Hopetown Guesthouse
Review Summary
Judy L - Jul 2022
Overall score
Het lekker gerus.
Sandra M - Jul 2022
Overall score
'n Juweel tussen niks en nĆŖrens!
Read moreCornelis A - May 2022
Overall score
Lekker geslaap.
Nita K - May 2022
Overall score
Baie lekker oornagplekkie.
Fanie N - Apr 2022
Overall score
Ontvangs was vriendelik en gasvry. Die kamer was baie gerieflik en netjies. 'n Heerlike selsorg met veilige parkering.
Ockie M - Mar 2022
Overall score
Pragtige lodge en baie sentraal.
Jaco B - Mar 2022
Overall score
Baie netjies, goed uitgerigte kamers.
Heleen F - Feb 2022
Overall score
Lekker.
Marike K - Jan 2022
Overall score
Die gastehuis het alles waarna jy soek as jy 'n oornagplek soek.
Hanli L - Jan 2022
Overall score
Baie gesellig en netjies.
Christa O - Jan 2022
Overall score
Vriendelik ontvang en kamers was gereed met aankoms.
Hanlie D - Jan 2022
Overall score
Stayed one night on my way to Gauteng from CT.
Christine P - Jan 2022
Overall score
Baie mooi en rustige kuiertjie vir oornag.
Neels R - Dec 2021
Overall score
Netjies en vriendelike mense.
Cornelis A - Dec 2021
Overall score
Uitstekend.
Rainier T - Dec 2021
Overall score
Vroeg toe. Ander kliƫnte raas baie.
Annemarie M - Dec 2021
Overall score
Beveel oorslaap hier 100% aan.
Marius S - Oct 2021
Overall score
Aangenaam
Stephne V - Sep 2021
Overall score
Fantasties lekker.
Stephanus B - Sep 2021
Overall score
Die kamer, beddegoed, handdoeke was skoon en het alle verwagtigs oortref.
Pieter S - Sep 2021
Overall score
Baie aangenaam en lekker gerus. Bestuur baie hulpvaardig
Coen S - Aug 2021
Overall score
Netjies, skoon, behulpsaam en vriendelik.
Peter B - Aug 2021
Overall score
Veilige oornagverblyf.
Marinda L - Aug 2021
Overall score
Op pad terug na blommekyk.
Erna L - Jul 2021
Overall score
Baie dankie, Edith. Jou plekkie is pragtig.
Estie R - Jul 2021
Overall score
Very clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie skoon en netjies.
Die gasheer is baie behulpsaam en vriendelik. Die kamer was silwerskoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ryan M - Jul 2021
Overall score
Baie netjies en mooi.
Icl K - Jun 2021
Overall score
Oornag op pad terug Kaap toe
Roleen B - May 2021
Overall score
Baie skoon en netjies.
Mentz K - Apr 2021
Overall score
Skoon, netjies en gasvry.
Danelle M - Apr 2021
Overall score
Baie netjiese plekkie.
Dina-marie P - Apr 2021
Overall score
Baie mooi plekkie, gesukkel om op Google Maps daar uit te kom !
Ray B - Mar 2021
Overall score
Was `n lekker oorslaap.
Leoni D - Jan 2021
Overall score
Het my 2 Yorkies toegelaat en my ontbyt kamer toe gestuur.
Hannetjie S - Jan 2021
Overall score
Baie lekker geslaap.
Emma C - Jan 2021
Overall score
Veilige oornagbestemming.
Sarel K - Dec 2020
Overall score
Heerlik!
Hopetown Guesthouse 's response
Dankie Sarel, dis kommentaar soos hierdie wat ons sommer weer moed gee. Dit doen ons harte goed om te weet ons gaste is tevrede.
Peet J - Nov 2020
Overall score
Teleurstellend.
Read moreDerek W - Oct 2020
Overall score
Good to be back.
Hopetown Guesthouse 's response
Hi Derek, thank you for the kind review. We are sorry about the misunderstanding, we double checked your booking now, you booked Room 1 with the following description: "This is our biggest unit and has a double bed and an en-suite bathroom with a bath only". If we had known you actually wanted a shower, we would definitely have tried our best to accommodate you with another room. But, at least you still had a pleasant stay. We hope to welcome you back in future to try out one of our other rooms. Do take care and stay safe.
Hennie S - Mar 2020
Overall score
Great help from guesthouse management. Thank you.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie hulp van gastehuis se bestuur. Dankie.
Die dekselse regering met load shedding was 'n baie negatiewe ervaring. Nie gastehuis se skuld. Vertrou die gastebedryf sal dit aanspreek met regte forum. Swak regering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Laricha C - Mar 2020
Overall score
We had a great stay and will go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het so lekker gebly en sal beslis weer kom kuier. Uitstekende vriendelike diens en baie skoon eenhede.
Die dekor is ook mooi en modern.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris L - Mar 2020
Overall score
Gemaklike oornagverblyf.
Jac B - Feb 2020
Overall score
Was lekker, dankie.
Abri S - Jan 2020
Overall score
We stayed overnight, on our way from Robertson.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het oornag, op pad van Robertson af.
Ons is gasvry ontvang, geriewe was skoon, veilig en netjies. Ek sal hulle maklik weer gebruik, dis goeie waarde vir geld gewees.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Baie dankie, Abri. Julle is welkom om enige tyd weer by ons te oornag.
Gerda K - Jan 2020
Overall score
Very nice and clean. Everything you need. Friendly welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en skoon. Als wat jy nodig het. Vriendelike verwelkoming.
Die familiekamer is voldoende ingerig met slaapplek vir kinders onder 12. Lugversorger verkoel hele vertrek. Lekker braaiplek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Dankie Gerda. Ons is bly dat ons aan julle verwagtinge kon voldoen. Ons probeer altyd ons bes om ook gesinne met klein kinders te akkommodeer.
James T - Jan 2020
Overall score
Neat and clean and friendly welcome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon en vriendelik ontvang.
Plekkie netjies en skoon. Dame was vriendelik en behulpsaam. Sal weer daarvan gebruik maak. Veilig gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Wonderlik, baie dankie James. Ons is bly jy het so goeie ervaring by ons gastehuis beleef. Dis wat ons na strewe vir al ons gaste.
Heinz Z - Jan 2020
Overall score
Veilig en gerieflik.
Read moreHopetown Guesthouse 's response
Goeiedag Heinz, baie dankie vir jou terugvoering - dit is tog hoe ons leer uit ons foute! Ons vra verskriklik groot om verskoning oor die ontbyt misverstand. Die eienares het per ongeluk gedurende piektyd nagelaat om julle ontbyt bespreking (welke na die akkommodasie bespreking plaasgevind het) in die besprekingsboek aan te teken. Daarom dat sy op daardie oomblik gedink het dit is ān nuwe bestelling, aangesien ons ontbyt bestellings op die laatste die middag/aand vantevore ingegee moet word, en het sy julle dus ook geen ontbyt fooi gevra nie. Ons inboektyd van 16:00 verskyn op die reisagentskap webtuistes sodat gaste vroegtydig daarvan kennis kan neem wanneer hul bespreek, dit is slegs om ons grasie te gee vir die ordentlike skoonmaak van kamers, veral wanneer ons die vorige aand vol bespreek was. Ons het egter gereeld gaste wat vooraf met ons reĆ«lings tref om vroeĆ«r in te boek. Dit is ook so dat u bespreking op ān Sondag geval het, waartydens daar nie fisies ān persoon in die ontvangs kantoor is nie, maar die eienaars wel in hul woning op die perseel was, slegs ān oproep ver. Welke selfoonnommer verskyn by die hoof ingang asook ontvangs se ingang. Ons vra weereens om verskoning en glo dat ons heerlike, heilsame ontbyt daarvoor sal opmaak wanneer julle weer by ons kom kuier.
David F - Jan 2020
Overall score
Goeie oornag plek op pad Johannesburg toe.
Riaan V - Jan 2020
Overall score
Waarde vir geld.
Hopetown Guesthouse 's response
Dankie Riaan, ons hoop jy kom loer binnekort weer in. Ons wil net noem dat daar in elke kamer se yskas 'n ysbakkie met ys in die vrieshokkie beskikbaar is. Ons het egter kennis geneem dat party gaste 'n behoefte aan meer ys het en beoog om yspakke saam met die braaihout pakke beskikbaar te hĆŖ, indien gaste dit by ontvangs en/of die eienaars wil aanskaf.
Elma V - Jan 2020
Overall score
Lekker rustig.
Hopetown Guesthouse 's response
Dankie Mike. Ons is bly dat ons gastehuis as 'n rustige oase kon dien na 'n lang dag. Kom herleef gerus weer ons rustigheid.
Antoinette T - Jan 2020
Overall score
Die gastehuis is ideaal geleƫ om een nag oor te bly van die Kaap af. Die diens was goed. Dit is baie jammer dat geen etes beskikbaar was oor die oujaar nie.
Hopetown Guesthouse 's response
More Antionette, baie dankie vir jou terugvoer.
Ons is beslis die ideale oornag stop vir reisigers op die N12.
Ai, dit is vir ons baie moeilik met die aandetes. Ons het nie 'n restaurant nie, maar het nog altyd probeer om gaste wat ver gereis het en dan nie nog lus is om in die dorp by 'n restaurant te gaan eet nie, se las bietjie te verlig deur per spesiale vooraf reƫlings namens hulle etes te bestel by plaaslike reataurante en dit dan in die kamers af te lewer of ons eetsaal waar ons wel weeksoggende ontbyte bedien, tot hul beskikking te stel. Ons het egter geen beheer oor die restaurante se keuse om op Sondae en sekere publieke vakansiedae toe te wees nie.
Die guns wat ons wou doen begin ons egter nou sodanig benadeel en gaan ons die diens maar liewer staak. Ons het egter lieflike braaigeriewe op die perseel waar gaste rustig kan kuier en vir hulself 'n vleisie kan braai.
Loraine K - Jan 2020
Overall score
Advertisement was misleading.
Hopetown Guesthouse 's response
Hi Loraine, thank you for your positive feedback regarding our guesthouseās comfort and cleanliness.
With regards to the advertisement, on the website, we marked the option dinner by arrangement as 1 of our so-called characteristics. We do not have a restaurant, we only serve breakfast on weekdays. The furnishing of other meals, specially arranged prior to a guestās stay, was supposed to only be a type of favour to guests travelling far and not wanting to visit a restaurant themselves. We then ordered dinner for them at a local restaurant, picked it up and delivered it to them in the comfort of their rooms otherwise, we let them make use of our dining area where breakfast is normally served. We have no control over the restaurantsā choices to be closed on Sundays and certain public holidays. This favour is now starting to harm our usual positive reviews and we will thus not be offering the service in future. We have a lovely braai area where guests can enjoy a braai themselves. We just want to mention that in each room's fridge is a freezer compartment with ice. However, we note that some guests have a need for more ice and are thinking about having ice packs available if guests wish to purchase them at reception and/or from the owners. Thank you for bringing this to our attention, we will surely make an effort to better our services in future.
Adele K - Jan 2020
Overall score
Baie netjies en skoon, rustige omgewing.
Read moreHopetown Guesthouse 's response
More Adele, baie dankie vir die positiewe terugvoering rakende die gastehuis self.
Dit is ongelukkig so dat julle ons gastehuis besoek het gedurende piektyd en was ons die spesifieke aand ook juis propvol bespreek met onder andere 4 gesinne met kinders. Ons is kindervriendelik en het ān speelterein eenkant waar die kinders wel gespeel het, maar soos kinders maar is, beweeg hulle ook op en af na hul ouers. Ons vra om verskoning vir die steurnis en sal dit waardeer indien julle wanneer, julle ons weer besoek en so iets ervaar, ons op ons selfoon sal skakel en in kennis stel.
Die eienaars was heel moontlik self op daardie stadium nie tuis nie en versoek ons asseblief dat gaste ons in kennis stel indien iets hul pla sodat ons dit dan dadelik kan probeer oplos om ān aangename tyd vir almal te verseker.
Mari R - Dec 2019
Overall score
Gerieflik en lekker.
Hopetown Guesthouse 's response
Dis wonderlike nuus, Mari. Ons streef beslis daarna om vir ons gaste 'n oase langs die N12 te wees.
Charl P - Nov 2019
Overall score
Heerlik.
Hopetown Guesthouse 's response
Ancil, baie dankie vir jou ondersteuning, dis altyd heerlik om gelukkige gaste terug te verwelkom!
Bramie T - Nov 2019
Overall score
Nice stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly.
Baie vriendelike eienaars. Die kamer en alles wat daarmee gepaard gaan was baie skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Vreeslik baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit gee sommer ekstra motivering om net elke dag ons beste gehalte diens te lewer, ons gaste verdien net die beste!
Marisa V - Oct 2019
Overall score
Pretty place and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Mooi plek en gerieflik.
Vriendelike ontvangs en goed ingerig. Maklik om te kry en ek sal weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Baie dankie, Marisa! Om hierdie boodskap vanoggend te lees, is beslis 'n heerlike manier om die nuwe maand op so positiewe noot te begin!
Karl A - Oct 2019
Overall score
Satisfied.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Tevrede.
Kamernommer soos per bespreking gewysig 3 bed i.p.v dubbel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Magda D - Sep 2019
Overall score
Goeie, veilige oornagplek.
Hopetown Guesthouse 's response
Baie dankie, Magda!
Ons waardeer die positiewe kommentaar en hoop om julle weer in die toekoms terug te verwelkom :-)
Gert V - Sep 2019
Overall score
Neat and good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en goeie waarde vir geld.
Aangename verrassing, skoon en netjies met veilige parkering.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, Gert. Kom kuier gerus weer, die tuisgemaakte beskuit wag.
Thelma O - Jul 2019
Overall score
Lovely stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly.
Baie lekker gebly. Eers 'n bietjie gesukkel om by die gastehuis uit te kom, maar die eienaar was baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel, kamers was baie netjies en als was daar wat benodig was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Baie dankie, Thelma, dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Ons hoop dat ons splinternuwe padaanwysingborde en nuwe parkeeraea sal help, dat geen toekomstige gaste ons sal kan miskyk nie. Kom kuier asseblief gerus weer.
ElsabƩ V - Jun 2019
Overall score
Lafenis na lang rit.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo Elsabe
Baie dankie vir jou terugvoering, ek waardeer dit baie.
Ek hoop om julle weer te sien.
Mooi dag verder.
Groete
Edith
Fred S - Jan 2019
Overall score
Baie netjies en vriendelike diens.
Hopetown Guesthouse 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir die positiewe.
Terug voer.
Hoop om julle weer te sien.
Mooi dag verder
Groete,
Edith
Hannetjie S - Jan 2019
Overall score
Clean, friendly and helpful.
Charl P - Jan 2019
Overall score
Heerlik. Gemaklik.
Kiepies F - Jan 2019
Overall score
Very neat, clean and you could relax.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon en mens kon ontspan.
Wit beddegoed! Dit het sommer skoon geruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinet V - Jan 2019
Overall score
Altyd lekker om hier tuis te gaan.
Hopetown Guesthouse 's response
Goeie dag,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Word baie waardeer.
Hoop om julle gou weer te sien.
Mooi dag verder.
Groete
Willie A - Jan 2019
Overall score
Het ongelukkig nie 'n baie goeie ervaring gehad met bure nie!
Isabel N - Jan 2019
Overall score
Oase na die lang pad.
Ellena P - Dec 2018
Overall score
Gerieflik en voldoende.
Este J - Dec 2018
Overall score
Aangenaam verras.
Dalena M - Dec 2018
Overall score
Aangenaam!
Hopetown Guesthouse 's response
Good day,
Hope you are well, thank you for your positive feedback.
Hope to see you again.
Happy Christmas and New Year.
Kind regards
Edith
Robyn C - Oct 2018
Overall score
Beautifully designed, clean and friendly.
Hopetown Guesthouse 's response
Good day,
Thank you for your response.
W really appreciate it, would like to see you again.
Have a nice day.
Kind Regards
Edith
Felicia L - Sep 2018
Overall score
Peaceful and well equipped.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en goed ingerig.
Lieflike beddegoed en netjies!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Hi Felicia.
Baie dankie vir jou ondersteuning.
Mooi dag verder.
Groete,
Edith
Antoinette L - May 2018
Overall score
Hoogs tevrede!
Hopetown Guesthouse 's response
Goeie dag Fanie,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te sien.
Dankie vir die ondersteuning.
Groete
Edith
Eddie C - May 2018
Overall score
Rustig.
Dawn B - Apr 2018
Overall score
Goed ingerig, netjies en heerlike ontbyt.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo fanie.
Was baie lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie vir die positiewe terug voering.
Waardeer baie.
mMooi aand verder
Groete
Herman V - Mar 2018
Overall score
Netjies, bekostigbaar en ek kon braai!
Daleen B - Feb 2018
Overall score
'n Juweel in die middel van nĆŖrens.
Read moreJohan V - Jan 2018
Overall score
Very tranquil and great hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig en gasvryheid is puik.
Sal enige tyd weer gaan. Dit is puik diens en is baie gasvry, sal almal aanbeveel na Hopetown Gastehuis. Dankie vir julle liefde.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Goeiedag Johan,
Waardeer baie. Sien julle weer. Mooi dag verder.
Groete
Edith
Gary R - Jan 2018
Overall score
Very relaxing after a long trip.
Faan B - Jan 2018
Overall score
Baie netjies, nuwe verbeterings, als in orde, teen die regte prys.
Pierre D - Jan 2018
Overall score
Baie netjies, skoon en waarde vir geld.
Izaan S - Jan 2018
Overall score
Na 'n lang reis was die oorslaap rus baie aangenaam.
Chantelle M - Jan 2018
Overall score
Hospitality and tidiness.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvryheid en netheid.
Vriendelik verwelkom, die kamers baie mooi skoon en netjies. Eetplekkies net baie beperk in die dorp.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johandri S - Jan 2018
Overall score
'n Opregte plattelandse tuiskoms.
Sharon C - Jan 2018
Overall score
Ideal overnight stay.
Hendri D - Jan 2018
Overall score
'n Goeie plek om te oornag in die Karoo.
Reinet V - Jan 2018
Overall score
Baie lekker gebly. Skoon en netjies.
Peter P - Jan 2018
Overall score
Peaceful.
Charvette R - Dec 2017
Overall score
Gerieflik.
Johan V - Dec 2017
Overall score
Baie rustig en gasvryheid is puik.
Adri B - Dec 2017
Overall score
Baie netjies en gasvry.
Hopetown Guesthouse 's response
Dankie vir die terugvoering. Sien weer, baie welkom. Mooi dag
Nicolette K - Dec 2017
Overall score
Very comfortable overnight spot.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike oornagplekkie.
Skoon en netjiese kamers. Edith het ons baie vriendelik ontvang. Ons het heerlik gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Baie dankie vir die terugvoering ons waardeer dit baie. Hoop om julle weer te sien. Mooi dag.
Isabel D - Dec 2017
Overall score
Gemaklik.
Phyllis D - Sep 2017
Overall score
We enjoyed Hopetown!
Carel W - Aug 2017
Overall score
Dit was rustig en goeie waarde vir geld.
Leon S - Aug 2017
Overall score
Koud maar lekker!
Janet N - Jul 2017
Overall score
Wonderful accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlike verblyf.
Baie dankie vir vriendelike diens. Plekkies is pragtig en ons het heerlik gebly. Ontbyt was ook 'n wenner.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Juan G - Jul 2017
Overall score
Rustige omgewing.
Hopetown Guesthouse 's response
Goeie dag
Dankie vir julle terugvoering.
Waardeer dit baie.
Julle kan weer kom
Groete
Edith thomas
Jan L - Jul 2017
Overall score
Baie aangenaam, sal beslis weer gebruik maak daarvan in die toekoms.
Hopetown Guesthouse 's response
Goeie more Jan,
Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit baie.
Groete,
Edith Thomas
Jason S - Jul 2017
Overall score
Lekker.
John B - Jun 2017
Overall score
We will surely sleep over there again!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons sal vir seker weer daar oorslaap!
Hopetown Guesthouse se kamer is keurig, netjies en skoon. Die tuin is pragtig uitgelĆŖ en die ontvangs was baie vriendelik. Ons voertuig was veilig en die omgewing was heerlik rustig! Dankie vir uitstekende diens. Ons sien julle vir seker weer!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Hi Jeanine,
Baie bly om te hoor julle was tevrede.
Mooi dag verder.
Sien julle weer,
Groete
Edith Thomas
E D - Jun 2017
Overall score
Very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig.
Die plek is stil. Ontvangsarea was onder konstruksie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Annetjie D - May 2017
Overall score
Unbelievably nice people who own the place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike oulike mense wat die gastehuis besit.
Baie netjies en skoon. Heerlik ontbyt genuttig. Eienaars baie gasvry. Sal verseker aanbeveel vir enige persoon wat verblyf verlang.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gert G - Mar 2017
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Gerieflike oornagplek op die N1.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Nadine V - Mar 2017
Overall score
Baie netjies en veilig.
Janine D - Mar 2017
Overall score
Quiet, peaceful overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stil, rustige oornagplek.
Ons het baie rondgery om die plek te vind, deels vanweƫ die straatverleggings. Ons beveel aan dat 'n reisiger bloot aan iemand vra waar Hopetown Hoƫrskool is. Die gastehuis is reg langsaan. Ons het verder geen probleme met die gastehuis ondervind nie. Die gasvrou was baie vriendelik, maar skaars.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan V - Feb 2017
Overall score
Very convenient, close to the N12, peaceful and safe to stopover.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik, naby N12, rustig en veilig om te oornag.
Sal in die toekoms weer gebruik maak aangesien die fasiliteit baie naby en veilig geleƫ is langs die N12, mense word vertrou en baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan V - Jan 2017
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dankie vir die gasvryheid wat ons ervaar het. Ons het lekker oornag, en sal weer van jul dienste gebruik maak as ons afgaan Kaap toe.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louis C - Jan 2017
Overall score
Pleasant and comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangenaam en gemaklik.
Welkom gevoel. Lekker geslaap. Voorstelle: stort het vreeslik stadig uitgeloop, geen werksoppervlak om op te werk nie - vir broodjies smeer en koffie maak ens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter D - Jan 2017
Overall score
Ideal overnight stop on a long journey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die ideale oornagstop na 'n lang reis.
Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en gasvrye personeel. Die kamer was skoon, netjies en prakties. Die stilte en veilige parkering was 'n bonus. Aandete was vir ons gereƫl by 'n ander instansie en die kos was uitstekend. Ek sal hierdie oornagblyplek vir enige reisiger aanbeveel en sal weer gebruik maak van julle gastehuis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Martin R - Jan 2017
Overall score
Neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en skoon.
Dit is 'n bietjie verwarrend dat daar 'n Hopetown Gastehuis en Hopetown Guest House is in Hopetown. Dit sou lekker gewees het indien die verblyf 'n ontbyt ook insluit of kon aanbied.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan V - Jan 2017
Overall score
Netjies en rustige halfweg stasie vir 'n moeƫ reisiger.
Bertie G - Jan 2017
Overall score
Rustig.
Stephen R - Dec 2016
Overall score
Convenient, clean, quiet.
Kabelo R - Dec 2016
Overall score
Baie veilig, aangehame ervaring, all in all lekke.
Rean V - Dec 2016
Overall score
Aangenaam verras.
Carlie P - Dec 2016
Overall score
Pleasant place for a tired traveler.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename blyplek vir 'n moeƫ reisiger.
Stille, veilige en gerieflike gastehuis met gasvrye personeel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Janet L - Dec 2016
Overall score
Everything you need for a overnight stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles wat 'n mens nodig het vir oornagverblyf.
Edith het ons baie vriendelik ontvang en het uit haar pad gegaan om ons kinders ook te akkommodeer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Js V - Nov 2016
Overall score
Neat accommodation, friendly service.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese akkommodasie, vriendelike diens.
Beslis aan te beveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo Js
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Waardeer dit baie.
Hoop om julle weer te sien.
Lekker dag verder
Groete
Edith thomas
Das & Magda V - Nov 2016
Overall score
Awesome! Here you can get it all in one.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Awesome! Hier kry 'n mens alles in een.
Ons sal definitief weer by julle oorslaap!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo Magda
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Waardeer dit regtig baie .
Hoop ons sien julle weer.
Baie dankie
Edith thomas
Yolande K - Oct 2016
Overall score
Wonderfully relaxing and clean facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en rustig met skoon gegeurde geriewe.
Ons het heerlik oornag in Hopetown Gastehuis. Die mense was baie vriendelik. Die kamer was baie netjies, skoon en het heerlik geruik. Sal beslis weer daar gaan oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo Yolande,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Ek waardeer dit baie en hoop om julle weer te sien.
Lekker dag verder.
Groete,
Edith
Juanita C - Oct 2016
Overall score
Very neat and tranquil overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjiese en rustige oornagverblyf.
Ons het heerlik oorgebly. Die kamers is ruim, netjies en goed toegerus. Ons is vriendelik ontvang en sal dit definitief aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo Juanita,
Baie dankie vir die terugvoering.
Ek is baie bly julle het lekker gebly.
Julle kan gerus weer kom.
Lekker dag verder.
Groete
Edith
Gerhard G - Oct 2016
Overall score
Fasiliteite blykbaar maar beperk tot 'n kamer.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo Gerhard,
Jammer as dit tot die kamer beperk was. Daar is 'n eetkamer op die stoep en die kamer het borde en messe en vurke ingehad, sowel as 'n tafeltjie ook om by te sit.
Baie jammer as dit vir julle ongerieflik was.
Julle kon enige tyd van die eetkamer gebruik gemaak het.
Groete.
Johan J - Oct 2016
Overall score
Neat room, friendly reception and good breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjiese kamer, vriendelike ontvangs en goeie ontbyt.
Netjiese kamer, vriendelike ontvangs en goeie ontbyt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
HALLO CHRIS
SO LEKKER OM TE HOOR JULLE WAS TEVREDE.
JULLE KAN MAAR WEER KOM.
BAIE DANKIE VIR DIE ONDERSTEUNING.
GENIET JULLE DAG VERDER.
GROETE
Juanry C - Oct 2016
Overall score
A guesthouse worthy of support.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Moeite werd om die gastehuis te ondersteun.
Sien die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo Juanry
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Bly julle het dit geniet,
Waardeer baie.
Hoop om julle weer te sien.
Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar.
Groete
Edith
Anina V - Sep 2016
Overall score
A safe place to overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Veilige oorslaap.
Skoon, netjies en goeie oornagverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hopetown Guesthouse 's response
Hallo Anina
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Waardeer baie.
Geseende kersfees en n voorspoedige nuwe jaar.
Hoop om julle weer te sien
Lekker dag verder
Edith