Garden Route Accommodation at Homtini Guest Farm | TravelGround
+46

Homtini Guest Farm

20 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 20 reviews for Homtini Guest Farm
Cleanliness
4.7/5
Service
4.5/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.7/5
Sandy I - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandy I
With spouse/partner

Peaceful, comfortable stay with magical forest walks and magnificent views.

We had a wonderful long weekend in one of the Couples Tents - peaceful and relaxing. The view is magnificent and it was great to feed the chickens and collect eggs and fresh produce in the veggie garden. The hosts were very friendly and helpful. The electric blankets kept us warm and my husband enjoyed his sauna. The forest walks are magical - highly recommend this as the perfect way to unwind.

Francois B - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francois B

Baie netjiese, skoon geriewe op netjies, goed onderhoude plaas.

Sal weer teruggaan. Die eienaar het genoem dat die houthuise nie meer deel gaan wees van die setup nie en dit sal baie jammer wees.

Helena H - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helena H
With spouse/partner

Asemrowende uitsig!

Dit was die perfekte plek vir ontspan en wegkruip. Wild Olive kothuis was so netjies en ruim. Ons het die staproete geniet en sal definitief weer kom kuier.

Malanie O - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Malanie O
Family with young children

Calm and quiet.

Very pleasant stay. Calm and quiet. Pretty view. Would recommend it to anyone looking for a break from the city.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en stil.

Baie lekker gebly. Rustig en stil. Mooi uitsig. Kan dit aanbeveel vir elkeen wat soek vir 'n wegbreek van die stad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Homtini Guest Farm's response

Hi Melanie

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is so gelukkig om te weet dat jul n lieflike tydjie gehad het. Hoop ons sien jul gou gou weer.

Geseende Kersfees & Voorspoedige Nuwe Jaar!

Vriendelike Groetes
Dylan
Homtini Gaste Plaas

Homtini Guest Farm
Etienne M - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Etienne M
With spouse/partner

It was a lovely getaway!

The tent was spacious and well-equipped. Everything was complete, whole and clean. The only thing that bothered me a little was the traffic noise of the road that is close to the tents.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n heerlike wegkomnaweek!

Die tent was ruim en baie goed toegerus. Alles was volledig, heel en skoon. Al wat bietjie gepla het was die verkeergeraas van die pad wat net 'n klein entjie van die tente was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Homtini Guest Farm's response

Geagte Etienne

Baie dankie ons is so bly u het dit geniet! Ons vra onverskoning vir die grond padjie wat onder in die vallei na plase toe loop. Omrede dit so styl is, trek die klank maklik op maar is nie werklik so naby nie. Dit is eintlik maar oor die algemeen nie so baie gebruik nie, maar heel moontlik die plaaswerkers wat op en af ry om als gedoen te kry voor hul klaarmaak vir die vakansies.

Ons hoop om jul weer spoedig by ons te kan verwelkom en hoop u het n Wonderlike en Veilige Kersfees!

Beste Groetes
Dylan
Homtini Gaste Plaas

Homtini Guest Farm
Helena C - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Helena C
Family with teenagers

Stunning nature.

My husband and I took our Great Dane along. She was able to play and explore.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning natuur.

Ek en my man het ons great dane saamgebring. Sy kon lekker rondsnuffel en speel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Homtini Guest Farm's response

Hi Helena,
Thank you for your review & we are glad you had a nice time. We hope to see you again in the near future.
Thank you for choosing Homtini Guest Farm!
Best Regards,
Dylan

Homtini Guest Farm
Rita D - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rita D
With friends

Very nice and was able to rest.

Very helpful and friendly staff. Will definitely go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was baie lekker en kon heerlik rus.

Personeel was baie hulpvaardig en baie vriendelik. Sal beslis weer gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Chantell U - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantell U
Family with young children

Asemrowend!

Baie rustige plek. Goed toegerus en veilig met 'n kamp-ervaring vir oud en jonk. Sal definitief weer soontoe gaan.

Thea E - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Thea E
Family with teenagers

Heerlik gerus, doodstil en baie gerieflik.

Baie skoon en netjies. Rustig en stil. Tussen baie bome maar naby genoeg aan alles.

Elizma N - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elizma N
Family with young children

Baie rustig en mooi!

Ons het 'n rustige wegbreek gehad op die plaas! Ons het in Wild Olive Cottage gebly. Ons het die mooiste uitsig oor die berge gehad! Ons was binne loopafstand van die swembad en parkie vir die klein man. Ons het ook 'n baie mooi staproete gaan doen op die plaas self. Eienaar is vriendelik en wel ingelig oor die omgewing!

Theo V - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo V
With spouse/partner

Dit was salig.

Die uitsig vanaf ons huis was asemrowend en dit het net mooier geword toe dit donker word, want die vuurvliegies het deur die woud gevlieg. Die hele plaas is baie netjies, ons kon van die vloere af eet. Alle geriewe was beskikbaar. Die wandelpad van ons huis tot by die swembad is so rustig en mooi. Ons is gul ontvang en afgesien. Die ontvangsdame het alle moontlike besienswaardighede aan ons uitgewys. Dit was 'n wonderlike ervaring en ons beveel dit ten sterkste aan vir 'n salige wegbreek.

Annemarie D - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Annemarie D
With spouse/partner

Wonderlik!

Van aankoms tot vertrek was dit net wonderlik. Die hartlike ontvangs en vriendelikheid van die bestuur en personeel laat mens dadelik tuis voel. Die trappe na die tent was nogal 'n uitdaging, maar ons het dit geniet omdat jy heeltyd een gevoel het met die natuur. Die vuurvliegies was natuurlik 'n wenner, want ons het jare laas van hulle gesien. Die uitstappie na die waterval, nie ver van Homtini af nie, was asemrowend en natuurlik die kersie op die koek. Ek sal Homtini aanbeveel om 2 hoofredes: 'n plekkie vir rus, of 'n plekkie geskik vir mense wat hou van verken. Die keuse is joune.

Yvette H - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette H

Baie netjies en skoon met alles wat jy nodig het vir wanneer jy weg van die huis af is!

Wat 'n wonderlike tydjie in die prentjiemooi Rheenendal. Die perfekte bestemming as jy wil wegkom van die besige stad, doodstil en baie rustig. Die huisie was baie netjies en skoon en die uitsigte was asemrowend! Kan maklik heeldag op die stoep sit en die natuur inneem. Sal enige tyd weer teruggaan soontoe.

Bernadene P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernadene P
With spouse/partner

Juweel in die Suid-Kaap.

Ons het in een van die tente gebly, oor 'n baie koue en nat naweek. Ten spyte daarvan, het ons dit verskriklik geniet. Die ligging van al die akkommodasie is baie privaat. Die tente is baie goed toegerus en mens het niks meer nodig nie. Die uitsigte is asemrowend. Baie dankie aan Liezel vir haar gasvryheid. Ons het ons kinders so geïnspireer met die foto's, dat hulle al die pad van Johannesburg af bespreek het vir Desember en ons tent is ook bespreek.

Christa L - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Christa L
With spouse/partner

Asemrowende natuurskoon!

Ongelooflike, rustige, natuurlike prag! Beslis vir die natuurliefhebber. Die verblyf is gemaklik en baie privaat met die pragtigste uitsig. 'n Heerlike kaggel sorg vir 'n tikkie romanse asook snoesige hitte ... Die plaas is in die middel van asemrowende stap- en fietsryroetes en gemaklik naby aan Knysna. 'n Naweek is net te kort om alles te doen en te sien, so ons sal beslis weer terugkeer.

Lida E - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lida E
With spouse/partner

Alles was skoon en netjies, beddegoed vars en skoon en lekker warm. Personeel uiters vriendelik en hulpvaardig. Die uitsig onbeskryflik mooi.

Homtini gasteplaas is op die mooiste plek geleë met die mooiste uitsig. Baie privaat. Alles was skoon en uiters netjies met alles wat jy nodig het vir kort selfsorgverblyf. Dit sou lekker gewees het as dit daagliks skoongemaak kon word, maar dit word net elke derde dag gedoen. Die ontvangs was warm en vriendelik met baie goed opgeleide personeel.

Shirleen A - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Shirleen A
With spouse/partner

Wonderlik!

Dit was 'n wonderlike ervaring en die stilte en veiligheid was eksklusief.

Elmari W - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmari W
With spouse/partner

Stukkie hemel op aarde. Ons het baie lekker daar gebly ... netjiese plekkie met baie vriendelike mense.

Homtini is 'n pragtige plaas met baie bome, daar is baie voëls en mooi staproetes. Dis oop en sou jy kinders wil saamvat is dit 'n regte plaas en sal niemand in niemand se pad wees nie. Daar is ook baie te doen en na te kyk in die Knysna omgewing. Ons het baie lekker daar gebly en sal weer van Homtini gebruik maak.

Henriette R - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henriette R

Vriendelike ontvangs en pragtige uitsig.

Ontvangs was vriendelik en de gasteplaas is in een mooie omgewing. De swembad was heerlik en pragtig skoon. Het huisie was super. As ons weer kom, dan sal ons weer naar Homtini gaan. (terugvoer van buitelandse gas)

Marietjie P - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marietjie P
With spouse/partner

Pragtige uitsig!

'n Lekker plek om net te gaan afskakel.

From R490
per night (for 2 people)
From R490
per night (for 2 people)
From R490
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 17 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Rheenendal Road, Homtini Pass, Rheenendal, 6576, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNhMWE5OWI3LTNhNDEtNGU4YS1hOTI4LWI0YzM3ZWY4NDlhMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R490  per night (for 2 people) 20 5 1 5 Rheenendal Road Homtini Pass 6576 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.942459875251 22.929133325815
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com