyf. Kamer en badkamer is baie skoon met kraakvars, wit linne en handdoeke. Die kamer word daagliks gediens. Alles wat ons nodig gehad het was in die kamer en ek kan die akkommodasie beslis aanbeveel.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie, was lekker om julle te hier hê. Kom kuier asseblief gou weer.

Holiday Guest House Langebaan
Pamela A - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pamela A
With spouse/partner

Tranquil.

Anna was very friendly and helpful. Beautiful and peaceful. Exactly what we were looking for.

This review has been translated, click here to view the original version.

Rustig.

Anna was baie vriendelik en behulpsaam. Pragtig en baie rustig. Presies waarna ons gesoek het.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Holiday Guest House Langebaan's response

Goeie middag Pamela.
Ek is so bly julle het dit geniet. Kom kuier asseblief gou weer.

Holiday Guest House Langebaan
Cornell A - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cornell A
With spouse/partner

Hospitable reception, well-equipped accommodation.

Annie gave us a friendly welcome and went to a lot of trouble to make our journey pleasant by showing us what we can see and do. She is a good ambassador for tourism on the West Coast.

This review has been translated, click here to view the original version.

Gasvrye ontvangs, goed toegeruste verblyf.

Annie het ons 'n warm ontvangs gegee en baie moeite gedoen om ons reis aangenaam te maak deur uit te wys wat ons kan sien en doen. Sy is 'n goeie ambassadeur vir toerisme aan die Weskus.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie Cornell, vir die positiewe aanmoediging. Ons sal julle graag weer ontvang.

Holiday Guest House Langebaan
Willem Nicolaas V - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem Nicolaas V
With spouse/partner

Home away from home.

Here you can really relax. The guesthouse is quiet. Beautiful place and the people are very helpful. Thanks for a nice visit.

This review has been translated, click here to view the original version.

Huis weg van huis.

Hier kan jy rêrig ontspan en rustig word. Die gastehuis is stil. Pragtige plek en die mense is baie behulpsaam. Dankie vir 'n lekker kuier.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Jp G - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jp G
With spouse/partner

Very pretty and good hospitality.

Owner is very hospitable and the guesthouse is very clean with a beautiful view of the golf course.

This review has been translated, click here to view the original version.

Baie mooi en baie gasvry.

Eienaares is baie gasvry en die gastehuis is baie skoon en het 'n baie mooi uitsig oor die golfbaan.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie Jean-pierre. Dit was 'n voorreg om julle hier te kon huisves. Ons sien uit na julle volgende besoek. Annie

Holiday Guest House Langebaan
Cornel T - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Cornel T
With friends

Baie vriendelike gasvrou en gerieflike verblyf.

Die verblyf was gerieflik en alles wat ons nodig gehad het was daar. Annie is baie behulpsaam en vriendelik. Ons het 'n wonderlike uitsig oor die gholfbaan gehad vanuit die familie-eenheid op die eerste verdieping.

Erich En Thea K - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Erich En Thea K
With spouse/partner

Everything very good.

Reception and accommodation was friendly, comfortable and beautiful.

This review has been translated, click here to view the original version.

Alles baie goed.

Ontvangs en verblyf was vriendelik, gemaklik en mooi.

You are reading the original review, click here to view the translated version.

Holiday Guest House Langebaan's response

Hallo Erich en Thea. Dit was lekker om julle te akkommodeer. Hoop om julle weer te sien. Groete, Annie.

Holiday Guest House Langebaan
Chris T - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Chris T
With friends

An acceptable stay.

Needs a little maintenance.

Holiday Guest House Langebaan's response

Thank you Chris. I will pay attention. Kind regards, Annie

Holiday Guest House Langebaan
Hendrik M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik M

Sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel. Baie dankie.

Ons reis redelik baie a.g.v ons kinders se sport. Ek kan nie onthou wanneer laas ek in so 'n netjiese plek geslaap het nie. Die ontbyt is werklik ongelooflik lekker. Ek sal persoonlik weer daar slaap indien die pad my weereens Langebaan toe neem.

Holiday Guest House Langebaan's response

Hallo Ilana. Baie dankie vir jou 100% positiewe terugvoering! Dit was net 'n groot plesier om jou hier te huisves. Alle voorspoed en sukses met jou dogter se netbal proewe. Annie

Holiday Guest House Langebaan
Rene C - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene C
With spouse/partner

Dit was heerlik.

Baie vriendelik ontvang! Alles was mooi en skoon. Die ontbyt was heerlik.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie Rene. Altyd lekker om wonderlike,rustige mense soos julle te ontvang. Annie

Holiday Guest House Langebaan
Reginia S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reginia S
With spouse/partner

Skoon en baie gerieflik.

Uitstekende waarde vir geld met 'n pragtige uitsig oor die gholfbaan.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie Gina. Hoop om julle gou weer te sien. Annie

Holiday Guest House Langebaan
Annette L - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Annette L
On business

Baie gasvrye atmosfeer.

Ek sal dit definitief weer van hulle gebruik maak. Goeie waarde vir geld.

Holiday Guest House Langebaan's response

Baie dankie Annette.
Sien uit na jou volgende besoek.

Vriendelike groete,
Annie

Holiday Guest House Langebaan
Shirleen R - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Shirleen R
With spouse/partner

Die eenheid waarin ons gewoon het was raserig en het baie onprivaat gevoel.

Die eenheid waarin ons gewoon het vir twee nagte het direk op die kombuis oopgemaak en mens het aldus die ander gaste met elke ete gehoor eet en gesels. Mens kon nie TV kyk sonder om te bekommer oor die geraas vir die ander gaste nie. Die eenheid self was netjies en goed versorg, dit mag dalk net beter wees om die deur na die res van die huis toe te bou om privaatheid te verhoog. Die eenheid is wel goed geskik vir gaste wat op reis is en slegs een aand wil oorslaap in Langebaan.

Holiday Guest House Langebaan's response

Shirleen. Baie dankie vir jou kommentaar. Ek het dit ter harte geneem en die veranderings gemaak. Annie

Holiday Guest House Langebaan
Hennie H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hennie H
With spouse/partner

Baie netjies en aangename mense om mee besigheid te doen.

Sien die sterre.

Tertius B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Tertius B
On business

Baie netjies!

Ek het my verblyf geniet, kamers was netjies en ontbyt baie goed.

Anton F - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton F
With spouse/partner

We booked in for two weeks and have now been here for three weeks awaiting our move into our new house.

Annie and her staff made our stay as comfortable as possible and accommodated us on each and evert extra service we required with always a smile on their faces. We can recommend this guesthouse to anyone wanting to experience brilliant hospitality. Our positive opinion of Langebaan has a lot to do with how well we were treated at the Holiday Gusthouse.

John V - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John V
With spouse/partner

This place was truly wonderful.

We wanted a quiet and peaceful weekend and we got just that.

Annelize V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annelize V
With friends

Pragtige plek! Ek sal weer gaan.

Ek was verlede naweek by Holiday Guest House, Langebaan. Die plek is op die gholfbaan geleë en 'n mens kry die gevoel van ruimte en rustigheid. Skoon, netjies, keurig, aandag aan klein dingetjies, baie vriendelike diens, heerlike ontbyt. Beslis waarde vir geld. Ek het dit reeds by kollegas aanbeveel en sal graag self weer daar gaan bly.

was R760
From R570
per night (for 2 people)
Long Stay Special 25% off
Get 25% off on stays that are 5 nights or longer. Valid from 1 Aug 2020 until 31 Oct 2020.
was R760
From R570
per night (for 2 people)
SECURE PAYMENT VIA
TRAVELGROUND.COM
was R760
From R570
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 5 Holiday Close, Country Club, Langebaan, 7357, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFiMGEzYjcyLTk3NjktNGI4My05ZjZkLWVkZDgxYjM3YjA3Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R760, now From R570  per night (for 2 people) 23 5 1 5 5 Holiday Close Country Club 7357 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.083041884341 18.04270935582
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com