The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Houtkapper Gastekamers | TravelGround
+44

Houtkapper Gastekamers

8 reviews
Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 8 reviews for Houtkapper Gastekamers
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Annel M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annel M
With spouse/partner

Skoon, veilig en huislik.

Die gastekamers is op 'n groot erf agter 'n veiligheidshek in 'n afgesperde area, dus baie min verkeer en lawaai. Alles is netjies en keurig. Die kombuisafdeling het 'n klein mikrogolf, yskas en ketel. Ronel het beide melk en beskuit voorsien. Die televisiestel is groot en verskaf volledige DStv. Beddens gemaklik, genoeg pakplek vir klere en goeie stort. Ideaal vir 'n paar dae se oorbly sonder moeite en probleme.

Alma V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma V
With spouse/partner

Dit was 'n heerlike verblyf.

Ons baie lekker gebly. Alles was soos ons daarvan hou. Sal definitief weer gebruik.

Steve S - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Steve S
With spouse/partner

Uitstekende verblyf met nuutste fasiliteite in kamer.

Ronel, dankie vir jou vriendelikheid en gasvryheid. Jy is 'n regte ster. Die kamer was uiters netjies en smaaklik. Ek sal enigeen wat 'n kamer in jou omgewing vir oorslaap soek, aanbeveel om van julle gastekamers gebruik te maak. Hou so aan.

SJ P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
SJ P

Awesome.

Baie vriendelike mense, baie netjies toegerus en veilige ligging.

Chris B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
With spouse/partner

Enjoyed and the reception was good.

The place was safe and secure. Met the owner with good reception. We really enjoyed a lot even thought we stayed quite a short time. We looking forward to go again.

Erica C - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Erica C
On business

Skoon, gemaklike kamer. Vriendelike kliente-diens.

Vriendelike ontvangs, skoon en gemaklike kamer. In 'n sekuriteits-area geleë. Ideale verblyf vir kursusse by Fluffs 'n Tufts, net om die hoek. Dankie, Ronél!

Karin S - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karin S
With friends

Baie aangenaam, vriendelik en behulpsaam en praat Afrikaans!

Was 'n baie aangename ondervinding. Aangesien ons van die platteland af kom was ons redelik verlore in Sandton. Ronel het vir ons pins gegee vir al die nodige plekke waar ons wou wees. Kamer was pragtig en netjies met al die nodige. Ons moes baie vroeg die oggend ry na my doktors-afspraak en sy het aangebied dat ons al ons bagasie daar kan los en later terugkom en rustig klaarmaak.

Johan P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan P
On business

Place well found.

Neat and comfortable. Staying there again next week.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Plek goed gevind.

Netjies en gerieflik. Bly weer volgende week daar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Houtkapper Gastekamers's response

Baie dankie vir jou terugvoer, Johan. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Groete,
Ronél

Houtkapper Gastekamers
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
From R750
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 7 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 16 Houtkapper Road, Magaliessig, Sandton, 2191, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPYZld7evvkP1oYFwOkA6eZowqPthr2Z01itnXoJUPn6CWP708O?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 16 Houtkapper Road Magaliessig 2191 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.03393 28.01947
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!