Review Summary
Freddie V - Mar 2022
Overall score
Ligging, stil, toegerus, skoon en gerieflik.
Maureen V - Mar 2022
Overall score
Puik in die natuur.
Jean V - Feb 2022
Overall score
Very relaxed stay.
Llewellyn P - Dec 2021
Overall score
Perfekte ligging, lekker ingerig.
Marisca S - Oct 2021
Overall score
What a majestic place. Location superb, accommodation comfortable and neat. Access to a washing machine and tumble dryer definitely a plus for a family with kids.
Marion T - Oct 2021
Overall score
Ongelooflik.
Leon-louw M - Feb 2021
Overall score
Great ligging.
Lientjie P - Oct 2020
Overall score
Perfect location with the beach on your doorstep.
Emile B - Sep 2020
Overall score
Absoluut fantasties!
Read morePetro V - Sep 2020
Overall score
Gerieflik met 'n mooi uitsig.
Anton J - Feb 2020
Overall score
Beste plek vir ontspan.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Anton en gesin
Baie dankie vir julle kuier by ons. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Kom kuier weer!
Mooi bly
Groete
Aletta
Mariette V - Feb 2020
Overall score
Dis was die lekkerste vakansiebestemming ooit. Als wat jy nodig het tot jou beskikking, mooiste uitsig en daar vind jy sielerus. Ons gaan vir seker weer!
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Pieter en gesin
Dit was so lekker om julle te kon ontvang! Ons is baie bly dat dit vir julle lekker was en veral dat julle die 'sielerus' kon ervaar.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Alles wat mooi is julle toegewens.
Groete
Aletta
Annelie D - Dec 2019
Overall score
Gerief met 'n ongelooflike uitsig.
Shaun N - Nov 2019
Overall score
Pragtige plekkie langs die see.
Houtboschbaai No 1 's response
Dit was so lekker om julle te kon ontvang, Shaun. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Dankie vir julle terugvoer en mooiste wense vir die laaste stukkie van 2019.
Groete
Aletta
Ann A - Sep 2019
Overall score
Pragtige plek waar mens behoorlik kan rus.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Gregory en Ann
Dit was lekker om julle te kon ontvang! Dankie vir julle terugvoer.
Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Mooi wense
Groete
Aletta
Jurgens F - Sep 2019
Overall score
Baie geniet, wonderlike plek met die mooiste uitsig.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Jurgens,
Dit was heerlik om julle te kon ontvang by Houtboschbaai no 1.
Baie mooi wense vir julle!
Groete,
Aletta
Anscha Z - Sep 2019
Overall score
Pragtige see-uitsig.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Anscha,
Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te ontvang.
Mooi wense vir julle.
Groete,
Aletta
Jaco D - May 2019
Overall score
Asemrowende see-uitsig.
Esmarie B - Mar 2019
Overall score
Dit bly een van ons gunsteling vakansieplekke!
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Esmarie,
Dit was vir ons so lekker om julle weer te kon ontvang en is baie bly julle het julle tyd geniet. Dankie vir die terugvoer.
Mooiste wense vir julle!
Aletta
Merle C - Feb 2019
Overall score
Amazing and peaceful.
Willie V - Feb 2019
Overall score
Amazing view!
Houtboschbaai No 1 's response
Dear Willie and family,
It was lovely to receive you as our guests at Houtboschbaai no 1. Thank you for the feedback.
Regards,
Aletta
Marili V - Oct 2018
Overall score
Peaceful with the prettiest view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig met die mooiste uitsig.
Ons het die ons tyd by Houtboschbaai vreeslik geniet. Dit is so rustig daar, die fynbos is besonders en jy sal lank soek vir 'n beter uitsig. Dis 'n entjie se stap strand toe maar nie te ver nie. Huis was netjies en skoon en ons het baie lekker gebly. Sal enige tyd dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anita V - Oct 2018
Overall score
Excellent sea view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende see-uitsig.
Die plek is baie mooi en naby die strand. Wat dit ook lekker maak is dat daar geen WiFi is nie, so jy rus heerlik. Mense wat daarheen gaan moet net daarop let dat daar redelike aantal trappe is, maar dit is die moeite werd.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Wian H - Aug 2018
Overall score
Wonderful and lovely.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlik en heerlik.
Het heerlik gebly dankie. Het alles gebied en meer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Wian,
Dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle te kon ontvang.
Alles wat mooi is!
Groete,
Aletta
Leon E - Aug 2018
Overall score
A beautiful and special unit, tastefully equipped with a breathtaking view of the beach and ocean!
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Pragtige en besondere eenheid, so smaaklik toegerus met 'n asemrowende uitsig oor die strand en see!
Houtsboschbaai No 1 is 'n droomeenheid wat jou in privaatheid die mees besondere uitsig oor die strand en see bied. Vanuit ons slaapkamer kon ons die walvisse sien en die mooiste sonsondergange beleef. Julle sien ons beslis weer! Big Time Taverna in St Francisbaai is 'n moet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Leon
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle besonderse tye by Houtboschbaai no 1 beleef het.
Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Aletta
Vicki G - Mar 2018
Overall score
Baie gemaklike strand huisie.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Vicky Glover
Dit was heerlik om julle te kon ontvang, dankie vir die terugvoering. Ons is bly julle het lekker gekuier en gerus.
Mooi jaar vir julle.
Aletta
Anton J - Feb 2018
Overall score
Fantastiese ligging met asemrowende uitsig en baie netjies.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Anton
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons is baie bly julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Mooi wense vir die jaar.
Aletta
Petra B - Feb 2018
Overall score
Perfect house, perfect view, perfect to make for a quiet and relaxed holiday.
Houtboschbaai No 1 's response
Dear Petra Bruggiseur,
Thank you for your review. It has been a privilege to receive you as our guests at Houtboschbaai no 1.
Best wishes
Aletta
Manie L - Feb 2018
Overall score
Very pleasant accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangename verblyf.
'n Netjiese, skoon en gerieflike plekkie met 'n baie mooi uitsig op die strand. Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lianka L - Oct 2017
Overall score
Fantastic view!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantastiese uitsig!
Baie stil en rustig, waarlike rus vir die siel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Lianka,
Dankie vir jul terugvoer en kuiertjie by Houtboschbaai. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang.
Mooi wense vir die res van 2017. Ons bid vir reën saam julle.
Aletta
Gert S - Feb 2017
Overall score
Pleasant and enjoyable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en aangenaam.
Ons was aangenaam verras om komplimentêre sjokolade, koffie, tee, melk, suiker en 'n pak beskuit met ons aankoms te kry. Al die nodige elektriese middels is daar. Baie mooi skoon en linne ook netjies. Die strand is werklik 100 m weg. Tien uit tien. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Houtboschbaai No 1 's response
Beste Gert Steenkamp
Ons is bly julle het lekker gekuier by Houtboschbaai no 1. Baie dankie vir jul terugvoer.
Ons heel mooiste wense vir jul gesin vir 2017.
Vriendelike groete
Aletta
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Rameron Drive, Aston Bay, Jeffreys Bay, 6330, Eastern Cape
- All ages welcome