The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Honeylocust Guest House | TravelGround
+45

Honeylocust Guest House

110 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 110 reviews for Honeylocust Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Glen L - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Glen L
With friends

Fantasties.

Skoon, goeie ligging, met vriendelike diens.

Lydia N - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia N
With friends

Aangename verblyf op Colesberg.

Honeylocust is 'n oulike plek, met ruim kamers en terrein, en alles is goed versorg. Die ontbyt is van goeie gehalte; die eetkamerpersoneel is vriendelik en behulpsaam. Dit sal waardeer word as die eetkamer en ontvangs met duidelike kennisgewings aangedui kan word, aangesien 'n mens verwag dat dit by die hek sal wees. Die ontvangsdame kon uitgewys het dat die koffie-hoekie en yskas binne-in die TV-kas was. Die opset met die TV se beheertoestelle was ook nie duidelik nie. Ouer gaste is nie noodwendig op hoogte van tegnologie nie. Ons sal weer hier oornag; kleinigheidjies kan maklik reggestel word.

Honeylocust Guest House's response

Hi, baie bly om te hoor dat julle die kuiertjie by Honeylocust geniet het. Ons sal definitief aan al die klein goedjies aandag gee. Vriendelike groete, Bestuur.

Honeylocust Guest House
Joey B - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
2/5
Joey B

Heerlike rustige wegbreek.

Pragtig en mooi skoon blyplek wat heerlike groot kamers het, bied veilige parkering.

Thys D - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thys D
With spouse/partner

Was baie verbaas gewees om so 'n mooi plekkie in Colesberg te kry

Mooi ingerig en skoon. Het lekker geslaap. Aand etes is 'n probleem

Marelize J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize J
Family with young children

Dit was heerlik

Die ontvangs was spoedig en die pesoneel was baie vreindelik. Ons het gevra vir n camping cot in die een kamer en toe ons daar instap was daar n cot met genoeg beddegoede

Francois R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois R
With friends

Baie geniet

Skoon, netjies en lekker gerus

Honeylocust Guest House's response

Hi,
Baie dankie en hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Piet S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet S
With spouse/partner

Hulle het ons gebel om te hoor hoe laat hulle ons kon verwag.

Dit is ons derde besoek en sal hulle weer gebruik.

Honeylocust Guest House's response

Hi,

Hoop julle het die kuiertjie by ons geniet en dat ons julle sommer gou weer sal sien.

Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Danie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
With spouse/partner

When you enter the guesthouse's premises, it spells tranquillity, privacy and luxury. Beautiful place.

In short, Honeylocust is honey for the traveller's spirit. The breakfast is worth every penny. Thank you so much, continue to do so!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wanneer mens inry by die gastehuis se perseel, spel dit rus, privaatheid en luuksheid. Pragtige plek.

Kortom Honeylocust is heuning vir die reisiger se gees. Die ontbyt is elke sent werd. Baie dankie, doen so voort!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Honeylocust Guest House's response

Hi,

Dis so lekker om te hoor dat julle die kuiertjie by ons geniet het.
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Diona G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diona G
With spouse/partner

Good.

Everyone very helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik.

Almal baie behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Honeylocust Guest House's response

Hi,

Baie dankie en hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Peet V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peet V
Family with young children

Baie netjies, goeie vriendelike diens en heerlike kos. Sal beslis weer hier bly.

Sien sterre.

Greg M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Greg M
Family with teenagers

Pleasant, clean and comfortable bed.

Good location for a overnight stop.

Alida B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida B
Family with teenagers

Heerlike netjiese verblyf!

Baie dankie vir 'n pragtige en netjiese 2 slaapkamer familie blyplek. Baie mooi en gerieflik geleë. Ontbyt was ook baie lekker en meer as genoeg. Sal definitief aanbeveel vir familie en vriende.

Monette F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monette F
Family with young children

Rustig, skoon, mooi en netjies.

Ons het so lekker oornag! Die swembad is perfek as jy kinders het. Die kamers en badkamers is netjies en mooi. Die restaurant se kos was heerlik!

Honeylocust Guest House's response

Hi Monette,

Ons is so bly julle het die kuiertjie by Honeylocust geniet!
Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Nicky G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky G
Family with teenagers

One peaceful night to break the trip home.

Perfect place for a stop over in Colesberg. Such lovely green grass and well maintained gardens are a welcome sight when you arrive and the plunge pool with a bar are a win. The rooms have everything you need ( fridge / microwave, etc a bonus) and are clean and comfortable. I felt very safe as a solo mom - they have an electric fence. The sleeper couch was fine for one teenager, but two could’ve been a squeeze. Really can’t fault this establishment - they really have paid attention to detail to make the stay over an excellent choice.

Jana S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jana S
Family with teenagers

'n Juweel vir langpadreisigers.

Honeylocust was 'n lieflike oorbly vir ons gesin wat tussen die Kaap en Pretoria gereis het. Aandag word aan elke stukkie detail spandeer - dink filterkoffie in die kamer! Kamers is pragtig ingerig met silwerskoon, wit linne. Eet beslis by hulle restuarant, die kos is onverbeterlik. Die oorbly was 'n heerlike bederf om ons vakansie mee af te sluit.

Amelia N - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia N
Family with young children

Absoluut fantasties.

Baie gasvry, lekker gebly en kos uit die boonste rakke.

Pieter G - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter G
With spouse/partner

Gerieflik geleë, naby die N1-hoofweg.

Dit is 'n uitstekende oornagbestemming na en vanaf die Kaap. Die fasiliteite was uiters netjies en ons sal Honeylocust aanbeveel vir persone wat van 'n professionele oornagfasiliteit gebruik will maak in Colesberg.

Nelly T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nelly T
With friends

An oases for travellers.

Thank you for a wonderful stay.

Helgard V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helgard V
Family with teenagers

A true oasis for tired travelers.

On arrival we were kindly greeted and ushered to our room with smiles on their faces; after more than five hours on the road, this was truly a welcomed sight. The owners of this magnificent place recognised that most of the guest that would overnight at Colesberg are tired travelers on their way to/from home, as a result of this they made sure that the dinner provided was prepared as quickly as possible. The staff were exceptionally kind and made us feel at home, they went out of their way to accommodate us and this was much appreciated. The rooms were quite large, well decorated and far cleaner than some we had encountered on our travels; spotless in every regard.

Maryna K - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maryna K
With spouse/partner

Stylvol, netjies en baie skoon. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Sal sterk aanbeveel.

Marinda B - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marinda B
Family with teenagers

Puik!!

Wonderlike verblyf en vriendelikste mense.

Honeylocust Guest House's response

Hi,

Ons is so bly om te hoor julle het die kuiertjie by Honeylocust geniet!
Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Alles wat mooi is vir 2020!

Vriendelike groete,
Nadia

Honeylocust Guest House
Ben V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

Uitstekend, soos gewoonlik.

Dis altyd 'n plesier om hier oor te slaap. Ruim, skoon, moderne slaapkamers met gerieflike beddens en groot en suite-badkamers, pragtige tuine en heerlike kos. Wat wil jy meer hê?

Elmarie V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Pragtige plek!

‘n Pragtige gastehuis met mooi groen gras in ‘n droë area. Soos ‘n oase in die woestyn. Ons het baie lekker geëet in die restaurant met kos eie aan die Karoo. Kamers en veral die badkamers is groot en baie goed ingerig met alles wat mens nodig het. Sal dit vir seker aanbeveel!

Christel L - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Christel L
With spouse/partner

We would like to return to the guesthouse with its well-kept grounds and gardens.

Honeylocust is luxurious and stylish with all the facilities beautifully clean and tidy. Optionally, we enjoyed a very good breakfast before our departure. The room was well appointed. Parking is provided behind gates and under carport.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons sal wil terugkeer na die gastehuis met die goed versorgde terrein en tuine.

Honeylocust is luuks en stylvol met al die fasiliteite pragtig skoon en netjies. Ons het opsioneel voor ons vertrek ‘n baie goeie ontbyt geniet. Die kamer was goed ingerig. Parkering word voorsien agter hekke en onder afdak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Honeylocust Guest House's response

Hi,
Dis heerlik om te hoor hoe baie julle Honeylocust geniet het!
Hoop ons sien julle sommer gou-gou weer!
Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Ian G - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian G
With spouse/partner

Netjiese en veilige verblyf op Colesberg.

Die verblyf het aan alle verwagtinge voldoen. Die kamers is ruim, netjies en ten volle toegerus vir selfs meer as een aand se verblyf. Die feit dat die toerusting nuut is is baie positief. Die terrein is baie netjies en die ontbyt die volgende oggend (ekstra) was baie goed.

Honeylocust Guest House's response

Hi,
Ons is regtig baie bly om te hoor dat julle die kuiertjie by Honeylocust geniet het. Hoop om julle gou weer te sien!
Vriendelike groete
Nadia

Honeylocust Guest House
Louis R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis R
With spouse/partner

Comfortable and clean.

Good place to stay for an overnight stay during a long car ride.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en skoon.

Goeie plek om te bly vir oorslaap tydens 'n lang motorrit.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Honeylocust Guest House's response

Hi,
Ons is bly julle het lekker gerus by Honeylocust. Hoop ons sien julle sommer gou weer!
Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Elmien H - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmien H
With spouse/partner

Was very nice.

Only little problem I had was the fact that it shows that there's a restaurant, but when I phoned they said that it is only open in December. It was very nice otherwise!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gewees.

Al probleempie wat ek gehad het is die feit dat daar wys daar is 'n restaurant maar toe ek skakel toe sê hulle dis net in Desember wat dit oop is. Anders was dit baie lekker!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lelanie K - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelanie K
Family with teenagers

Heerlik, skoon, netjies en absolute vriendelike, uitstaande diens en oorbly-verblyf!

Ons het heerlik, warm, snoesig en gerieflik by die Honeylocust oorgebly. Ons agent het vir ons gewag toe ons moeg en lyf seer gery vanaf Satara Kruger Wildtuin in Colesberg arriveer het. Baie baie dankie vir heerlike warm winterlakens, elektriese warm komberse, lekker warm water en sagte groot handdoeke! Aandete by die Plattelander was uitstekend en die ontbyt by Honeylocust was 5-ster-gehalte! Ons het uitgerus en versadig vanaf Colesberg vertrek om die res van ons reis terug na Stellenbosch aan te kon pak. Het veilig arriveer en duisende dankies aan en Honeylocust vir 'n aangename verblyf in Colesberg.

Honeylocust Guest House's response

Hi,
Dis so lekker om te hoor hoe baie julle Honeylocust geniet het! Ek glo en vertrou ons sien julle sommer vinnig weer!
Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Nicola V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicola V
With spouse/partner

Excellent!

We travelled in winter. Excellent accommodation. Literally everything of the highest quality. Good value for price. Garden beautiful and buildings beautiful. Good night's sleep on a lovely bed with warm blankets and air conditioning. Will recommend at any time and will definitely use Honeylocust Guest House again. Thank you to the whole team who keep everything so beautiful, we really appreciate it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend!

Ons het in die winter gereis. Uitstekende verblyf. Letterlik alles van die hoogste gehalte. Goeie waarde vir prys. Tuin pragtig en geboue pragtig. Goeie nagrus op heerlike bed met warm komberse en lugreëling. Sal enige tyd aanbeveel en sal beslis weer van Honeylocust Guest House gebruik maak. Dankie aan die hele span wat alles so mooi in stand hou, ons waardeer dit opreg!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Malinda N - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Malinda N
With spouse/partner

Netjies en veilig.

Sien sterre.

Honeylocust Guest House's response

Hi,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons is baie bly julle het die kuiertjie by Honeylocust geniet!
Hoop ons sien julle sommer gou-gou weer!
Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Michelle T - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle T

Lafenis na ‘n lang pad.

Beste verblyf in Colesberg tot hede. Pragtige tuine, privaat, heerlike beddens en stort. Enigste voorstel is dat die enkelbeddens in die twin room vervang word met driekwart beddens om voorsiening te maak vir volwassenes wat kamer deel.

Ina T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina T
With spouse/partner

Die gastehuis is uitstekend.

Die gastehuis is modern. Die personeel is vriendelik, asook behulpsaam en die ontbyt is heerlik met 'n groot verskeidenheid.

Honeylocust Guest House's response

Goeiedag,

Baie dankie vir die terugvoering! Ons is baie bly julle het die verblyf geniet by Honeylocust.
Ons sal julle voorstel deurgee!
Hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Lk J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lk J
Family with young children

Comfortable and very neat!

The room was wonderfully spacious. Very beautiful and neat! Will definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en baie netjies!

Die kamer was heerlik ruim. Baie mooi en netjies! Sal definitief weer daar oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Barry S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Barry S
With spouse/partner

Perfect to stay overnight between the Cape and Pretoria, but also to stay longer.

One of the most beautiful and well-maintained places I've ever visited. The reception was very cozy and warm. Thank you, Nadia, for all your effort and special arrangements. Will stay there again next time.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek om te oornag tussen die Kaap en Pretoria, maar ook om langer te bly.

Een van die mooiste en goed instand gehoude plekke wat ek al ooit besoek het. Die ontvangs was baie gesellig en warm. Dankie, Nadia, vir al jou moeite en spesiale reëlings. Gaan volgende keer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rinda K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rinda K
Family with teenagers

Oase na 'n lang dag op die pad.

Die kamers is baie skoon en netjies. Alles wat mens nodig het en nog meer! Ons het heerlik gebly!

Martin G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin G
Family with young children

Ideale plek om na 'n lang dag se reis te oornag.

Ons het waardeer dat Honey Locust het ons tegemoet gekom het toe ons ons reisreëlings een dag vervroeg het. Die gastehuis is uiters netjies en goed toegerus en dit is elke keer ons gunsteling oornag plek wanneer ons Kaap se kant toe reis.

Sarel V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sarel V
With spouse/partner

Very neat.

Friendly reception.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies.

Vriendelike ontvangs.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria P
With spouse/partner

Super neat, clean and comfortable.

We've made use of them a few times now and would come here again in the future.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uiters netjies, skoon en gerieflik.

Ons het al 'n paar keer vn hulle gebruik gemaak en sal dit weer doen in die toekoms.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ben F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben F
With spouse/partner

Of top quality!

Still one of our favorite places to stay over. Everything that is needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uit die boonste rakke!

Bly steeds een van ons gunstelinge om oor te slaap. Alles wat nodig is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Honeylocust Guest House's response

Goeiedag,
Ons is baie bly om te hoor julle geniet dit so baie hier by ons. Altyd lekker om julle hier te kan hê. Alles wat mooi is vir die res van die jaar!
Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Amelia N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amelia N
Family with young children

Absoluut fantasties.

Baie dankie, dit was heerlik!

Ben F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben F
With spouse/partner

Uit die boonste rakke!

Ons bly altyd lekker hier. Was al ons vierdie keer en nie ons laaste nie! Ontbyt was baie lekker met 'n goeie keuse. Die Honeylocust, julle is van die beste!

Manie V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Manie V
With spouse/partner

Goeie verblyf met vriendelike mense.

Die verblyf het 'n goeie ligging naby die hoofweg. Dit is baie stil en goed ingerig. Baie netjies en en gemaklik met lugversorging. Die personeel is ongelooflik vriendelik. Sal mense aanbeveel. Dink wel daaraan om honde op die perseel toe te laat.

Adrian C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian C
Family with young children

Eg Afrikaanse vriendelikheid.

Baie dankie aan die bestuur en staff vir 'n onvergeetlike kuier saam met julle. Was soos om saam met familie te kuier. Glo ons sal mekaar gou weer sien.

Honeylocust Guest House's response

Hi,

Baie dankie vir die boodskappie. Ons is baie bly as julle die kuiertjie by ons geniet het.
Sterkte en alle voorspoed vir 2019.

Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Deborah E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deborah E
Family with teenagers

Perfect stopover to Cape Town.

Very peaceful and relaxing, ideal for tired driver. Safe parking. Wonderfully tasteful layout, appropriate to purpose. Compliments to the owners and management for exceeding our expectations of Colesberg.

Marli S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marli S
With spouse/partner

Uitstekend.

Pragtig, skoon en netjies.

Kobus M - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus M
With spouse/partner

Netjiese en gerieflike oornagplek in Colesberg.

Ruim en gerieflike kamers wat ook voorsiening maak vir kinders. Veilige parkering. Die ideale oornagplek in Colesberg.

Nandel G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nandel G
Family with young children

Dit was baie aangenaam.

Die kamers en badkamers is baie netjies en ruim.

Honeylocust Guest House's response

Hi,

Baie dankie vir die boodskappie, ons is baie bly julle het die kuiertjie by ons geniet.
Seënwense vir 2019.

Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Liana P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Liana P
Family with teenagers

Gesinsvriendelike verblyf. Lekker ruim en vriendelike ontvangs.

Ons het ons verblyf by Honeylocust baie geniet. Die kamer was ruim vir 2 volwassenes en 2 kinders. Ons is vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel.

Honeylocust Guest House's response

Beste Liana

Dis wonderlike nuus. Ons is regtig bly julle het die kuiertjie by ons geniet. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Vriendelike groete
Bestuur

Honeylocust Guest House
Ronell N - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronell N
With spouse/partner

Vriendelike, professionele diens, alles gehad wat ons nodig gehad het en nog meer.

Mooi, goed geleë, pragtige kamer, vriendelike diens.

Honeylocust Guest House's response

Beste Ronell,

Ons is baie bly om te hoor julle het die kuiertjie by ons geniet en dat julle tevrede was!

Ons hoop om julle gou weer te sien!

Vriendelike groete,
Bestuur

Honeylocust Guest House
Francine G - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Francine G
With spouse/partner

Fantasties! Netjiese, skoon vriendelike diens!

Ons is baie vriendelik ontvang na vermoeiende reis. Ons kamer was vars, skoon en goed geventileerd. Ons is vriendelik verwys na 'n baie goeie eetplek waar ons heerlike aandete genuttig het. Beslis die geld werd!

Honeylocust Guest House's response

Goeiemiddag,

Dis wonderlike nuus. Ons is baie bly julle het die kuiertjie by ons geniet.
Ons hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete
Bestuur

Honeylocust Guest House
Rodney C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rodney C
With spouse/partner

Very comfortable. Will stay here again.

Ideal stopover between Johannesburg and Western Cape.

Honeylocust Guest House's response

Hi,

Thanks for the message. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us.
All the best for 2019.

Kind regards,
Management

Honeylocust Guest House
Deon V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Deon V
With spouse/partner

Fantastic.

Fantastic. Will be back again and will recommend.

Martin G - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin G
With spouse/partner

Gemaklike, veilige en luukse verblyf.

Kamers is perfek, netjies en skoon met goeie moderne meubels. Badkamer uitstekend, ruim en modern. Ontbyt manjefiek. Enigste klagte wat afbreek doen aan boegenoemde is dat die bed baie sleg slaap. Dit lyk asof die matras al 'n rukkie gelede die einde van sy lewe bereik het. Ek het dit aan die bestuur ook uitgewys. Omdat dit die belangrikste stuk meublement is wanneer mens op reis is en oorslaap, sal ons hulle 3 uit 5 sterre gee in totaal. Sou die matras-voorval nie aanwesig wees nie, sou ons Honey Locust 5 uit 5 sterre gegee het.

Zelda K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Zelda K
Family with teenagers

Comfortable, clean and friendly reception.

Worth staying over at.

Honeylocust Guest House's response

Hi, Thanks for the message. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. All the best for 2019! Kind regards, Management

Honeylocust Guest House
Ben V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ben V
With spouse/partner

Moenie verder soek nie!

Ons het oornag by Honeylocust en sal dit sonder huiwering aanbeveel. Die verblyf is baie gerieflik, ruim, netjies en skoon met mooi tuine in 'n veilige omgewing. Die aandete en ontbyt was heerlik en ons sal definitief weer daar oorbly.

Adante M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Adante M
With spouse/partner

Puik!

Baie skoon en goed toegeruste verblyf met behulpsame staf.

Marie Louise G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie Louise G
With spouse/partner

Perfek vir oornag.

Uitstekende oornag-gastehuis. Aandete en ontbyt was baie goed, pryse redelik. Die kamer was ruim, en goed ingerig met alles wat jy nodig het. Die kamers is verspreid met 'n mooi tuin en swembad wat 'n lekker atmosfeer skep. Net so ietsie meer as jou gewone oornagkamer. Kan beslis aanbeveel.

Mel H - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mel H
Family with teenagers

Absoluut fantasties!

Die gastehuis is eerder 'n Hotel! Fantasties mooi, skoon en netjies. Aandag aan detail. Swembad en groen grasperke heerlik vir die kinders. Aandete was smaakvol en van hoogste gehalte. Staff was vriendelik. Sal beslis weer daar oornag.

Francois J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois J
Family with young children

Wonderlike plek om te kuier.

Die gastehuis was 'n welkome tuiste na so 'n lang reis. My kleinkind het lekker gespeel en spesiale dank aan die personeel wat so vriendelik en behulpsaam was. Die kos was heerlik.

Konrad M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Konrad M
With spouse/partner

Professionele en vriendelike diens, 'n baie aangename ondervinding.

Ons is selfs op pad geskakel met 'n keuse menu vir aandete. Die kos was heerlik, verblyf ruim en stylvol. Al die staf was vriendelik en behulpsaam. Geheel 'n baie goeie ervaring! Ons was spyt om nie langer te kon ontspan daar nie.

Neill O - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neill O
Family with teenagers

Lekker.

Baie lekker gewees, lekker kos.

Philip M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip M
With spouse/partner

As an overnight stay it's a gem.

Such a pity one is always on your way to another destination when travelling through Colesberg, but as an overnight facility this place is really something. Lots of space, luxury and kind hosts.

This review has been translated,click hereto view the original version.

As oornag uitspanplek is dit 'n juweel.

Jammer mens is gewoonlik op pad na ander plekke as jy verby Colesberg stoom, maar as oornag is dit iets uitsonderlik. Baie ruimte, luuks en gawe mense.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicolene J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicolene J
With friends

Moderne verblyf in die Karoo.

Ons het die familie-eenheid bespreek want ons was 2 pare wat oorgebly het. Dis 2 privaat kamers met 1 pragtige badkamer. Dis modern en skoon, en die ontbyt is heerlik. Hulle bedien slegs aandete in hoogseisoen/vakansietye, so ons het in die dorp gaan eet by 'n vrek oulike plek wat die heerlikste skaapstertjies bedien. Ek sal Honeylocust beslis aanbeveel.

Jan V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jan V
With friends

Skoon, netjies en alles is goed.

Blyplek was baie skoon, netjies en baie goed onderhou.

André P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
André P
With spouse/partner

Netjies en gerieflik.

Netjies, modern en gerieflike verblyf in 'n veilige omgewing.

Wesley T - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wesley T
With spouse/partner

Fantastic!

Our stay was fantastic and we highly recommend Honeylocust Guest Lodge.

Iza C - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Iza C
Family with teenagers

Very neat, we rested well before taking on the road again.

Very neat bathroom that smelled clean. The beds were comfortable. Teens had their own single bed each.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, ons kon lekker rus voor ons die lang pad weer moes aanpak.

Baie netjiese badkamer wat heerlik skoon geruik het. Die beddens was gemaklik. Tieners het elkeen hul eie enkelbed gehad.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rita D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rita D
With spouse/partner

Sal definitief aanbeveel.

Heerlike stylvolle, ruim, kamer met groot stort. Baie vriendelike diens. Definitief die plek om te bly in Colesberg.

Jaco C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco C
Individual traveler

Honeylocust Gastehuis is 'n baie netjiese en moderne gastehuis.

Die gastehuis is goed geleë. Dit is maklik om daar uit te kom van die N1 af. Tog pla geraas van die N1 nie. Die kamers en terrein is baie netjies en ruim. Die personeel is vriendelik en behulpsaam.

Samantha B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Samantha B
With spouse/partner

Great!

We enjoyed Honeylocust very much. Everyone was so friendly. The room was very nice and the food was delicious. We will definitely be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties!

Ons het Honeylocust so baie geniet. Almal was so vriendelik. Die kamer was baie mooi en die kos was heerlik. Ons sal definitief terug wees!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Nicole S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole S
With spouse/partner

Lovely.

Very good accommodation and service. Will stay there again.

Henk V - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Henk V
With spouse/partner

Quality accommodation with spacious rooms where nothing is lacking.

Honeylocust is our accommodation of choice whenever we travel between Paarl and Pretoria. Colesberg is well located and Honeylocust delivers excellent accommodation. Spacious with quality beds and bedding. Luxury bathrooms with beautiful showers. Couldn't ask for more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dis kwaliteit verblyf met ruim kamers wat niks ontbreek nie.

Honeylocust is ons keuse wanneer ons tussen die Paarl en Pretoria reis. Colesberg is goed geleë en Honeylocust verskaf uitmuntende akkommodasie. Ruim met kwaliteit beddens en beddegoed. Die badkamers is luuks met pragtige storte. Kan nie vir meer vra nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maria P - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria P
With spouse/partner

Excellent.

We will make use of Honeylocust Gastehuis again like the previous time because it feels like your own home. Everything is always clean and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Ons sal weer soos vorige kere van HGH gebruik maak omdat dit voel soos jou huis. Alles is altyd skoon en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Monique M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique M
With spouse/partner

Fantasties.

Vriendelike diens. Heerlike ontbyt. Netjies en fantastiese geriewe. Sal dit aan enigiemand aanbeveel om te bespreek.

Honeylocust Guest House's response

Dankie Monique, dit is goeie motivering.

Groetnis en sterkte met die beeste.

Jeanine

Honeylocust Guest House
Ron V - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ron V
With spouse/partner

Friendly reception and clean, neat accommodation.

The guest house met all my expectations regarding room, safe parking and friendly reception. Will be recommended.

Honeylocust Guest House's response

Thank you Ron.
Regards,
Jeanine

Honeylocust Guest House
Etienne M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne M
Family with young children

Netjiese, skoon en elegante verblyf.

Baie tevrede met die totale ervaring by Honeylocust. Sal dit vir seker aanbeveel!

Honeylocust Guest House's response

Dankie, mooi dag.

Honeylocust Guest House
Hantie G - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hantie G
With spouse/partner

Baie netjies en skoon, uitstekende diens.

Sien sterre.

Honeylocust Guest House's response

Dankie, ons waardeer julle resensie.

Vriendelike groete.

Honeylocust Guest House
Ilona H - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilona H
With spouse/partner

Simply perfect and stunning.

This is one of the best places we have ever been to. Nothing but perfect.

Francisco N - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francisco N
With spouse/partner

Beautiful and hearty guest house.

What an incredible stay, would recommend it to anyone.

Rachelle C - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rachelle C
Family with young children

It was our second visit and we will go back time and time again. Was like an oasis in the desert.

Honeylocust does everything right to ensure their guests are satisfied and happy. The beautiful rooms are well equipped and takes care of solo business travellers as well as families with children. The swimming pool was a blessing at the end of 'n long day in the car. And to top it all off, dinner was unbeatable. Go ahead and try the mutton chops! Magnificent!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was ons tweede besoek en sal weer en weer teruggaan. Soos ''n oase in die woestyn.

Honeylocust doen alles reg om seker te maak hul gaste is tevrede en gelukkig. Die pragtige kamers is goed toegerus en maak voorsiening vir enkel-sakemense sowel as gesinne met kinders. Die swembad was 'n lafenis aan die einde van 'n lang dag in die kar. En om alles te kroon, is die aandete onverbeterlik. Probeer gerus die skaap tjops! Manjifiek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard G - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gerhard G
With spouse/partner

High standard stay and well equipped.

Restaurant on the premises is very convenient.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Hoë standaard verblyf en gerieflik toegerus.

Restaurant op die perseel is baie gerieflik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda S - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerda S
With spouse/partner

Voldoen aan die vereistes.

Baie lekker gebly. Was regtig beïndruk met die plek. 'n Verdere voordeel is die OK MiniMark wat so nabygeleë is.

Sekki S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sekki S
Family with teenagers

Uitstekend.

Uitstekende diens en pragtige fasiliteit.

Philip V - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip V
With spouse/partner

Gemaklik en skoon.

Dit is 'n stil en gemaklike blyplek wat netjies en skoon is.

Hennie J - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie J
With spouse/partner

Beste plek om te bly in Colesberg.

Baie mooi, netjies, skoon, en groot eenhede. Lieflike linne en baie lekker geslaap. Meer gekwoteer as wat hul op die webtuiste adverteer. Bietjie duur vir die area veral omdat dit nie ontbyt insluit nie. Nogtans baie lekker aan daar gehad.

Marita N - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marita N
Family with young children

Kwaliteit oornag akkommodasie.

Lida was baie behulpsaam om vir ons 'n aand vroeër te akkommodeer. Hoewel ons nie op die perseel self tuisgegaan het nie, het ons in 'n kothuis in die middedorp gebly. Dit was puik. Ek sal slegs aanbeveel dat die kothuis ook toegerus word met 'n lugversorger. Ek sal nie verder as Honeylocust soek vir oornag akkommodasie in Colesberg nie.

Carine V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine V
Family with young children

Vriendelik, pragtige ruim en luukse kamers, uiters netjies en heerlike kos!

Heerlike gastehuis met pragtige ruim kamers! Kamers was luuks en skoon. Diens was vriendelik en die kos was vars en uit die boonste rakke.

Frik V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Frik V
With spouse/partner

Oorslaap op reis tussen Suidkaap en Gauteng.

Dit was so aangenaam om in 'n ruim kamer oor te bly met ordentlike beddens en linne, en in die winter met warm onderlakens en behoorlike, warm en stil lugversorging. Ons het soos babetjies geslaap. Die aandete was eweneens voortreflik - beste lamskerrie wat ek in 'n lang tyd gehad het.

Louise H - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise H
Individual traveler

Aangenaam verras. Pragtig, skoon, netjies, modern en vriendelike personeel.

Pragtige moderne geboue, pragtige tuine, mooi eetkamer en kroeg-area.

Nadia K - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nadia K
With spouse/partner

Wonderlik!

Ons was baie beïndruk met Honeylocust se diens. Die personeel was vriendelik en behulpsaam, die kos was heerlik en die kamer pragtig ingerig.

Maria P - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maria P
With spouse/partner

Uitstekend. Die kamers in beide gevalle was 5-ster gehalte.

Ons sal weer gebruik maak van die luukse gastehuis wat nie eens 'n gradering het nie.

Jalene C - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jalene C
With spouse/partner

Beste oornagfasiliteit in Colesberg.

Heerlike oornag-verblyf, baie lekker ontbyt en gesellige aandete.

Peter K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter K
Family with young children

One of the best experiences I have had.

Honeylocust Guest House is modern, clean, well designed and has some of the best staff I have had the pleasure to meet, all of which provides for an absolutely fantastic experience. What a wonderful surprise. And the food was great too. Well done and keep it up! Special thanks to Annetjie and Nadia.

Rachelle C - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rachelle C
Family with young children

Goeie rusplek na die langpad!

Ons het heerlik ontspan! Honeylocust het aan al ons verwagtinge en meer voldoen! Die kamer was modern, skoon en heerlik koel na 'n lang tyd op die pad!

Erik P - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erik P
Family with young children

Alles wat ons wou gehad het van 'n gastehuis!

Kos was ook puik.

Karin L - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin L
With spouse/partner

Gerieflik skoon en 'n aangename ervaring.

Die moeite werd om oor te slaap!

Jan W - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan W
With spouse/partner

Netjies, skoon en gasvry.

Vriendelik ontvang, gasvry behandel en die ontbyt was uiters lekker. Sal weer daar bly.

Jannie S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie S
With spouse/partner

Baie nice!

Regtig baie lekker gebly, skoon netjies en smaakvol, puik waarde vir geld. Nadia het ons so vriendelik ontvang. Sal Honeylocust sterk aanbeveel!

Dries O - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dries O
With spouse/partner

Netjiese ruim kamers, met vriendelike personeel.

Ons het die verblyf by Honeylocust geniet oppad Kaap toe, en sal die bestemming beslis voorstel.

Johan W - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan W
With spouse/partner

'n Slaapplek op die pad.

Privaat, ruim, modern en baie skoon. Net wat ons wou gehad het. Sal definitief weer daarvan gebruik maak.

Julie H - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Julie H
With spouse/partner

Dis nou die 2de keer dat ons daar bly en dis baie skoon en netjies!

Sal definitief dit aanbeveel!

Leentjie D - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leentjie D
With spouse/partner

Kos was uitstekend, diens hartlik en die kamers pragtig en gesellig !

Honey Locust kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel word. Ek en my man het die ervaring so geniet en besluit ons slaap voortaan altyd hier oor oppad Kaap toe! Die kos was uitstekend, die diens hartlik en die kamers pragtig en gesellig!

William S - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
William S

Waarde vir geld!

Baie nuut en modern; goeie waarde vir geld; baie aangename personeel.

Fred b - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred b

Spacious rooms

Wonderful food, very friendly staff.

Sandra M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra M
With spouse/partner

Puik akkommodasie en fasiliteite!

Honeylocust bied alles wat 'n mens maar kan verwag van 'n gastehuis. Die kamers is ruim en skoon met meubels en linne van goeie gehalte. Die stort het ons veral beïndruk. Etes was uitstekend. Personeel vriendelik, te alle tye op die toneel en hulpvaardig. Dit was 'n baie aangename ondervinding om daar te oornag. Ons sal beslis weer hier oorbly.

Landi M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Landi M
Family with young children

Kamer aanvaarbaar.

Sien die sterre hieronder.

Walter W - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Walter W
On business

Verskriklik lekker!

'n Lieflike gastehuis en goeie diens wat ek definitief kan aanbeveel!

Tercia S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tercia S
Family with young children

'n Pragtige plek in Colesberg.

Die kamers is baie skoon en mooi gemeublieerd. Dit is 'n pragtige oornagplek. Die restaurant se kos is goed, maar bietjie duur.

Mark D - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mark D

Puik.

Sien die sterre hieronder.

Judy S - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Judy S
With spouse/partner

Baie goeie diens en lieflike kamers!

Sien die sterre hieronder.

From R1 230
per night (sleeps 2)
From R1 230
per night (sleeps 2)
From R1 230
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 42 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Le Roux Street, Colesberg, 9795, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRiMGI2OGY2LTVjYWYtNGZlMy04Y2RiLWZmOGFjMzJmODE0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 230  per night (sleeps 2) 110 5 1 5 7 Le Roux Street Colesberg 9795 Northern Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -30.728210413743 25.092612504959
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!