The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at House Hibiscus | TravelGround
+25

House Hibiscus

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for House Hibiscus
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Bessie V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bessie V
With spouse/partner

Baie netjiese wooneenheid!

Baie netjiese eenheid, baie gerieflik, veilig en rustig! Eienaars baie vriendelik.

House Hibiscus's response

Hallo Bessie,
Baie dankie vir die goeie resensie.
Ons hoop om julle weer te kan huisves.
Groete,
Dalien & Leon

House Hibiscus
Lizahn V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizahn V

Was baie gerieflik en gemaklik.

Ek sal enige tyd vir House Hibiscus aanbeveel. Ons het goeie diens ontvang, die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Die plek is skoon en netjies.

Attie L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Attie L
With friends

Die eenheid is goed geleë, goed versorg en veilig.

Die eenheid is goed geleë, goed versorg en veilig. Kan met geruste hart aanbeveel.

House Hibiscus's response

Baie dankie vir die goeie resensie Riaan. Dit word hoog op prys gestel. Groete daar in Keulen

House Hibiscus
Santèl N - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Santèl N
Family with young children

Ons het heerlik gebly.

Hulle het ons baie tuis laat voel. Slaapplekkie was baie gerieflik. Ons het sommer vir die kleintjies 'n matras saamgevat. Sal dit definitief aanbeveel.

House Hibiscus's response

Santel,

Baie dankie vir die positiewe kommentaar .Dit was vir ons 'n plesier om julle te kon huisves.
Ons sien daarna uit om julle in die toekoms moontlik weer te kan akkommodeer.

Groete
Dalien

House Hibiscus
Mary-ann K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mary-ann K
Family with teenagers

Hulle gaan uit hul pad om jou verblyf fantasties te maak.

Baie goed toegerus met meer as wat 'n mens kan nodig kry. Vriendelike en gasvrye eienaars. Ruim en gemaklike verblyf. Baie skoon en netjies.

House Hibiscus's response

Hallo Mary-Ann
Baie dankie vir die baie mooi resensie, ons waardeer dit regtig.
Ons wens julle 'n goeie jaar toe.
Groetnis
Dalien en Leon

House Hibiscus
Dale S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Dale S
With spouse/partner

Lovely flat in a great location.

Very friendly hosts welcomed us to a clean, well equipped flatlet. Location was amazing and within easy walking distance to the lagoon edge.

House Hibiscus's response

Hi Dale and Ian,
Thank you for your lovely review, it is much appreciated.
Take care,
Dalien

House Hibiscus
Riana W - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riana W
Family with teenagers

Lieflike plek! Sal dit beslis aanbeveel.

Baie netjies, vriendelike eienaars, goeie diens. Wat meer wil 'n mens hê?

House Hibiscus's response

Beste Riana,

Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit. Sterkte met die trek! Ek weet julle sal baie gelukkig in hierdie omgewing wees.

Groete,
Dalien Meyer

House Hibiscus
Linda B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda B
With spouse/partner

Very comfortable and clean.

Hosts were very hospitable and pleasant. Enjoyed our stay tremendously.

House Hibiscus's response

Hi Linda, thank you so much for the lovely review. It is much appreciated. Take care. Dalien

House Hibiscus
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 35 Jan Van Riebeeck Street, Sedgefield, 6573, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBlMmU2YmJjLWFmZDUtNDg4Ni1hMTU3LTZjNWU4ODcwNjU4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 35 Jan Van Riebeeck Street Sedgefield 6573 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -34.0155235 22.7765377
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!