The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Houtbosdorp | TravelGround
+47

Houtbosdorp

117 reviews
Self Catering

Review Summary

4.1 out of 5from 117 reviews for Houtbosdorp
Cleanliness
4.3/5
Service
4.3/5
Location
3.8/5
Safety
4.1/5
Value for money
4.2/5
Jane V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jane V
With spouse/partner

Vreeslike lekker plek. Eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.

Eienaars is vriendelik, definitief 'n plekkie om te besoek.

Nicoleze N - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nicoleze N
With spouse/partner

Gemaklik en rustig.

Dit was rêrig rustig en eintlik meer as wat ek verwag het. Die plek is rêrig mooi versorg en baie netjies. Die huisies is baie gemaklik.

Reynardt F - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Reynardt F
With spouse/partner

Lekker rustig.

Rustige kuierplekkie. As jy in Klein groepe gaan vat kaarte of board games saam, daar is nie veel om te doen nie. Muskietgoed is noodsaaklik. Maar overall is dit die perfekte naweek wegbreekplekkie.

Katelin S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katelin S
With spouse/partner

Peaceful and relaxing.

It is a very nice place to go to and switch off from the city life. Very friendly people. Will definitely recommend it.

Christine P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine P
With friends

It was really very nice.

Was absolutely superb, people very friendly, rooms were clean and tidy, would recommend anyone to go there!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was regtig baie lekker gewees.

Was absoluut oortreffend gewees, mense baie vriendelik, kamers was skoon en netjies, sal enige iemand aanbeveel om daarnatoe te gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine P - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine P
With friends

Was regtig baie lekker gewees.

Sal definitief weer gaan was absoluut deur en deur die moeite werd gewees. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Mariaan B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Mariaan B
With spouse/partner

Won't go there again.

The reception is very poor.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal nie weer soontoe gaan nie.

Die ontvangs is baie swak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Martie B

O nee, nooit weer nie.

Om die venue te bereik is glad nie gepas nie, dit word ook nie gemeld dat dit 'n 3 km grondpad is wat gery moet word nie. Die pad is sleg vir 'n motor, tensy jy 'n 4x4 het. Moet deur 'n nedersetting ry om die plek te bereik, tussen ander huise en plaasgeboue. Ablusiegeriewe nie geskik nie, word ook nie gemeld dat dit gemeenskaplike stort- en badkamer-geriewe is. Ek sal dit nooit weer gebruik nie.

Johan S - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan S
Individual traveler

Gemaklik, gerieflik, baie lekker rustig.

Baie mooi skoon, fantastiese waarde vir geld. Sal definitief weer gaan.

Erin L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erin L
With spouse/partner

Baie gerieflik en definitief 'n unieke ondervinding!

Ons verblyf by Houtbosdorp was verbasend aangenaam, baie gerieflik en definitief 'n unieke ondervinding! Die plek is regtig goed instandgehou en al die personeel en ontvangs was baie verwelkomend en gasvry. Ek sal Houtbosdorp sterk aanbeveel, veral vir 'n couples getaway.

Tanya L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya L
With spouse/partner

Regtig besonder.

Die naweek en die verblyf en die tuin was amazing.

Ria R - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria R
With spouse/partner

Rustig, relaxing.

Baie lekker plek! Love die rustigheid!

Moss S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Moss S
With friends

Best nature!

Awesome place to go chill.

Gerhard M - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gerhard M
With friends

Baie lekker blyplek in die bos.

Ideale plek vir 'n groep wat naweek wil wegkom. Hutte baie gerieflik en die onthaal areas baie goed geleë. Absolute waarde vir geld en vriendelike eienaars bereid om aanpassings te maak om groepe te akkommodeer. Kan dit absoluut aanbeveel.

Johannes O - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johannes O
With spouse/partner

Rustig en verfrissend.

Ons het 'n rustige en genotvolle tydjie by houtbosdorp gehad en sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak. Dit is stil en afgesonder maar tog ook naby genoeg aan winkels. Die unieke plekkie het ons waarlik bekoor!

Rona S - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Rona S
With spouse/partner

Onbegaanbare pad.

Die diens was werklik vriendelik en die houthuisies is netjies, maar die pad soontoe is onbegaanbaar met 'n gewone motor en die omliggende plotte lyk verdag. Die huisies het waaiers in, maar dit sal nie help teen die dodelike hitte nie. Die ablusiegeriewe is ongelukkig gemaak om gedeel te word, wat nie ideaal is nie. Dit is wel buitengewoon bekostigbaar.

Armand J - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Armand J
With spouse/partner

Baie rustig en ontspannend met 'n pragtige uitsig.

Sal verseker weer daar boek het verskriklik lekker daar gebly en 'n mens is naby alles beslis waarde vir geld.

Johan B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With spouse/partner

Was heerlik.

Als was soos ons verwag het. Net die spelling van die plek se adres en die op GPS maak dit meer moeilik om daar te kom.

Carla V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carla V
With friends

Heerlik, pragtig en ontspannend.

Houtbosdorp is 'n pragtige rustige plekkie. Die houthuisies is oulik gemaak en met 'n yskas en ketel het 'n mens niks meer nodig nie. Die area is pragtig en ons het 50 voëlspesies in 2 ure gesien. Sal definitief weer gaan.

Ilani E - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilani E
With spouse/partner

Wonderlike plek.

Dit is al die derde keer wat ons Houtbosdorp besoek. Dit is 'n ongelooflike lekker plek met wonderlike mense.

Ansie B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansie B
Family with teenagers

Heerlike verrassing.

Dankie vir die baie vriendelike ontvangs vroeg in die oggend en heerlike, snoesige komberse op 'n "freezing" koue nag. Dit was 'n heerlike oornagstop vir ons gesin. Ek kan dit aanbeveel.

Kobie N - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Kobie N
With spouse/partner

Lekker in die natuur.

Dis lekker stil en rustig.

Marie S - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marie S
With friends

Thank you very much for your hospitality.

I will recommend you anytime to friends and family.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie dankie vir jul gasvryheid.

Ek sal julle enige tyd aanbeveel vir familie en vriende.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Morne D - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Morne D
Family with teenagers

Goeie slaapplek as mens die Hartbeespoortarea wil verken.

Vir ons doeleinde, om net 'n slaap plek te hê sodat ons die omgewing rondom Hartebeespoortdam kon verken, was dit voldoende.

Bernard E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bernard E
With friends

Primitief, maar 'n avontuur.

Baie netjies. Mense gasvry. Die feit dat die toilet en stort nie by/in die akkommodasie is nie gaan sommige gaste afsit.

Wandile M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wandile M
With friends

Lovely, relaxing place and loved it big time.

We will definitely come back there.

Enockina Chinello M - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Enockina Chinello M
With spouse/partner

Spectacular.

Great host and great atmosphere.

Vuyani M - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Vuyani M
With friends

Wow.

Good place to stay at and nice good vibe with lots of grounds.

Angela K - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angela K
With friends

'n 4x4 is nodig om tot by die kamp te ry. Ons het gesukkel om daarheen te ry en voel ons kar het daaronder gely.

Ek wil graag aanbeveel dat in die bespreking daar moet genoem en bespreek word met kliënte dat die roete is moeilik en regverdig die gebruik van 'n 4x4 motor.

Etienne T - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Etienne T
With spouse/partner

Eenvoudig en rustig.

Baie rustig en kalm, ablusieblok kan bedrywig raak en 2 km grondpad was redelik uitgespoel gewees. Sal nie aanraai om met lae kar te besoek nie.

Dina M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dina M
With spouse/partner

Lekker wegbreek diep in die bos waar jy kan ontsnap van die stad se lawaai.

Ideaal om weg te breek waar niemand jou sommer kan opspoor nie. Uitleg van Houtbosdorp was baie interessant en 'n nuwe ervaring.

Jacobus A V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacobus A V
With spouse/partner

Sommer net lekker. Sal weer daar gaan bly.

Laatmiddag opgedaag en is met ope arms ontvang. Skoon beddegoed, lekker braai-area, rustige atmosfeer en loweryk groen.

Ineke S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ineke S
With spouse/partner

We had a few lovely days to relax.

Our stay for 2 nights was in the Olyfboomhuisie. Excellent view from the deck. Everything was clean and neat. Please note that they don't provide towels anymore. Take your own!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n paar heerlike dae om daar te ontspan!

Ons verblyf vir 2 nagte was in die Olyfboomhuisie. Skitterende uitsig vanaf die dek. Alles was skoon en netjies. L.W! Hulle verskaf geen handdoeke meer nie, neem jou eie saam!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charmaine V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine V
With spouse/partner

Relaxing.

The owner of Houtbosdorp is very friendly. The place is fantastic to getaway and relax. No noise, peaceful.

Sello M - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Sello M
With friends

The place is enjoyable.

Cool place to visit with friends or if you need a quite place for study or do your presentation it is the place to be.

John M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
John M
With friends

The experience was good.

The experience was perfect.

Rita F - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita F
With spouse/partner

Puik en so rustig.

Dankie. Sal beslis weer daar tuisgaan. Jammer dat die grondpaadjie nie geskik is vir voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Nceba M - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Nceba M
With friends

Great relaxing country set up away from the noise of the city.

Initially the 3km drive from the main tar road felt a bit awkward, but arriving at the venue was more relaxing, prepared with drinks and meat for the braai, it was even more better at night. I slept like a baby, till morning. Accessible to Hartbeespoort dam, and many amenities on request from the reception. I am going back for my birthday in October, and will enjoy the place over and over again.

Leonie S - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Leonie S
With spouse/partner

Algeheel teleurgesteld.

1. Die berghuisie se 'uitsig' oor die Krokodilrivier word baie oordryf. Dit word belemmer deur bome as jy op die stoep sit - jy kan dit wel sien as jy by die braai-area staan, maar wie wil nou die hele tyd staan en kyk na die 'uitsig' wat selfs van daar af nie te wonderlik is nie. 2. Daar is geen deur aan die toilet in die groen tank nie. 3. Daar is geen deur aan die bos stort nie. As dit nie vir my kêrel was wat buite 'wag' gehou het terwyl ek stort nie het die man wat daar skoonmaak op my ingestap. 4. Die toilet geriewe van die berg huisie is ongemaklik klein en die deur kan nie toemaak nie. 5. Buite toilet geriewe is van so 'n aard dat 'n mens, wanneer jy deur die slaap is, oor die klippe kan val of teen die afdraande kan afval want dit is nie baie gelyk nie en die feit dat dit 'n klip paadjie is, maak dat jou voet kan vashaak. 6. Die uitleg van die plek is nie baie gerieflik nie. 7. Daar is nie genoegsame parkering by die berg huisie nie - ons moes sukkel om die bakkie daar te parkeer. 8. Die grondpad is nie so erg nie, maar beslis meer geskik vir mense met 'n 4x4. 9. Die ontvangs was vriendelik en omdat niemand kleingeld gehad het vir die deposito nie kon ek minder betaal daarop.

Elize G - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Elize G
With spouse/partner

Unit very hot and not having a bathroom is a nuisance.

I somehow didn't see that none of the units have en-suite bathrooms, when I looked at pics of a specific unit there was pics of a bathroom included. The room was very hot with no ventilation. The gravel road is VERY bad even for our UTE. We immediately booked out and luckily found other accommodation.

Andre S - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andre S
With spouse/partner

Baie lekker bosveld atmosfeer.

Dis 'n baie lekker wegbreekplekkie, om te onspan en 'n koue enetjie te geniet!

Kyle K - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kyle K
With friends

Perfect quiet get away.

It is a beautiful place that is perfect to go and just relax with friends and family really enjoyed my stay. Everyone was friendly and helpful and made us feel at home from check in to check out. Thanks so much for having us we will be sure to come again.

Brenda B - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Brenda B
With friends

We had a nice time, the folks are friendly and helpful.

We just stayed one night and the host was very helpful since we were only able to check in at 19:00, very friendly and we had a good chat - would have prefered a toilet in the unit though in stead of having to go out at night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier en mense vriendelik en behulpsaam.

Ons het net een aand oorgeslaap en gasvrou was baie behulpsaam aangesien ons eers 19H00 kon inboek, baie vriendelik en ons het lekker gekuier - sou net verkies dat daar 'n toilet binne in die eenheid was i.p.v. om deur die nag buite moes gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

John M - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
John M
Family with young children

Nice and peaceful.

Very peaceful. Road not as bad as everyone makes it out to be.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en rustig.

Baie lekker en rustig. Pad nie so erg soos almal sê nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sanet B - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanet B
With friends

Very peaceful environment.

Breda was very friendly and welcomed us with open arms. We really enjoyed it. Area is quiet and the staff are friendly. Will go again anytime.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie rustige omgewing.

Breda was baie vriendelik en ons met ope arms verwelkom, het so lekker gekuier. Area is stil en die personeel is baie beleefd. Sal enige tyd weer terug gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Louise N - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
3/5
Louise N
With friends

Pictures on the internet paint somewhat a different picture than reality.

It wasn't a bad experience, but from the pictures on the internet I expected a bit more. Everything was clean.

Jessica C - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jessica C
With spouse/partner

Expected a bit more. Photo's are misleading.

No commentary. Wouldn't recommend it to anyone. No customer service. We didn't even get our key deposit back since there was no one at reception. very cold welcome. Expected much more.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Bietjie meer verwag, foto's is misleidend.

Geen kommentaar. Sal glad nie dit aanbeveel vir enigiemand. Geen kliëntediens, ons het nie eers ons deposito van ons sleutel ontvang nie, want niemand was daar nie. Baie koud verwelkom. Het baie meer verwag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jennifer M - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jennifer M
With friends

Houtbosdorp is a quiet, clean, peaceful place, to get away from busy life, and enjoy the tranquility, hospitality, and bird life.

We were warmly greeted and made to feel at home immediately. Our chalet was spotless. It was very private and the setup of ablution and washing up facilities was so close. It was very peaceful, with a beautiful view, and a birder's paradise with birds in abundance. Houtbosdorp will be one of my favourite places to go for a quiet, peaceful break-away.

Eulogia V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eulogia V

No better place to have a family feast in the beautiful nature with great facilities and wonderful service!

Thank you very much Brenda and Thomas for an unforgettable weekend!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Geen beter plek om 'n familiefees te hou in die pragtige natuur met goeie fasiliteite en wonderlike diens!

Baie dankie Brenda en Thomas vir 'n onvergeetlike naweek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martin P - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martin P
With friends

Ideale ligging vir bachelor-partytjies.

Afgesonder, veilig en stil.

Roelf S - Jul 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roelf S
With spouse/partner

It was beautiful and peaceful and I will go back there for another getaway.

See the star-rating.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was mooi en rustig en ek sal weer daarheen gaan vir 'n wegbreek.

Sien gerus die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Houtbosdorp's response

Baie dankie roelf vir jou mooi terugvoer ek waardeer dit baie.
Brenda

Houtbosdorp
Francois S - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois S

Bekostigbare verblyf vir avontuurlustiges.

Ek was op 'n stadium benoud nadat ek van die resensies gelees het, maar ons het besluit 'n plek is wat jyself daarvan maak. Die grondpad na Houtbosdorp was nie 'n probleem nie omdat ons 'n 4x4 het en gewoond is aan rowwe paaie. Dit was soos 'n ontdekkingstog om by Houtbosdorp uit te kom. Ons het gevra vir twee dubbelbedhuisies, en het presies dit gekry. Netjies en skoon. Beddegoed en handdoeke is voorsien en ons is gereeld gevra of ons skones wou hê. Daar is 'n waaier, TV, yskas, gasplaat en al die nodige kombuistoerusting in elke huisie. Die bosstort en -toilet was so prettig dat ons eers die tweede dag die netjiese badkamerkompleks ontdek het. Die eerste drie aande was daar min besoekers en kon ons die stilte geniet. Die Paasnaweekbesoekers was baie minder luidrugtig as wat ons verwag het. Houtbosdorp is voorwaar waarde vir geld.

Puleng L - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Puleng L

Great!

I really enjoyed my stay at Houtbosdorp.

Palma V - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Palma V
With spouse/partner

Baie lekker, rustig, goeie wegbreek.

Ek het toevallig vanoggend vir Brenda by Houtbosdorp 'n e-pos gestuur, om te se hoe lekker ons gebly het.

Louis K - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Louis K

Dis lekke in die bos.

Die klagtes waarvan ek gelees het pas glad by HBD nie. Ek dink die probleem is ons raak te gemaksugtig en kan niks meer vir ons self doen nie. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Absoluut geen probleme nie. Tot die "verskriklike" pad was toe nie so erg nie. Onthou dis 'n dorp in die bos nie 'n hotel nie. Kyk eerder na natuur om jou as om die heeltyd te kla. Baie dankie aan vriendelike Brenda vir haar gasvryheid.

Ansie B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Ansie B
With spouse/partner

Swak.

Ons het toe Saterdag by Houtbosdorp in geboek. Wat 'n teleurstelling! 1. Die pad om daar te kom is absoluut 'n 4x4-paadjie. Dit vat jou 'n halfuur om van die groot pad tot by Houtbosdorp te ry. 2. Die toilet wat buite is, is pateties. As jy op die toilet sit kan jy nie die deur toe maak nie, want dit is so klein en die toilet se ketting wat jy moet trek, is stukkend. 3. Die plekkie waar jy slaap is netjies en skoon. 4. Daar is nie vir ons aangewys waar 'n kraan is nie, so ons kan nie eers koffie of iets maak nie. 5. Daar is vir ons so terloops gesê daar is 'n ablusieblok, maar toe ons daar kom was daar reeds 'n ander gesin en ons moes wag vir 'n lang tyd. Eindelik het ons maar opgegee en ons tande sommer daar onder 'n kraan langs die ablusieblok gebruik. 6. Daar is geen aanwysings wat waar is nie. Ek het al 'n paar keer deur LekkeSlaap geboek en hulle aanbeveel by ander mense, maar ek was regtig baie teleurgesteld in dié plek.

Riatha E - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Riatha E
With friends

Die kamers was netjies en skoon, maar dit was regtig nie die geld vir die geriewe wat daar was nie. Die pad na die plek is baie lelik.

Die pad na die plek is baie lelik. Hulle kan dalk dink aan insolasie van die kamers... ons het uitgebak die middag.

Elizabeth Ms T - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
0/5
Service
0/5
Location
0/5
Safety
0/5
Value for money
0/5
Elizabeth Ms T

Nooit weer nie.

Ek sal niemand aanraai om daar te bly nie. Pad sleg en aanwysings nêrens te siene nie. Toe ek bel, antwoord sy nie. Eers na ek die 5de keer gebel het, bel sy terug. Die krag was af. Daar was geen lampies nie en ek moes een gaan soek by haar. Swak. Die swembad het geen water nie. Op foto wys dit daar is 'n wasmasjien in die kombuis, maar daar is nie een nie. Eetgerei in kombuis te min. 0 uit 10 vir daai plek!

Stanley D - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Stanley D
With spouse/partner

The place is very relaxing, but noisy.

I enjoyed staying there on my first day but on the second day it was a disaster. I didn't enjoy the place at all. It is very noisy and I could hardly sleep with people partying until 02:00 even though the place has a sign of 'Silence is Golden after 23:00'.

Elizke W - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Elizke W
With friends

Die foto's is baie misleidend.

Eerstens die GPS koördinate en aanwysings stem nie ooreen nie. En toe ons bel was ons ook heeltemal anders verduidelik EN nogsteeds nie reg verduidelik nie. Dis op 'n baie slegte grondpad wat baie lank en ver is. Hulle moet eerder adverteer dis semi-4x4, en aanwysings-bordjies opsit. In totaal is daar seker 3 maar mens kort nog, want jy weet nie later of jy meer op die regte pad is en of jy nou in iemand se agterplaas gaan inry nie. Toe ons by ontvangs stop, stap die man kaalbolyf daar rond en ons dink nie dit is goed as jy gaste verwag nie. Die houthuisies is orraait. Bietjie vuil, en daar was goggas in die bed maar was nie te gepla daaroor nie, want dis somer en as die vensters in die bos oopstaan gaan daar goggas inkom. Die "kombuis en badkamer" is BAIE klein en daar is oral spinnerakke - net waar jy kyk. By die ingang van die plek is daar geen sekuriteitshek nie en daar is geen wagte nie so die kans dat goed gesteel word of soortgelyk is baie goed. Gedurende die aand het die krag afgegaan en toe ons 10:00 uitklok was dit steeds af - waarsku 'n mens dan net daarvan. In geheel het die plek ongelukkig 'n baie slordige atmosfeer gehad.

Ida B - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Ida B
With spouse/partner

Nie baie goeie waarde vir geld nie.

Die naweek het nie baie goed begin nie. Ons het eers verdwaal op pad na ons bestemming a.g.v. swak aanwysings. Na donker is daar geen manier wat die aanwysingsborde sigbaar kan wees nie. GPS-punte was verder ook nie korrek nie. Dit was 'n baie koue en nat naweek. Die houthuis se dak het op minstens drie plekke gelek en ons moes emmers en ander houers gebruik om die reënwater in op te vang. Geen toiletpapier in toilet nie. Die gebrek aan omgewingsbewaring is skokkend. Lees baie mooi op die webwerf watter geriewe beskikbaar is. Badkamer- en gemeenskaplike kombuis nie voldoende vir die hoeveelheid slaapplekke op die terrein.

Marianne L - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marianne L
With spouse/partner

Must drive a bakkie to get there, but a lovely place.

A very nice and cozy place. The gravel road not that good and would only recommend that you drive there in a bakkie of sorts. You need to share the bathroom with everyone. It is not as private as I would prefer it. Overall we loved our stay! Friendly owner and staff. Will definitely go there again in the summer so that I can rather use the outside shower and toilets which is much more private.

Wilna D - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Wilna D
With spouse/partner

Baie oulike plekkie, maar beveel eerder aan om dit deur die somer te besoek, want in die winter is dit net stof en klippe.

Pragtige voëllewe en plaas-atmosfeer. Alhoewel daar 'n bord is wat geen lawaai na 23:00 aandui, was daar 'n groep erg besope, lawaaierige mans die een aand en hul het gevloek, geraas en klipharde musiek gespeel tot 02:30 die Sondagoggend. Ek neem aan iemand het hul toe aangespreek, want die musiek is toe skielik afgesit en daar was effense bedaring. Indien jy net rustigheid en die natuur wil ervaar, maak net seker daar is nie een of ander groepspartytjie gereël tydens jou besoek nie. As daar beurtkrag is, weet ook jy sal nie jou ketel kan aansit vir koffie nie ...

Pieter S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Pieter S
With spouse/partner

Ons het lekker gekuier.

Lekker stort. Het soggens gaan stap en heerlik gebraai. Neem maar ekstra komberse saam in die winter.

Zurina E - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zurina E
With friends

Baie rustig en natuurskoon is beeldskoon.

Beeldskoon natuurskoon en baie rustig en die mense is baie vriendelik.

P T (nick) F - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
P T (nick) F

Friendly and efficient.

Had a fantastic tme, the staff and personel were very friendly and helpfull. Brenda and Thomas could not do enough for us. Anything we needed was given with a smile. Just very cold in winter.

Cj J - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cj J
Individual traveler

Baie rustig en bekostigbaar.

Sien asb. die sterre.

Bianka G - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bianka G
With spouse/partner

Perfekte wegbreek!

Ons het in die berghuisie gebly. Dit was ideaal. Alles wat ons moontlik kon nodig hê was daar. Die badkamers en kamers is baie netjies. Dit was beslis nie ons laaste kuier nie.

Tina R - Mar 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Tina R
With spouse/partner

A quaint little place, well cared for under the circumstances!

Lovely location, should be marked better from the main road though. Brenda has really created a great 'village'.

Koekie S - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Koekie S
With spouse/partner

Jammer, maar ek sal nie weer soontoe gaan nie.

Die pad soontoe is beslis nie vir stadskarre gemaak nie. Die plek behoort geadverteer te word vir "slegs 4x4-voertuie". Dit is jammer dat die plonspoel so gelek het dat daar nie water in was nie, veral omdat dit so ontsettend warm was. Die hutte is ook ontsaglik vroeg in die oggend warm gebak en die waaier help nie veel nie. Dalk sal behoorlike lugversorging die aangewese ding wees.

Gideon B - Feb 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Gideon B
With spouse/partner

Very clean and in good working order.

If you like it rough, this is it. No swimming pool [only a splash pool], put-put or other games. The 5 km of dirt road is not for the faint hearted with fancy cars. Amenities minimal, but very clean and in good working order.

Mignon E - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mignon E
With spouse/partner

Rustige wegbreekplekkie.

Ons het dit baie geniet by Houtbosdorp. Dit is vreeslik mooi en rustig. Enigste klagtes wat ons het is die bed was bietjie ongemaklik en badkamergeriewe min. Maar verder was dit heerlik en sal ek dit aanraai vir 'n wegbreeknaweek.

Janet T - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Janet T

Awesome verby :-)

The tranquility, scenery and accommodation was truly a lovely experience. I enjoyed every minute there. I would recommend anybody to try it out even if it's just for a weekend. Brenda, Bertus, Stella and Suzette are the most helpful loving caring people. I can only say a BIG THANK YOU for your hospitality. Will definitely return again. Happy successful 2015 to all at Houtbosdorp! :-)

Gertrude M - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gertrude M
With friends

Ek het 'n wonderlike verblyf by Houtbosdorp gehad en sal weer soontoe gaan!

Dit is asemrowend en ek sal dit aanbeveel vir ander gaste.

Houtbosdorp's response

Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit maak sommer hierdie tannie se hart bly.
10 uit 10 vir sulke mooi mense.

Houtbosdorp
Michelle V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Michelle V
With spouse/partner

Rustige wegbreek!

Ons het lekker geslaap by Houtbosdorp. Die bordjie waar jy moet afdraai is net nie van die pad af sigbaar nie. Die swembad was baie welkom in die hitte!

Hymne K - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hymne K

Die mense is vriendelik en doen verskriklik baie moeite.

Baie lekker gekuier. Perfekte plek vir 'n klomp vriende om bietjie weg te kom. Die bestuurders doen verskriklik baie moeite. Pasop net vir die pad as dit gereën het!

Martin W - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Martin W
With friends

Pragtig geleë en rustig met heelwat voëllewe. Min, maar netjiese en skoon ablusiegeriewe. Redelik naby aantreklikhede soos restaurante.

Sal dit weer besoek en vriende bring. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam. Huisies en tente baie mooi geleë teen die berg en is baie netjies. Aanwysing vanaf teerpad bietjie moeilik om te kry.

Rouve C - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Rouve C
With spouse/partner

Vir diegene wat stilte en die natuur waardeer.

Ons het sommer nog 'n naweek bespreek!

Freddie B - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Freddie B
Individual traveler

Baie rustig.

Dit is 'n awesome plek vir 'n wegbreek naweek. Goeie waarde vir geld. Ek sal aanbeveel dat hulle die tweede swembad ook in werkende orde kry.

Antonie V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Antonie V
Individual traveler

Netjiese, skoon akkommodasie.

Sien die sterre hieronder.

Sandra S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Sandra S
With spouse/partner

Very disappointing.

Noisy couple till late Friday evening. Was not informed of a bachelor party happening on Saturday evening. We were only told about this event on the eve of booking in. No view of anything except a big army tent serving as bar area. We left at 8pm on Saturday evening, and drove back to Jo'burg tired and very disappointed.

Germari V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Germari V
With spouse/partner

Uiters terleurgesteld.

Ek sal nooit weer daar bespreek of dit aanbeveel nie. Die pad was aaklig en nie bedoel vir 'n kar nie. Daar was geen gras of swembad nie. Alhoewel die mense vriendelik was, is die plek nie geskik vir enige normale mens nie. Daar was nie behoorlike staanplek vir jou kar nie. Jy moet mooi loop om nie jou enkels te breek nie. Ons het net 1 aand daar oornag omdat dit te laat was, maar tot dit was onaanvaarbaar. Die bed was gebreek of in die middel geknak, die matras se vere het in jou rug gesteek en die “Berghuisie” was 'n 2m² "wendy huisie". Houtbosdorp sal my nooit weer in my lewe sien nie. Die ervaring gun ek nie eers vir my vyand nie.

Vicky B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vicky B
Family with young children

Nature was excellent

Very nice place to relax and enjoy nature.

Willem E - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Willem E
With spouse/partner

Het lekker gebly vir redelike goeie waarde vir geld.

Mense baie vriendelik. Pad net sleg om heeltyd in en uit te ry met 'n kar.

Patricia V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Patricia V
With spouse/partner

Baie rustig, netjies en goeie ontvangs.

Baie rustig, netjies en goeie ontvangs, al nadeel was die gemeenskaplike kombuis. Sal aanbeveel dat hulle ook daaraan dink om addisionele badkamer op te sit vir druk tye veral as daar baie kinders is.

Regina B - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Regina B
With spouse/partner

'n Plek om net weer jou self te vind in die gejaagde lewe en om weer die lewe in eenvoud te kan geniet.

Ons het nogal sleg verdwaal, daar moet dalk 'n bord wees met die naam Houtbosdorp. Die tyd daar was baie rustig en stil, 'n plek om mens self weer bietjie te vind baie rustig. Die houthuisies is netjies, die badkamer en kombuisie goed toegerus, vir wat mens betaal goeie waarde vir geld. Wil vir Brenda baie dankie se wat ons 2 uur die nag ontvang het, ons het van Skouspel af gekom en die verkeer was baie druk met al die karre wat terug ry, ons waardeer dit, om iemand 2 uur in die nag te help is regtig 'n opoffering en sy het ons met liefde en vriendelikheid gehelp.

Charlotte V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Charlotte V
Family with young children

Baie oulik!

Ons het net daar oorgeslaap, maar dis regtig 'n pragtige plekkie en aangename mensies.

Dimakatso M - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dimakatso M
With friends

We went as a group of friends and had so much fun,

We're definitely coming back. Thank you Brenda for everything! Keep up the great job :)

Ilonka P - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilonka P
With spouse/partner

Dis 'n goedkoop, rustige plekkie, met vriendelike ontvangs.

Lekker plek as jy net wil oorslaap en 'n warm bed en skoon stort wil gebruik.

Louisa S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louisa S
With spouse/partner

Baie lekker en rustig. Skoon en veilig

Diens is baie goed. Die grond pad na die plek is net baie sleg, en as jy nie n 4X4 het nie kan jy jou kar baie beskadig.

Chereze M - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chereze M
With spouse/partner

Rustig en definitief die moeite werd!

Die diens was baie goed! Alles was netjies. Dis so rustig daar! Dit was baie lekker. Die natuur was "great"! Dit is definitief die plek om heen te gaan as jy wil wegbreek van die stad en alledaagse roetines. Ons sien julle gou weer!

Mias J - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mias J
With spouse/partner

Dit was baie lekker gewees en julle het baie moeite gedoen. Puik diens voorwaar!

Baie dankie vir die goeie diens wat ons ontvang het by LekkeSlaap. Die plekkie was netjies en skoon en die diens daar was net so lekker. Baie dankie vir 'n baie lekker naweek, ons sal julle beslis weer in gedagte hou in die toekoms!

Izak D - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Izak D
With spouse/partner

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Nicole H - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicole H
With spouse/partner

Baie rustig, gerieflik en gemaklik.

Die slaapplek, badkamer en kombuis was skoon en netjies. Suzette was baie behulpsaam en vriendelik en het ons baie warm verwelkom die eerste dag. Die koste vir die plek was ook baie billik en die uitsigte van die bosveld was asemrowend. Ek sal definitief Houtbosdorp aan iemand aanbeveel as 'n goeie bosblyplek vir rustige aande en laatslaap-oggende.

Nadine F - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Nadine F
With spouse/partner

Lekker naby en waarde vir geld.

Ons het dit baie geniet. Die plekkie is baie oulik, baie moeite is ingesit! Het bietjie gesukkel om die bord raak te sien, so sou groter naamborde aanbeveel. Die grondpad was bietjie sleg. Verder was dit stil en rustig, sal beslis weer gaan en dit vir mense aanbeveel.

Trudie M - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Trudie M
With spouse/partner

Aangenaam!

Die ontvangs was vriendelik en die plekkie is mooi skoon.

Arthur P - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arthur P

'n Baie lekker en rustige oorblyhuisie in die berg!

Sal met graagte weer daar gaan oorbly! Die huisie is regtig oulik. Die grondpad soontoe is lank en bietjie klipperig op party plekke, maar ek kon met my kar daar uitkom, so alles was goed en wel!

Gunther K - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gunther K
With friends

Baie lekker!

Dit was 'n baie lekker aand. Alles wat jy benodig teen 'n baie goeie prys! Sal beslis weer gaan!

Chris V - Jun 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris V

Baie goeie waarde vir geld in 'n baie mooi area!

Sien die sterre hieronder.

Jean M - May 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Jean M
With spouse/partner

Was baie lekker.

Die eenvoud van die venue is wat ons nodig het om van allerdaagse dinge weg te kom. Die Ale House onder in die pad is 'n wenner, ons het ook lekker gaan ry met ons bergfietse.

Ronelle K - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle K
With friends

Pragtige plekkie, sal beslis weer daar gaan bly

Dit was vir my en my vriendin heerlik om teen die berg te kon gaan rus. Sal beslis weer soontoe gaan, my man kan nie wag om te sien hoe dit daar lyk nie.

Aubrey N - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Aubrey N
With friends

Lekker ontspan!

Die gasvryheid was ongelooflik. Die plek is mooi skoon en maklik om te kry.

Fransei R - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransei R
With spouse/partner

Die rustigheid en die atmosfeer!

Brenda en haar span is baie vriendelik. Alles is baie netjies en mooi skoon. Die grondpad is nie baie sleg nie, maar as jou kar laag is sal jy nie daar kan ry nie. Daar is baie in die omgewing wat jy kan doen. Sal hul weer besoek.

Tinus M - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Tinus M
With spouse/partner

Verblyf was goed en die omgewing was baie mooi.

Besoekers moet gewaarsku word dat die grondpad in 'n baie swak toestand is, veral as dit reën. Die laaste kilometer behoort slegs met 'n bakkie of SUV aangedurf te word omdat dit baie klipperig is. Ek moes een van my bande vervang en 'n deel van die uitlaatstelsel laat herstel.

Johan J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan J
With spouse/partner

Verblyf was fantasties, skoon, en mense behulpsaam en vriendelik.

Ek sal Houtbosdorp enige tyd aanbeveel. Die hout cabins is gerieflik ingerig. Beddegoed skoon en so ook die eetgerei. Die kombuis was silwerskoon en nie eers stof op die borde nie, alhoewel dit in die bos was. Die storte en toilette was altyd skoon. Ek beveel Houtbosdorp aan vir die persone wat 'n stil wegbreek van die stad wil geniet. Die tente is ook gerieflik ingerig vir dié wat nie baie wil spandeer nie. Dankie julle!

Brenda M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Brenda M
With spouse/partner

Eenvoudige en netjiese akkommodasie met uitstekende kliëntediens. 'n Lekker wegbreek.

Het die netjiese en goed toegeruste verblyf terdeë geniet, en die kliëntediens was uitstekend. Die kombuisie is netjies gehou, so ook die ablusiegeriewe. Die buitestort gerief was ook 'n lekker nuwe ondervinding. Sal dit definitief aanbeveel vir mense wat uit die stad uit wil verdwyn vir 'n vinnige bos-ervaring.

Melanie F - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie F
With spouse/partner

Rustig en lekker!

Ons het so 'n lekker naweek gehad, ek het daar weggery en soos 'n nuwe mens gevoel. As jy vir 'n naweek net wil ontspan en van stres ontslae raak, is Houtbosdorp dié plek om na te gaan!

Celeste P - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Celeste P
With friends

Puik!!!!

Die mense is so vriendelik. Dis die beste plek om na te gaan vir 'n wegbreek saam vriende om 'n kamp vuur te kuier!!!

Hannelie L - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Hannelie L

Lekker en aangenaam as jy jonk is of in 'n groep kuier.

Dit is 'n pragtige plek met 'n baie goeie eienaar.

Philip D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip D
On business

Aangenaam!

My twee nagte se verblyf was lekker stil. Ek het baie lekker gerus.

Monique T - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Monique T
With spouse/partner

The stay was very lovely! We had such a relaxing time and the scenery was beautiful!

We had such a relaxing time and the scenery was beautiful. We were there for our honeymoon and got spoilt by the owners. THANK YOU!

Belinda B - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Belinda B
Family with young children

Lekker in die bos.

Die eienaars is baie vriendelik en gasvry.

Mandy V - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mandy V
With friends

Ontspannend!

Ons het die tydjie daar baie geniet. Baie rustige atmosfeer! Die mense daar was baie vriendelik en baie behulpsaam.

Bridget H - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Bridget H

Great value for money and surrounded by beauty and friendly hosts, made for a lovely weeke

Houtbosdorp is a lovely friendly, peaceful and pretty resort, friendliness, cleanliness and value for money makes it a place to be recommended.

Jan V - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jan V

Rustige en ontspanne atmosfeer!

Ek het daar gebly tydens my Vaktoets vir my vakleerlingskap, so dit was stresvol, maar die atmosfeer was rustig en gemoedelik as ek saans daar aangekom het. Dankie vir alles!

Alwyn B - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
4/5
Alwyn B
On business

Goed!

Die pad is baie, baie sleg; selfs met 'n hi-line bakkie het ek gesukkel.

Elize H - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize H
Family with teenagers

Great people, great views, will see them again soon

Very very safe, lovely people, Brenda and Suzette thank you so much for making our stay one to remember! The kids really enjoyed the mountain climb.

was R600
From R540
per night (for 2 people)
was R600
From R540
per night (for 2 people)
was R600
From R540
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 18:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Jallapor Road, Broederstroom, Hartbeespoort, 0240, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr3xUFn3UsaaVZq3NOb1R4dz4AwBMajyvPlJ482qKGw0feiMAJx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, now From R540  per night (for 2 people) 117 5 1 5 Jallapor Road Broederstroom 0240 North West 0860 022 102 14:00-18:00 10:00 -25.784744388759 27.887157223826
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!