Home at Harry's
Review Summary
Petro D - Dec 2020
Overall score
Dit was uitstekend en die kos was heerlik!
Ruben V - Jul 2020
Overall score
Friendly staff, excellent hospitality.
Home at Harry's's response
Dankie Ruben. Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Jurie V - Mar 2020
Overall score
Very nice and neat, value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en netjies, waarde vir geld.
Vriendelike diens, ons het regtig baie lekker tuis gegaan by Home at Harry's. Kan dit aanbeveel met 'n geruste hart. Puik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elandre C - Mar 2020
Overall score
Baie lekker. Vriendelike mense.
Dokka En Colin S - Feb 2020
Overall score
Safe, friendly service, hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilig, vriendelike diens, gasvryheid.
Dit was lekker om by Harry-hulle tuis te gaan. Ons is vriendelik ontvang en Harry het seker gemaak dat ons 'n heerlike ontbyt geniet voordat ons die volgende oggend vertrek het. Ons het die Netflix geniet hoewel ons eerder na die Proteas se wedstryd teen Engeland sou wou kyk. DStv sal 'n groot pluspunt vir Home at Harry's wees. Andersins was die atmosfeer baie rustig en ons het lekker geslaap. Dankie vir die aanbeveling.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Karen S - Feb 2020
Overall score
Best place ever.
Ilse J - Dec 2019
Overall score
Hoogs aanbeveelbaar.
Daleen V - Dec 2019
Overall score
Gasvry, netjies en veilig.
Heidie J - Nov 2019
Overall score
Uitstekend.
Annemarie V - Nov 2019
Overall score
Ek kan hierdie gastehuis aanbeveel as pragtig, skoon en netjies. Uitstekende waarde vir billike koste.
Read moreZelna O - Jul 2019
Overall score
Aangenaam en huislik.
Nadia N - Jul 2019
Overall score
Heerlik gebly.
Elysia B - Jun 2019
Overall score
Was very well received, Herco and his staff are very friendly and accommodating to my personal needs. Definitely recommend.
Tessa S - May 2019
Overall score
Vriendelike, gasvrye verblyf.
Tracy K - Mar 2019
Overall score
Baie welkom gevoel - sal beslis aanbeveel - uitstekende waarde vir geld. Fantastiese ontbyt!
Read moreLiesl T - Mar 2019
Overall score
Uitstekend!
Home at Harry's's response
Baie dankie, Liesl. Dit was lekker om julle hier te kon huisves.
Ester W - Jan 2019
Overall score
Fantastic.
Adéle V - Jan 2019
Overall score
Ruim kamer en heerlike ontbyt.
Delene S - Oct 2018
Overall score
Home away from home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Home away from home.
Baie lekker gebly. Harry het ons tegemoetgekom na ons ingeklok het, sleutels gegee om laat die aand weer in te kom. Ontbyt was lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan M - Oct 2018
Overall score
Ons het baie lekker gebly, dankie.
Charles S - Oct 2018
Overall score
Waarde vir held, uitstekende ligging.
Marina V - Sep 2018
Overall score
Gasvrye mense in 'n huislike omgewing.
Home at Harry's's response
Hi Marina.
Dit is lekker om te hoor julle verblyf geniet. Ons hoop ons sein julle gou weer.
Beste dag
Harry
Peter R - Sep 2018
Overall score
Very pleasant stay.
Madaleen - Sep 2018
Overall score
Good hospitality, value for money, quiet area and security. The owner goes out of his way to meet your needs.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goeie gasvryheid, waarde vir geld, rustige area en veiligheid. Die eienaar gaan uit sy pad om jou behoeftes te voorsien.
Ons groep moes vroeg vertrek en kon nie ontbyt eet nie, hy het spesiaal vir ons padkos ingesit, het dit opreg waardeer. Baie dankie, Herry, vir jou diens en gasvryheid. Sal jou plek beslis aanbeveel. Dit is naby geleë om hoofpaaie, restaurante en winkelareas te bereik. Nogmaals, baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ian H - Sep 2018
Overall score
We really enjoyed our stay at Home at Harry's, everything was perfect.
Isaac P - Aug 2018
Overall score
Baie lekker plek om weg te breek. Lekker knus.
Suzette V - Aug 2018
Overall score
Wonderful!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik!
Pragtige en netjiese plek. Vriendelik en gasvrye eienaar. Heerlike ontbyt. Lekker atmosfeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ben - Aug 2018
Overall score
Baie windgat plek, my soort plek.
Jacques N - Aug 2018
Overall score
Was ruim en gemaklik.
Le Breton B - Jul 2018
Overall score
Bedagsame en hulpvaardige eienaar en familie.
Elmarie D - Jun 2018
Overall score
Mense mense wat jou baie op jou gemak laat voel.
Minette K - Jun 2018
Overall score
It was very pleasant with great hospitality.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was baie aangenaam met baie goeie gasvryheid.
My ondervinding om by Home at Harry's te bly was baie lekker. Harry het my gereeld gekontak dat ons veilig by hul plek uit kom. Hy het ons ook hartlik ontvang. Die kamer was pragtig en modern. Die bed was lekker groot met 'n dik sagte duvet met 'n lekker fluffy kombers. Ons het glad nie koud gekry nie. Daar was net so lekker stoep buite die kamer, maar ongelukkig was dit 'n bietjie te koud na ons sin om die stoep te kon geniet. Die volgende oggend het ons die heerlikste volledige ontbyt geniet. Omdat so koud was het hul ook vir ons 'n heater aangesit om ons ontbyt in gemak te kon geniet. Ek sal enige tyd weer gaan bly by Home at Harry's indien ek weer Johannesburg toe gaan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Beyers K - Mar 2018
Overall score
Gasvryheid, goeie kommunikasie, netjies, sentraal, goeie sekuriteit.
- Capacity: 12 people
-
Check-in: 14:00 to 23:00
Check-out: 10:00 - Address: 8 Kittyhawk Road, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
- All ages welcome