Bloubergstrand Accommodation at Horizon Bay 402 | TravelGround
+20

Horizon Bay 402

1 review
Self Catering

Review Summary

3 out of 5from 1 review Horizon Bay 402
Cleanliness
3.0/5
Service
1.0/5
Location
4.0/5
Safety
4.0/5
Value for money
3.0/5
Casper K - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Casper K
Family with young children

Die verblyf is besonders, die verhuringsagent se diens is swak.

Ons was baie opgewonde en nog te meer toe die verhuringsagent reël dat ons mekaar 11:00 die oggend kan ontmoet vir die sleutel en nie 14:00 soos wat maar die norm is nie. Ons was 11:00 by die ontvangs en die vriendelike sekuriteit het gevra ons moet net die agent bel, want die is nie daar nie. Elke keer wat ek bel is die agent binne 5 minute daar wees. Na vele oproepe kom daar toe iemand na langer as 'n uur se gewag. Dit het die hele dag versuur. Ons het ontvangs geneem van die sleutels nadat allerhande vormpies en papiertjies voltooi moes word. Ook om toe te besef dat ons tag ook nog nie geaktiveer is nie om vrylik toegang tot die gebou te kry. Later die aand toe die kinders wou stort toe is daar nie warm water nie. Weereens eers iemand bel om te kom kyk wat aangaan. Die agent het nooit genoem dat die geyser iets het wat ge-bybass moet word nie! Ek weet nie of die kombuiskraan en hangkas-deur nou al herstel is nie. Dit sou gedoen gewees het terwyl ons daar was, maar niemand het egter opgedaag nie. Die eenheid se uitsig is besonders en die eenheid self is baie modern en daarvoor kan ek baie sterre gee. Die agentskap wat die verhurings hanteer is egter 'n ander saak, Blouberg Holiday Rentals kry geen sterre by my nie.

Horizon Bay 402's response

Beste Casper,

Dankie dat u die tyd geneem het om vir ons 'n resensie te skryf. Ons waardeer u terugvoer.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief; ons het die kwessie tussentyd aangespreek. U terugvoer help ons om kwaliteit en diens te verbeter.

Vriendelike groete
Horizon Bay 402

Horizon Bay 402
From R1 250
per night (sleeps 6)
From R1 250
per night (sleeps 6)
From R1 250
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Beach Boulevard, Horizon Bay 402, Bloubergstrand, 7441, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKVazMa74aaFzDRKwGVt1KqGYNUCqWOMgyWvIFpsK9ZHXzmZtai?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 250  per night (sleeps 6) 1 5 1 3 6 Beach Boulevard Horizon Bay 402 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -33.822252 18.477811
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com