The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at House Martin Lodge and Self Catering | TravelGround
+35

House Martin Lodge and Self Catering

50 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 50 reviews for House Martin Lodge and Self Catering
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.7/5
Regardt H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Regardt H
With spouse/partner

Vriendelik, gasvry en ontspannend.

Jan en Theresa het ons dadelik welkom laat voel. Die tuin en verblyf skep 'n rustige, ontspannende atmosfeer en ek sal House Martin Lodge vir enige iemand wat verblyf in De Rust soek aanbeveel.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Hallo Regardt

Baie dankie vir die terugvoering en aanbeveling. Ons hoop ons sien julle eendag weer.

Groete
Jan en Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Pieter L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter L
Family with young children

Fantastiese week gehad.

Baie lekker gebly die week. Sal def weer terug kom.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Môre Pieter
Ons is bly jy het die verblyf geniet en sien uit na jou volgende kuier.
Groete
Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Lydia N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lydia N
With spouse/partner

Uitstekende verblyf op De Rust,

House Martin was weereens 'n goeie ondervinding. Die eienaars is uitgeknip vir hul beroep - hulle berei selfs hul heerlike aandetes voor en gaan uit hul pad om gaste welkom te laat voel. Die kamers is mooi en baie netjies. Hul binnehoftuin is 'n lushof, en die kuier-area langs die swembad is net 'n vreugde. Die nagverkeer van enkele vragmotors is 'n realiteit, maar nie 'n ernstige klagte nie.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Lydia

Baie dankie vir die terugvoering en ons is bly dat julle die kuier by ons geniet het. Sien julle hopelik eendag weer.

Vriendelike groete

Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Gert-jan V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert-jan V

Wonderlike plek om oor te bly.

Amazing plek, vriendelik, swembad en aircon was great.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

House Martin Lodge and Self Catering
Pauline T - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pauline T
With spouse/partner

In die middel van die mooiste dorpie - De Rust. Maak beslis 'n indruk!

Ons was so vriendelik ontvang. Die kamer was netjies en al die nodige Covid-19 protokols was gevolg. Ons sal beslis weer daar wil vertoef. Dit was 'n baie aangename rusplek na die lang pad se ry.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Pauline, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.

Kom kuier gerus weer.

House Martin Lodge and Self Catering
Kobus O - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus O
With spouse/partner

Vreeslik lekker oorgebly.

Rêrig 'n baie mooi "setting". Veilig en aangenaam.

House Martin Lodge and Self Catering's response

More Kobus,

Baie dankie vir die terugvoering.
Ons hoop ons sien julle weer.

House Martin Lodge and Self Catering
Monica U - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monica U
With spouse/partner

Lovely place, comfortable and clean.

Owners very friendly and helpful. Will definitely be back. Our supper was delicious! Safe parking for our motorbike! We enjoyed our stay.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Morning Monica, thank you so much for your review and feedback. Looking forward to your next visit. Kind regards, Theresa.

House Martin Lodge and Self Catering
Sandra S - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sandra S
With spouse/partner

Perfekte oorslaap plek tussen Oos-en WesKaap

Baie vriendelik ontvang,heerlike braaigeriewe in pragtige veilige tuin.Sal definitief weer daar oorslaap!

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Sandra
Baie dankie vir jou terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer
Jan en Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Harold H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harold H
With spouse/partner

Karoo-gasvryheid en betowering.

Dankie Jan en Theresa vir 'n lieflike aandjie in jul pragtige gastehuis. Ons kon nie vir beter gevra het nie. Alles was kraakvars, gerieflik en luuks. Die hoogtepunt van ons oorslaap was die heerlike driegangaandete. Sal betaal vir Jan se lamsgereg se resep. Sal jul plek definitief weer besoek en vir enigiemand aanbeveel.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Goeie more Harold

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is baie bly dat julle die kuier en ete geniet het.

Sien julle gou weer

Vriendelike groete,

House Martin Lodge and Self Catering
Adele C - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele C
Family with young children

Skoon, rustig, ontspannend.

Ons het net een aand oorgeslaap en was baie spyt dat ons nie langer kon bly nie. Die kinders het die swembad geniet en die ruin was pragtig. Volgende keer bly ons langer en verken die area.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie vir jou terugvoering Adele. Ons sien uit na julle volgende kuier

House Martin Lodge and Self Catering
Lourens V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourens V
Family with teenagers

Dit was regtig uitstaande. Gasheer en -vrou baie gaaf.

Die verblyf is smaakvol gemeubileer en werklik van die beste wat ons nog gehad het. Ons sal dit beslis aanbeveel.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie vir jou terugvoering en aanbeveling. Hoop ons sien julle gou weer.
Vriendelike groete
Jan & Theresa Venter

House Martin Lodge and Self Catering
Hans Jacob Bernardus C - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hans Jacob Bernardus C
With spouse/partner

Baie aangename verblyf.

Vriendelike en behulpsame ontvangs, heerlike ontbyt.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Goeie more,
Baie dankie vir die terugvoering. Hoop ons sien gou weer
Groete

House Martin Lodge and Self Catering
Andre T - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre T
With spouse/partner

Fantastic environment, people and service.

The stay, food and time was great. Value for moment and the environment is simply beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese omgewing, mense en diens.

Baie lekker gebly, geëet en gekuier. Waarde vir geld en die omgewing is eenvoudig beeldskoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Goeiemore Andre,

Baie dankie vir die terugvoering en ons is bly julle het lekker gekuier. Vertrou die fietsrit was suksesvol..

Hoop om julle gou weer te sien

Vriendelike groete,
Jan en Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Jack V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jack V
With spouse/partner

In alle opsigte uitstekend!

Housemartin is 'n puik en goed georganiseerde lodge met vriendelike ontvangs, netjiese kamers, uitstekende geriewe, pragtige tuin in 'n pragtige omgewing. Daar is werklik niks om oor te kla nie en ons sal enige tyd weer daar oorbly.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Jack

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit was lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien julle gou weer.

Vriendelike groete

Jan & Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Louis Z - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis Z
With spouse/partner

Comfortable and relaxing.

Comfortable, relaxing and neat.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik en ontspanne.

Gemaklik en ontspanne en netjies.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Louis,

Baie dankie vir die ondersteuning en terugvoering. Hoop ons sien julle eendag weer.

Vriendelike groete,
Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Carin D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin D
With spouse/partner

It was awesome!

We had an unbelievable stay. The 2 most precious people with whom you can just have a great time! Everything was nice and clean every day, the room smelled nice every time we came back and everything was just perfect!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was awesome!

Ons het ongelooflik lekker gebly. Dit is die 2 dierbaarste mense saam met wie mens net kan kuier! Alles was elke dag mooi skoon, die kamer het elke keer wat ons daar ingekom het bitter lekker geruik en alles was net perfek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Liewe Carin

Ai, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was heerlik om julle by ons te hê en ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Jan & Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Neville R - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neville R
With spouse/partner

Received a very warm welcome at a highly recommended B&B.

Housemartin Guest Lodge is located on the main road through De Rust but has a very tranquil atmosphere behind their garden wall. Supper and breakfast can be supplied on request and were of excellent quality. Our hosts, Theresa and Jan, were always helpful and knowledgeable on activities in the De Rust/Oudtshoorn area. No hesitation in recommending it for those requiring lodgings to be able to view the outstanding Meiringspoort Pass.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Dear Neville,

Thank you so much for your review and recommendation. Hope to see you again soon.

Kind regards,
Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Joa W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joa W
With spouse/partner

'n Oase in de Rust.

Dit is 'n pragtige plek! Baie mooi tuin en karaktervolle kamer! Ons het heerlik geslaap in 'n netjiese kamer. Jan en Theresa is fantastiese gasheer en gasvrou. Baie dankie ons sal graag julle weer besoek en langer wil kuier.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Ben

Baie dankie vir die terugvoering, maar meer belangrik, julle kuier. Dit was vir ons heerlik om julle te ontmoet en ons hoop ons sien julle gou weer.

Alles van die beste vir 2019.

Groete
Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Flip L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Flip L
Family with young children

Lieflik en aangenaam.

Ons het op kort kennisgewing besluit om oor te slaap en was aangenaam verras. Die kamers was baie netjies en groot. Veilige parkering met 'n sleepwa. Dorpie is bekoorlik, mense vriendelik en die eetplek af in die straat was great.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Flip

Ons is baie bly dat die 'ingewing van die oomblik' besluit goed afgeloop het. Nou maak dit julle volgende besluit omoor te bly soveel makliker.

Als van die beste vir 2019 en hoop ons sien julle gou weer

Groete

Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Fred C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fred C
With spouse/partner

Best accommodation in De Rust. We have used a few facilities in town too.

Excellent hostess and host. The guesthouse is in excellent condition and it is clear that the owners pay personal attention to everything. Dinner was excellent and it was unnecessary going to a restaurant in town. Highly recommendable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste verblyf in De Rust. Ons het al van 'n paar fasiliteite gebruik op die dorp.

Uitstekende gasheer en gasvrou. Die gastehuis is in puik kondisie en dit is duidelik dat die eienaars persoonlike aandag verleen. Aandete was uitstekend en dit was onnodig om 'n restaurant te gaan besoek op die dorp. Hoogs aanbevole gastehuis.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Fred,

Baie baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie bly julle het die verblyf en kos geniet en hoop ons sien julle gou weer.
Gesëende Feesgety

Groete
Jan & Theresa Venter

House Martin Lodge and Self Catering
Magdeleen B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdeleen B
With spouse/partner

Beautiful guest house and area!

Thank you for your hospitality and beautiful guest house, enjoyed it very much!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gastehuis en omgewing!

Baie dankie vir julle gasvryheid en pragtige gastehuis, het dit baie geniet!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie vir jou kommentaar, Magdeleen. Hoop ons sien julle weer.

Vriendelike groete,
Jan en Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Adrian O - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adrian O

Stunning accommodation and setting, fantastic hosts.

An absolute gem, beautifully appointed rooms, attentive and very friendly and helpful hosts. A must to visit again.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Dear Adrian

Thank you so much for your review. We are delighted that you enjoyed your stay.

Looking forward to your next visit

Kind regards

Jan & Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Riana B - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana B
With spouse/partner

Professionele tog ontspannende atmosfeer.

Goed toegeruste kamers met pragtige tuin. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlik gekuier!

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Adriana,

Baie dankie vir die kommentaar op ons lodge. Dis vir ons verskriklik lekker as ons gaste ons verblyf geniet en lekker kuier.

Tot weersiens.

Groete,
Jan en Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Ken H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ken H
With friends

Delightful tranquility!

I would recommend House Martin to anybody. It sets standards that other establishments could only hope for. We had a wonderful, comfortable stay. Our hosts Theresa and Jan met our every need and more so. Just being able to sit in the tranquil garden after a long journey was a treat and the pool braai area was just what the doctor ordered. I am a biker and have stayed at many an establishment through the years and I found House Martin the best of the lot. I will be back with my wife as I know she will love this marvelous oasis in the Karoo. Many thanks to Jan and Theresa for their wonderful hospitality.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Dear Ken,

Wow, what a nice review and thank you so much for your kind words. It was equally a pleasure hosting you and we thoroughly enjoyed our chats. I'm assuming that you, your son and friend arrived home safe.

Thanks for your support and looking forward to your next visit with your wife.

Enjoy the rest of your week.

Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Linus V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Linus V
With spouse/partner

Rustig, ontspanne, netjies.

Weet nie lekker of sterre hierbo aandui wat ek wil se nie. Dit is maar so, waar eienaars self betrokke is, is diens, vriendelikheid en netheid 5-ster. Waarde vir geld.

Hesre B - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hesre B
With spouse/partner

Home away from home!

Pragtige plek, mooi tuin en geriewe, skoon, netjies, mooi en gerieflik. En die eienaars, Jan en Therese Venter, is lieflike en gasvrye mense wat jou baie welkom en tuis laat voel. Sal beslis weer gaan en langer bly!

Carin V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carin V
With spouse/partner

Hartlike, vriendelike gasheer en -vrou.

100% rolstoelvriendelik. Lieflike kamer met inrolstort. Gunsteling akkommodasie in die area.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Beste Carin

Baie dankie vir jou kommentaar. Ons is bly jy het die verblyf geniet en sien uit om jou weer te sien.

Vriendelike groete

Theresa Venter

House Martin Lodge and Self Catering
Elke W - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elke W
With spouse/partner

Very comfortable room, everything was perfect, for the rooms facing the main road it is a bit loud at times.

See stars.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Dear Elke

Thank you for taking the time to review our lodge. We are pleased that you enjoyed your stay.
You are correct, the road is at times busy. Although our lodge is in a 60 km per hour zone, we find that the some of the heavier vehicles that pass, are louder due to the uneven road surface. The road will be resurfaced in the next couple of months and we're confident that the covered surface will reduce the noise.

Once again, thank you for the review and hope to see you again.

Kind regards
Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Jj D - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jj D
With spouse/partner

Nice and quiet accommodation, one shortcoming: a small fridge.

This little place is very neat and the people very friendly. Good communication with the relevant parties right from the start. The accommodation is situated in a quiet area and is therefore highly recommended to those looking for lodging in a relaxing, quiet area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker stil en rustig, egter een tekortkoming: 'n klein yskassie.

Die plekkie is baie netjies en die mense baie vriendelik. Het van start af baie lekker gekommunikeer. Dit is stil en hoogs aanbeveelbaar vir mense wat 'n stil, rustige omgewing verlang.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie dat jy moeite gedoen het om kommentaar te lewer. Ons neem beslis jou voorstel van 'n yskas in ag. Ons hoop om julle weer te sien

Vriendelike groete

Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Jos S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jos S
Individual traveler

Theresa and Jan made me feel home overseas.

Service was beyond expectation. Warm and interesting hospitality. Beautiful accommodation. Above all I felt like being a part of the family. The purpose of my trip was to experience the South-African culture. Theresa and Jan contributed a lot for which I am thankful.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Dear Jos,

Thank you for taking the time to review our lodge. We are delighted that you enjoyed your stay and that we were able to contribute to your South African culture experience.

We hope to see you again soon

Kind regards,

Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Yvonne L - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne L
With spouse/partner

Geweldige plek om te zijn, lieve en behulpzame mensen.

We hadden de aangepaste kamer, ivm mijn rolstoel gebruik. De douche was prima en er was een zeer ruime aangepaste toilet. De kamer was zeer ruim. Alle kamers zijn zo ruim, dus niet alleen de aangepaste kamer. Het dorp zelf zijn we niet echt ingeweekt. Er zijn wat winkels en kunstzaken, maar de meeste zijn niet rolstoeltoegankelijk. Er was een heerlijke tuin om in te wandelen en te zitten. Maar het was ook heerlijk vertoeven op je eigen veranda. Theresa en Jan, de eigenaren, waren heel vriendelijk en behulpzaam. In principe is er geen ontbijt, maar hier kan je wel voor kiezen als je daar bent. Theresa bakt heerlijke verse scones en croissants, dus zeker de moeite waard.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Thank you so much for taking the time to complete the review. We are ecstatic that you enjoyed your stay and certainly hope you will visit again.
Kind regards and take care,
Theresa

House Martin Lodge and Self Catering
Carin V - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carin V
With spouse/partner

Beautiful guesthouse, neat, professional and friendly service.

100% wheelchair friendly. Spacious room with roll-in shower. Restaurant on premises serves delicious meals. Good value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige gastehuis, netjies, professionele en vriendelike diens.

100% rolstoelvriendelik. Ruim kamer en inrolstort. Restaurant op perseel bedien heerlike etes. Goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie ddat julle by ons gekuier het. Vriendelike groete Karen

House Martin Lodge and Self Catering
Charlotte W - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Charlotte W
With friends

Voel soos huis weg van jou eie huis!

Die gasheer en gasvrou het regtig baie moeite gedoen om ons te laat welkom voel en uit hul pad gegaan om vir ons 'n heerlike braai te reël met slaaie vir aandete. Die lodge en tuine is wonderskoon. Al wat my gepla het was die verkeer deur die nag, want van die kamers se agterkant lê baie na aan die hoofpad deur de Rust.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie dat ons so lekker saam met julle kon kuier. Ja die pad is maar partykeer probleem. Die verkeer stop darem laat aand en begin eers weer vroeg in die more. Jammer as dit met julle verblyf die aand erg was. Vriendelike groete Karen

House Martin Lodge and Self Catering
Douglas G - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Douglas G
With friends

Ideal accommodation for TransBaviaans.

The owners were very helpful, they got up early to make us some breakfast before TransBaviaans. The rooms were comfortable. All round very happy with the accommodation.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Thanks you all. It is a great pleasure. Hope you did well with the cycling.
Kind Regards,
Karen

House Martin Lodge and Self Catering
Carl L - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Carl L
With spouse/partner

Het tuis gevoel en lekker gebly.

Sien gerus die sterre.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Ons wonderlike gaste maak alles die moeite werd. Ons geniet julle kuiers hier by ons. Baie dankie. Garth, Karen en Brenden

House Martin Lodge and Self Catering
Bennie D - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Bennie D
With spouse/partner

Neat place with all the necessary facilities.

A big problem is that it is in the main road. The trucks' noise in the night bothered a lot. We had breakfast at the annex restaurant - good meal and good value for money. The room had a panel heater which was our saving grace - it needs a fireplace or something to make it more cosy.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese plek met al die geriewe wat benodig word.

Groot problem is dat dit teen die hoofstraat geleë is. Vragmotors se geraas in die nag is erg steurend. Ons het ontbyt geëet by die anneks restaurant - goeie ete en waarde vir geld. Kamer het "panel heater" wat ons redding was - kort iets soos 'n kaggel of so om meer gesellig voor te kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Ja ons verkeer kan partykeer sleg wees. Dit stop gelukkig vroeg aand en begin dan weer vroeg oggend. Ons is besig met aanplantings om dit sagter te maak. Jammer vir daardie een. Groete Karen

House Martin Lodge and Self Catering
Christiaan B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christiaan B
With friends

Fantastic facilities, beautiful garden and a much too cheap rate for everything they offer.

Friendly owners who make you feel welcome immediately. Awesome facilities and restaurant. Unbelievably neat and spacious. We will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese fasiliteite, pragtige tuin teen 'n té goedkoop tarief vir dit wat alles gebied word.

Vriendelike eienaars wat jou dadelik tuis laat voel. Onverbeterlike fasiliteite en restaurant. Ongelooflik netjies en ruim. Sal beslis weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Al die goeie terugvoer maak ons nederig. Baie dankie ons waardeer dit. Dit maak ons harde werk net die moeite werd.
Vriendelike Groete Garth, Karen en Brenden

House Martin Lodge and Self Catering
Nicola D - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicola D
Family with young children

Excellent value for money and truly wheelchair friendly accommodation!

This venue offers excellent value for money and truly wheelchair friendly accommodation! At last ─ accommodation that really is wheelchair friendly. Units are set in a beautiful garden.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Thank you Nicola for staying with us. We are glad that you enjoyed your stay at House Martin and we look forward in seeing you again. Have a wonderful day

House Martin Lodge and Self Catering
Elize B - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elize B
With spouse/partner

Gasvrye, netjiese ervaring.

Kan reisigers aanbeveel om daar te oornag of selfs daar te bespreek vir die KKNK!

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie. Julle moedig ons aan om ons alles te gee.

House Martin Lodge and Self Catering
Hennie S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie S
With spouse/partner

Ons was reeds 11:00 in De Rust en dit was geen probleem vir ons gasvrou nie. Word sterk aanbeveel.

Baie netjies en skoon. Dit was die tweede keer daar en sal weer by HouseMartin oorbly.

House Martin Lodge and Self Catering's response

Ons waardeer ons kliënte en elkeen is spesiaal.

House Martin Lodge and Self Catering
Elize D - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Elize D
With spouse/partner

Aangename verblyf.

Ons het baie lekker oornag by Housemartin. Kamer was baie netjies en skoon. Gasvrou en haar man baie vriendelike mense wat deurentyd seker gemaak het dat ons gerieflik was en sommer net lekker gesels het asof ons mekaar al lankal ken sonder om familiêr te wees. Ons beveel Housemartin beslis aan!

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie. Dit laat ons nederig voel.

House Martin Lodge and Self Catering
Erna S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna S
With spouse/partner

Diens, netheid en gerief van die beste!

Ons was verras om hierdie puik plek in De Rust te kry. Ontvangs was hartlik. Kamer was skoon en netjies en so koel na die lang pad. Die stilte was ongelooflik. Kan dit vir enige persoon aanbeveel. Baie dankie!

House Martin Lodge and Self Catering's response

Baie dankie. Ons super kliente maak alles die moeite werd.

House Martin Lodge and Self Catering
Heather E - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather E
With spouse/partner

Comfortable, spotless accommodation.

The perfect stop-over! I highly recommend the accommodation at House Martin! Very comfortable, clean rooms in tranquil setting. We were hoping to be able to get supper at their restaurant (see website) but were told that it is only open 'in season'. Unlike several other towns on (or close to) Route 62, De Rust seems not to have any places (or local restaurants) of particular interest to travelers.

Tania F - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tania F
With spouse/partner

Picture paints a thousand words ...

No words can describe this gem (and its owners). Karen and Garth greeted us with open arms. Beautifully renovated and painted cottages await you at this perfect located lodge. Even before entering the cottage the veranda with table and chairs make you feel at home. Upon opening the genuine yellow wood door a queen size bed with pure white linen welcomes you. As De Rust can be chilly in the evening an electric blanket is available. The bathroom has underfloor heating and a piping hot shower. On the same premises there is a restaurant that serves excellent food. And to top it all there are tea and coffee facilities as well as two glasses and a flask filled with Muscadel. But as a visual presentation is far more descriptive than words I suggest you visit yourself - we will most definitely stay there shortly again.

Ninke V - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ninke V
With spouse/partner

Baie lekker, baie tevrede!

Baie lekker gebly! Karen laat `n mens gou tuis en op jou gemak voel. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Gert D - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gert D
With spouse/partner

Sal hierdie plek 1000 keer aanbeveel!

'n Baie vriendelike gasvrou (Karen) het ons onmiddellik tuis laat voel. Kamer met stoep wat uitkyk op 'n pragtige tuin. Restaurant op perseel met heerlike aandete. Ontbyt op ons voorstoepie bedien.

Willie G - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie G
With spouse/partner

Baie, baie aangenaam.

Voel soos familie!

Cora B - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cora B
With friends

Heerlik gebly.

Pragtige tuine. Gemaklike, groot kamers. Vriendelike eienaars. Ek sal Housemartin sterk aanbeveel en sal in die toekoms weer daar bly.

Louis F - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis F
With spouse/partner

Namiddag arriveer, middagslapie geneem, aandete geniet en die bed opgesoek. Vroeg die volgende oggend vertrek.

Gul ontvangs, puik akkommodasie - netjies, skoon en gerieflik. Goed geleë, dus baie maklik om te vind. Ek beveel dit aan met 'n geruste hart en sal weer daar wil tuisgaan.

From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
From R990
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 6 Kerk Street, De Rust, 6650, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIxNjg5NmYzLTZiNjctNDQ3ZS1iNTIyLWI3YmUwNzAyOTVhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R990  per night (for 2 people) 50 5 1 5 6 Kerk Street De Rust 6650 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.488699271978 22.536381483078
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!