Tzaneen Accommodation at Hotel@Tzaneen | TravelGround
+30

Hotel@Tzaneen

Review Summary

4.1 out of 5from 22 reviews for Hotel@Tzaneen
Cleanliness
4.2/5
Service
4.0/5
Location
3.9/5
Safety
4.2/5
Value for money
4.1/5
Thulisile S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Thulisile S
With spouse/partner

It was really good, I enjoyed my stay.

One thing I don't like is the swimming pool being near the public area (restaurant) because guests deserve their privacy.

Frik L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Frik L
With spouse/partner

'n Ondervinding wat ek graag sal wil vergeet.

Ontvangs is onbevoeg. Nadat ons 'n aantal ure in die kamer was, ontvang ek 'n oproep om te hoor of ons nog sal opdaag. Met ons vertrek is ons rekening verkeerd, en nadat dit reggemaak is is dit nog verkeerd. Ontvangs het die rekening vir my gegee en my 'n voorspoedige reis toegewens. Ek moes aandring om die balans te betaal wat hulle nie andersins sou ingevorder het nie. Die stort se uitloop is verstop. Die badkamer-wasbak se water kom nie uit die kraan uit nie. Die "kombuis" het nie stoele nie en ons moes op die bed sit en eet. Die TV was nie ingestel nie en ons het gesukkel om dit te laat werk. Ons uitsig was oor die kombuis van die restaurant se asblik werf. Die staf van die restaurant se geraas was steurend. Die lugreëling het direk op die bed geblaas en in die versengende hoë temperatuur moes ons dit afskakel.

Tebogo B - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tebogo B
With spouse/partner

Pleasant stay and the food was awesome.

Room was clean, service received was amazing. The crew was super patient and very friendly.

Hayley B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hayley B
With spouse/partner

Lekker verblyf vir 'n naweek.

Het lekker gebly by Hotel@Tzaneen, maar die skoonmaakdienste was nie na wense nie. Ons was heeloggend weg en toe ons die middag terugkom was die kamer nog nie skoongemaak nie. Na ons gevra het vir skoonmaakdiens was die badkamer nie ordentlik skoongemaak nie. Verder geen klagtes.

Lucia V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lucia V
Family with teenagers

2 nag verbly vir 3 persone.

Met my aankoms by die hotel het hulle nie my bespreking, wat deur die webtuiste gedoen is, gehad nie. Na 'n periode van 'n uur het hulle my laat weet dat hulle 'n kamer vir my beskikbaar het. Ek het vir drie persone twee volwassenes en 'n kind van 17 bespreek. In die eenheid wat vir my gegee is, was net slaapplek vir 2 en hulle het op aanvraag vir my 'n dun matrassie en komberse vir my dogter gebring. Sy moes op die vloer onder die trap slaap. Nadat ek by die webtuiste hieroor 'n klagte gelê het, het die Hotel my die volgende dag geskakel om om verskoning te vra en vir my 'n twee slaapkamer eenheid gegee vir die laaste aand.

Manare S - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Manare S
Family with teenagers

Bathroom was not cleaned properly

The breakfast was quite cold, but overall good.

Faan K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Faan K
With spouse/partner

Clean, convenient and affordable accommodation.

The rooms are very spacious, neat and have the most beautiful linen. It has everything you'd need in a kitchen. The staff are very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon gerieflike en bekostigbare verblyf.

Kamers baie ruim, skoon en netjies met mooiste linne. Alles wat jy nodig het in die kombuis. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana N - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Riana N
On business

Gerieflik naby alles.

Waarom is daar geen kragpunt naby 'n spieël vir dames nie? Geen bergingsplek om jou shampoo of lyfwas op neer te sit in die stort nie, alles moet op die vloer staan!

Wiaan W - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wiaan W
On business

Dit was baie gerieflik.

Dit was baie gerieflik en netjies, maar met uitklok het hulle gesê ek het nie volledig betaal nie en kon geen bewyse kry nie, maar met inklok het hulle bevestig ek het volledig betaal.

Roy A - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Roy A
With spouse/partner

Room well appointed and clean.

Breakfast at Crawdaddy's was chaotic. Did not have us listed in guest list. Overcrowded, did not look impressive. Left and had breakfast in Phalaborwa.

Herman B V - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Herman B V
With spouse/partner

Voldoen aan behoefte.

Enigste klimaks was die klein TV met 'n swak opvangs.

Antoinette H - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Antoinette H
On business

Restaurant op site gemaklik met groot kamers.

Kamers skoon en netjies groot met kombuis. Restaurant op site wat gemaklik is. Winkelsentrum naby sal weer daar tuisgaan.

Wilna C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilna C
Family with teenagers

Baie netjies en skoon, aangenaam verras.

Kan dit met ‘n geruste hart aanbeveel.

Marco V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Marco V
With spouse/partner

Gerieflik en skoon in die kamers, behalwe in die restuarant waar dit nie skoon was nie.

Sal weer van Hotel Tzaneen gebruik. Behalwe die restaurant se tafels wat nie skoon was na die vorige aand se mense nie.

Willem R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willem R
With friends

Baie lekker gebly. Selfsorg-eenheid was netjies, skoon en funksioneel. Uitstekende waarde vir geld.

Selfsorg-eenheid was netjies en funksioneel. Vriendelike, hulpvaardige ontvangs. Ons het lekker gebly en dit was uitstekende waarde vir geld. (Sou net die muur paneel foto in die sitkamer van Amerikaanse stad met iets uit eie bodem vervang...)

Alberta R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alberta R
With friends

Baie netjies.

Alhoewel ek vol punte vir alles gegee het, was daar tog iets anders wat regtig nie aangenaam was nie. Dit is die geraas in die middel van die nag en in die vroeë oggend ure. En daarmee bedoel ek mense wat hard praat, deure wat slaan. Ek het van 3 uur die oggend af wakker gelê en die geraas het opgehou toe ons opstaan. Die paartjie saam met wie ons was het weer te doen gehad met dronk restaurant gaste 12 uur die aand voor hulle venster. As hulle dit kan uitsorteer is dit regtig 'n oulike plek.

Mpho M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mpho M
Individual traveler

Place was great and great location.

See star rating.

Lianca V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lianca V
Family with teenagers

Dit was rustig en baie sentraal.

Rustige, sentraal geleë akkommodasie. Vriendelike diens. Moderne geriewe. Aangename verblyf gehad.

Karin S - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Karin S
Family with young children

Comfortable, neat and friendly service.

Spacious, neat rooms. Very comfortable with restaurant so close by. Quiet and relaxing. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik, netjies en vriendelike diens.

Kamers is ruim en netjies. Ook baie gemaklik met die restaurant so naby. Was ook stil en rustig. Sal weer daar oorslaap.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Colette O - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Colette O
Family with teenagers

Very friendly service. The room was very neat and clean.

Enjoyable experience. Will definitely return. Everyone is very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie vriendelike diens. Kamer baie netjies en skoon.

Aangename ervaring. Sal beslis weer hier oornag. Ontvangspersoneel is baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hotel@Tzaneen's response

We are so happy that you enjoyed your stay here with us at Hotel@tzaneen. We hope too see you very soon.
Thank you for your great review.
Warm Regards,
Hotel@Tzaneen Team!

Hotel@Tzaneen
René L - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
René L
With friends

Veilig, skoon en baie sentraal.

Vriendelike ontvangs. Veilige parkeerplek. Was gemaklik om sommer by Craw Daddy's aandete en ontbyt te kon eet. Kamers was ruim baie netjies en skoon. Baie dankie.

Hotel@Tzaneen's response

Thank you so much for your feedback. We are happy you enjoyed your stay here with us. We hope to see you soon.
Hotel@tzaneen

Hotel@Tzaneen
Sue B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sue B
With spouse/partner

Baie lekker, alhoewel ek net een aand oorgeslaap het.

Die restaurant is lekker naby en dit voel soos vakansie om buite te sit. Sal dit aanbeveel by ander. Sal beslis weer daar bly.

Hotel@Tzaneen's response

Hi Sue,baie dankie vir u terugvoer. Ons waardeer u ondersteuning.
Always at your service.

Groete,
Hotel@Tzaneen

Hotel@Tzaneen
From R990
per night (sleeps 2)
From R990
per night (sleeps 2)
From R990
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 360 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Makakota Street, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZMubRRM73XcAfgTMnqSIpznv3M34W7FrS0QztBB4WyvvS7mDdz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R990  per night (sleeps 2) 22 5 1 5 Makakota Street Tzaneen 0850 Limpopo 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -23.823929487872 30.16052226627
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com