Review Summary
Zonke M - Oct 2019
Overall score
Nice people, nice place.
Hotel Portao Diaz's response
Dear Zonke,
Thank you so much fr the awesome review. Feel free to come back anytime, we will welcome you with open arms.
Kind regards,
Nozuko Kewana
Maggie Z - May 2019
Overall score
Location was a concern, but overall we had a pleasant stay in the room we upgraded to. Initial booking for Backpack Shack was a surprise and not recommended for the more discerning traveller.
Hotel Portao Diaz's response
Dear Maggie,
Thank you for your fair review. We are sorry the Backpack Shack was not up to standard, but are very pleased to hear that you loved the family room with a view.
We were pleased to have you visit us and hope that you will be back soon.
Many thanks,
Hotel Portao Diaz
Pieter G S - Mar 2019
Overall score
Kos was uitstekend en kliëntediens stunning.
Hotel Portao Diaz's response
Goeie dag Pieter,
Ons is bly dat u u verblyf geniet het, Ons vra om verskoning oor die versteuring en die feit dat u handdoeke moes aanvra. Ons ondersoek die saak so gou moontlik, Ons het kamers wat uit 'n rugsakafdeling is en amper dieselfde prys. Sien uit daarna om u binnekort weer te sien.
Bemarkings bestuurder
Sarita O - Dec 2018
Overall score
Very bad neighbourhood.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie slegte buurt.
Baie slegte buurt, foto's van plek is baie bedrieglik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Emerencia W - Dec 2018
Overall score
Die pryse is billik en die staff was baie vriendelik. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Baie dankie.
Andre L - Jul 2018
Overall score
Very safe, quiet area, but a bit far from the ocean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie veilige en rustige omgewing, maar bietjie ver van die see af.
Die aankoms by die hotel was baie verwelkomend en die personeel baie vriendelik. Het glase vir koeldrank in die bar gekry om saam met ons lekker kos te geniet, maar die glase was vuil en dit het my bietjie afgesit. Ons het gebruik gemaak van die braaifasiliteit wat lekker was en 'n witwynglas en ys by die bar gekry en weereens was die glas vuil. Die bar is geweldig duur en ons het besluit om 'n wyntjie by die plaaslike drankwinkel te gaan koop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Louise H - Apr 2018
Overall score
Uitstekende verblyf.
John D - Mar 2018
Overall score
Voel soos jou eie huis.
Henry H - Jan 2018
Overall score
Aangenaam verras.
Janeville K - Jan 2018
Overall score
Lekker gebly sal weer van hulle gebruik maak.
Isaac T - Jan 2018
Overall score
Aangename en rustige verblyfplek.
Saira G - Jan 2018
Overall score
Amazing.
Jean-marie Z - Dec 2017
Overall score
Gemaklik en ontspanne.
Jako V - Dec 2017
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Vera V - Dec 2017
Overall score
Uitstekend.
Bill S - Oct 2017
Overall score
Comfortable.
Derrick A - Oct 2017
Overall score
Gerieflik en skoon.
Juanita B - Apr 2017
Overall score
Very pleasant stay with friendly staff and clean rooms.
Monica B - Jan 2017
Overall score
Rooms are okay, area very bad.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Kamers is okay, area baie swak.
Ons het lekker gebly. Die eerste dag het die skoonmakers met (ek neem aan) vuil lappe en moppe die kamer skoongemaak want alles het suur geruik. Die volgende dag na hul skoongemaak het was die reuk weg. Diens by ontvangs was wonderlik en het uit hul pad gegaan om ons in die aand te help toe my man siek geword het. Moet net nie kos by die hotel self bestel nie. Ons het baie lank gewag vir hulle om dit kamer toe te bring en dit was regtig baie sleg. My man het skaars 2 happe van sy kos gevat. Hul het ook geen kleingeld by hul gehad nie. Uitsig was mooi maar die gebied is 'n "big no-no".
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Andre L - Dec 2016
Overall score
Baie lekker. Netjies en skoon.
Kholosa B - Dec 2016
Overall score
The place is affordable and of good quality.
Amanda B - Mar 2016
Overall score
Die verblyf self was nie sleg nie, maar die ligging is sleg.
Read more- Capacity: 86 people
-
Check-in: 14:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: Alhof Drive, D'Almeida, Mossel Bay, 6506, Western Cape
- All ages welcome