The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Hoogland Guesthouse | TravelGround
+24

Hoogland Guesthouse

15 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 15 reviews for Hoogland Guesthouse
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.7/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Hanlie V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanlie V
With friends

Perfek!

Alles was perfek. Kamers was baie netjies!

Johlene S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johlene S
With spouse/partner

Baie netjiese, rustige verblyf gehad

Hoogland is by die hospitaal. Dis n netjiese gastehuis met gasvrye mense. Sal dit enige tyd aanbeveel.

Retha S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Retha S
Family with young children

Heerlik

Baie vriendelik personeel. Baie moeite gedoen om ons te akkomodeur. Baie netjiese en skoon gastehuis.

Anri V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Anri V

Skoon en netjiese kamers, asook badkamers. Baie mooi gastehuis.

Baie lekker gebly en gerus. sal vir seker weer aanbeveel.

Christiaan H - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan H
On business

Vriendelike personeel. Skoon en maklik bereikbaar.

Alles is baie mooi versorg, goed uiteengesit, maar ek sal nie die kamers aanbeveel vir 2 persone nie, ietwat klein, nie regtig plek om jou reistas neer te sit nie, asook as jy uit die stort klim moet jy die badkamerdeur oopmaak om te kan afdroog, ideaal vir 1 persoon.

Bennita D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennita D
Family with young children

Awesome verblyf in Bethlehem.

Ons het heerlik gebly by Hoogland Guesthouse. Kamers het alles in wat mens nodig het en die tuin is pragtig. Alma het ons so welkom laat voel, ons sal graag weer daar wil oorbly.

Jh C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jh C
Family with young children

Reg vir oornag maar nie vir langer as dit nie.

Lig van plafonwaaier het nie gewerk nie, was moeilik om koerant te lees in halfdonker kamer, en 'n tafel of rakkie vir die koffiemaak sal dinge makliker maak. Verder perfek.

Peter V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter V
With spouse/partner

Very comfortable. Bed lights and overhead light bulbs could be a little stronger.

We were well received. Everything was good. Khoi fish and pond was a bonus outside our room. Bed lights and overhead bulbs could be a little stronger. Thank you.

Hoogland Guesthouse's response

Thank you Peter for the positive feedback. We replaced the bulbs it is much brighter!
Looking forward to see you again.

Hoogland Guesthouse
Frans S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frans S
With spouse/partner

Very beautiful and everything was well organised.

The staff was very friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie mooi en alles was goed georganiseerd.

Die personeel was baie vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hester L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester L
Family with teenagers

Absoluut fantasties.

Almal het ons verwelkom en ons verblyf was net eenvoudig fantasties. Naby die Hospitaal en maklik om die adres te kry. Beddens en beddegoed was van goeie gehalte en kon ons regtig baie lekker slaap. Kan hierdie gastehuis beslis aanbeveel.

Elsie S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsie S
With spouse/partner

Lovely and comfortable.

Excellent service. A warm welcome, and everything was perfect and very neat. Super safe and a good location.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en gemaklik.

Uitstekende diens. Baie goed ontvang en alles was perfek en baie netjies gewees. Uiters veilig en goed geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Cindy W - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cindy W
Family with young children

Ontspannende atmosfeer.

Ons het baie lekker gebly! Alles is netjies en super skoon. My dogters het die pragtige tuin baie geniet. Daar was net 2 handdoeke, al het ek bespreek vir 3 gaste.

Pieter T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter T
Family with teenagers

Puik! 'n Moet indien jy verblyf in Betlehem soek.

Puik. Skoon. Netjies. Baie goeie diens. Beveel beslis aan!

Magdel J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdel J
Family with teenagers

As ons weer Bethlehem toe gaan sal ek definitief weer by Alma gaan kuier by Hoogland Gastehuis.

Hoogland Gastehuis is pragtig, skoon, maklik bekombaar, veilig en gerieflik. Alma se vriendelikheid en liefde vir mense maak die verblyf net nog lekkerder. Ons gaan definitief weer gaan kuier en Bethlehem en dan daar gaan oorbly. Die ontbyt was net so lekker gewees en haar kombuis personeel is so vriendelik, ons het sommer lief geword vir hulle

Hoogland Guesthouse's response

Dankie Magdel, wat 'n fantastiese getuigskrif. Ons sien uit om julle weer te sien.

Hoogland Guesthouse
Zeltha W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zeltha W
Family with young children

Peacefulness and relaxation.

A peaceful home when life gets out of control, so much friendliness and help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid en vrede.

’n Rustige tuiste wanneer die lewe hard druk, soveel vriendelikheid en hulp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
From R900
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 47 De Leeuw Street, Panorama, Bethlehem, 9701, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKgPxm85dDc3xsnipJ9bHhssLGszHAaXJmVkCLY3bsBVX8Ct4yo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R900  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 47 De Leeuw Street Panorama 9701 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -28.227974 28.324743
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!