Horse and Mill Guesthouse
Review Summary
Elizna Z - Jan 2021
Overall score
Ruim, pragtige, gerieflike kamers en vriendelik ontvangs.
Annemarie D - Dec 2020
Overall score
Baie rustig en heerlike kos.
Terrilee S - Dec 2020
Overall score
Lovely unit, perfect for one nights stay.
Francois K - Nov 2020
Overall score
Vriendelike, netjiese verblyf
Annatjie D - Oct 2020
Overall score
Lekker geslaap......in Karoostyl
Lukas V - Oct 2020
Overall score
Netjies skoon en vriendelik.
Luitje L - Oct 2020
Overall score
Netjies, skoon en gemaklike oorslaap.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir die lekker resensie. Ek hoop om julle gou weer te sien.
Albert T - Sep 2020
Overall score
Baie netjies en skoon.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir die resensie. Ek is baie bly julle het dit geniet. Ek hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jackie.
Matt Z - Jan 2020
Overall score
Overnighted on the way back from the coast.
George M - Jan 2020
Overall score
Will be back anytime.
Horse and Mill Guesthouse's response
Thank you very much for this review. Hope to see you again soon.
Werner M - Jan 2020
Overall score
Gerieflik geleë.
Anaska O - Jan 2020
Overall score
Lieflike ouwêreldse atmosfeer.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer.
Annelise D - Dec 2019
Overall score
Very comfortable room. Excellent service.
Johannie C - Dec 2019
Overall score
Bietjie raserig oorkant kroeg.
Wiehahn D - Dec 2019
Overall score
Goeie oornag verblyf.
Read moreMegan G - Dec 2019
Overall score
Absolutely loved it.
Horse and Mill Guesthouse's response
Hi Megan,
Thanks for this very nice review.
We are glad that you have enjoyed your time at the Horse and Mill Guesthouse.
I am so sorry I had forgotten to tell you the coffee, tea, fridge and Microwave is it the cupboard
Roy M - Dec 2019
Overall score
Very disappointing.
Horse and Mill Guesthouse's response
Hi Roy,
I know you were very angry. You made triple sure that we booked No. 2 for you, but when you arrived it was not the room you wanted. At that late stage and on an extremely busy day like the 12th, we could not change you to another room. I am sorry, and I am also sorry that I forgot to bring you some ice, I do apologize.
Maryna D - Dec 2019
Overall score
Great place, supper and breakfast was delicious.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Jy maak ons dag. Hoop om jou gou weer te sien.
Clint G - Jul 2019
Overall score
Super netjies met alles wat jy nodig het tot jou beskikking.
Gerrie M - Jul 2019
Overall score
Just what we needed for a peaceful night's rest.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Net wat benodig word vir 'n rustige oornag.
Baie netjies en prakties uiteengesit. Lekker en stil omgewing, loop afstand na winkels en eetplekke!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Jackie
Libby S - Apr 2019
Overall score
First class accommodation.
Horse and Mill Guesthouse's response
Thank you very much for the nice review. Hope to see you soon again.
Regards
Jackie
Lizelle C - Jan 2019
Overall score
Netjiese, vriendelike akkommodasie.
Lenir P - Jan 2019
Overall score
Het lekker gerus, die plek was stil genoeg.
Stephani V - Jan 2019
Overall score
Aangenaam.
Nanette V - Jan 2019
Overall score
Gasvry en vriendelik.
Adele V - Jan 2019
Overall score
Skoon en netjies.
Karlien B - Jan 2019
Overall score
Was prakties en goed vir oornag.
Corne S - Dec 2018
Overall score
Nice. Thanks for all the effort!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker baie dankie vir die moeite!
Wonderlike diens en ongelooflike gasvryheid!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Bernadine V - Dec 2018
Overall score
Baie vriendelike mense met gehalte verblyf!
Colin F - Dec 2018
Overall score
Puik! Prima diens en vriendelikheid!
Louisa M - Oct 2018
Overall score
Basies en gerieflik.
Horse and Mill Guesthouse's response
Dankie vir die resesnie, ek is bly julle het julle verblyf geniet. Jammer, ons het nie geweet julle wil rolstoel vriendelike kamer hê nie. Daar is twee kamers wat is, maar ongelukkig is die kamer waarvoor julle gevra het nie rolstoel vriendelik nie.
Ons adverteer nie as selfsorg eenhede nie, want daar is nie opwas en voedsel voorbereidings geriewe nie. Die yskas en mikrogolf is daar om die oornag verblyf geriefliker te maak
Ons hoop om julle gou weer te sien
Groete
Jackie
Emile M - Oct 2018
Overall score
Will use the guesthouse when travelling from Pretoria to Cape Town again.
Francois G - Apr 2018
Overall score
Uiters goeie waarde vir geld.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir die lekker resensie, jy maak ons dag.
Ons hoop ons sien julle gou weer.
Deon D - Jan 2018
Overall score
Gemaklik en netjies.
Chris F - Jan 2018
Overall score
Gerieflike oornagplek en heerlik geslaap.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie Dankie. Ons is baie bly julle het die verblyf by ons geniet.
Peet H - Jan 2018
Overall score
Tranquil countryside hospitality with modern facilities.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige plattelandse gasvryheid met moderne geriewe.
'n Tweede tuiste weg van die huis af.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie. Ons is baie bly julle het die verblyf by ons geniet.
Cara M - Jan 2018
Overall score
Lekker slaapplekkie vir 'n pitstop.
Read moreHorse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie. Ek is baie bly julle het die verblyf by ons geniet. Onthou dat ons volgende keer vir jou kamer gee so bietjie verder van die parkeerterrein.
Tammy J - Dec 2017
Overall score
Lovely clean rooms.
Horse and Mill Guesthouse's response
Thank you very much. We are glad that you had enjoyed your time with us.
Beatricha R - Dec 2017
Overall score
Hulle sien ons defnitief weer.
Leilani P - Dec 2017
Overall score
Lekker ligging oorkant die restaurant, netjiese plekkie vir een aand.
Read moreNadia J - Oct 2017
Overall score
Dirty bedding which smelled bad.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Vuil beddegoed wat gestink het.
Ons het die middag daar gekom en is deur 'n ander dame as die eienaar ontmoet. Sy het ons nie vertel van koffie of tee of self yskas nie. Die mikrogolf was nog in die boks en daar is vir ons gesê ons kan dit maar self uithaal as ons dit wil gebruik. Dit was egter nie 'n krisis nie. Die groot probleem is toe ons wou gaan slaap ... die beddegoed was vuil en het gestink, gelukkig het ons kussings gehad, ons het op die komberse gelê.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elseri D - Oct 2017
Overall score
Dit was nie 'n lewensveranderende ervaring nie.
Gwyneth C - Aug 2017
Overall score
A good halfway stop between Cape Town and Johannesburg. For an overnight stay this guesthouse is good.
Mark W - Aug 2017
Overall score
Sal beslis weer daar bly.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir hierdie positiewe resensie. Dit maak ons "werk" lekker.
Diana D - Aug 2017
Overall score
Kamer was baie skoon en netjies.
Henda V - Jul 2017
Overall score
Comfortable and affordable overnight accommodation next to the N1.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflike en bekostigbare oornagverblyf langs die N1.
Horse and Mill bied gerieflike, netjiese en skoon verblyf aan veral reisigers, met die geleentheid om 'n heerlike aandete en/of ontbyt ekstra te nuttig. Die fyn bedlinne is kraakskoon en die kamers smaakvol ingerig. Baie dankie in besonder vir die veilige parkeerplek agter 'n geslote hek!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ek is baie bly julle het lekker gebl, sal dit net so aan my personeel oordra. Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Jackie
Nita K - Jul 2017
Overall score
Aangenaam!
Read moreHorse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi terugvoering, ek is bly julle het lekker gebly. Ek het onmiddellik 'n nota op die yskas aangebring oor die sleutel.
Groete,
Jackie
Karen B - Jun 2017
Overall score
Nice and warm.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker warm.
Ons het baie lekker warm geslaap op 'n koue nag. Die staff was baie vriendelik en behulpsaam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hier in die uiterste koue is dit nogal 'n uitdaging om alles "warm" te hou. Hoop ons sien julle gou weer
Shaun W - Apr 2017
Overall score
Die mense is baie vriendelik.
Alish R - Apr 2017
Overall score
Above my expectations!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Die plekkie was bo my verwagtinge!
Baie oulike gastehuis, met veilige parkering. Ons kamer was baie netjies en luuks met lugversorging en basiese DSTV kanale. Dit was lekker gerieflik om net oor die pad te kon stap en by die restaurant te kon eet. Hulle kan ook die kos vir jou kamer toe bring. Ons het met ons 2,5 jarige seuntjie daar oorgeslaap en hy kon lekker by die restaurant met sy karretjies speel. Die stort in die kamer is lekker ruim en ons kon sommer die hele gesin inpas. Dit was vir ons ook 'n lekker verrassing om elkeen 'n klein pakkie beskuitjies te ontvang vir die volgende oggend saam ons koffie. Tot die troeteldiere is vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Horse and Mill Guesthouse's response
Baie dankie Alish. Ek is maar nog 'n nuweling op LekkerSlaap en dit is lekker om so Review as eerste een te hê
- Capacity: 33 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1, 2, 3, 4 Bell Street, Colesberg, 9795, Northern Cape
- All ages welcome