The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at House on Suikerbossie | TravelGround
+17

House on Suikerbossie

4 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 4 reviews for House on Suikerbossie
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Elmarie S - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmarie S
Family with young children

Fantasties, gasvryheid, stilte, alles wat jy nodig het, selfs 'n kragopwekker as Eskom nie hul deel doen nie. Ons kom definitief weer.

Gerieflike, skoon verblyf. Dankie vir jul gasvryheid en voorsiening van selfs 'n kragopwekker indien Eskom bietjie moeg raak. Ons kom definitief weer, en as jy nog nie daar was nie probeer Huis op Suikerbossie!

House on Suikerbossie's response

Ons is so bly dat jy kon rus en die naweek in Huis op Suikerbossie kon geniet saam met die familie. Kom asb terug wanneer julle die kans weer kry.

House on Suikerbossie
Martin C - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin C

Venue was awesome, Town is definitely the destination for a break. For a boater this dam was stunning.

Security of town and location and the facilities in town make for an awesome holiday.

House on Suikerbossie's response

Thank you very much for your lovely review Martin. We certainly hope this will entice others to come see for themselves and a return visit for you too.

House on Suikerbossie
Rene V - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene V

Netjiese verblyf.

Huis en flat is baie netjies en goed ingerig. Die braai en boma is baie netjies en interessant met al die klein details. Sou wou bly vir 'n paar dae ekstra om omgewing te verken, lyk na interessante dorp.

House on Suikerbossie's response

Baie dankie Rene, ons hoop dat jy weer kan kom kuier en vir n rukkie langer!

House on Suikerbossie
Elna M - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elna M
With friends

Oulike huisie.

Skoon, netjiese, ruim verblyf met alles wat kan oop- en toemaak. Lieflike kamers. Net jammer oor net 1 badkamer wat dit moeilik maak as jy saam met vriende toer.

House on Suikerbossie's response

Baie dankie vir jou terugvoor Elna, ons waardeur dit.
Hopelik sal jy weer terug kom vir n kuier. Ons het planne om nog a badkamer in die toekoms te bou .

House on Suikerbossie
From R2 800
per night (for 8 people)
From R2 800
per night (for 8 people)
From R2 800
per night (for 8 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 138 Suikerbossie Street, Vanderkloof, 8771, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1af3120b9908d785b83ea3aa20018df1daeb20fa0d932cebd0f407ea0a2987de532541acc16764564d957e8bfc3ae7ff8ebf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R2 800  per night (for 8 people) 4 5 1 5 138 Suikerbossie Street Vanderkloof 8771 Northern Cape 0860 022 102 14:00-18:00 11:00 -30.001243 24.749956
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!