The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at House of Pinardt | TravelGround
+168

House of Pinardt

Review Summary

4.8 out of 5from 12 reviews for House of Pinardt
Cleanliness
5.0/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Loraine S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Loraine S
With spouse/partner

Vriendelike eienaars wat die ekstra myl loop om jou tuis te laat voel.

Mooi, modern, uniek en besonderse stylvolle kamers.

Robert V - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robert V
With friends

Something unexpected in Robertson.

We found our self-catering unit to be tastefully decorated and well-appointed. The beds were comfortable with cotton sheets and duvet covers. The unit opened up to a shared inner courtyard, which was quiet and had a pool, braai area and lots of seating areas. Great value for money for a family.

Leneve P - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leneve P

Rustig, pret, asemrowend.

Dit was ons eerste outing as susters. Verblyf en atmosfeer het die ry die moeite werd gemaak.

Soraya C - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Soraya C

Weekend getaway.

Certainly one of the most beautiful places I have ever stayed in. The host/owner just exuded friendliness and I immediately felt welcome! The room and place itself was spotlessly clean. Will definitely stay at House of Pinardt in the near future again! Everything was just absolutely beautiful and fresh.

Amadia S - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Amadia S

Riaan, jou plekkie is pragtig! Ons het dit baie geniet!

Die geel deur by die stoepie, lekker vuurtjie! Jou gasvryheid!

House of Pinardt's response

Good day Dear Amadia,

Thank you for your beautiful review. Please come visit us again.

Rian and team

xxx

House of Pinardt
Ignatius D - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ignatius D
With friends

It was lovely. The owner personally welcomed us.

We will visit this beautiful place again. Very central and we enjoyed a great breakfast. The owner, Riaan and his staff were friendly and very helpful at all times.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was heerlik. Die eienaar het ons persoonlik kom verwelkom.

Ons sal weer hierdie pragtige plek besoek. Baie sentraal en ons het 'n puik ontbyt geniet. Die eienaar Riaan en sy personeel was te alle tye vriendelik en baie hulpvaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

House of Pinardt's response

Good day Ignatius,

Thank you for the lovely review. Please come visit us again.

miCASAsuCASA

Riaan and the HOP team

House of Pinardt
Miranda D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Miranda D
With spouse/partner

Perfek vir wat ons nodig gehad het.

Gasheer was baie behulpsaam en ontbyt fantasties. Dis klein, maar perfek vir oornag vir twee mense wat die area wil verken.

House of Pinardt's response

Goeiedag Miranda,

Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons sien uit daarna om julle gou weer te huisves.

Mi casa su casa.

Groete,
Rian en die House of Pinardt span

House of Pinardt
Elna B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna B
Family with teenagers

Amazing.

Baie netjiese plek. Skoon, luuks en modern. Beslis 'n plek om weer te besoek en aan te beveel. Diens puik.

House of Pinardt's response

Goeiedag Elna,

Baie dankie vir die mooi terugvoer. Hoop jy en die gesin kom kuier gou weer by ons in Robertson.

Mi casa su casa,
Riaan

House of Pinardt
Amber C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Amber C
With spouse/partner

Absolutely loved our stay at House of Pinardt! The place exceeds the images posted online. Will definitely be returning!

See stars.

House of Pinardt's response

Good day Dear Amber. Thank you so much for your lovely review. Looking forward to hosting you again.

House of Pinardt
Dawie D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dawie D
With spouse/partner

Ou huis wat 'n nuwe baadjie aangetrek het.

Ons was baie verbaas hoe mooi die kamer binne was en beslis net so mooi soos die foto's wat geneem was op die webwerf. Die kamer was baie skoon binne en die linne het daai "crisp" gevoel gehad van varsheid. Die mooiste is die badkamer se stort, beslis baie stylvol en elegant. Ons het baie gehou van die 'Attention to detail" in die kamer en hoe modern dit binne was. Die eienaars was baie gasvry gewees en het ons laat tuis voel. Daar is wel 'n paar aanbevelings wat ek wel sal wil deurgee as positiewe kritiek. 1. Daar kort beslis 'n 'air con" in die kamer want dit kan nogal "stuffy" raak deur die aand en 'n air con sou ook bietjie van die besige pad se geraas weg gevat het. (As jy die een venster bo die voor deur oopmaak kom al die lawaai in die kamer in). Mens sal ook verwag dat daar so iets is veral in Roberston, asook wat mens 'n aand daar betaal. 2. Ons het 2 aande daar geslaap en die 2de aand was daar wel vir ons weer koffiepoeier gelos, asook 2 beskuitjies vir die volgende oggend, maar was teleurgesteld want daar was nie melk opgetop nie en kon ook nie gaan vra het nie omrede die eienaars nie daar was nie. Die koppies was ook nog vuil gewees van die oggend se koffie asook die koffie thingy waarmee jy die moer koffie maak nog net so vuil. Dis 'n B&B dus is daar nie vir die gaste 'n plek om dit te was nie en moes toe dit in die badkamer was, maar ja, nietemin kon ek nie koffie drink nie omrede daar nie melk was nie. Die water wat vir ons gegee was, was ook nie weer gevul nie. Dis heeltemal anders as jy 'n selfsorg-eenheid het dan is mens voorbereid daarvoor, maar ons het reeds gegaan vir die B&B-opsie. 3. Die hangkas kan dalk net effe langer wees om dalk 'n rok of 'n suit op 'n hanger te vat of dalk net hang plek vir so iets in die kamer soos wat by die badkamer se stort is vir die handdoeke. So ter opsomming net n paar klein "fine" tuning en die house of Pinardt sal beslis 'n wenner wees!

House of Pinardt's response

Good day Dawie,

Thank you so much for your review. We are really honoured that you have decided to stay with us. Thank you for your positive review, we love to hear from guests. We will definitely give attention to your suggestions.

Hope to see you and your family and friends in the near future to experience further upgrades.

Mi casa su casa,
Rian and the HOP team

House of Pinardt
Ferdi H - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdi H
With spouse/partner

Lieflike plek met vriendelike ontvangs van Rian, sal dit beslis aanbeveel. Skoon, netjies, heerlik.

Ons is uiters vriendelik ontvang en het sommer dadelik tuis gevoel, Rian het voor die tyd gebel om seker te maak alles is nog op skedule en dat hulle wag om ons te ontvang. Wat 'n lieflike plek, skoon, netjies en modern gemeng met outydse sjarme. Ek sal beslis House Of Pinardt aanbeveel. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

House of Pinardt's response

Good day Ferdi,

Thank you so much for your kind review! We are looking forward to hosting you again in the near future.

Regards,
House of Pinardt

House of Pinardt
Rina K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rina K
With spouse/partner

Beautiful

It was a lovely experience. We loved the arty interior. Everything is brand new. The quality of the bedding and mattress was excellent. I would just recommend that the owner install a door between the bedroom and bathroom for toilet privacy. Highly recommended! Very friendly and efficient on our arrival.

House of Pinardt's response

Good day, Thank you so much for your positive review! We will take your recommendations into consideration. We are looking forward to host you again.

House of Pinardt
From R1 180
per night (for 2 people)
From R1 180
per night (for 2 people)
From R1 180
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 10 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 48 Paul Kruger Street, Robertson, 6705, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWSSknix9qMGjWajiwS3EcORLWrKNSMLzLtGwtc3JjcCnV4Ewbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 180  per night (for 2 people) 12 5 1 5 48 Paul Kruger Street Robertson 6705 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.80083 19.884857
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!